{"title":"消费者对降低钠含量食物的接受度和盐的认知","authors":"Mariloux Malherbe, C. Walsh, C. A. Merwe","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52833","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die doel van die studie was om te bepaal tot watter mate die soutinhoud van voedsel verlaag kan word, sonder om 'n betekenisvolle verandering in die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van 'n reeks tuisvoorbereide voedsels te veroorsaak. 'n Verteenwoordigende steekproef van die stedelike populasie in die Vrystaat (N=58) is gebruik, met ouderdom en ras as voorspellers. Affektiewe sintuiglike toetse is gebruik om die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van vier geregte met varii?½rende natriumkonsentrasies (normale natriuminhoud; ongeveer een derde natriumverlaging en ongeveer twee derdes natriumverlaging) vas te stel. Die natriuminhoud is bepaal met behulp van voedselsamestellingstabelle en is bevestig met behulp van chemiese analise. 'n Herhaalde metings/multi-faktore ANOVA is gebruik vir data-analise en gepaarde t-toetse is aangewend om te toets vir beduidende verskille tussen die gemiddeldes. Die verskil in gemiddelde aanvaarbaarheid van die normale resep en die 1/3 natriumverminderde resep vir die saamgestelde gereg met 'n gladde tekstuur (groentesop) was nie betekenisvol nie (p=0, 59). Dieselfde bevinding is gemaak ten opsigte van die eenvoudige gereg met 'n growwe tekstuur (krummelpap, p=0, 14) en die saamgestelde gereg met 'n growwe tekstuur (beesvleisbredie, p=0, 47). In teenstelling het die 1/3 natriumverlaging van die eenvoudige gereg met 'n gladde tekstuur (kapokaartappels) die aanvaarbaarheid betekenisvol beinvloed (p Natriuminhoud kan met dertig persent verlaag word sonder om die aanvaarbaarheid van die meeste tuisvoorbereide geregte noemenswaardig te verminder. Dit is egter nodig om die sout-interaksie met ander sintuiglike komponente, sowel as die media waarin die natrium voorkom, in aanmerking te neem wanneer aanbevelings ten opsigte van natriumbeperkings gemaak word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"3 1","pages":"12-20"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"33","resultStr":"{\"title\":\"Consumer acceptability and salt perception of food with a reduced sodium content\",\"authors\":\"Mariloux Malherbe, C. Walsh, C. A. Merwe\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V31I1.52833\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die doel van die studie was om te bepaal tot watter mate die soutinhoud van voedsel verlaag kan word, sonder om 'n betekenisvolle verandering in die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van 'n reeks tuisvoorbereide voedsels te veroorsaak. 'n Verteenwoordigende steekproef van die stedelike populasie in die Vrystaat (N=58) is gebruik, met ouderdom en ras as voorspellers. Affektiewe sintuiglike toetse is gebruik om die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van vier geregte met varii?½rende natriumkonsentrasies (normale natriuminhoud; ongeveer een derde natriumverlaging en ongeveer twee derdes natriumverlaging) vas te stel. Die natriuminhoud is bepaal met behulp van voedselsamestellingstabelle en is bevestig met behulp van chemiese analise. 'n Herhaalde metings/multi-faktore ANOVA is gebruik vir data-analise en gepaarde t-toetse is aangewend om te toets vir beduidende verskille tussen die gemiddeldes. Die verskil in gemiddelde aanvaarbaarheid van die normale resep en die 1/3 natriumverminderde resep vir die saamgestelde gereg met 'n gladde tekstuur (groentesop) was nie betekenisvol nie (p=0, 59). Dieselfde bevinding is gemaak ten opsigte van die eenvoudige gereg met 'n growwe tekstuur (krummelpap, p=0, 14) en die saamgestelde gereg met 'n growwe tekstuur (beesvleisbredie, p=0, 47). In teenstelling het die 1/3 natriumverlaging van die eenvoudige gereg met 'n gladde tekstuur (kapokaartappels) die aanvaarbaarheid betekenisvol beinvloed (p Natriuminhoud kan met dertig persent verlaag word sonder om die aanvaarbaarheid van die meeste tuisvoorbereide geregte noemenswaardig te verminder. Dit is egter nodig om die sout-interaksie met ander sintuiglike komponente, sowel as die media waarin die natrium voorkom, in aanmerking te neem wanneer aanbevelings ten opsigte van natriumbeperkings gemaak word.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"3 1\",\"pages\":\"12-20\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"33\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52833\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52833","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Consumer acceptability and salt perception of food with a reduced sodium content
Die doel van die studie was om te bepaal tot watter mate die soutinhoud van voedsel verlaag kan word, sonder om 'n betekenisvolle verandering in die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van 'n reeks tuisvoorbereide voedsels te veroorsaak. 'n Verteenwoordigende steekproef van die stedelike populasie in die Vrystaat (N=58) is gebruik, met ouderdom en ras as voorspellers. Affektiewe sintuiglike toetse is gebruik om die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van vier geregte met varii?½rende natriumkonsentrasies (normale natriuminhoud; ongeveer een derde natriumverlaging en ongeveer twee derdes natriumverlaging) vas te stel. Die natriuminhoud is bepaal met behulp van voedselsamestellingstabelle en is bevestig met behulp van chemiese analise. 'n Herhaalde metings/multi-faktore ANOVA is gebruik vir data-analise en gepaarde t-toetse is aangewend om te toets vir beduidende verskille tussen die gemiddeldes. Die verskil in gemiddelde aanvaarbaarheid van die normale resep en die 1/3 natriumverminderde resep vir die saamgestelde gereg met 'n gladde tekstuur (groentesop) was nie betekenisvol nie (p=0, 59). Dieselfde bevinding is gemaak ten opsigte van die eenvoudige gereg met 'n growwe tekstuur (krummelpap, p=0, 14) en die saamgestelde gereg met 'n growwe tekstuur (beesvleisbredie, p=0, 47). In teenstelling het die 1/3 natriumverlaging van die eenvoudige gereg met 'n gladde tekstuur (kapokaartappels) die aanvaarbaarheid betekenisvol beinvloed (p Natriuminhoud kan met dertig persent verlaag word sonder om die aanvaarbaarheid van die meeste tuisvoorbereide geregte noemenswaardig te verminder. Dit is egter nodig om die sout-interaksie met ander sintuiglike komponente, sowel as die media waarin die natrium voorkom, in aanmerking te neem wanneer aanbevelings ten opsigte van natriumbeperkings gemaak word.