Nutrition education and anaemia outcome in inner city black children

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V32I1.52860
A. Rojhani, M. Niewiadomska-Bugaj
{"title":"Nutrition education and anaemia outcome in inner city black children","authors":"A. Rojhani, M. Niewiadomska-Bugaj","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52860","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Agtergrond : Genoegsame data dui aan / suggereer dat Afro-Amerikaanse kinders, veral die wat deur arm sosio-ekonomiese omstandighede benadeel word, steeds 'n hoe voorkomssyfer van anemie ondervind. Metode : Hierdie studie het ondersoek ingestel na die effek van intensiewe voedingonderrig op die voorkomssyfer van anemie in 'n steekproef van 116 anemiese Afro-Amerikaanse kinders wat aan die \"\"Special Supplementary Food Program for Women, Infants and Children\"\" (WIC) deelneem. Die moeder / kind pare is ewekansig in 'n kontrole en 'n intervensie groep verdeel. Moeders in die kontrole groep het die gewone WIC voedinginstruksies ontvang, terwyl die moeders in die intervensie groep aan 'n spesiaal ontwikkelde meerfasettige voedingonderrig program blootgestel is. Die voorkoms van anemie, die voedingskennis van moeders rakende die ysterinhoud van voedsel, bloed hemoglobien (Hb) konsentrasies en dieettoereikendheid is aan die begin en die einde van die studie vir elke groep geassesseer. Resultate : Die gemiddelde verskille tussen die yster voedingkennis punte van die moeders en die bloed Hb konsentrasies van die kinders in die intervensiegroep voor- en na die proeftydperk was betekenisvol hoer as die van die kontrole groep. Die omvang van die vermindering in anemie-voorkoms was ook hoer vir die kinders in die intervensiegroep. Gevolgtrekking : Daar is aangetoon dat die voorkoms van anemie in hierdie groep Afro-Amerikaanse kinders verlaag het deur gebruik te maak van meerfassettige- en teikengerigte voedingonderrig intervensies.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"267 1","pages":"116-127"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"2","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52860","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 2

Abstract

Agtergrond : Genoegsame data dui aan / suggereer dat Afro-Amerikaanse kinders, veral die wat deur arm sosio-ekonomiese omstandighede benadeel word, steeds 'n hoe voorkomssyfer van anemie ondervind. Metode : Hierdie studie het ondersoek ingestel na die effek van intensiewe voedingonderrig op die voorkomssyfer van anemie in 'n steekproef van 116 anemiese Afro-Amerikaanse kinders wat aan die ""Special Supplementary Food Program for Women, Infants and Children"" (WIC) deelneem. Die moeder / kind pare is ewekansig in 'n kontrole en 'n intervensie groep verdeel. Moeders in die kontrole groep het die gewone WIC voedinginstruksies ontvang, terwyl die moeders in die intervensie groep aan 'n spesiaal ontwikkelde meerfasettige voedingonderrig program blootgestel is. Die voorkoms van anemie, die voedingskennis van moeders rakende die ysterinhoud van voedsel, bloed hemoglobien (Hb) konsentrasies en dieettoereikendheid is aan die begin en die einde van die studie vir elke groep geassesseer. Resultate : Die gemiddelde verskille tussen die yster voedingkennis punte van die moeders en die bloed Hb konsentrasies van die kinders in die intervensiegroep voor- en na die proeftydperk was betekenisvol hoer as die van die kontrole groep. Die omvang van die vermindering in anemie-voorkoms was ook hoer vir die kinders in die intervensiegroep. Gevolgtrekking : Daar is aangetoon dat die voorkoms van anemie in hierdie groep Afro-Amerikaanse kinders verlaag het deur gebruik te maak van meerfassettige- en teikengerigte voedingonderrig intervensies.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
内城黑人儿童营养教育与贫血结局
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1