农村社区创收项目:从理论到实践——个人报告

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V29I1.52811
Anna-Marie Trollip, Elizabeth Boshoff
{"title":"农村社区创收项目:从理论到实践——个人报告","authors":"Anna-Marie Trollip, Elizabeth Boshoff","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52811","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie artikel berig oor die derde fase van en studie \nvir die ontwikkeling van en strategie vir die fasilitering \nvan projekte wat poog om inkomste te genereer \ndeur hoofsaaklik handvervaardigde goedere te \nproduseer. Die artikel word ook aangebied as en \nvoorbeeld vir deelnemende ontwikkeling \n(participatory development). Die volgende doelstellings is vir hierdie fase van die studie gestel: \n. Om die aannames van die aktiwiteitsmodel \n(Trollip, 2001) te toets en te verfyn vir toepassing \nin opleidingsprogramme vir inkomstegenereringsprojekte \n. Om PLA-metodes (plan, leer en aksie-metodes) \nte toets om onafhanklikheid te bevorder en ontwikkeling \nte fasiliteer . Om die rolspelers bewus te maak van probleme rondom inkomste-genereringsprojekte en hulle \nby die ontwikkeling van en ondersteuningstruktuur \nvir hierdie tipe projekte te betrek. en Groep vroue in die omgewing van die Tswaing Krater-museum wat die behoefte uitgespreek het om inkomste te genereer deur kunshandwerkartikels te produseer, het aan die studie deelgeneem. Die omstandighede / konteks van die vroue was tipies van baie agtergeblewe vroue in die noorde van \nSuid-Afrika. Hulle woon in en gebied sonder water \nen elektrisiteit, vervoer is beskikbaar maar duur, die \ngemiddelde geletterdheidsvlak is laag, en veral die \nouer en minder geletterde vroue handhaaf nog in en \nmate die gebruike van en eie kultuur. \nTydens dialoog en waarnemeing is behoeftes bepaal. \nMet behulp van deelnemende waarnemingsmetodes \nsoos dialoog, rolspel, selfleer in werklike \nsituasies, nadoen en uittoets is die groep gefasiliteer \nom en inkomste-generingsprojek aan te pak. \nDie aannames en aktiwitieite wat in Trollip (2001) \nse aktiwiteitsmodel uiteengesit is, het die studie gerig. \nHoewel die konteks van verskillende groepe of projekte \nwaarskynlik sal verskil, blyk dit uit die sukses \nwat met hierdie projek behaal is dat die aktiwiteitsmodel \ntoepassingsmoontlikhede het. Daar word \nbeoog om die model in die volgende fase van die \nstudie in en programraamwerk te formuleer. Die \nraamwerk kan dan aangewend word om soortgelyke \nstudies te rig en as grondslag vir impakstudies \nte dien.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"77 1","pages":"52-59"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"4","resultStr":"{\"title\":\"Income-generating projects in rural communities: from theory to practice - a personal report\",\"authors\":\"Anna-Marie Trollip, Elizabeth Boshoff\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V29I1.52811\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Hierdie artikel berig oor die derde fase van en studie \\nvir die ontwikkeling van en strategie vir die fasilitering \\nvan projekte wat poog om inkomste te genereer \\ndeur hoofsaaklik handvervaardigde goedere te \\nproduseer. Die artikel word ook aangebied as en \\nvoorbeeld vir deelnemende ontwikkeling \\n(participatory development). Die volgende doelstellings is vir hierdie fase van die studie gestel: \\n. Om die aannames van die aktiwiteitsmodel \\n(Trollip, 2001) te toets en te verfyn vir toepassing \\nin opleidingsprogramme vir inkomstegenereringsprojekte \\n. Om PLA-metodes (plan, leer en aksie-metodes) \\nte toets om onafhanklikheid te bevorder en ontwikkeling \\nte fasiliteer . Om die rolspelers bewus te maak van probleme rondom inkomste-genereringsprojekte en hulle \\nby die ontwikkeling van en ondersteuningstruktuur \\nvir hierdie tipe projekte te betrek. en Groep vroue in die omgewing van die Tswaing Krater-museum wat die behoefte uitgespreek het om inkomste te genereer deur kunshandwerkartikels te produseer, het aan die studie deelgeneem. Die omstandighede / konteks van die vroue was tipies van baie agtergeblewe vroue in die noorde van \\nSuid-Afrika. Hulle woon in en gebied sonder water \\nen elektrisiteit, vervoer is beskikbaar maar duur, die \\ngemiddelde geletterdheidsvlak is laag, en veral die \\nouer en minder geletterde vroue handhaaf nog in en \\nmate die gebruike van en eie kultuur. \\nTydens dialoog en waarnemeing is behoeftes bepaal. \\nMet behulp van deelnemende waarnemingsmetodes \\nsoos dialoog, rolspel, selfleer in werklike \\nsituasies, nadoen en uittoets is die groep gefasiliteer \\nom en inkomste-generingsprojek aan te pak. \\nDie aannames en aktiwitieite wat in Trollip (2001) \\nse aktiwiteitsmodel uiteengesit is, het die studie gerig. \\nHoewel die konteks van verskillende groepe of projekte \\nwaarskynlik sal verskil, blyk dit uit die sukses \\nwat met hierdie projek behaal is dat die aktiwiteitsmodel \\ntoepassingsmoontlikhede het. Daar word \\nbeoog om die model in die volgende fase van die \\nstudie in en programraamwerk te formuleer. Die \\nraamwerk kan dan aangewend word om soortgelyke \\nstudies te rig en as grondslag vir impakstudies \\nte dien.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"77 1\",\"pages\":\"52-59\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"4\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52811\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52811","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 4
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Income-generating projects in rural communities: from theory to practice - a personal report
Hierdie artikel berig oor die derde fase van en studie vir die ontwikkeling van en strategie vir die fasilitering van projekte wat poog om inkomste te genereer deur hoofsaaklik handvervaardigde goedere te produseer. Die artikel word ook aangebied as en voorbeeld vir deelnemende ontwikkeling (participatory development). Die volgende doelstellings is vir hierdie fase van die studie gestel: . Om die aannames van die aktiwiteitsmodel (Trollip, 2001) te toets en te verfyn vir toepassing in opleidingsprogramme vir inkomstegenereringsprojekte . Om PLA-metodes (plan, leer en aksie-metodes) te toets om onafhanklikheid te bevorder en ontwikkeling te fasiliteer . Om die rolspelers bewus te maak van probleme rondom inkomste-genereringsprojekte en hulle by die ontwikkeling van en ondersteuningstruktuur vir hierdie tipe projekte te betrek. en Groep vroue in die omgewing van die Tswaing Krater-museum wat die behoefte uitgespreek het om inkomste te genereer deur kunshandwerkartikels te produseer, het aan die studie deelgeneem. Die omstandighede / konteks van die vroue was tipies van baie agtergeblewe vroue in die noorde van Suid-Afrika. Hulle woon in en gebied sonder water en elektrisiteit, vervoer is beskikbaar maar duur, die gemiddelde geletterdheidsvlak is laag, en veral die ouer en minder geletterde vroue handhaaf nog in en mate die gebruike van en eie kultuur. Tydens dialoog en waarnemeing is behoeftes bepaal. Met behulp van deelnemende waarnemingsmetodes soos dialoog, rolspel, selfleer in werklike situasies, nadoen en uittoets is die groep gefasiliteer om en inkomste-generingsprojek aan te pak. Die aannames en aktiwitieite wat in Trollip (2001) se aktiwiteitsmodel uiteengesit is, het die studie gerig. Hoewel die konteks van verskillende groepe of projekte waarskynlik sal verskil, blyk dit uit die sukses wat met hierdie projek behaal is dat die aktiwiteitsmodel toepassingsmoontlikhede het. Daar word beoog om die model in die volgende fase van die studie in en programraamwerk te formuleer. Die raamwerk kan dan aangewend word om soortgelyke studies te rig en as grondslag vir impakstudies te dien.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1