使命动员

IF 0.2 0 RELIGION Stellenbosch Theological Journal Pub Date : 2023-12-20 DOI:10.17570/stj.2023.v9n3.a11
Nelus Niemandt
{"title":"使命动员","authors":"Nelus Niemandt","doi":"10.17570/stj.2023.v9n3.a11","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie navorsing fokus op missionale mobiliteit. Missionale mobiliteit verwys in die algemeen na ’n missionale grondhouding wat dui op openheid, die vermoë om grense te oorskry en die bereidwilligheid om nuwe terreine te verken. Gestuurdes (sendelinge) is uit die aard van die missionale opdrag eerder handelaars as hekwagters, eerder mobiel as staties. Gestuurdes reik uit na ander, verwelkom vreemdelinge, eet wat aan hulle voorgesit word en skuif grense. Hierdie missionale grondhouding word in dié navorsing in verband gebring met die werk van predikante, die gereformeerde kerkregtelike verstaan van die verhouding tussen ’n predikant en ’n gemeente en die waarde van mobiliteit. Daar word aandag gegee aan die verband tussen missionale ekklesiologie en mobiliteit deur te verwys na die volgende aspekte: (1) Stephan Paas se kritiek op beweging en mobiliteit by geïnstitusionaliseerde kerke; (2) die belang van innovasie en grensverskuiwing as missionale grondhouding; (3) die rol van veerkragtigheid en aanpasbaarheid; (4) die wisselwerking tussen liminaliteit en stagnasie en (5) die rol van roeping in ’n predikant se koppeling aan ’n spesifieke gemeente. Die Protestantse Kerk in Nederland (PKN) se insigte en praktyke m.b.t mobiliteit van predikante word as ’n gevallestudie van ’n gereformeerde benadering tot mobiliteit voorgehou. Die navorsing word afgesluit deur die insigte te integreer en toe te pas op die situasie in die NG Kerk. Daar word aandag gegee aan die missionale fokus in die NG Kerk, die beroepstelsel en die uitdagings met betrekking tot die vestiging van ’n mobiliteitskultuur.","PeriodicalId":42487,"journal":{"name":"Stellenbosch Theological Journal","volume":"77 16","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-12-20","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Missionale mobiliteit\",\"authors\":\"Nelus Niemandt\",\"doi\":\"10.17570/stj.2023.v9n3.a11\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Hierdie navorsing fokus op missionale mobiliteit. Missionale mobiliteit verwys in die algemeen na ’n missionale grondhouding wat dui op openheid, die vermoë om grense te oorskry en die bereidwilligheid om nuwe terreine te verken. Gestuurdes (sendelinge) is uit die aard van die missionale opdrag eerder handelaars as hekwagters, eerder mobiel as staties. Gestuurdes reik uit na ander, verwelkom vreemdelinge, eet wat aan hulle voorgesit word en skuif grense. Hierdie missionale grondhouding word in dié navorsing in verband gebring met die werk van predikante, die gereformeerde kerkregtelike verstaan van die verhouding tussen ’n predikant en ’n gemeente en die waarde van mobiliteit. Daar word aandag gegee aan die verband tussen missionale ekklesiologie en mobiliteit deur te verwys na die volgende aspekte: (1) Stephan Paas se kritiek op beweging en mobiliteit by geïnstitusionaliseerde kerke; (2) die belang van innovasie en grensverskuiwing as missionale grondhouding; (3) die rol van veerkragtigheid en aanpasbaarheid; (4) die wisselwerking tussen liminaliteit en stagnasie en (5) die rol van roeping in ’n predikant se koppeling aan ’n spesifieke gemeente. Die Protestantse Kerk in Nederland (PKN) se insigte en praktyke m.b.t mobiliteit van predikante word as ’n gevallestudie van ’n gereformeerde benadering tot mobiliteit voorgehou. Die navorsing word afgesluit deur die insigte te integreer en toe te pas op die situasie in die NG Kerk. Daar word aandag gegee aan die missionale fokus in die NG Kerk, die beroepstelsel en die uitdagings met betrekking tot die vestiging van ’n mobiliteitskultuur.\",\"PeriodicalId\":42487,\"journal\":{\"name\":\"Stellenbosch Theological Journal\",\"volume\":\"77 16\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-12-20\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Stellenbosch Theological Journal\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.17570/stj.2023.v9n3.a11\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"0\",\"JCRName\":\"RELIGION\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Stellenbosch Theological Journal","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.17570/stj.2023.v9n3.a11","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"0","JCRName":"RELIGION","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本研究的重点是宣教流动性。宣教流动性一般是指一种宣教的基本态度,注重开放性、跨越边界的能力和探索新领域的意愿。从宣教使命的性质来看,哨兵是商人而不是围观者,是流动的而不是站立的。管理者向他人伸出援手,欢迎陌生人,吃别人给的东西,并设定界限。在本研究中,这种基本的宣教态度与牧师的工作、改革派教会对牧师与会众之间关系的法律理解以及流动性的价值有关。本研究通过以下几个方面关注传教折衷主义与流动性之间的联系:(1) 斯蒂芬-帕斯(Stephan Paas)对制度化教会中的流动性的批判;(2) 创新和跨界作为传教基本态度的重要性;(3) 复原力和适应性的作用;(4) 边缘性与停滞之间的互动;(5) 天职在牧师与特定会众联系中的作用。Die Protestantse Kerk in Nederland (PKN) se insigte en praktyke met betrekking tot mobiliteit van predikante wordt as 'een gevallestudie van 'n gereformeerde benadering tot mobiliteit voorgehoud.调查结束时,将内容整合并应用于 NG 教会的情况。其中关注了 NG 教会的传教重点、上诉制度以及建立流动文化所面临的挑战。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Missionale mobiliteit
Hierdie navorsing fokus op missionale mobiliteit. Missionale mobiliteit verwys in die algemeen na ’n missionale grondhouding wat dui op openheid, die vermoë om grense te oorskry en die bereidwilligheid om nuwe terreine te verken. Gestuurdes (sendelinge) is uit die aard van die missionale opdrag eerder handelaars as hekwagters, eerder mobiel as staties. Gestuurdes reik uit na ander, verwelkom vreemdelinge, eet wat aan hulle voorgesit word en skuif grense. Hierdie missionale grondhouding word in dié navorsing in verband gebring met die werk van predikante, die gereformeerde kerkregtelike verstaan van die verhouding tussen ’n predikant en ’n gemeente en die waarde van mobiliteit. Daar word aandag gegee aan die verband tussen missionale ekklesiologie en mobiliteit deur te verwys na die volgende aspekte: (1) Stephan Paas se kritiek op beweging en mobiliteit by geïnstitusionaliseerde kerke; (2) die belang van innovasie en grensverskuiwing as missionale grondhouding; (3) die rol van veerkragtigheid en aanpasbaarheid; (4) die wisselwerking tussen liminaliteit en stagnasie en (5) die rol van roeping in ’n predikant se koppeling aan ’n spesifieke gemeente. Die Protestantse Kerk in Nederland (PKN) se insigte en praktyke m.b.t mobiliteit van predikante word as ’n gevallestudie van ’n gereformeerde benadering tot mobiliteit voorgehou. Die navorsing word afgesluit deur die insigte te integreer en toe te pas op die situasie in die NG Kerk. Daar word aandag gegee aan die missionale fokus in die NG Kerk, die beroepstelsel en die uitdagings met betrekking tot die vestiging van ’n mobiliteitskultuur.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Personal mobile devices and mental health: A double-edged sword? Educating for expected failure? Congregational spirituality ecumenical framework in Mbiti’s African theology Tradition navigating transformation
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1