{"title":"US consumers' acceptance of hand-produced apparel from India","authors":"Nancy Miller, M. Littrell, J. M. Link","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52790","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Vervaardigers van kleding moet die ontwerpelemente \nvan verwagte veranderings in die mode korrek vertolk om seker te maak dat hulle die aandag van verbruikers trek en op die wyse verkope genereer. Die begrippe wat Rogers (1962) in sy teorie oor die verspreiding van innoverende ontwerpe by wyse van kommunikasie noem, is bestudeer om te bepaal in watter mate hierdie teorie ‘n teikengroep Amerikaanse verbruikers se aanvaarding van kultureel geinspireerde kleding uit Indie onderskryf. Die \nhipoteses vir hierdie navorsing berus op Rogers \n(1962) se teorie en is empiries getoets vir inligting \noor ‘n klein kledingvervaardiger en om die toepassing \nvan die kenmerke van verspreiding in die tekstiel- \nen kledingdissiplines uit te brei. Data is by \n164 damestudente aan ‘n universiteit ingesamel. ‘n \nVyfpunt- bipolere skaal is gebruik om ses modelkledingstukke (langbroeke en rompe) ten opsigte \nvan kompleksiteit, familiariteit en aanvaarding te \nbeoordeel. Die kenmerke van die kledingstukke het \nkleur, konstruksie, kleedstof, sluiting en profiel ingesluit. \nDie navorsingsbevindinge het Rogers (1962) se \nteorie gedeeltelik bevestig. Kledingvervaardigers \nbehoort dus kennis te neem dat sommige ontwerpelemente groter potensiaal as ander het wanneer \ndit by produkontwikkeling en verbruikersaanvaarding \nkom. Vertroudheid met ‘n kledingstuk se kleur en profiel het die grootste invloed op die algemene aanvaarding van die kledingstuk uitgeoefen. Bykomende teoretiese verkenning asook navorsing oor die bemarking van handwerkondernemings is voorgestel.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"77 1","pages":"29-38"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"2","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52790","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 2
Abstract
Vervaardigers van kleding moet die ontwerpelemente
van verwagte veranderings in die mode korrek vertolk om seker te maak dat hulle die aandag van verbruikers trek en op die wyse verkope genereer. Die begrippe wat Rogers (1962) in sy teorie oor die verspreiding van innoverende ontwerpe by wyse van kommunikasie noem, is bestudeer om te bepaal in watter mate hierdie teorie ‘n teikengroep Amerikaanse verbruikers se aanvaarding van kultureel geinspireerde kleding uit Indie onderskryf. Die
hipoteses vir hierdie navorsing berus op Rogers
(1962) se teorie en is empiries getoets vir inligting
oor ‘n klein kledingvervaardiger en om die toepassing
van die kenmerke van verspreiding in die tekstiel-
en kledingdissiplines uit te brei. Data is by
164 damestudente aan ‘n universiteit ingesamel. ‘n
Vyfpunt- bipolere skaal is gebruik om ses modelkledingstukke (langbroeke en rompe) ten opsigte
van kompleksiteit, familiariteit en aanvaarding te
beoordeel. Die kenmerke van die kledingstukke het
kleur, konstruksie, kleedstof, sluiting en profiel ingesluit.
Die navorsingsbevindinge het Rogers (1962) se
teorie gedeeltelik bevestig. Kledingvervaardigers
behoort dus kennis te neem dat sommige ontwerpelemente groter potensiaal as ander het wanneer
dit by produkontwikkeling en verbruikersaanvaarding
kom. Vertroudheid met ‘n kledingstuk se kleur en profiel het die grootste invloed op die algemene aanvaarding van die kledingstuk uitgeoefen. Bykomende teoretiese verkenning asook navorsing oor die bemarking van handwerkondernemings is voorgestel.