{"title":"An exploratory investigation into the role of extrinsic factors in consumer decision-making for interior soft furnishings","authors":"N. Sonnenberg, Alet C. Erasmus","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52872","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Te midde van toenemende belangstelling in interieuromgewings en die gevolglike gebruik van besittings om lewenstyl te reflekteer, kon min inligting gevind word wat lig werp op verbruikers se keuseprosesse ten opsigte van interieurprodukte. Belangstelling in hierdie produkkategorie spruit uit die besondere estetiese waarde daarvan en die moontlikheid dat hierdie produkte doelbewus gekies kan word soos wat in die simboliese interaksionisme aangevoer word – om die selfbeeld van ‘n verbruiker te projekteer (Hawkins et al, 2001:429). Daarby moet die produkte ook aan sekere kriteria voldoen om optimaal te funksioneer tydens gebruik. Bewys dat winkelen handelsmerkbeeld oenskynlik gebruik word om verbruikersbesluite te rig, veral ten opsigte van visueel opvallende produkte (YounKyung & Seunghae 2000:58), kan belangrike implikasies vir verbruikers se kritiese bewustheid van produkeienskappe inhou. Hierdie navorsing het ten doel gehad om ‘n bydrae tot die teorie, spesifiek wat die verstaan van verbruikers se aankoopgedrag ten opsigte van ‘n spesifieke kategorie interieurprodukte, te maak. Hierdie produkte is geidentifiseer as voorbeeld van visueel opvallende produkte. Implikasies vir die handel in terme van verbruikersfasilitering en gevolge in terme van verantwoordelike, ingeligte verbruikersbesluitneming, is geidentifiseer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"29 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"10","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52872","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 10
Abstract
Te midde van toenemende belangstelling in interieuromgewings en die gevolglike gebruik van besittings om lewenstyl te reflekteer, kon min inligting gevind word wat lig werp op verbruikers se keuseprosesse ten opsigte van interieurprodukte. Belangstelling in hierdie produkkategorie spruit uit die besondere estetiese waarde daarvan en die moontlikheid dat hierdie produkte doelbewus gekies kan word soos wat in die simboliese interaksionisme aangevoer word – om die selfbeeld van ‘n verbruiker te projekteer (Hawkins et al, 2001:429). Daarby moet die produkte ook aan sekere kriteria voldoen om optimaal te funksioneer tydens gebruik. Bewys dat winkelen handelsmerkbeeld oenskynlik gebruik word om verbruikersbesluite te rig, veral ten opsigte van visueel opvallende produkte (YounKyung & Seunghae 2000:58), kan belangrike implikasies vir verbruikers se kritiese bewustheid van produkeienskappe inhou. Hierdie navorsing het ten doel gehad om ‘n bydrae tot die teorie, spesifiek wat die verstaan van verbruikers se aankoopgedrag ten opsigte van ‘n spesifieke kategorie interieurprodukte, te maak. Hierdie produkte is geidentifiseer as voorbeeld van visueel opvallende produkte. Implikasies vir die handel in terme van verbruikersfasilitering en gevolge in terme van verantwoordelike, ingeligte verbruikersbesluitneming, is geidentifiseer.