Associations with rabbits and rabbit meat of three different ethnic groups in Stellenbosch, South Africa

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI:10.4314/JFECS.V33I1.52866
L. Hoffman, C. Vosloo, P. Nkhabutlane, D. Schutte
{"title":"Associations with rabbits and rabbit meat of three different ethnic groups in Stellenbosch, South Africa","authors":"L. Hoffman, C. Vosloo, P. Nkhabutlane, D. Schutte","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52866","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"OPSOMMING Die vraag kan gevra word of die produksie van konynvleis ‘n lonende mikro-besigheid kan wees. Vir die verbruiker hou dit voordele in: dit verskaf ‘n gesonde vleisalternatief weens die relatief lae vetinhoud, gunstige vetsuursamestelling en hoe proteieninhoud. Terselfdertyd bied dit afwisseling op die spyskaart. Data oor die faktore wat die potensiele verbruik van konynvleis in Suid-Afrika beinvloed, is nie beskikbaar nie. Ten spyte van allerlei soektogte op verskillende wetenskaplike databasisse, naamlik EbscoHost, FSTA, ProQuest, Religion Index, Science Direct en Social Sciences Citation Index, asook populere soekenjins soos Google, is bykans geen literatuur gevind oor die assosiasies van individue met voedsel of met konyne en konynvleis nie, wel oor hulle houding jeens voedsel en hul persepsies van voedsel. Dit ly geen twyfel nie dat mense se assosiasies hul persepsies oor voedsel beinvloed en, op die langtermyn, die aanvaarding van die produk op die mark. Derhalwe is die assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek by drie etniese groepe, naamlik swart (n=101), wit (n=102) en bruin respondente (n=101) in Stellenbosch, Suid-Afrika. Daar is gebruik gemaak van ’n vooraf getoetste, gestruktureerde vraelys en daar word in die verslag oor vier kategoriee van vrae wat assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek, gerapporteer, naamlik algemene gedagtes wat opkom by die respondent as die woord ‘konynvleis’ hom voordoen (oop vraag); beskrywings vir konynvleis (‘n geslote vraag); landbouprodukte waarmee konynvleis geassosieer word (geslote vraag); en die vraag of bygelowe met konynvleis en konyne geassosieer word (geslote vraag) en, indien wel, is die respondente gevra om daarop uit te brei (oop vraag). Met behulp van chikwadraattoetse is vasgestel dat daar betekenisvolle verskille was tussen die verskillende etniese groepe in die verhouding van die response vir sekere (nie alle) assosiasies tot die getal response per etniese groep vir ‘n bepaalde vraagkategorie. Voorbeelde van sodanige betekenisvolle verskille is dat ‘n oorgrote proporsie blanke respondente konyne met ’n oulike troeteldier (p<0,01) en met die troeteldierbedryf (p<0,01) geassosieer het, terwyl meer swartes en kleurlinge dit met vleis geassosieer het (p<0,01). Daar was betekenisvolle verskille in proporsie binne die etniese groepe vir hulle assosiasie van konyne met bygelowe. Meer swartes (p<0,01) het konyne met bygelowe geassosieer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"33 1","pages":"63-72"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"19","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52866","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 19

Abstract

OPSOMMING Die vraag kan gevra word of die produksie van konynvleis ‘n lonende mikro-besigheid kan wees. Vir die verbruiker hou dit voordele in: dit verskaf ‘n gesonde vleisalternatief weens die relatief lae vetinhoud, gunstige vetsuursamestelling en hoe proteieninhoud. Terselfdertyd bied dit afwisseling op die spyskaart. Data oor die faktore wat die potensiele verbruik van konynvleis in Suid-Afrika beinvloed, is nie beskikbaar nie. Ten spyte van allerlei soektogte op verskillende wetenskaplike databasisse, naamlik EbscoHost, FSTA, ProQuest, Religion Index, Science Direct en Social Sciences Citation Index, asook populere soekenjins soos Google, is bykans geen literatuur gevind oor die assosiasies van individue met voedsel of met konyne en konynvleis nie, wel oor hulle houding jeens voedsel en hul persepsies van voedsel. Dit ly geen twyfel nie dat mense se assosiasies hul persepsies oor voedsel beinvloed en, op die langtermyn, die aanvaarding van die produk op die mark. Derhalwe is die assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek by drie etniese groepe, naamlik swart (n=101), wit (n=102) en bruin respondente (n=101) in Stellenbosch, Suid-Afrika. Daar is gebruik gemaak van ’n vooraf getoetste, gestruktureerde vraelys en daar word in die verslag oor vier kategoriee van vrae wat assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek, gerapporteer, naamlik algemene gedagtes wat opkom by die respondent as die woord ‘konynvleis’ hom voordoen (oop vraag); beskrywings vir konynvleis (‘n geslote vraag); landbouprodukte waarmee konynvleis geassosieer word (geslote vraag); en die vraag of bygelowe met konynvleis en konyne geassosieer word (geslote vraag) en, indien wel, is die respondente gevra om daarop uit te brei (oop vraag). Met behulp van chikwadraattoetse is vasgestel dat daar betekenisvolle verskille was tussen die verskillende etniese groepe in die verhouding van die response vir sekere (nie alle) assosiasies tot die getal response per etniese groep vir ‘n bepaalde vraagkategorie. Voorbeelde van sodanige betekenisvolle verskille is dat ‘n oorgrote proporsie blanke respondente konyne met ’n oulike troeteldier (p<0,01) en met die troeteldierbedryf (p<0,01) geassosieer het, terwyl meer swartes en kleurlinge dit met vleis geassosieer het (p<0,01). Daar was betekenisvolle verskille in proporsie binne die etniese groepe vir hulle assosiasie van konyne met bygelowe. Meer swartes (p<0,01) het konyne met bygelowe geassosieer.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
南非斯泰伦博斯三个不同种族的兔子和兔肉的关系
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1