Geografiese ligging beïnvloed vaginale mikrobiese profiele in Suid-Afrikaanse vroue

Katie S. Lennard, Smritee Dabee, Shaun L. Barnabas, Enock Havyarimana, Anna K. Blakney, Shameem Z. Jaumdally, Gerrit Botha, Nonhlanhla N. Mkhize, Linda-Gail Bekker, David A. Lewis, Glenda Gray, Nicola Mulder, Jo-Ann S. Passmore, Heather B. Jaspan
{"title":"Geografiese ligging beïnvloed vaginale mikrobiese profiele in Suid-Afrikaanse vroue","authors":"Katie S. Lennard, Smritee Dabee, Shaun L. Barnabas, Enock Havyarimana, Anna K. Blakney, Shameem Z. Jaumdally, Gerrit Botha, Nonhlanhla N. Mkhize, Linda-Gail Bekker, David A. Lewis, Glenda Gray, Nicola Mulder, Jo-Ann S. Passmore, Heather B. Jaspan","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.685","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Vroue van Afrika-afkoms is meer vatbaar vir bakteriële vaginose (BV) in vergelyking met Europese vroue. Beide mikrobiese diversiteit (soos met BV) sowel as spesifieke bakteriële taksa speel ‘n rol in seksuele en reproduktiewe gesondheid insluitende MIV vatbaarheid.\n\nDie moontlike rol van geografi ese ligging en etnisiteit op die verhouding tussen mikrobiese samestelling en seskuele en reproduktiewe gesondheid bly egter onbekend.\n\nIn hierdie studie vergelyk ons dus die vaginale mikrobiota van 16–22-jarige swart, HIV-negatiewe Suid-Afrikaanse vroue van twee geografies-uiteenlopende liggings, beide lae-inkomste, hoë bevolkingsdigtheidsgemeenskappe, een in Kaapstad, en een in Johannesburg. Vaginale mikrobiese profiele is bepaal met behulp van 16S rRNS volgordebepaling van laterale muur deppers.\n\nOns pas permutasie variansieanalise (PERMANOVA) toe en vind statisties betekenisvolle assosiasies tussen vaginale mikrobiese samestelling en geografiese ligging (p=0.02), asook met liggaamsmassa-indeks (LMI) (p=0.015) en menslike papilloomvirus (MPV) risikotipe (p=0.005), maar nie met die voorkoms van een of meer seksueel-oordraagbare infeksies (SOI’s) (p=0.053) of met hormonale kontrasepsie verbruik nie. (p=0.4) \n\nGeografiese ligging was ‘n statisties betekenisvolle determinant van mikrobiese samestelling, ongeag verskille in LMI, SOI status en MPV-risiko tipes tussen Kaapstad en Johannesburg vroue. Geografiese ligging, LMI en MPV-risiko verduidelik gesamentlik 10% van die variansie in mikrobiese samestelling, met ‘n groot persentasie van onbekende oorsprong. Verskeie taksa het statisties betekenisvol verskil in terme van frekwensie of relatiewe vlakke van voorkoms tussen die geografiese liggings.\n\nOns resultate stel voor dat MIV profi laktiese metodes wat die vaginale","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"25 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.685","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Vroue van Afrika-afkoms is meer vatbaar vir bakteriële vaginose (BV) in vergelyking met Europese vroue. Beide mikrobiese diversiteit (soos met BV) sowel as spesifieke bakteriële taksa speel ‘n rol in seksuele en reproduktiewe gesondheid insluitende MIV vatbaarheid. Die moontlike rol van geografi ese ligging en etnisiteit op die verhouding tussen mikrobiese samestelling en seskuele en reproduktiewe gesondheid bly egter onbekend. In hierdie studie vergelyk ons dus die vaginale mikrobiota van 16–22-jarige swart, HIV-negatiewe Suid-Afrikaanse vroue van twee geografies-uiteenlopende liggings, beide lae-inkomste, hoë bevolkingsdigtheidsgemeenskappe, een in Kaapstad, en een in Johannesburg. Vaginale mikrobiese profiele is bepaal met behulp van 16S rRNS volgordebepaling van laterale muur deppers. Ons pas permutasie variansieanalise (PERMANOVA) toe en vind statisties betekenisvolle assosiasies tussen vaginale mikrobiese samestelling en geografiese ligging (p=0.02), asook met liggaamsmassa-indeks (LMI) (p=0.015) en menslike papilloomvirus (MPV) risikotipe (p=0.005), maar nie met die voorkoms van een of meer seksueel-oordraagbare infeksies (SOI’s) (p=0.053) of met hormonale kontrasepsie verbruik nie. (p=0.4) Geografiese ligging was ‘n statisties betekenisvolle determinant van mikrobiese samestelling, ongeag verskille in LMI, SOI status en MPV-risiko tipes tussen Kaapstad en Johannesburg vroue. Geografiese ligging, LMI en MPV-risiko verduidelik gesamentlik 10% van die variansie in mikrobiese samestelling, met ‘n groot persentasie van onbekende oorsprong. Verskeie taksa het statisties betekenisvol verskil in terme van frekwensie of relatiewe vlakke van voorkoms tussen die geografiese liggings. Ons resultate stel voor dat MIV profi laktiese metodes wat die vaginale
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
A visual exploration of South Africa’s position in the global ingredient-recipe network ChatGPT-3.5 can create and justify short Afrikaans poems: Implications for practice Digital Transformation Framework for Quick Service Restaurants: A Sub-Saharan Africa Case Study Towards a quantified-self technology conceptual framework for monitoring diabetes ’n Festschrift ter ere van die wetenskaplike bydrae van prof Esté (HH) Vorster tot die studieveld van Voeding
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1