{"title":"Die Ned Geref Kerkorde van 1962: In samehang en voeling met die res van die lewe of werklikheid?","authors":"P. Strauss","doi":"10.19108/koers.83.1.2369","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Abstract: \nThe Church Order of 1962 of the Dutch Reformed Church: connected to the rest of life with a feeling for the whole of creation?\n\nThe Church Order of 1962 was the first church order accepted by the new General Synod of the Dutch Reformed Church. Apart from the fact that it tried to be an order according to Holy Scripture and the Three Formulas of Unity as reformed confessions of faith, it contains articles based on norms revealed outside the contact and cooperation of the church with the rest of life. Norms revealed out of the pattern of God’s creation in which aspects created with an own character together with other such aspects, form an integrated whole. An aspect will lead a human act and use the core of other aspects to form norms for the act mentioned.\n\nThe Church Order of 1962 is investigated from article 1 till 70. The question in the title is answered in the affirmative. This Church order is connected to the rest of life and contains articles to confirm this.\n\nOpsomming: \n\nDie eerste kerkorde van die nuwe Algemene Sinode van die Ned Geref Kerk in 1962 poog om Bybels en belydenismatig te wees. Daarom bou dit op konstantes of beginsels wat op die Woord van God en die belydenisskrifte van die Ned Geref Kerk gebaseer is. Hiernaas weerspieël dit norme soos blootgelê deur die samehang van die kerk met die res van die lewe of geskape werklikheid. ‘n Werklikheid waarin daar ‘n verskeidenheid oorspronklike aspekte is wat met mekaar saamhang. ‘n Lewe waarin elke menslike handeling deur ‘n aspek gelei word en die kern van ander aspekte in diens neem as norme vir optrede.\n\nDie Kerkorde van 1962 word van artikel 1 tot 70 vir sulke norme of samehange ondersoek. Die vraag in die titel word bevestigend beantwoord. Die Ned Geref Kerk leef in samehang en voeling met die res van die lewe.","PeriodicalId":38057,"journal":{"name":"Koers","volume":"12 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2018-10-26","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"2","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Koers","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.19108/koers.83.1.2369","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q1","JCRName":"Arts and Humanities","Score":null,"Total":0}
引用次数: 2
Abstract
Abstract:
The Church Order of 1962 of the Dutch Reformed Church: connected to the rest of life with a feeling for the whole of creation?
The Church Order of 1962 was the first church order accepted by the new General Synod of the Dutch Reformed Church. Apart from the fact that it tried to be an order according to Holy Scripture and the Three Formulas of Unity as reformed confessions of faith, it contains articles based on norms revealed outside the contact and cooperation of the church with the rest of life. Norms revealed out of the pattern of God’s creation in which aspects created with an own character together with other such aspects, form an integrated whole. An aspect will lead a human act and use the core of other aspects to form norms for the act mentioned.
The Church Order of 1962 is investigated from article 1 till 70. The question in the title is answered in the affirmative. This Church order is connected to the rest of life and contains articles to confirm this.
Opsomming:
Die eerste kerkorde van die nuwe Algemene Sinode van die Ned Geref Kerk in 1962 poog om Bybels en belydenismatig te wees. Daarom bou dit op konstantes of beginsels wat op die Woord van God en die belydenisskrifte van die Ned Geref Kerk gebaseer is. Hiernaas weerspieël dit norme soos blootgelê deur die samehang van die kerk met die res van die lewe of geskape werklikheid. ‘n Werklikheid waarin daar ‘n verskeidenheid oorspronklike aspekte is wat met mekaar saamhang. ‘n Lewe waarin elke menslike handeling deur ‘n aspek gelei word en die kern van ander aspekte in diens neem as norme vir optrede.
Die Kerkorde van 1962 word van artikel 1 tot 70 vir sulke norme of samehange ondersoek. Die vraag in die titel word bevestigend beantwoord. Die Ned Geref Kerk leef in samehang en voeling met die res van die lewe.
摘要:1962年荷兰归正教会的教令:以一种对整个创造的感觉与生命的其余部分联系在一起?1962年的教会秩序是新成立的荷兰归正教会总会议所接受的第一个教会秩序。除了试图根据圣经和三个统一的公式作为改革的信仰告白,它包含了基于规范的条款,这些规范是在教会与其他生活的接触和合作之外揭示的。规范是从上帝创造的模式中揭示出来的,在这种模式中,具有自己的特征的方面与其他这样的方面一起形成一个完整的整体。一个方面会引导一个人的行为,并利用其他方面的核心来形成该行为的规范。从第1条到第70条对1962年的《教会法令》进行了调查。题目中的问题得到了肯定的回答。这个教会秩序与生活的其余部分相连,并包含确认这一点的文章。opsoming: Die eerste kerkorde van Die nuwe Algemene Sinode van Die Ned Geref Kerk于1962年从bybeles在belbeles进行的研究中得出结论。从一开始,我就知道自己是如何看待世界的,如何看待上帝,如何看待世界的,如何看待世界的,如何看待世界的,如何看待世界的。Hiernaas weerspieël dit norme soos blootgelê deur die samehang van die kerk会见die res van die lewe的geskape werklikheid。“我的意思是,我的意思是,我的意思是,我的意思是,我的意思是,我的意思是,我的意思是,我的意思是。”“Lewe像男人一样处理问题”,他说的是一种礼貌的语言,他说的是一种礼貌的语言,他说的是一种礼貌的语言。Die Kerkorde van 1962年的单词van artikel 1到70是同一个变化的名称。在标题词中有一个词是谓语词。内德·格里夫·克尔克在同一条路上遇到了他的朋友。