Community-based tourism and its potential to improve living conditions among the Hananwa of Blouberg (Limpopo Province), with particular reference to catering services during winter

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI:10.4314/JFECS.V35I1.52914
C. Boonzaaier, Loudine Philip
{"title":"Community-based tourism and its potential to improve living conditions among the Hananwa of Blouberg (Limpopo Province), with particular reference to catering services during winter","authors":"C. Boonzaaier, Loudine Philip","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52914","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Die Hananwa is ‘n relatief selfversorgende gemeenskap van Tswana-Hurutshe herkoms wat in relatiewe afsondering bo-op Blouberg in die Limpopoprovinsie woonagtig is. As gevolg van hulle af-gesonderdheid is die gemeenskap steeds baie tradisioneel georienteerd wat hulle kulturele aktiwiteite betref. Die doel van hierdie studie was om ondersoek in te stel na die moontlikheid dat die gemeenskap voedsel kan voorsien aan ‘n stat ( motse ) vir besoekers wat bo-op die berg vir toeristeverblyf opgerig is. Sodanige voorsiening van voedsel aan die be-soekerstat sou in lyn wees met die doelwitte van gemeenskapsgebaseerde toerismeontwikkeling waarvolgens entrepreneurskap deur die ontwikkeling van kennis en vaardighede gevestig word sodat die plaaslike bevolking op direkte en indirekte wyse voordeel uit die besoekerstat kan trek. In hierdie ondersoek is die gemeenskap se gesindheid ten opsigte van toerisme en die rol wat logistiese dienste soos die voorsiening en voorbereiding van voedsel sou kon speel om van die projek ’n sukses te maak, ook bepaal. Aandag is gegee aan beleid ten opsigte van die beskerming van die Hananwa se kulturele erfenis – in besonder hulle dieetpatroon – teen die verwagte impak van toerisme. Al elf huishoudings in die stamwyk waarin die besoekerstat gelee is, is besoek, en twee huishoudings in die aangrensende stamwyk is as ’n steekproef vir kontroledoeleindes besoek. ’n Kwalitatiewe navorsingstrategie is gevolg en data-insamelingstegnieke soos individuele onderhoude en deelnemende waarneming is gebruik. In die proses is daar deurentyd gepoog om gemeenskapsbetrokkenheid te bewerkstellig deur die inwoners se oordeel oor ver-bandhoudende sake soos toerisme en die volhoubaarheid daarvan, voedselresepte en die voorbereiding daarvan vir toeriste te bepaal en voorstelle van die inwoners te kry met besondere verwysing na die voorsiening van voedsel in die winter. Hierdie artikel gee dus ’n aanduiding van die Hananwa se gesindheid jeens toerisme, die voedselsoorte wat deur individuele huishoudings verbou word, bepaalde resepte en die wyse waarop die mees algemene en belangrikste voedselsoorte voorberei word, veral in die winter. Terselfdertyd","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"18 1","pages":"26-38"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"18","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52914","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 18

Abstract

Opsomming Die Hananwa is ‘n relatief selfversorgende gemeenskap van Tswana-Hurutshe herkoms wat in relatiewe afsondering bo-op Blouberg in die Limpopoprovinsie woonagtig is. As gevolg van hulle af-gesonderdheid is die gemeenskap steeds baie tradisioneel georienteerd wat hulle kulturele aktiwiteite betref. Die doel van hierdie studie was om ondersoek in te stel na die moontlikheid dat die gemeenskap voedsel kan voorsien aan ‘n stat ( motse ) vir besoekers wat bo-op die berg vir toeristeverblyf opgerig is. Sodanige voorsiening van voedsel aan die be-soekerstat sou in lyn wees met die doelwitte van gemeenskapsgebaseerde toerismeontwikkeling waarvolgens entrepreneurskap deur die ontwikkeling van kennis en vaardighede gevestig word sodat die plaaslike bevolking op direkte en indirekte wyse voordeel uit die besoekerstat kan trek. In hierdie ondersoek is die gemeenskap se gesindheid ten opsigte van toerisme en die rol wat logistiese dienste soos die voorsiening en voorbereiding van voedsel sou kon speel om van die projek ’n sukses te maak, ook bepaal. Aandag is gegee aan beleid ten opsigte van die beskerming van die Hananwa se kulturele erfenis – in besonder hulle dieetpatroon – teen die verwagte impak van toerisme. Al elf huishoudings in die stamwyk waarin die besoekerstat gelee is, is besoek, en twee huishoudings in die aangrensende stamwyk is as ’n steekproef vir kontroledoeleindes besoek. ’n Kwalitatiewe navorsingstrategie is gevolg en data-insamelingstegnieke soos individuele onderhoude en deelnemende waarneming is gebruik. In die proses is daar deurentyd gepoog om gemeenskapsbetrokkenheid te bewerkstellig deur die inwoners se oordeel oor ver-bandhoudende sake soos toerisme en die volhoubaarheid daarvan, voedselresepte en die voorbereiding daarvan vir toeriste te bepaal en voorstelle van die inwoners te kry met besondere verwysing na die voorsiening van voedsel in die winter. Hierdie artikel gee dus ’n aanduiding van die Hananwa se gesindheid jeens toerisme, die voedselsoorte wat deur individuele huishoudings verbou word, bepaalde resepte en die wyse waarop die mees algemene en belangrikste voedselsoorte voorberei word, veral in die winter. Terselfdertyd
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
以社区为基础的旅游业及其改善布卢伯格(林波波省)哈南瓦人生活条件的潜力,特别是冬季的餐饮服务
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1