Kaapstad: ’n Slimstad vir sosio-ekonomiese ontwikkeling in Afrika

AN Arnardu, E. Francke
{"title":"Kaapstad: ’n Slimstad vir sosio-ekonomiese ontwikkeling in Afrika","authors":"AN Arnardu, E. Francke","doi":"10.36303/satnt.2021.40.1.843","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die modellering van slimstede stel ’n verskuiwing in fokus voor, vanaf statiese e-regeringsbeleid tot pragmatiese Internet van Dinge (IoT)-oplossings wat voortdurend dinamies op burgers en die omgewing inwerk. Die doel van hierdie studie is om vas te stel hoe Kaapstad as ’n slimstad tot die sosio-ekonomiese ontwikkeling in Afrika kan bydra en die Smart Africa-inisiatief kan bevorder.\n\nAangemoedig deur ’n versoek van Smart Africa, is hierdie sosio-tegniese studie van mening dat inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT) en die kennisgedrewe ekonomie Afrika se mededingendheid in die globale ekonomie kan verhoog.\n\nAfrika het daarin geslaag om op hoogte te bly van tegnologiese tendense, veral in telekommunikasie. Die implementering van 5G verg egter meer as om bloot aansluiting te lewer, aangesien dit ’n magdom moontlikhede vir slimstede bied. Hierdie studie stel voor dat die grondslag van Smart Africa in ’n geloofwaardige beleid en regulerende omgewing gesetel is wat die werkskepping, volhoubare entrepreneurskap en die uitruil van kennis sal aanvuur.\n\nHierdie studie het triangulering van teorie, die opstel van databronne en datainsamelingsmetodes toegepas wat op die beginsels van die Smart City-manifes gebaseer is. In die empiriese fase is sleutel-IKT-beamptes van die Stad Kaapstad en die Wes-Kaapse Regering (WKR) genooi om deel te neem aan die indiepte-onderhoude wat in Junie 2019 gevoer is.\n\nDié studie ondersteun die sienswyse dat Kaapstad as ’n slimstad deur middel van die Smart Africa-beginsels vir sosio-ekonomiese ontwikkeling tot die sosio-ekonomiese ontwikkeling van Afrika kan bydra. Hierdie aanbevelings dien as riglyne vir IKT-strategieë, beleid en stadsbeamptes in hulle transformasie tot slimstede, veral in Afrika.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"72 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2021-11-25","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021.40.1.843","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1

Abstract

Die modellering van slimstede stel ’n verskuiwing in fokus voor, vanaf statiese e-regeringsbeleid tot pragmatiese Internet van Dinge (IoT)-oplossings wat voortdurend dinamies op burgers en die omgewing inwerk. Die doel van hierdie studie is om vas te stel hoe Kaapstad as ’n slimstad tot die sosio-ekonomiese ontwikkeling in Afrika kan bydra en die Smart Africa-inisiatief kan bevorder. Aangemoedig deur ’n versoek van Smart Africa, is hierdie sosio-tegniese studie van mening dat inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT) en die kennisgedrewe ekonomie Afrika se mededingendheid in die globale ekonomie kan verhoog. Afrika het daarin geslaag om op hoogte te bly van tegnologiese tendense, veral in telekommunikasie. Die implementering van 5G verg egter meer as om bloot aansluiting te lewer, aangesien dit ’n magdom moontlikhede vir slimstede bied. Hierdie studie stel voor dat die grondslag van Smart Africa in ’n geloofwaardige beleid en regulerende omgewing gesetel is wat die werkskepping, volhoubare entrepreneurskap en die uitruil van kennis sal aanvuur. Hierdie studie het triangulering van teorie, die opstel van databronne en datainsamelingsmetodes toegepas wat op die beginsels van die Smart City-manifes gebaseer is. In die empiriese fase is sleutel-IKT-beamptes van die Stad Kaapstad en die Wes-Kaapse Regering (WKR) genooi om deel te neem aan die indiepte-onderhoude wat in Junie 2019 gevoer is. Dié studie ondersteun die sienswyse dat Kaapstad as ’n slimstad deur middel van die Smart Africa-beginsels vir sosio-ekonomiese ontwikkeling tot die sosio-ekonomiese ontwikkeling van Afrika kan bydra. Hierdie aanbevelings dien as riglyne vir IKT-strategieë, beleid en stadsbeamptes in hulle transformasie tot slimstede, veral in Afrika.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
A visual exploration of South Africa’s position in the global ingredient-recipe network ChatGPT-3.5 can create and justify short Afrikaans poems: Implications for practice Digital Transformation Framework for Quick Service Restaurants: A Sub-Saharan Africa Case Study Towards a quantified-self technology conceptual framework for monitoring diabetes ’n Festschrift ter ere van die wetenskaplike bydrae van prof Esté (HH) Vorster tot die studieveld van Voeding
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1