The virtual shopping basket versus the shopping trolley: An exploratory investigation of consumers' experience

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI:10.4314/JFECS.V33I1.52873
S. V. Staden, Djf Maree
{"title":"The virtual shopping basket versus the shopping trolley: An exploratory investigation of consumers' experience","authors":"S. V. Staden, Djf Maree","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52873","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die doel van hierdie studie was om verbruikers se gedagtes en gevoelens oor sowel die aanlynas die tradisionele inkopie-omgewing te beskryf. ’n Homogene steekproef van tien vroulike respondente het aan hierdie kwalitatiewe studie deelgeneem, en hulle ervarings is by wyse van die Zaltman Metaphoric Elicitation Technique (ZMET) ondersoek. Daar is bevind dat diegene wat op die tradisionele manier inkopies doen, hulle gedagtes en gevoelens om twee metafore organiseer, naamlik “inkopies doen as ’n vorm van ontspanning” en “inkopies doen as ’n vorm van werk”. Diegene wat aanlyn inkopies doen, het aangedui dat die manier van inkopies doen beskou word as “’n gerief” en as “’n moeilik deurgrondbare konsep”. Naas hierdie vier temas het daar twee ondersteunende dimensies na vore gekom, naamlik inkopies doen vir dinge wat “noodsaaklik is om te he” en inkopies doen vir dinge wat “lekker is om te he”. ’n Konseptuele raamwerk wat op hierdie temas en dimensies gebaseer is, is opgestel. Hierdie raamwerk was nuttig om die gevoelens en ervarings wat deur die een inkopie-omgewing opgeroep is, te vergelyk met die wat deur die ander inkopie-omgewing opgeroep is; asook om die wisselwerking, ooreenkomste en verskille met betrekking tot ervarings binne die twee omgewings aan te dui.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"10 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"6","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52873","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 6

Abstract

Die doel van hierdie studie was om verbruikers se gedagtes en gevoelens oor sowel die aanlynas die tradisionele inkopie-omgewing te beskryf. ’n Homogene steekproef van tien vroulike respondente het aan hierdie kwalitatiewe studie deelgeneem, en hulle ervarings is by wyse van die Zaltman Metaphoric Elicitation Technique (ZMET) ondersoek. Daar is bevind dat diegene wat op die tradisionele manier inkopies doen, hulle gedagtes en gevoelens om twee metafore organiseer, naamlik “inkopies doen as ’n vorm van ontspanning” en “inkopies doen as ’n vorm van werk”. Diegene wat aanlyn inkopies doen, het aangedui dat die manier van inkopies doen beskou word as “’n gerief” en as “’n moeilik deurgrondbare konsep”. Naas hierdie vier temas het daar twee ondersteunende dimensies na vore gekom, naamlik inkopies doen vir dinge wat “noodsaaklik is om te he” en inkopies doen vir dinge wat “lekker is om te he”. ’n Konseptuele raamwerk wat op hierdie temas en dimensies gebaseer is, is opgestel. Hierdie raamwerk was nuttig om die gevoelens en ervarings wat deur die een inkopie-omgewing opgeroep is, te vergelyk met die wat deur die ander inkopie-omgewing opgeroep is; asook om die wisselwerking, ooreenkomste en verskille met betrekking tot ervarings binne die twee omgewings aan te dui.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
虚拟购物篮与购物车:消费者体验的探索性调查
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1