{"title":"‘n Kykie na kopstukke. Filosofie op Potchefstroom die afgelope eeu (1917-2017). Deel 3: die uitbouers","authors":"Barend van der Walt","doi":"10.19108/koers.83.1.2370","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"ABSTRACT\n\nA peep-hole on big guns; philosophy at Potchefstroom during the past century (1917-2017). Part 3: the elaborators\n\nThis article is the third in a series of four which outlines the history of philosophy at Potchefstroom during more than a century. Firstly, two main professors, F. Postma and S.O. Los, who taught philosophy up to about 1917 received attention (cf. Van der Walt, 2017). After this first period of reconnoitring followed a second of systematisation by Proff H.G. Stoker and J.A. Taljaard (cf. Van der Walt, 2018).\n\nThe present contribution covers the third period, viz. that of the further elaboration in various directions of a Christian-reformational philosophy. At the hand of their academic backgrounds, personal interests and publications the following seven heads of the Department of Philosophy (later School of Philosophy) march past: Proff B. Duvenage, N.T. van der Merwe, Pieter G.W. du Plessis, M. Elaine Botha, Johannes J. Venter, followed by an interim without a departmental head, Pieter J.J.S. Potgieter and Michael F. Heyns.\n\nThis article is aligned with the framework of an extensive evaluative conclusion about the history of philosophy at Potchefstroom during more than a century as reviewed in this series. The fourth and final contribution will discuss the growing tension in the School has, by 2016, arrived at the cross-roads.\n\nSAMEVATTING\n\nIn ʼn reeks van vier artikels is hierdie die derde wat die hooflyne van die geskiedenis van filosofie op Potchefstroom oor meer as ʼn eeu beskrywe (vgl. Van der Walt, 2017 en 2018 vir die vorige twee). Nadat op ʼn tydperk van filosofiese verkenning (tot ongeveer 1917) gelet is, is twee sisteembouers uit die tweede periode bekyk. Nou word nog sewe profiele van hulle opvolgers ten tonele gevoer, wat as verteenwoordigers van ʼn derde periode van die uitbouing van ʼn Christelike filosofie beskou kan word.\n\nDie volgende figure passeer die revue: (1) Benoon Duvenage (departementshoof vanaf 1974 tot 1980); (2) Nicolaas Theodor van der Merwe (vanaf ongeveer 1957 dosent en vanaf 1980 tot 1986 departementshoof); (3) Pieter G.W. du Plessis (dosent vanaf 1957 tot 1965 aan die PU verbonde en tussen 1988 en 1989 waarnemende departementshoof); (4) Marthina Elaine Botha (vanaf 1969 dosent en vanaf 1990 tot 1995 departementshoof; (5) Johannes Jacob Venter (vanaf 1970 dosent aan die PU, na ʼn tydperk (1979-1974) by die Universiteit van Fort Hare weer terug aan die PU en vanaf 1996 tot 1998 departementshoof; (6) Vanaf 1999 tot 2001 verloor filosofie sy selfstandigheid deurdat dit demoveer word tot slegs ʼn vakgroep binne een van die nuutgestigte skole, die Skool vir Sosiale en Owerheidstudies waarvan prof Willie van Wyk die direkteur was. (7) Pieter Jacobus Johannes Stephanus Potgieter (vanaf 2001 tot 2008 direkteur van die nuwe Skool vir Filosofie); (8) Michael F. Heyns (vanaf 2002 dosent in Filosofie en vanaf 2009 tot op datum direkteur van die Skool).\n\nHierdie artikel word afgesluit met ʼn breedvoerige evaluerende terugskouing op die geskiedenis van filosofie op Potchefstroom gedurende meer as ʼn eeu. Die laaste (vierde) bydrae bespreek die groeiende spanning (sedert ongeveer 2010) en die huidige krisis in die Skool vir Filosofie.","PeriodicalId":38057,"journal":{"name":"Koers","volume":"2 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2018-11-10","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Koers","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.19108/koers.83.1.2370","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q1","JCRName":"Arts and Humanities","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1
Abstract
ABSTRACT
A peep-hole on big guns; philosophy at Potchefstroom during the past century (1917-2017). Part 3: the elaborators
This article is the third in a series of four which outlines the history of philosophy at Potchefstroom during more than a century. Firstly, two main professors, F. Postma and S.O. Los, who taught philosophy up to about 1917 received attention (cf. Van der Walt, 2017). After this first period of reconnoitring followed a second of systematisation by Proff H.G. Stoker and J.A. Taljaard (cf. Van der Walt, 2018).
The present contribution covers the third period, viz. that of the further elaboration in various directions of a Christian-reformational philosophy. At the hand of their academic backgrounds, personal interests and publications the following seven heads of the Department of Philosophy (later School of Philosophy) march past: Proff B. Duvenage, N.T. van der Merwe, Pieter G.W. du Plessis, M. Elaine Botha, Johannes J. Venter, followed by an interim without a departmental head, Pieter J.J.S. Potgieter and Michael F. Heyns.
This article is aligned with the framework of an extensive evaluative conclusion about the history of philosophy at Potchefstroom during more than a century as reviewed in this series. The fourth and final contribution will discuss the growing tension in the School has, by 2016, arrived at the cross-roads.
SAMEVATTING
In ʼn reeks van vier artikels is hierdie die derde wat die hooflyne van die geskiedenis van filosofie op Potchefstroom oor meer as ʼn eeu beskrywe (vgl. Van der Walt, 2017 en 2018 vir die vorige twee). Nadat op ʼn tydperk van filosofiese verkenning (tot ongeveer 1917) gelet is, is twee sisteembouers uit die tweede periode bekyk. Nou word nog sewe profiele van hulle opvolgers ten tonele gevoer, wat as verteenwoordigers van ʼn derde periode van die uitbouing van ʼn Christelike filosofie beskou kan word.
Die volgende figure passeer die revue: (1) Benoon Duvenage (departementshoof vanaf 1974 tot 1980); (2) Nicolaas Theodor van der Merwe (vanaf ongeveer 1957 dosent en vanaf 1980 tot 1986 departementshoof); (3) Pieter G.W. du Plessis (dosent vanaf 1957 tot 1965 aan die PU verbonde en tussen 1988 en 1989 waarnemende departementshoof); (4) Marthina Elaine Botha (vanaf 1969 dosent en vanaf 1990 tot 1995 departementshoof; (5) Johannes Jacob Venter (vanaf 1970 dosent aan die PU, na ʼn tydperk (1979-1974) by die Universiteit van Fort Hare weer terug aan die PU en vanaf 1996 tot 1998 departementshoof; (6) Vanaf 1999 tot 2001 verloor filosofie sy selfstandigheid deurdat dit demoveer word tot slegs ʼn vakgroep binne een van die nuutgestigte skole, die Skool vir Sosiale en Owerheidstudies waarvan prof Willie van Wyk die direkteur was. (7) Pieter Jacobus Johannes Stephanus Potgieter (vanaf 2001 tot 2008 direkteur van die nuwe Skool vir Filosofie); (8) Michael F. Heyns (vanaf 2002 dosent in Filosofie en vanaf 2009 tot op datum direkteur van die Skool).
Hierdie artikel word afgesluit met ʼn breedvoerige evaluerende terugskouing op die geskiedenis van filosofie op Potchefstroom gedurende meer as ʼn eeu. Die laaste (vierde) bydrae bespreek die groeiende spanning (sedert ongeveer 2010) en die huidige krisis in die Skool vir Filosofie.
大型火炮上的窥视孔;Potchefstroom在过去一个世纪(1917-2017)的哲学。第三部分:阐释者这篇文章是一系列四篇文章中的第三篇,该系列文章概述了一个多世纪以来Potchefstroom的哲学史。首先,两位主要教授,F. Postma和S.O. Los,他们教授哲学直到大约1917年才受到关注(参见Van der Walt, 2017)。在第一阶段的侦察之后,H.G. Stoker教授和J.A. Taljaard教授进行了第二阶段的系统化研究(参见Van der Walt, 2018)。目前的贡献涵盖了第三个时期,即在基督教改革哲学的各个方向的进一步阐述。在他们的学术背景、个人兴趣和出版物的帮助下,哲学系(后来的哲学学院)的以下七位负责人走过:B. Duvenage教授、N.T. van der Merwe、Pieter G.W. du Plessis、M. Elaine Botha、Johannes J. Venter,接着是没有系主任的临时负责人Pieter J.J.S. Potgieter和Michael F. Heyns。本文与一个广泛的评估结论的框架是一致的,这个框架是关于Potchefstroom在一个多世纪以来的哲学史的,正如本系列所回顾的那样。第四篇也是最后一篇文章将讨论到2016年,学院日益紧张的局势已经到了十字路口。同样的,在德国,范维耶艺术作品是一流的,他的作品是一流的,他的作品是一流的,他是一流的。Van der Walt, 2017 en 2018 vir die vorige twee)。Nadat op tydperk van filosofiese verkenning(1917年以前)是一种花呢,是一种花呢时期的花呢。现在的单词nog sewe provee van hulle opvolgers十tonele gever,正如十五代工人van derde时期的van die一样,van 基督般的filosofie bekou kan单词。(1) Benoon Duvenage(1974年至1980年);(2)尼古拉斯·西奥多·范德默韦(生于1957年,生于1980年至1986年);(3) peter G.W. du Plessis(1957年至1965年),1988年至1989年在美国大学任教;(4)马蒂娜·伊莱恩·波塔(1969年毕业,1990年至1995年毕业);(5)约翰内斯·雅各布·文特尔(生于1970年,任教于美国范德堡大学,1979-1974年)任教于美国范德堡大学,1996年至1998年任教于美国范德堡大学;(6) 1999年至2001年1月,上海上海大学学院系自自立学院系研究生院研究生院院长、研究生院院长、研究生院院长、研究生院院长、研究生院院长、研究生院院长、研究生院院长、研究生院院长、研究生院院长。(7) Pieter Jacobus Johannes Stephanus potgiter(2001 - 2008年导演:van die nuwe Skool vir Filosofie);(8) Michael F. Heyns(2002年12月发表于filosoffie; 2009年12月发表于van die school)。分级文章中提到的“茄子”一词达到了育种性评价标准;“茄子”一词达到了“茄子”一词的标准;“最后一次(vierde)”是指“最后一次(vierde)跨越”(自2010年以来),“最后一次(vierde)跨越”是指“最后一次(vierde)跨越”,即“最后一次(vierde)跨越”。