Elicitation and generation of a script for the acquisition of household appliances within a consumer decision-making context

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V30I1.52822
Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau
{"title":"Elicitation and generation of a script for the acquisition of household appliances within a consumer decision-making context","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52822","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hoewel geskrifte as 'n geldige konstruk in verskeie dissiplines soos kognitiewe sielkunde erken en gebruik word, is min gedoen om die potensiaal van aankoopgeskrifte verder te ontgin sedert die eerste inisiatiewe in die 1980's. Die doel van hierdie studie was om 'n teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting binne verbruikersbesluitnemingsverband te ontwikkel as 'n meer realistiese voorstelling van die aankoopproses as wat deur tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle voorgehou word. Vorige navorsing op hierdie gebied is in aanmerking geneem (Erasmus et al, 2002b) om data-insameling te struktureer en maksimaal te benut vir die generering van 'n geskrif wat aan die basiese eienskappe en strukturele vereistes van geskrifte sou voldoen. 'n Emiese, ideografiese navorsingsbenadering is gevolg (Denzin & Lincoln, 2000:10, 158). Veelvoudige data-insamelingstegnieke is gebruik om sydigheid te voorkom. Minder gestruktureerde tegnieke is gebruik en selektief gekombineer (Erasmus et al, 2002a). Data is direk na insameling verwerk sodat die resultate in opeenvolgende data insamelingsessies in aanmerking geneem kon word om leemtes uit te skakel. Die keuse, kombinasie en volgorde van implementering van die onderskeie data-insamelingstegnieke het meegewerk om die relevante norme te identifiseer en dit moontlik gemaak om 'n teks wat aan die basiese eienskappe en strukturele eienskappe wat vir tekse voorgehou word, saam te stel. Die spesifieke volgorde van tegnieke kan vir soortgelyke studies aanbeveel word: die geskrewe tegniek was veral suksesvol om al die aktiwiteite (elemente) te identifiseer, terwyl daaropvolgende tegnieke bygedra het om elemente uit te brei, om betroubaarheid en geldigheid te verseker en om visuele stimuli vir die diskrimineringstegniek saam te stel.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"141 3 1","pages":"46-64"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"6","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52822","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 6

Abstract

Hoewel geskrifte as 'n geldige konstruk in verskeie dissiplines soos kognitiewe sielkunde erken en gebruik word, is min gedoen om die potensiaal van aankoopgeskrifte verder te ontgin sedert die eerste inisiatiewe in die 1980's. Die doel van hierdie studie was om 'n teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting binne verbruikersbesluitnemingsverband te ontwikkel as 'n meer realistiese voorstelling van die aankoopproses as wat deur tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle voorgehou word. Vorige navorsing op hierdie gebied is in aanmerking geneem (Erasmus et al, 2002b) om data-insameling te struktureer en maksimaal te benut vir die generering van 'n geskrif wat aan die basiese eienskappe en strukturele vereistes van geskrifte sou voldoen. 'n Emiese, ideografiese navorsingsbenadering is gevolg (Denzin & Lincoln, 2000:10, 158). Veelvoudige data-insamelingstegnieke is gebruik om sydigheid te voorkom. Minder gestruktureerde tegnieke is gebruik en selektief gekombineer (Erasmus et al, 2002a). Data is direk na insameling verwerk sodat die resultate in opeenvolgende data insamelingsessies in aanmerking geneem kon word om leemtes uit te skakel. Die keuse, kombinasie en volgorde van implementering van die onderskeie data-insamelingstegnieke het meegewerk om die relevante norme te identifiseer en dit moontlik gemaak om 'n teks wat aan die basiese eienskappe en strukturele eienskappe wat vir tekse voorgehou word, saam te stel. Die spesifieke volgorde van tegnieke kan vir soortgelyke studies aanbeveel word: die geskrewe tegniek was veral suksesvol om al die aktiwiteite (elemente) te identifiseer, terwyl daaropvolgende tegnieke bygedra het om elemente uit te brei, om betroubaarheid en geldigheid te verseker en om visuele stimuli vir die diskrimineringstegniek saam te stel.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
在消费者决策的背景下,为家用电器的收购提供和生成脚本
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1