The potential of using script theory in consumer behaviour research

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V30I1.52819
Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau
{"title":"The potential of using script theory in consumer behaviour research","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52819","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die schema-konsep is in 1932 deur Bartlett, 'n sielkundige, bekendgestel as 'n denkbeeldige voorstelling van 'n bepaalde ondervinding. Hy het beweer dat 'n individu se ondervindinge in die geheue gerasionaliseer, aangepas en verdraai word binne die raamwerk van bestaande schemata (Shute, 1996:410). Ongelukkig is daar eers twee dekades later aan sy werk aandag gegee en toe weer in die 1970's in die kognitiewe sielkunde. Schank en Abelson (1977 in Eysenck, 1994:316 ) het die idee van schemata uitgebrei om te verduidelik hoe kennis van meer komplekse gebeure in 'n bepaalde orde in die geheue vasgele word. Daar is na hierdie kennisstrukture as \"\"geskrifte\"\" verwys. Geskrifte word op verskeie maniere gedefinieer: Puto (1985:404) definieer 'n geskrif as 'n aantal verbandhoudende gebeure wat deur 'n individu - as deelnemer of waarnemer - in 'n bepaalde konteks verwag word. 'n Geskrif word ook beskryf as 'n denkbeeld met byskrifte wat die volgorde van aksies, deelnemers en fisiese objekte wat in die situasie teenwoordig is insluit (Abelson, 1981 in Schurr, 1986:498). Geskrifte as 'n vorm van verklarende kennis verwys na die strukturele aard daarvan en ook die wyse waarop geskrifte in die geheue georganiseer is (Matlin, 1998:231, 232). Geskrifte het bepaalde eienskappe (Bower et al, 1979 in Bozinoff & Roth 1983:656) en verskeie strukturele kenmerke wat hulle van ander denkraamwerke onderskei (Thorndyke & Yekovich in Smith & Houston, 1986:504) en hulle besonder bruikbaar maak vir die bestudering van verbruikersgedrag. Die feit dat geskrifte generiese inligting bevat wat in terme van die volgorde van aktiwiteite / aksies saamgestel is, bied die moontlikheid om geskrifte te ondersoek om spesifieke gebeure - selfs aankoopgebeurtenisse - voor te stel. Een van die voordele van 'n geskrif is juis dat dit op die perspektief van die verbruiker gebaseer is. Per definisie spesifiseer geskrifte al die deelnemers en rolspelers sodat 'n meer realistiese scenario van die gebeurtenis gestel kan word. In hierdie literatuuroorsig word die teorie van geskrifte bespreek en voorgestel as 'n moontlikheid om verbruikersbesluitnemingsgedrag bloot te le in plaas daarvan om tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle te gebruik waaraan navorsers en akademici al so gewoond geraak het.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"233 1","pages":"1-9"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"44","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52819","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 44

Abstract

Die schema-konsep is in 1932 deur Bartlett, 'n sielkundige, bekendgestel as 'n denkbeeldige voorstelling van 'n bepaalde ondervinding. Hy het beweer dat 'n individu se ondervindinge in die geheue gerasionaliseer, aangepas en verdraai word binne die raamwerk van bestaande schemata (Shute, 1996:410). Ongelukkig is daar eers twee dekades later aan sy werk aandag gegee en toe weer in die 1970's in die kognitiewe sielkunde. Schank en Abelson (1977 in Eysenck, 1994:316 ) het die idee van schemata uitgebrei om te verduidelik hoe kennis van meer komplekse gebeure in 'n bepaalde orde in die geheue vasgele word. Daar is na hierdie kennisstrukture as ""geskrifte"" verwys. Geskrifte word op verskeie maniere gedefinieer: Puto (1985:404) definieer 'n geskrif as 'n aantal verbandhoudende gebeure wat deur 'n individu - as deelnemer of waarnemer - in 'n bepaalde konteks verwag word. 'n Geskrif word ook beskryf as 'n denkbeeld met byskrifte wat die volgorde van aksies, deelnemers en fisiese objekte wat in die situasie teenwoordig is insluit (Abelson, 1981 in Schurr, 1986:498). Geskrifte as 'n vorm van verklarende kennis verwys na die strukturele aard daarvan en ook die wyse waarop geskrifte in die geheue georganiseer is (Matlin, 1998:231, 232). Geskrifte het bepaalde eienskappe (Bower et al, 1979 in Bozinoff & Roth 1983:656) en verskeie strukturele kenmerke wat hulle van ander denkraamwerke onderskei (Thorndyke & Yekovich in Smith & Houston, 1986:504) en hulle besonder bruikbaar maak vir die bestudering van verbruikersgedrag. Die feit dat geskrifte generiese inligting bevat wat in terme van die volgorde van aktiwiteite / aksies saamgestel is, bied die moontlikheid om geskrifte te ondersoek om spesifieke gebeure - selfs aankoopgebeurtenisse - voor te stel. Een van die voordele van 'n geskrif is juis dat dit op die perspektief van die verbruiker gebaseer is. Per definisie spesifiseer geskrifte al die deelnemers en rolspelers sodat 'n meer realistiese scenario van die gebeurtenis gestel kan word. In hierdie literatuuroorsig word die teorie van geskrifte bespreek en voorgestel as 'n moontlikheid om verbruikersbesluitnemingsgedrag bloot te le in plaas daarvan om tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle te gebruik waaraan navorsers en akademici al so gewoond geraak het.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
脚本理论在消费者行为研究中的应用潜力
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1