{"title":"A procedure for the elicitation of a script for the acquisition of household appliances within a consumer decision-making context","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52820","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Twee sake word in hierdie artikel aangeraak. Eerstens word die potensiaal van tekse in terme van die praktiese aanwending daarvan in verbruikersgedragnavorsing voorgehou. Tweedens word ‘n prosedure vir die ontwikkeling van ‘n teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting voorgestel met in agneming van besware en probleme wat tydens vorige navorsing met tekse geopper is in ‘n poging om data te verkry wat betroubaar en waar is. ‘n Teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting kan die weg baan vir soortgelyke studies met betrekking tot ander kommoditeite tot voordeel van verbruikers, die handel en industrie.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"33 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"2","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52820","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 2
Abstract
Twee sake word in hierdie artikel aangeraak. Eerstens word die potensiaal van tekse in terme van die praktiese aanwending daarvan in verbruikersgedragnavorsing voorgehou. Tweedens word ‘n prosedure vir die ontwikkeling van ‘n teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting voorgestel met in agneming van besware en probleme wat tydens vorige navorsing met tekse geopper is in ‘n poging om data te verkry wat betroubaar en waar is. ‘n Teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting kan die weg baan vir soortgelyke studies met betrekking tot ander kommoditeite tot voordeel van verbruikers, die handel en industrie.