Die verband tussen die teenwoordigheid van die visparasiet Lamproglena clariae op die skerptandbaber (Clarias gariepinus) en die waterkwaliteit en metaalkonsentrasies in die Vaalrivier, Suid-Afrika
{"title":"Die verband tussen die teenwoordigheid van die visparasiet Lamproglena clariae op die skerptandbaber (Clarias gariepinus) en die waterkwaliteit en metaalkonsentrasies in die Vaalrivier, Suid-Afrika","authors":"","doi":"10.36303/satnt.2019.38.1.767","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die Vaalrivier maak ’n belangrike bydrae tot die ekonomie en ekologie van Suid-Afrika. Verskeie antropogeniese aktiwiteite en selfs natuurlike prosesse kan besoedeling veroorsaak, wat ’n nadelige effek op die ekologie van dié varswatersisteem kan uitoefen. Bio-akkumulering van verskeie metale kom as gevolg van besoedeling in akwatiese sisteme voor en dit kan tot gesondheidsrisiko’s lei vir alle organismes wat op die waterbron staatmaak.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"35 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2019.38.1.767","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Abstract
Die Vaalrivier maak ’n belangrike bydrae tot die ekonomie en ekologie van Suid-Afrika. Verskeie antropogeniese aktiwiteite en selfs natuurlike prosesse kan besoedeling veroorsaak, wat ’n nadelige effek op die ekologie van dié varswatersisteem kan uitoefen. Bio-akkumulering van verskeie metale kom as gevolg van besoedeling in akwatiese sisteme voor en dit kan tot gesondheidsrisiko’s lei vir alle organismes wat op die waterbron staatmaak.