Food habits of rural Swazi households: 1939-1999 Part 2: Social structural and ideological influences on Swazi food habits

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V32I1.52856
M. S. Kgaphola, A. Viljoen
{"title":"Food habits of rural Swazi households: 1939-1999 Part 2: Social structural and ideological influences on Swazi food habits","authors":"M. S. Kgaphola, A. Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52856","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes van landelike Swazi huishoudings. Dit bevat 'n oorsig oor die literatuur in verband met die Swazi eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van 'n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die sosiale struktuur en ideologie soos dit deur voedsel weerspieel word, word in hierdie artikel bespreek. Die gepubliseerde literatuur sowel as die gevallestudie dui daarop dat die Swazi eetkultuur nog baie tradisioneel is. Daar is 'n mate van verandering van die maaltydpatrone (van twee na drie maaltye per dag) en in die samestelling van maaltye (in die sin dat die maaltye op weeksdae en Saterdae die tradisionele samestelling van pap met 'n bykos weerspiei?½l, maar dat veral Sondagmiddagetes en ontbyte sterk tekens van westerse akkulturasie vertoon). Kern, sekondere kern en perifere voedsels is onderskeibaar in die Swazi dieet. Die wyse waarop voedsel gebruik word om vriendskap en gasvryheid te betoon, hoe dit tydens feesvierings, as beloning, tydens rituele en as prestige- en status- simbole gebruik word, word ook aangetoon. Hierbenewens word die heersende voedsel ideologie met die tradisionele vergelyk.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"25 1","pages":"16-25"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"9","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52856","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 9

Abstract

Die artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes van landelike Swazi huishoudings. Dit bevat 'n oorsig oor die literatuur in verband met die Swazi eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van 'n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die sosiale struktuur en ideologie soos dit deur voedsel weerspieel word, word in hierdie artikel bespreek. Die gepubliseerde literatuur sowel as die gevallestudie dui daarop dat die Swazi eetkultuur nog baie tradisioneel is. Daar is 'n mate van verandering van die maaltydpatrone (van twee na drie maaltye per dag) en in die samestelling van maaltye (in die sin dat die maaltye op weeksdae en Saterdae die tradisionele samestelling van pap met 'n bykos weerspiei?½l, maar dat veral Sondagmiddagetes en ontbyte sterk tekens van westerse akkulturasie vertoon). Kern, sekondere kern en perifere voedsels is onderskeibaar in die Swazi dieet. Die wyse waarop voedsel gebruik word om vriendskap en gasvryheid te betoon, hoe dit tydens feesvierings, as beloning, tydens rituele en as prestige- en status- simbole gebruik word, word ook aangetoon. Hierbenewens word die heersende voedsel ideologie met die tradisionele vergelyk.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
农村斯威士兰家庭的饮食习惯:1939-1999。第二部分:社会结构和意识形态对斯威士兰饮食习惯的影响
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1