益生元:一个更新

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI:10.4314/JFECS.V35I1.52924
C. Venter
{"title":"益生元:一个更新","authors":"C. Venter","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52924","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Een van die opwindendste tendense in die hedendaagse voedselbedryf is die soeke na funksionele voedsels, oftewel voedsels wat gesondheid bevorder en/of die risiko vir chroniese siektes verlaag, bo en behalwe die voedingswaarde daarvan. In hierdie opsig speel probiotika en prebiotika 'n belangrike rol. Probiotika (voedsels wat lewendige mikrobes bevat) is alombekend en word geassosieer met 'n hele aantal gesondheidsvoordele. Prebiotika (selektief gefermenteerde voedselbestanddele wat die samestelling en/of aktiwiteit van gastro-intestinale mikroflora verander tot voordeel van die gasheer se gesondheid en welsyn) is 'n meer onlangse konsep, gedefinieer in 1995. Hierdie artikel gee 'n oorsig van die jongste navorsing oor die gesondheidsvoordele van prebiotika en daar word kortliks verwys na die tegnologiese voordele daarvan in voedselformulerings. Die meeste van die navorsing is gedoen met die fruktosepolimere inulien en frukto-oligosaggariede, wat in hierdie artikel as voorbeelde van prebiotika gebruik word. Inulien en frukto-oligosaggariede is funksionele voedselbestanddele wat 'n unieke kombinasie van voedingkundige eienskappe en tegnologiese voordele bied. Dit kom voor in verskeie groentes en vrugte en word industrieel uit sigoreiwortels en sukrose vervaardig. Selektiewe fermentering daarvan moduleer gastro-intestinale mikroflora in so 'n mate dat dit hardlywigheid kan verlig, mineraalabsorpsie kan verbeter, kanker kan voorkom en lipiedmetabolisme en die immuunstelsel voordelig kan bei?½nvloed. Verdere navorsing is egter nodig om sodanige aansprake te bevestig en meganismes van werking op te klaar.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"56 1","pages":"17-25"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"27","resultStr":"{\"title\":\"Prebiotics : an update\",\"authors\":\"C. Venter\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V35I1.52924\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Een van die opwindendste tendense in die hedendaagse voedselbedryf is die soeke na funksionele voedsels, oftewel voedsels wat gesondheid bevorder en/of die risiko vir chroniese siektes verlaag, bo en behalwe die voedingswaarde daarvan. In hierdie opsig speel probiotika en prebiotika 'n belangrike rol. Probiotika (voedsels wat lewendige mikrobes bevat) is alombekend en word geassosieer met 'n hele aantal gesondheidsvoordele. Prebiotika (selektief gefermenteerde voedselbestanddele wat die samestelling en/of aktiwiteit van gastro-intestinale mikroflora verander tot voordeel van die gasheer se gesondheid en welsyn) is 'n meer onlangse konsep, gedefinieer in 1995. Hierdie artikel gee 'n oorsig van die jongste navorsing oor die gesondheidsvoordele van prebiotika en daar word kortliks verwys na die tegnologiese voordele daarvan in voedselformulerings. Die meeste van die navorsing is gedoen met die fruktosepolimere inulien en frukto-oligosaggariede, wat in hierdie artikel as voorbeelde van prebiotika gebruik word. Inulien en frukto-oligosaggariede is funksionele voedselbestanddele wat 'n unieke kombinasie van voedingkundige eienskappe en tegnologiese voordele bied. Dit kom voor in verskeie groentes en vrugte en word industrieel uit sigoreiwortels en sukrose vervaardig. Selektiewe fermentering daarvan moduleer gastro-intestinale mikroflora in so 'n mate dat dit hardlywigheid kan verlig, mineraalabsorpsie kan verbeter, kanker kan voorkom en lipiedmetabolisme en die immuunstelsel voordelig kan bei?½nvloed. Verdere navorsing is egter nodig om sodanige aansprake te bevestig en meganismes van werking op te klaar.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"56 1\",\"pages\":\"17-25\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-16\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"27\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52924\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52924","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 27
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Prebiotics : an update
Een van die opwindendste tendense in die hedendaagse voedselbedryf is die soeke na funksionele voedsels, oftewel voedsels wat gesondheid bevorder en/of die risiko vir chroniese siektes verlaag, bo en behalwe die voedingswaarde daarvan. In hierdie opsig speel probiotika en prebiotika 'n belangrike rol. Probiotika (voedsels wat lewendige mikrobes bevat) is alombekend en word geassosieer met 'n hele aantal gesondheidsvoordele. Prebiotika (selektief gefermenteerde voedselbestanddele wat die samestelling en/of aktiwiteit van gastro-intestinale mikroflora verander tot voordeel van die gasheer se gesondheid en welsyn) is 'n meer onlangse konsep, gedefinieer in 1995. Hierdie artikel gee 'n oorsig van die jongste navorsing oor die gesondheidsvoordele van prebiotika en daar word kortliks verwys na die tegnologiese voordele daarvan in voedselformulerings. Die meeste van die navorsing is gedoen met die fruktosepolimere inulien en frukto-oligosaggariede, wat in hierdie artikel as voorbeelde van prebiotika gebruik word. Inulien en frukto-oligosaggariede is funksionele voedselbestanddele wat 'n unieke kombinasie van voedingkundige eienskappe en tegnologiese voordele bied. Dit kom voor in verskeie groentes en vrugte en word industrieel uit sigoreiwortels en sukrose vervaardig. Selektiewe fermentering daarvan moduleer gastro-intestinale mikroflora in so 'n mate dat dit hardlywigheid kan verlig, mineraalabsorpsie kan verbeter, kanker kan voorkom en lipiedmetabolisme en die immuunstelsel voordelig kan bei?½nvloed. Verdere navorsing is egter nodig om sodanige aansprake te bevestig en meganismes van werking op te klaar.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1