Food habits and food preferences of white and coloured South African men in the army (1993-1994)

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V29I1.52814
A. Viljoen, G. Gericke
{"title":"Food habits and food preferences of white and coloured South African men in the army (1993-1994)","authors":"A. Viljoen, G. Gericke","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52814","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Suid-Afrika is ‘n ontwikkelende land met ‘n sosioekonomies \nheterogene en multikulturele samelewing. ‘n Voedingsoorgangsfase is waargeneem, gekenmerk \ndeur ‘n verandering in eetgewoontes - van ‘n tradisionele patroon na ‘n patroon wat ‘n tipies Westerse lewenstyl weerspieel, met die gepaardgaande risko vir die ontwikkeling van nie-oordraagbare siektetoestande wat met die Westerse lewenstyl geassosieer word. Inligting omtrent eetgewoontes, voedselvoorkeure en eetpatrone kan gebruik word om die negatiewe gevolge van “voeding in oorgang” te voorkom, asook vir spyskaartbeplanning. \nBeperkte inligting is beskikbaar oor die eetgewoontes \nen voedselvoorkeure van die Suid-Afrikaanse \nbevolking. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure \nvan mans (16-25 jaar) uit sewe etniese groepe in \ndie Suid-Afrikaanse bevolking is bepaal. Hierdie \nmans was dienspligtig in die Suid-Afrikaanse Weermag \nten tye van die studie (1993 tot Maart 1994). \nDie resultate van die studie het daarop gedui dat \ndie sewe etniese groepe (blank, kleurling, Noord- \nSotho, Suid-Sotho, Tswana, Xhosa en Zoeloe) in \ntwee groepe verdeel kan word. Daar is bevind dat \ndie blankes en kleurlinge, wat ‘n tipies Westerse \neetpatroon en voedselvoorkeure gerapporteer het, \n‘n groep vorm, terwyl die vyf swart etniese groepe, \nwat deels tradisionele eetgewoontes in kombinasie \nmet Westerse eetgewoontes volg, saam gegroepeer \nkan word. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure van die \nblanke en kleurlingmans word in hierdie artikel gerapporteer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"62 1","pages":"1-12"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"7","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52814","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 7

Abstract

Suid-Afrika is ‘n ontwikkelende land met ‘n sosioekonomies heterogene en multikulturele samelewing. ‘n Voedingsoorgangsfase is waargeneem, gekenmerk deur ‘n verandering in eetgewoontes - van ‘n tradisionele patroon na ‘n patroon wat ‘n tipies Westerse lewenstyl weerspieel, met die gepaardgaande risko vir die ontwikkeling van nie-oordraagbare siektetoestande wat met die Westerse lewenstyl geassosieer word. Inligting omtrent eetgewoontes, voedselvoorkeure en eetpatrone kan gebruik word om die negatiewe gevolge van “voeding in oorgang” te voorkom, asook vir spyskaartbeplanning. Beperkte inligting is beskikbaar oor die eetgewoontes en voedselvoorkeure van die Suid-Afrikaanse bevolking. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure van mans (16-25 jaar) uit sewe etniese groepe in die Suid-Afrikaanse bevolking is bepaal. Hierdie mans was dienspligtig in die Suid-Afrikaanse Weermag ten tye van die studie (1993 tot Maart 1994). Die resultate van die studie het daarop gedui dat die sewe etniese groepe (blank, kleurling, Noord- Sotho, Suid-Sotho, Tswana, Xhosa en Zoeloe) in twee groepe verdeel kan word. Daar is bevind dat die blankes en kleurlinge, wat ‘n tipies Westerse eetpatroon en voedselvoorkeure gerapporteer het, ‘n groep vorm, terwyl die vyf swart etniese groepe, wat deels tradisionele eetgewoontes in kombinasie met Westerse eetgewoontes volg, saam gegroepeer kan word. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure van die blanke en kleurlingmans word in hierdie artikel gerapporteer.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
南非军队中白人和有色人种男性的饮食习惯和食物偏好(1993-1994)
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1