Some factors affecting the digestion of glycaemic carbohydrates and the blood glucose response

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI:10.4314/JFECS.V33I1.52877
M. Vosloo
{"title":"Some factors affecting the digestion of glycaemic carbohydrates and the blood glucose response","authors":"M. Vosloo","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52877","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"OPSOMMING Die voedselindustrie sal baat by groter begrip van die faktore verantwoordelik vir die metaboliese kenmerke van koolhidraatryke voedsel, daar dit oordeelkundige seleksie van bestanddeelopsies sal bevorder. Hierdie faktore sluit onder meer in die botaniese oorsprong van die koolhidraat, die hoofklasse en subklasse van die koolhidraat, die chemiese en fisiese struktuur van die koolhidraat, kalsium, gaarmaak, sure en byvoegings tot geformuleerde voedsel. Die afgelope dekade is groot vordering gemaak wat betref die verstaan van die faktore wat ‘n invloed uitoefen op die snelheid van vertering van koolhidraatvoedsels. Hierdie oorsig poog om die onderwerp holisties te benader. Op die wyse behoort dit begrip in die hand te werk van hoe die bloedglukoserespons tot voedsel, vanwee verskillende faktore op molekulere, maar ook op voedingstofsamestellingsvlak, en in voedselformules, beinvloed kan word met die oog op aanpassings aan die glukemiese indeks en gepaardgaande toepassings. Daarbenewens kan hierdie faktore ook ‘n rol speel in die metodologie wat toegepas word om glukemiese respons te bepaal. In die verlede is kritiese kommentaar gelewer op fisiologiese en op tegniese/statistiese vlak, maar kommentaar wat die navorser maan tot versigtigheid wat betref die impak van voedselreaksies op die metodologie is nie genoegsaam in die literatuur aangespreek nie. Derhalwe word ‘n paar kritiese punte in hierdie opsig ook geopper","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"1 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"38","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52877","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 38

Abstract

OPSOMMING Die voedselindustrie sal baat by groter begrip van die faktore verantwoordelik vir die metaboliese kenmerke van koolhidraatryke voedsel, daar dit oordeelkundige seleksie van bestanddeelopsies sal bevorder. Hierdie faktore sluit onder meer in die botaniese oorsprong van die koolhidraat, die hoofklasse en subklasse van die koolhidraat, die chemiese en fisiese struktuur van die koolhidraat, kalsium, gaarmaak, sure en byvoegings tot geformuleerde voedsel. Die afgelope dekade is groot vordering gemaak wat betref die verstaan van die faktore wat ‘n invloed uitoefen op die snelheid van vertering van koolhidraatvoedsels. Hierdie oorsig poog om die onderwerp holisties te benader. Op die wyse behoort dit begrip in die hand te werk van hoe die bloedglukoserespons tot voedsel, vanwee verskillende faktore op molekulere, maar ook op voedingstofsamestellingsvlak, en in voedselformules, beinvloed kan word met die oog op aanpassings aan die glukemiese indeks en gepaardgaande toepassings. Daarbenewens kan hierdie faktore ook ‘n rol speel in die metodologie wat toegepas word om glukemiese respons te bepaal. In die verlede is kritiese kommentaar gelewer op fisiologiese en op tegniese/statistiese vlak, maar kommentaar wat die navorser maan tot versigtigheid wat betref die impak van voedselreaksies op die metodologie is nie genoegsaam in die literatuur aangespreek nie. Derhalwe word ‘n paar kritiese punte in hierdie opsig ook geopper
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
影响糖源性碳水化合物消化和血糖反应的一些因素
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1