{"title":"Attributes used by young consumers when assessing a fashion product: a conjoint analysis approach","authors":"Herbst Fj, Christiaan Burger","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52825","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Voorkeurkeuse-ontleding (\"\"Conjoint analysis\"\") as 'n navorsingstegniek word baie populer onder akademici en praktisyns. Hierdie navorsingstegniek word aangewend om verbruikers se voorkeure rakende produkte met multi attribute te bepaal. Die doel van hierdie studie was om deur middel van 'n voorkeurkeuse-ontleding die dimensies te bepaal wat jong verbruikers gebruik ten einde 'n modeproduk te evalueer. Hipoteses is ontwikkel en betekenisvolle resultate is verkry ten opsigte van produkattribute. 'n Hoofbevinding is dat jong verbruikers handelsmerk as die mees belangrike attribuut tydens die aankoop van 'n denim jean beskou. Die resultate en hoofbevindinge wat uit hierdie studie na vore kom is baie belangrik vir plaaslike bemarkers van modeprodukte indien hul bemarkingstrategiei?½ wil ontwikkel wat gerig is op die teikenmark.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"14 1","pages":"40-45"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"27","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52825","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 27
Abstract
Voorkeurkeuse-ontleding (""Conjoint analysis"") as 'n navorsingstegniek word baie populer onder akademici en praktisyns. Hierdie navorsingstegniek word aangewend om verbruikers se voorkeure rakende produkte met multi attribute te bepaal. Die doel van hierdie studie was om deur middel van 'n voorkeurkeuse-ontleding die dimensies te bepaal wat jong verbruikers gebruik ten einde 'n modeproduk te evalueer. Hipoteses is ontwikkel en betekenisvolle resultate is verkry ten opsigte van produkattribute. 'n Hoofbevinding is dat jong verbruikers handelsmerk as die mees belangrike attribuut tydens die aankoop van 'n denim jean beskou. Die resultate en hoofbevindinge wat uit hierdie studie na vore kom is baie belangrik vir plaaslike bemarkers van modeprodukte indien hul bemarkingstrategiei?½ wil ontwikkel wat gerig is op die teikenmark.