Bel canto sangonderrigbeginsels met spesiale verwysing na die begrip appoggio – ʼn tweedelige ondersoek in die pedagogiek van Werner Nel (Artikel 1)

Q1 Arts and Humanities Koers Pub Date : 2021-09-08 DOI:10.19108/koers.86.1.2517
Antoinette Olivier
{"title":"Bel canto sangonderrigbeginsels met spesiale verwysing na die begrip appoggio – ʼn tweedelige ondersoek in die pedagogiek van Werner Nel (Artikel 1)","authors":"Antoinette Olivier","doi":"10.19108/koers.86.1.2517","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming\nGedurende sy vaste ampstermyn (1974–2010) as sangdosent by die Skool vir Musiek van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys – sedert 2004 bekend as die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) – is Werner Nel verantwoordelik vir die tegniese ontwikkeling wat sangstudente sou benodig om vokale kunsmusiek in die Europese tradisie uit te voer. Hierdie artikel ondersoek die stemtegniese beginsels wat Nel gebruik het om sy studente op te lei, met spesiale verwysing na die sentrale en kennelik moeilike begrip appoggio. Laasgenoemde is ʼn kernbelangrike stemtegniese en -estetiese ideaal van die bel canto sangtegniek en dit word gevolglik in hierdie artikel as vertrekpunt gebruik om Nel se onderrigmetodes, onderrigbeginsels of opvoedkundige benadering rakende effektiewe asemhaling vir esteties bevredigende klankproduksie in oënskou te neem. Die metodes van data-insameling vir hierdie enkele, beskrywende gevallestudie sluit beide ʼn tradisionele en sistematiese literatuuroorsig van die bel canto sangtegniek in, sommige van Nel se handgeskrewe en getikte dokumente, asook semi-gestruktureerde onderhoude met Nel en geselekteerde deelnemers wat by hom gestudeer het en wat huidig professioneel werk as sangers en pedagoë.\n\nAbstract\nDuring his fixed tenure (1974–2010) as singing lecturer at the School for Music of the Potchefstroom University for Christian Higher Education – known as the North-West University (Potchefstroom campus) since 2004 – Werner Nel was responsible for the technical development that singing students would need to perform vocal art music in the European tradition. This article investigates the voice-technical principles that Nel used to teach his students, with special reference to the fundamental and admittedly difficult concept appoggio. The latter is a voice-technical and aesthetic ideal of core importance for the bel canto singing technique and accordingly it is used in this article as a point of departure to examine Nel’s teaching methods, teaching principles or educational approach concerning effective breathing for aesthetically pleasing sound production. The methods of data collection for this single, descriptive case study includes both a traditional and systematic literature overview of the bel canto singing technique, some of Nel’s handwritten and typed documents, as well as semi-structured interviews with Nel and selected participants who studied with him and who currently work professionally as singers and pedagogues.","PeriodicalId":38057,"journal":{"name":"Koers","volume":"108 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2021-09-08","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Koers","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.19108/koers.86.1.2517","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q1","JCRName":"Arts and Humanities","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Opsomming Gedurende sy vaste ampstermyn (1974–2010) as sangdosent by die Skool vir Musiek van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys – sedert 2004 bekend as die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) – is Werner Nel verantwoordelik vir die tegniese ontwikkeling wat sangstudente sou benodig om vokale kunsmusiek in die Europese tradisie uit te voer. Hierdie artikel ondersoek die stemtegniese beginsels wat Nel gebruik het om sy studente op te lei, met spesiale verwysing na die sentrale en kennelik moeilike begrip appoggio. Laasgenoemde is ʼn kernbelangrike stemtegniese en -estetiese ideaal van die bel canto sangtegniek en dit word gevolglik in hierdie artikel as vertrekpunt gebruik om Nel se onderrigmetodes, onderrigbeginsels of opvoedkundige benadering rakende effektiewe asemhaling vir esteties bevredigende klankproduksie in oënskou te neem. Die metodes van data-insameling vir hierdie enkele, beskrywende gevallestudie sluit beide ʼn tradisionele en sistematiese literatuuroorsig van die bel canto sangtegniek in, sommige van Nel se handgeskrewe en getikte dokumente, asook semi-gestruktureerde onderhoude met Nel en geselekteerde deelnemers wat by hom gestudeer het en wat huidig professioneel werk as sangers en pedagoë. Abstract During his fixed tenure (1974–2010) as singing lecturer at the School for Music of the Potchefstroom University for Christian Higher Education – known as the North-West University (Potchefstroom campus) since 2004 – Werner Nel was responsible for the technical development that singing students would need to perform vocal art music in the European tradition. This article investigates the voice-technical principles that Nel used to teach his students, with special reference to the fundamental and admittedly difficult concept appoggio. The latter is a voice-technical and aesthetic ideal of core importance for the bel canto singing technique and accordingly it is used in this article as a point of departure to examine Nel’s teaching methods, teaching principles or educational approach concerning effective breathing for aesthetically pleasing sound production. The methods of data collection for this single, descriptive case study includes both a traditional and systematic literature overview of the bel canto singing technique, some of Nel’s handwritten and typed documents, as well as semi-structured interviews with Nel and selected participants who studied with him and who currently work professionally as singers and pedagogues.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Koers
Koers Arts and Humanities-Religious Studies
CiteScore
0.70
自引率
0.00%
发文量
6
审稿时长
12 weeks
期刊最新文献
Restorative Justice as a missional call in South African intercultural context and beyond. Habermas and the Caring Society: A Trans-disciplinary Feminist Critique The mis-appropriation of Abraham Kuyper’s ideas about “worldview” by American Evangelical Christians Gereformeerde pietisme, neoplatonisme en pre-Romantieke teodisee in die Voortrekkervrou Susanna Smit (1799-1863) se godsdienstige dagboeke Die rapportering van beserings in Meganiese Tegnologie-skoolwerkswinkels met die oog op die skep van `n geborgenheidsruimte vir die leerders
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1