服装购物导向:二十年的研究

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V29I1.52817
E. Visser, R. D. Preez
{"title":"服装购物导向:二十年的研究","authors":"E. Visser, R. D. Preez","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52817","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Aankooporii?½ntasie word gedefinieer as 'n verbruiker se aankoopstyl wat spesifieke nadruk plaas op koopspesifieke lewenstyle insluitend aankoopaktiwiteite, belangstellings en opinies. Dit reflekteer 'n beskouing van aankope as 'n komplekse persoonlike, sosiale, ekonomiese en ontspanningsfenomeen. Dit blyk uit die literatuur dat aankooporii?½ntasie 'n persoonlike dimensie en 'n markgedragdimensie het wat gestalte vind in 'n algemene benadering tot die verkryging van goedere en dienste wat voorkeure t.o.v. inligtingsbronne, die winkel (winkelvoorkeurgedrag) en winkeleienskappe (insluitend winkelbeeld) omvat. Die doel van die studie is om navorsing oor kooporii?½ntasie van klereverbruikers op te teken en te analiseer. Die keuse van artikels is gebaseer op die volgende kriteria: a) empiriese navorsing oor kooporii?½ntasie in die algemeen en spesifiek ten opsigte van klere, b) publikasie in 'n professionele tydskrif gedurende die periode 1980 tot 1999. Die inligting wat opgeteken en ontleed is, sluit onder meer die volgende in: outeur(s) en datum; steekproef; metings en responskoers (indien gerapporteer); veranderlikes ondersoek (volgens die meetinstrumente) en die verskillende klere-aankooporii?½ntasies soos gerapporteer deur die navorsers. Darden (1980:43) se Patronage Model of Consumer Behavior is as die teoretiese vertrekpunt vir die ontleding van die literatuur geneem. Daar is gevind dat veranderlikes wat in samehang met klere-aankooporii?½ntasies ondersoek is, primer onder persoonlike eienskappe ressorteer. Navorsers het ook inligtingsbronne as 'n veranderlike by hul ondersoeke ingesluit, sowel as produkeienskappe, winkeleienskappe (waarby winkelbeeld ingesluit is), en winkelvoorkeurgedrag. Dit ondersteun Darden (1980) se model, alhoewel die verwantskappe nie noodwendig empiries getoets is nie. Die klere-aankooporii?½ntasies wat in die navorsing gerapporteer is, is georden om 'n mate van verfyning te bewerkstellig en 'n klassifikasie daar te stel wat in verdere navorsing gebruik en getoets kan word. Nege kategoriee is in die voorgestelde klassifikasie vervat. Die belangrikste bydrae van hierdie artikel is om 'n oorsig te gee en tendense in navorsing oor klere-aankooporii?½ntasies uit te wys. Veranderlikes wat met klere-aankooporii?½ntasies verband hou, is geidentifiseer en kan empiries ondersoek word met Darden (1980) se model as vertrekpunt. Die voorgestelde klassifikasie van klere-aankooporii?½ntasies bied 'n riglyn vir die opstel van vraelyste met die oog op empiriese verifikasie.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"23 1","pages":"72-81"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"53","resultStr":"{\"title\":\"Apparel shopping orientation: Two decades of research\",\"authors\":\"E. Visser, R. D. Preez\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V29I1.52817\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Aankooporii?½ntasie word gedefinieer as 'n verbruiker se aankoopstyl wat spesifieke nadruk plaas op koopspesifieke lewenstyle insluitend aankoopaktiwiteite, belangstellings en opinies. Dit reflekteer 'n beskouing van aankope as 'n komplekse persoonlike, sosiale, ekonomiese en ontspanningsfenomeen. Dit blyk uit die literatuur dat aankooporii?½ntasie 'n persoonlike dimensie en 'n markgedragdimensie het wat gestalte vind in 'n algemene benadering tot die verkryging van goedere en dienste wat voorkeure t.o.v. inligtingsbronne, die winkel (winkelvoorkeurgedrag) en winkeleienskappe (insluitend winkelbeeld) omvat. Die doel van die studie is om navorsing oor kooporii?½ntasie van klereverbruikers op te teken en te analiseer. Die keuse van artikels is gebaseer op die volgende kriteria: a) empiriese navorsing oor kooporii?½ntasie in die algemeen en spesifiek ten opsigte van klere, b) publikasie in 'n professionele tydskrif gedurende die periode 1980 tot 1999. Die inligting wat opgeteken en ontleed is, sluit onder meer die volgende in: outeur(s) en datum; steekproef; metings en responskoers (indien gerapporteer); veranderlikes ondersoek (volgens die meetinstrumente) en die verskillende klere-aankooporii?½ntasies soos gerapporteer deur die navorsers. Darden (1980:43) se Patronage Model of Consumer Behavior is as die teoretiese vertrekpunt vir die ontleding van die literatuur geneem. Daar is gevind dat veranderlikes wat in samehang met klere-aankooporii?½ntasies ondersoek is, primer onder persoonlike eienskappe ressorteer. Navorsers het ook inligtingsbronne as 'n veranderlike by hul ondersoeke ingesluit, sowel as produkeienskappe, winkeleienskappe (waarby winkelbeeld ingesluit is), en winkelvoorkeurgedrag. Dit ondersteun Darden (1980) se model, alhoewel die verwantskappe nie noodwendig empiries getoets is nie. Die klere-aankooporii?½ntasies wat in die navorsing gerapporteer is, is georden om 'n mate van verfyning te bewerkstellig en 'n klassifikasie daar te stel wat in verdere navorsing gebruik en getoets kan word. Nege kategoriee is in die voorgestelde klassifikasie vervat. Die belangrikste bydrae van hierdie artikel is om 'n oorsig te gee en tendense in navorsing oor klere-aankooporii?½ntasies uit te wys. Veranderlikes wat met klere-aankooporii?½ntasies verband hou, is geidentifiseer en kan empiries ondersoek word met Darden (1980) se model as vertrekpunt. Die voorgestelde klassifikasie van klere-aankooporii?½ntasies bied 'n riglyn vir die opstel van vraelyste met die oog op empiriese verifikasie.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"23 1\",\"pages\":\"72-81\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"53\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52817\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52817","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 53
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Apparel shopping orientation: Two decades of research
Aankooporii?½ntasie word gedefinieer as 'n verbruiker se aankoopstyl wat spesifieke nadruk plaas op koopspesifieke lewenstyle insluitend aankoopaktiwiteite, belangstellings en opinies. Dit reflekteer 'n beskouing van aankope as 'n komplekse persoonlike, sosiale, ekonomiese en ontspanningsfenomeen. Dit blyk uit die literatuur dat aankooporii?½ntasie 'n persoonlike dimensie en 'n markgedragdimensie het wat gestalte vind in 'n algemene benadering tot die verkryging van goedere en dienste wat voorkeure t.o.v. inligtingsbronne, die winkel (winkelvoorkeurgedrag) en winkeleienskappe (insluitend winkelbeeld) omvat. Die doel van die studie is om navorsing oor kooporii?½ntasie van klereverbruikers op te teken en te analiseer. Die keuse van artikels is gebaseer op die volgende kriteria: a) empiriese navorsing oor kooporii?½ntasie in die algemeen en spesifiek ten opsigte van klere, b) publikasie in 'n professionele tydskrif gedurende die periode 1980 tot 1999. Die inligting wat opgeteken en ontleed is, sluit onder meer die volgende in: outeur(s) en datum; steekproef; metings en responskoers (indien gerapporteer); veranderlikes ondersoek (volgens die meetinstrumente) en die verskillende klere-aankooporii?½ntasies soos gerapporteer deur die navorsers. Darden (1980:43) se Patronage Model of Consumer Behavior is as die teoretiese vertrekpunt vir die ontleding van die literatuur geneem. Daar is gevind dat veranderlikes wat in samehang met klere-aankooporii?½ntasies ondersoek is, primer onder persoonlike eienskappe ressorteer. Navorsers het ook inligtingsbronne as 'n veranderlike by hul ondersoeke ingesluit, sowel as produkeienskappe, winkeleienskappe (waarby winkelbeeld ingesluit is), en winkelvoorkeurgedrag. Dit ondersteun Darden (1980) se model, alhoewel die verwantskappe nie noodwendig empiries getoets is nie. Die klere-aankooporii?½ntasies wat in die navorsing gerapporteer is, is georden om 'n mate van verfyning te bewerkstellig en 'n klassifikasie daar te stel wat in verdere navorsing gebruik en getoets kan word. Nege kategoriee is in die voorgestelde klassifikasie vervat. Die belangrikste bydrae van hierdie artikel is om 'n oorsig te gee en tendense in navorsing oor klere-aankooporii?½ntasies uit te wys. Veranderlikes wat met klere-aankooporii?½ntasies verband hou, is geidentifiseer en kan empiries ondersoek word met Darden (1980) se model as vertrekpunt. Die voorgestelde klassifikasie van klere-aankooporii?½ntasies bied 'n riglyn vir die opstel van vraelyste met die oog op empiriese verifikasie.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1