{"title":"标签的文本","authors":"W. Burger","doi":"10.17159/tl.v59i3.14319","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"1. ’n Voormalige kollega van Hein Willemse en my in die Departement Afrikaans by UP, Annette Jordaan, wou eendag baie ernstig by Hein weet wat van die “liefhebbende leser” word in hierdie tyd waarin benaderings wat spruit uit die Kritiese Teorie oorheersend aan universiteite geword het. Hein het lekker gelag daaroor, soos hy ook op ’n keer halfspottend gereageer het op my opmerking in die teekamer, dat ek ’n bepaalde boek “mooi” gevind het. Om boeke vir die lekker te lees, vir die liefde van lees, kan studente op hul eie gaan doen, of mense kan in leeskringe met mekaar daaroor gesels, was min of meer Hein se mening. Aan die universiteit bedryf ons nie ’n liefhebbery nie, het hy verduidelik, ons lees nie vir die lekker nie, ons is besig met die akademiese ondersoek van literatuur. Die akademiese ondersoek van literatuur behels vir Hein veral die kritiese ondersoek van die magsverhoudings wat in literatuur en die bestudering van literatuur waargeneem kan word. Literêre werke moet in konteks gelees word; in die konteks van die omstandighede wat hulle verskyning moontlik maak, wat hulle resepsie bepaal en wat aan hulle spesifieke posisies in die literatuurgeskiedenis besorg. Willemse lees literêre tekste immers op die spoor van Fredric Jameson op “simptomatiese” manier. Simptomatiese lesings, volgens Jameson, behels ’n vooronderstelling dat tekste mistifiseer of onderdruk en is daarom op soek na ’n verborge betekenis agter die voor-diehand-liggende betekenis: “Interpretation proper [...] always presupposes [...] at least some mechanism of mystification or repression in terms of which it would make sense to seek a latent meaning behind a manifest one and rewrite the surface categories of a text in the stronger language of a more fundamental interpretative code” (45). Die doel van só benadering is om die “politieke onbewuste” van die teks bloot te lê. In hierdie opsig is Willemse dus ’n volgeling van die “meesters van agterdog”, Freud en Marx, wat hulle bemoei met die simptome, die oppervlak, die oënskynlike, met die doel om soos ’n goeie speurder raak te sien wat hieragter lê.1 Hierdie kritiese benadering verg ’n individu wat literêreen kulturele tekste (kunswerke, populêre kultuur, akademiese navorsing, kulturele gebeurtenisse, verskillende sosiale praktyke) agterdogtig benader en sistematies aandui hoedat daar ’n kontras bestaan tussen wat hierdie verskynsels (wetend of onwetend)","PeriodicalId":41787,"journal":{"name":"Tydskrif vir letterkunde","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.4000,"publicationDate":"2022-09-18","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Die teks as ’n etiese aanspraak\",\"authors\":\"W. Burger\",\"doi\":\"10.17159/tl.v59i3.14319\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"1. ’n Voormalige kollega van Hein Willemse en my in die Departement Afrikaans by UP, Annette Jordaan, wou eendag baie ernstig by Hein weet wat van die “liefhebbende leser” word in hierdie tyd waarin benaderings wat spruit uit die Kritiese Teorie oorheersend aan universiteite geword het. Hein het lekker gelag daaroor, soos hy ook op ’n keer halfspottend gereageer het op my opmerking in die teekamer, dat ek ’n bepaalde boek “mooi” gevind het. Om boeke vir die lekker te lees, vir die liefde van lees, kan studente op hul eie gaan doen, of mense kan in leeskringe met mekaar daaroor gesels, was min of meer Hein se mening. Aan die universiteit bedryf ons nie ’n liefhebbery nie, het hy verduidelik, ons lees nie vir die lekker nie, ons is besig met die akademiese ondersoek van literatuur. Die akademiese ondersoek van literatuur behels vir Hein veral die kritiese ondersoek van die magsverhoudings wat in literatuur en die bestudering van literatuur waargeneem kan word. Literêre werke moet in konteks gelees word; in die konteks van die omstandighede wat hulle verskyning moontlik maak, wat hulle resepsie bepaal en wat aan hulle spesifieke posisies in die literatuurgeskiedenis besorg. Willemse lees literêre tekste immers op die spoor van Fredric Jameson op “simptomatiese” manier. Simptomatiese lesings, volgens Jameson, behels ’n vooronderstelling dat tekste mistifiseer of onderdruk en is daarom op soek na ’n verborge betekenis agter die voor-diehand-liggende betekenis: “Interpretation proper [...] always presupposes [...] at least some mechanism of mystification or repression in terms of which it would make sense to seek a latent meaning behind a manifest one and rewrite the surface categories of a text in the stronger language of a more fundamental interpretative code” (45). Die doel van só benadering is om die “politieke onbewuste” van die teks bloot te lê. In hierdie opsig is Willemse dus ’n volgeling van die “meesters van agterdog”, Freud en Marx, wat hulle bemoei met die simptome, die oppervlak, die oënskynlike, met die doel om soos ’n goeie speurder raak te sien wat hieragter lê.1 Hierdie kritiese benadering verg ’n individu wat literêreen kulturele tekste (kunswerke, populêre kultuur, akademiese navorsing, kulturele gebeurtenisse, verskillende sosiale praktyke) agterdogtig benader en sistematies aandui hoedat daar ’n kontras bestaan tussen wat hierdie verskynsels (wetend of onwetend)\",\"PeriodicalId\":41787,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif vir letterkunde\",\"volume\":\" \",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.4000,\"publicationDate\":\"2022-09-18\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif vir letterkunde\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.17159/tl.v59i3.14319\",\"RegionNum\":3,\"RegionCategory\":\"文学\",\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"0\",\"JCRName\":\"LITERATURE\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif vir letterkunde","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.17159/tl.v59i3.14319","RegionNum":3,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"0","JCRName":"LITERATURE","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
摘要
1.有一天,我和Hein Willems在UP非洲系的一位普通同事Annette Jordan非常认真地想了解Hein,他是当时“深受喜爱的读者”,在那里,批判理论的利用超越了大学。他有一张漂亮的床,正如他曾经在房间里我的笔记本上安排的六次那样,我发现某本书“很漂亮”。为了愉快地阅读书籍,为了热爱阅读,学生们可以走向自己,或者人们可以在课堂上谈论它,无论是海因的小心灵还是更多的心灵。在大学里,他躺在床上,他是弗杜德利克,他是勒克尔,他是文学家。海因的文学学术研究专门考察了文学与文学关系的批评。文学作品必须在语境中阅读;在使他们能够出现的环境中,这些环境定义了他们的接受,并保护了他们在文学史上的特定地位。威廉以一种“症状”的方式阅读沉浸在弗雷德里克·詹姆森追求中的文学文本。根据James的Simptomatic研究,设置文本是打字错误还是被抑制的预览,因此在之前的深空含义之后搜索隐藏的含义:“正确的解释[…]总是以[…]为前提至少是某种神秘化或压抑的机制,根据这种机制,在明显的意义背后寻找潜在的意义,并用更基本的解释性代码的更强语言重写文本的表面类别是有意义的”(45)。这种方法的目的是只考虑文本的“政治不确定性”。在这方面,威姆斯身边有“后方的老师”,弗洛伊德和马克思,他们梦想着症状、光明、,我遇到了一位来自世界各地的专家。1 Hierdie kritiese benadering verg’n individual wat lêreen kulturele tekste
1. ’n Voormalige kollega van Hein Willemse en my in die Departement Afrikaans by UP, Annette Jordaan, wou eendag baie ernstig by Hein weet wat van die “liefhebbende leser” word in hierdie tyd waarin benaderings wat spruit uit die Kritiese Teorie oorheersend aan universiteite geword het. Hein het lekker gelag daaroor, soos hy ook op ’n keer halfspottend gereageer het op my opmerking in die teekamer, dat ek ’n bepaalde boek “mooi” gevind het. Om boeke vir die lekker te lees, vir die liefde van lees, kan studente op hul eie gaan doen, of mense kan in leeskringe met mekaar daaroor gesels, was min of meer Hein se mening. Aan die universiteit bedryf ons nie ’n liefhebbery nie, het hy verduidelik, ons lees nie vir die lekker nie, ons is besig met die akademiese ondersoek van literatuur. Die akademiese ondersoek van literatuur behels vir Hein veral die kritiese ondersoek van die magsverhoudings wat in literatuur en die bestudering van literatuur waargeneem kan word. Literêre werke moet in konteks gelees word; in die konteks van die omstandighede wat hulle verskyning moontlik maak, wat hulle resepsie bepaal en wat aan hulle spesifieke posisies in die literatuurgeskiedenis besorg. Willemse lees literêre tekste immers op die spoor van Fredric Jameson op “simptomatiese” manier. Simptomatiese lesings, volgens Jameson, behels ’n vooronderstelling dat tekste mistifiseer of onderdruk en is daarom op soek na ’n verborge betekenis agter die voor-diehand-liggende betekenis: “Interpretation proper [...] always presupposes [...] at least some mechanism of mystification or repression in terms of which it would make sense to seek a latent meaning behind a manifest one and rewrite the surface categories of a text in the stronger language of a more fundamental interpretative code” (45). Die doel van só benadering is om die “politieke onbewuste” van die teks bloot te lê. In hierdie opsig is Willemse dus ’n volgeling van die “meesters van agterdog”, Freud en Marx, wat hulle bemoei met die simptome, die oppervlak, die oënskynlike, met die doel om soos ’n goeie speurder raak te sien wat hieragter lê.1 Hierdie kritiese benadering verg ’n individu wat literêreen kulturele tekste (kunswerke, populêre kultuur, akademiese navorsing, kulturele gebeurtenisse, verskillende sosiale praktyke) agterdogtig benader en sistematies aandui hoedat daar ’n kontras bestaan tussen wat hierdie verskynsels (wetend of onwetend)