The potential of a script to portray the acquisition of major household appliances in consumer behaviour research

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V30I1.52823
Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau
{"title":"The potential of a script to portray the acquisition of major household appliances in consumer behaviour research","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52823","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die aankoop van groot elektriese huishoudelike toerusting word kragtens die belangrikheid van die aankoop, die hoeveelheid geld wat betrokke is en die kort- en langtermyn gevolge van die aankoop, as komplekse hoi?½-risiko-aankope beskou wat spanning en verwarring by verbruikers kan veroorsaak. Sodanige aankope word dus gewoonlik met groot onsekerheid en omsigtigheid hanteer. Daar is uiteenlopende verslae van hoe verbruikers hierdie onsekerheid aanspreek. Sommige rapporteer meer intense inligtingsoeke en produkevaluering terwyl ander toon dat verbruikers hulle tot meer eenvoudige besluitnemingstrategiei?½ wend. Tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle word gewoonlik gebruik as teoretiese raamwerke om navorsing op hierdie gebied te struktureer. In hierdie modelle word die besluitnemingsproses as kompleks en bestaande uit verskeie stadia voorgehou. Besware wat met verloop van tyd teen die gebruik van tradisionele besluitnemingsmodelle aangeteken is in samehang met teenstrydige bewyse van hoe verbruikers onsekerheid tydens besluitneming hanteer, het gelei tot die generering van 'n teks vir die aankoop van groot elektriese huishoudelike toerusting in 'n poging om 'n meer realistiese weergawe van die aankoopproses daar te stel (Erasmus et al, 2002c). Hierdie bespreking het ten doel om die voordele van 'n teks te identifiseer en verduidelik om verbruikersgedrag beter te kan verstaan en om doelgerigte pogings deur die kleinhandel en industrie aan te moedig om praktykprobleme aan te spreek. Die aankoop van huishoudelike toerusting word eers binne 'n tradisionele verbruikersbesluitnemingsraamwerk bespreek en daarna volgens voorstelling in die teks. Die struktuur en inhoud van die teks is uiteindelik selfverklarend. Hoewel sekere stappe in die teks groot ooreenkomste met stadia van die besluitnemingsproses toon, le die unieke eienskappe van die teks verskeie probleme bloot. Ten spyte van die kompleksiteit van die besluitnemingstaak, is inligtingsoeke beperk. Hoewel kleinhandelaars as die ideale platform vir verbruikersopvoeding en verbruikersfasilitering identifiseer word, voldoen dit nie aan verbruikers se verwagtinge nie. Wanneer die inhoud van die geskif met bestaande teorie in verband gebring word, kan afgelei word dat verbruikers se hantering van die aankoopproses die gevolg van onsekerheid is. 'n Doelbewuste poging deur die kleinhandel, industrie en belanghebbendes binne die professie verbruikerswetenskap is nodig om praktykprobleme aan te spreek. Dieselfde gevolgtrekkings sou nie op grond van verbruikersbesluitnemingsmodelle afgelei kon word nie.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"3 1","pages":"75-89"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52823","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1

Abstract

Die aankoop van groot elektriese huishoudelike toerusting word kragtens die belangrikheid van die aankoop, die hoeveelheid geld wat betrokke is en die kort- en langtermyn gevolge van die aankoop, as komplekse hoi?½-risiko-aankope beskou wat spanning en verwarring by verbruikers kan veroorsaak. Sodanige aankope word dus gewoonlik met groot onsekerheid en omsigtigheid hanteer. Daar is uiteenlopende verslae van hoe verbruikers hierdie onsekerheid aanspreek. Sommige rapporteer meer intense inligtingsoeke en produkevaluering terwyl ander toon dat verbruikers hulle tot meer eenvoudige besluitnemingstrategiei?½ wend. Tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle word gewoonlik gebruik as teoretiese raamwerke om navorsing op hierdie gebied te struktureer. In hierdie modelle word die besluitnemingsproses as kompleks en bestaande uit verskeie stadia voorgehou. Besware wat met verloop van tyd teen die gebruik van tradisionele besluitnemingsmodelle aangeteken is in samehang met teenstrydige bewyse van hoe verbruikers onsekerheid tydens besluitneming hanteer, het gelei tot die generering van 'n teks vir die aankoop van groot elektriese huishoudelike toerusting in 'n poging om 'n meer realistiese weergawe van die aankoopproses daar te stel (Erasmus et al, 2002c). Hierdie bespreking het ten doel om die voordele van 'n teks te identifiseer en verduidelik om verbruikersgedrag beter te kan verstaan en om doelgerigte pogings deur die kleinhandel en industrie aan te moedig om praktykprobleme aan te spreek. Die aankoop van huishoudelike toerusting word eers binne 'n tradisionele verbruikersbesluitnemingsraamwerk bespreek en daarna volgens voorstelling in die teks. Die struktuur en inhoud van die teks is uiteindelik selfverklarend. Hoewel sekere stappe in die teks groot ooreenkomste met stadia van die besluitnemingsproses toon, le die unieke eienskappe van die teks verskeie probleme bloot. Ten spyte van die kompleksiteit van die besluitnemingstaak, is inligtingsoeke beperk. Hoewel kleinhandelaars as die ideale platform vir verbruikersopvoeding en verbruikersfasilitering identifiseer word, voldoen dit nie aan verbruikers se verwagtinge nie. Wanneer die inhoud van die geskif met bestaande teorie in verband gebring word, kan afgelei word dat verbruikers se hantering van die aankoopproses die gevolg van onsekerheid is. 'n Doelbewuste poging deur die kleinhandel, industrie en belanghebbendes binne die professie verbruikerswetenskap is nodig om praktykprobleme aan te spreek. Dieselfde gevolgtrekkings sou nie op grond van verbruikersbesluitnemingsmodelle afgelei kon word nie.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
一个脚本的潜力,以描绘收购主要家用电器在消费者行为研究
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1