{"title":"课程检讨及重新定位经验","authors":"J. M. Green","doi":"10.4314/JFECS.V26I2.52742","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"'n Gevallestudie word aangebied oor die herkonseptualisering van Huishoudkunde in 'n \ntersiere omgewing. 'n Behoeftebepaling en navorsing is by wyse van onderhoude met potensiele werkgewers en vorige gegradueerdes uitgevoer om die toepaslike \nuitkomste van Huishoudkunde-opvoeding te \nkan bepaal. Die literatuur het bykomende aanmoediging \ngebied om op kleinsake-inisiatiewe, huishoudelike voedselsekuriteit en die bestuur van ontwikkelingsprojekte te konsentreer. Die \nproses het die gelyktydige beplanning van \nleerondervindings, vakmateriaal en hul organisasie geverg. Die aanbevelings verwys onder meer na die wyer en deurlopende betrokkenheid by die proses van alle \nbelangstellende universiteitspersoneel, en beter opleiding en groter ondersteuning van akademici wat veranderings aan hulle kurrikula moet aanbring.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"118 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":"{\"title\":\"Curriculum review and reorientation experience\",\"authors\":\"J. M. Green\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V26I2.52742\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"'n Gevallestudie word aangebied oor die herkonseptualisering van Huishoudkunde in 'n \\ntersiere omgewing. 'n Behoeftebepaling en navorsing is by wyse van onderhoude met potensiele werkgewers en vorige gegradueerdes uitgevoer om die toepaslike \\nuitkomste van Huishoudkunde-opvoeding te \\nkan bepaal. Die literatuur het bykomende aanmoediging \\ngebied om op kleinsake-inisiatiewe, huishoudelike voedselsekuriteit en die bestuur van ontwikkelingsprojekte te konsentreer. Die \\nproses het die gelyktydige beplanning van \\nleerondervindings, vakmateriaal en hul organisasie geverg. Die aanbevelings verwys onder meer na die wyer en deurlopende betrokkenheid by die proses van alle \\nbelangstellende universiteitspersoneel, en beter opleiding en groter ondersteuning van akademici wat veranderings aan hulle kurrikula moet aanbring.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"118 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-12\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"1\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52742\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52742","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
'n Gevallestudie word aangebied oor die herkonseptualisering van Huishoudkunde in 'n
tersiere omgewing. 'n Behoeftebepaling en navorsing is by wyse van onderhoude met potensiele werkgewers en vorige gegradueerdes uitgevoer om die toepaslike
uitkomste van Huishoudkunde-opvoeding te
kan bepaal. Die literatuur het bykomende aanmoediging
gebied om op kleinsake-inisiatiewe, huishoudelike voedselsekuriteit en die bestuur van ontwikkelingsprojekte te konsentreer. Die
proses het die gelyktydige beplanning van
leerondervindings, vakmateriaal en hul organisasie geverg. Die aanbevelings verwys onder meer na die wyer en deurlopende betrokkenheid by die proses van alle
belangstellende universiteitspersoneel, en beter opleiding en groter ondersteuning van akademici wat veranderings aan hulle kurrikula moet aanbring.