Household linkages in dispersed settlement around Pietersburg and implications for household resources management

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V29I1.52797
S. Donaldson, Elizabeth Boshoff
{"title":"Household linkages in dispersed settlement around Pietersburg and implications for household resources management","authors":"S. Donaldson, Elizabeth Boshoff","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52797","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"OPSOMMING Hierdie artikel fokus op die skakelings tussen huishoudings in drie vorige tuislanddorpe in die omgewing van Pietersburg en Pietersburg as sentrale gebied. Die ondersoek is vanuit ‘n stedelik-geografiese oogpunt gedoen. Inligting oor die skakelings is in die lig van ‘n huishoudelike hulpmiddelbestuursraamwerk vertolk om die gevolge daarvan vir hulpmiddelbestuur in die huishoudings in die drie dorpe te ontleed. Volgens die huishoudelike hulpmiddelbestuursraamwerk is huishoudings in interaksie met hul mikroomgewings asook met die wyer omgewing. Hierdie interaksie van die huishoudings met hul fisiese en sosiale mikroomgewings is kortliks ondersoek deur die huishoudings se voo rkeur vir die dorpe waar hulle woon te ondersoek. Interaksies tussen die huishoudings en die politieke en ekonomiese subsisteme in die samelewing is ook ondersoek deur die skakelings wat die huishoudings met Pietersburg en die drie vorige tuislanddorpe het, die plek waar hulle werk, waar hulle inkopies doen en van finansiele dienste gebruik maak, waar die kinders skoolgaan en waar hulle aan ontspanningsaktiwiteite deelneem, te bestudeer. Die vertolking van die stedelik-geografiese inligting en die implikasies daarvan vir hulpmiddelbestuur in hierdie huishoudings het daarop gedui dat samewerking tussen stedelike geograwe en verbruikers wetenskaplikes vrugbaar kan wees mits aan sekere detail aandag geskenk word wanneer die navorsing beplan word. Meer besonderhede oor die implikasies van die skakeling tussen huishoudings en hul omgewings kan vanuit die stanspoor ingewin word sodat die gevolge van die skakeling ten opsigte van die huishoudings se hulpmiddelbestuur dieper insigte tot gevolg kan he.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"43 1 1","pages":"20-27"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"7","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52797","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 7

Abstract

OPSOMMING Hierdie artikel fokus op die skakelings tussen huishoudings in drie vorige tuislanddorpe in die omgewing van Pietersburg en Pietersburg as sentrale gebied. Die ondersoek is vanuit ‘n stedelik-geografiese oogpunt gedoen. Inligting oor die skakelings is in die lig van ‘n huishoudelike hulpmiddelbestuursraamwerk vertolk om die gevolge daarvan vir hulpmiddelbestuur in die huishoudings in die drie dorpe te ontleed. Volgens die huishoudelike hulpmiddelbestuursraamwerk is huishoudings in interaksie met hul mikroomgewings asook met die wyer omgewing. Hierdie interaksie van die huishoudings met hul fisiese en sosiale mikroomgewings is kortliks ondersoek deur die huishoudings se voo rkeur vir die dorpe waar hulle woon te ondersoek. Interaksies tussen die huishoudings en die politieke en ekonomiese subsisteme in die samelewing is ook ondersoek deur die skakelings wat die huishoudings met Pietersburg en die drie vorige tuislanddorpe het, die plek waar hulle werk, waar hulle inkopies doen en van finansiele dienste gebruik maak, waar die kinders skoolgaan en waar hulle aan ontspanningsaktiwiteite deelneem, te bestudeer. Die vertolking van die stedelik-geografiese inligting en die implikasies daarvan vir hulpmiddelbestuur in hierdie huishoudings het daarop gedui dat samewerking tussen stedelike geograwe en verbruikers wetenskaplikes vrugbaar kan wees mits aan sekere detail aandag geskenk word wanneer die navorsing beplan word. Meer besonderhede oor die implikasies van die skakeling tussen huishoudings en hul omgewings kan vanuit die stanspoor ingewin word sodat die gevolge van die skakeling ten opsigte van die huishoudings se hulpmiddelbestuur dieper insigte tot gevolg kan he.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
彼得斯堡周围分散住区的家庭联系及其对家庭资源管理的影响
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1