{"title":"按生活水平衡量组划分的住户现金开支","authors":"J. Martins","doi":"10.4314/JFECS.V34I1.52888","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"OPSOMMING Huishoudings kan op grond van ‘n verskeidenheid van faktore in verskillende lewenstandaardgroepe ingedeel word. Die artikel gee ‘n beskrywing van sommige van die maatstawwe wat gebruik kan word vir so ‘n indeling en verduidelik daarna die maatstawwe wat deur die Suid-Afrikaanse Reklamenavorsingstigting (SARNS) neergele word vir ‘n indeling in tien groepe volgens SARNS se Lewenstandaarde Metingsmodel. Die grondslag van die model is die besit van huishoudelike bates, toegang tot geselekteerde dienste (water, elektrisiteit, sanitasie, ens) en die geografiese gebied waar die huishouding woon. Totale huishoudingsbesteding van elkeen van die tien groepe word bereken deur die gemiddelde huishoudingsbesteding te vermenigvuldig met die getal huishoudings in die groep. Daarna word ‘n vergelyking in die artikel gemaak van die aandeel van elk van die tien groepe in totale besteding aan 22 hoof bestedingsgroepe. Na die bespreking van totale besteding word die bestedingspatrone van huishoudings wat in die laagste, middel- en hoogste lewenstandaardgroepe geklassifiseer word, geanaliseer om verskille in hulle huishoudingsbegrotings uit te wys. Die items waarop die meeste geld gespandeer word word aangedui. Die bestedingspatroon van die laagste lewenstandaardgroep, huishoudingsgroep 1, dui daarop dat omtrent al hulle geld aan basiese lewensmiddelle bestee word. Daarteenoor het die middel lewenstandaardgroep, groep 6, genoeg fondse beskikbaar om behalwe lewensnoodsaaklike lewensmiddelle ook sekere luukshede aan te koop terwyl groep 10, die hoogste groep, aansienlike fondse vir diskresionere aankope tot hulle beskikking het.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"8 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"23","resultStr":"{\"title\":\"Household Cash Expenditure by Living Standards Measure Group\",\"authors\":\"J. Martins\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V34I1.52888\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"OPSOMMING Huishoudings kan op grond van ‘n verskeidenheid van faktore in verskillende lewenstandaardgroepe ingedeel word. Die artikel gee ‘n beskrywing van sommige van die maatstawwe wat gebruik kan word vir so ‘n indeling en verduidelik daarna die maatstawwe wat deur die Suid-Afrikaanse Reklamenavorsingstigting (SARNS) neergele word vir ‘n indeling in tien groepe volgens SARNS se Lewenstandaarde Metingsmodel. Die grondslag van die model is die besit van huishoudelike bates, toegang tot geselekteerde dienste (water, elektrisiteit, sanitasie, ens) en die geografiese gebied waar die huishouding woon. Totale huishoudingsbesteding van elkeen van die tien groepe word bereken deur die gemiddelde huishoudingsbesteding te vermenigvuldig met die getal huishoudings in die groep. Daarna word ‘n vergelyking in die artikel gemaak van die aandeel van elk van die tien groepe in totale besteding aan 22 hoof bestedingsgroepe. Na die bespreking van totale besteding word die bestedingspatrone van huishoudings wat in die laagste, middel- en hoogste lewenstandaardgroepe geklassifiseer word, geanaliseer om verskille in hulle huishoudingsbegrotings uit te wys. Die items waarop die meeste geld gespandeer word word aangedui. Die bestedingspatroon van die laagste lewenstandaardgroep, huishoudingsgroep 1, dui daarop dat omtrent al hulle geld aan basiese lewensmiddelle bestee word. Daarteenoor het die middel lewenstandaardgroep, groep 6, genoeg fondse beskikbaar om behalwe lewensnoodsaaklike lewensmiddelle ook sekere luukshede aan te koop terwyl groep 10, die hoogste groep, aansienlike fondse vir diskresionere aankope tot hulle beskikking het.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"8 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-16\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"23\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52888\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52888","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Household Cash Expenditure by Living Standards Measure Group
OPSOMMING Huishoudings kan op grond van ‘n verskeidenheid van faktore in verskillende lewenstandaardgroepe ingedeel word. Die artikel gee ‘n beskrywing van sommige van die maatstawwe wat gebruik kan word vir so ‘n indeling en verduidelik daarna die maatstawwe wat deur die Suid-Afrikaanse Reklamenavorsingstigting (SARNS) neergele word vir ‘n indeling in tien groepe volgens SARNS se Lewenstandaarde Metingsmodel. Die grondslag van die model is die besit van huishoudelike bates, toegang tot geselekteerde dienste (water, elektrisiteit, sanitasie, ens) en die geografiese gebied waar die huishouding woon. Totale huishoudingsbesteding van elkeen van die tien groepe word bereken deur die gemiddelde huishoudingsbesteding te vermenigvuldig met die getal huishoudings in die groep. Daarna word ‘n vergelyking in die artikel gemaak van die aandeel van elk van die tien groepe in totale besteding aan 22 hoof bestedingsgroepe. Na die bespreking van totale besteding word die bestedingspatrone van huishoudings wat in die laagste, middel- en hoogste lewenstandaardgroepe geklassifiseer word, geanaliseer om verskille in hulle huishoudingsbegrotings uit te wys. Die items waarop die meeste geld gespandeer word word aangedui. Die bestedingspatroon van die laagste lewenstandaardgroep, huishoudingsgroep 1, dui daarop dat omtrent al hulle geld aan basiese lewensmiddelle bestee word. Daarteenoor het die middel lewenstandaardgroep, groep 6, genoeg fondse beskikbaar om behalwe lewensnoodsaaklike lewensmiddelle ook sekere luukshede aan te koop terwyl groep 10, die hoogste groep, aansienlike fondse vir diskresionere aankope tot hulle beskikking het.