Eierattribute en broeilingmassa as voorspellers van broeilinggroei op ’n Nylkrokodilplaas (Crocodylus niloticus-plaas)

JO Nöthling, R. Crafford, J. Theron, JA Nöthling
{"title":"Eierattribute en broeilingmassa as voorspellers van broeilinggroei op ’n Nylkrokodilplaas (Crocodylus niloticus-plaas)","authors":"JO Nöthling, R. Crafford, J. Theron, JA Nöthling","doi":"10.36303/satnt.2021.40.1.846","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Nylkrokodilbroeilinge (Crocodylus niloticus-broeilinge) wat vinniger groei op plase kan vroeër geslag word vir hulle velle, wat koste verminder en plaasdoeltreffendheid verhoog. Die projek se doel was om die nut van verskeie eierattribute (lengte, wydte, volume, massa en digtheid) as voorspellers van broeilingmassa (BMbegin) vir 269 eiers van 15 broeisels te bepaal, en om hierdie eierattribute, BMbegin en eierproduktiwiteit as voorspellers van die massa van die broeilinge 68–75 dae ná uitbroeiing (BMeinde) te beoordeel. Broeilinge swaarder as 61,5 g is individueel gemerk en volgens BMbegin aan vyf hokke toegewys, totdat die BMeinde van 129 broeilinge bepaal is. Sterk, betekenisvolle, positiewe, lineêre verbande bestaan tussen BMbegin en al die eierattribute behalwe eierdigtheid, waar die verband sterk en negatief was (P < 0,001). BMeinde het baie tussen en binne broeisels gevarieer. Dit is die beste versoenbaar met die data dat BMbegin (P = 0,08) en eierproduktiwiteit (P = 0,02) betekenisvolle negatiewe verbande met BMeinde het wanneer al vyf hokke by die model ingesluit is. Vir hokke wat afsonderlik beoordeel is, was die rigting van die verband tussen BMbegin en BMeinde negatief vir drie hokke en neutraal vir twee. Die rigting van die verband tussen eierproduktiwiteit en BMeinde was negatief vir vier hokke en positief vir een. Die modelle wat elk slegs een voorspeller en hok as koveranderlike ingesluit het, verklaar 8–14% van die variansie in BMeinde, wat aandui dat ander faktore as dié wat bestudeer is groei grootliks beïnvloed.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"149 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2021-12-10","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021.40.1.846","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Nylkrokodilbroeilinge (Crocodylus niloticus-broeilinge) wat vinniger groei op plase kan vroeër geslag word vir hulle velle, wat koste verminder en plaasdoeltreffendheid verhoog. Die projek se doel was om die nut van verskeie eierattribute (lengte, wydte, volume, massa en digtheid) as voorspellers van broeilingmassa (BMbegin) vir 269 eiers van 15 broeisels te bepaal, en om hierdie eierattribute, BMbegin en eierproduktiwiteit as voorspellers van die massa van die broeilinge 68–75 dae ná uitbroeiing (BMeinde) te beoordeel. Broeilinge swaarder as 61,5 g is individueel gemerk en volgens BMbegin aan vyf hokke toegewys, totdat die BMeinde van 129 broeilinge bepaal is. Sterk, betekenisvolle, positiewe, lineêre verbande bestaan tussen BMbegin en al die eierattribute behalwe eierdigtheid, waar die verband sterk en negatief was (P < 0,001). BMeinde het baie tussen en binne broeisels gevarieer. Dit is die beste versoenbaar met die data dat BMbegin (P = 0,08) en eierproduktiwiteit (P = 0,02) betekenisvolle negatiewe verbande met BMeinde het wanneer al vyf hokke by die model ingesluit is. Vir hokke wat afsonderlik beoordeel is, was die rigting van die verband tussen BMbegin en BMeinde negatief vir drie hokke en neutraal vir twee. Die rigting van die verband tussen eierproduktiwiteit en BMeinde was negatief vir vier hokke en positief vir een. Die modelle wat elk slegs een voorspeller en hok as koveranderlike ingesluit het, verklaar 8–14% van die variansie in BMeinde, wat aandui dat ander faktore as dié wat bestudeer is groei grootliks beïnvloed.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
A visual exploration of South Africa’s position in the global ingredient-recipe network ChatGPT-3.5 can create and justify short Afrikaans poems: Implications for practice Digital Transformation Framework for Quick Service Restaurants: A Sub-Saharan Africa Case Study Towards a quantified-self technology conceptual framework for monitoring diabetes ’n Festschrift ter ere van die wetenskaplike bydrae van prof Esté (HH) Vorster tot die studieveld van Voeding
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1