{"title":"在消费者科学学科中采用全球视角","authors":"Alet C. Erasmus, M. Kok, A. Retief","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52802","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"‘n Oorwegend materialistiese waardestelsel en \nblootstelling aan die kragte van ‘n ekonomiese \nmarkstelsel, het meegebring dat die moderne verbruiker \n‘n groot premie plaas op besittings en daarop \ningestel is om weelde-artikels te versamel. Met \npersoonlike bevrediging as dryfveer en die strewe \nom hulle lewenstyl te verbeter, gaan verbruikers \ndikwels tot uiterstes om behoeftes aan goedere en \ndienste te laat realiseer. As in aanmerking geneem word dat die aarde se hulpbronne beperk is en dat die huidige wereldpopulasie reeds meer gebruik as wat vervang kan \nword, is dit belangrik dat dit ons erns word om ons \nbestedingspraktyke te heroorweeg en om aanpassings \nte maak. ‘n Wereldperspektief in verbruikersgedrag \nword as alternatief voorgehou, dit wil se doelbewuste aksies om ‘n volhoubare verbruikpatroon aan te moedig wat tot ‘n eenvoudiger lewenstyl sal lei en wat sal verseker dat ons verbruik nie ten koste van die minder gegoede en ook toekomstige generasies is nie. \nDie basiese beginsels wat die aannames van ‘n wereldperspektief tot verbruikersgedrag saamvat, \nword genoem en kortliks bespreek. Daar word \nvoorts beklemtoon dat enige beroep op die mensdom \nas verbruikers van hulpbronne, om te verander \nen om aanpassings te maak, prakties en uitvoerbaar \nmoet wees om uiteindelik ‘n lewensbenadering \nte kan word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"8 1","pages":"116-122"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"3","resultStr":"{\"title\":\"Adopting a global perspective in the discipline consumer science\",\"authors\":\"Alet C. Erasmus, M. Kok, A. Retief\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V29I1.52802\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"‘n Oorwegend materialistiese waardestelsel en \\nblootstelling aan die kragte van ‘n ekonomiese \\nmarkstelsel, het meegebring dat die moderne verbruiker \\n‘n groot premie plaas op besittings en daarop \\ningestel is om weelde-artikels te versamel. Met \\npersoonlike bevrediging as dryfveer en die strewe \\nom hulle lewenstyl te verbeter, gaan verbruikers \\ndikwels tot uiterstes om behoeftes aan goedere en \\ndienste te laat realiseer. As in aanmerking geneem word dat die aarde se hulpbronne beperk is en dat die huidige wereldpopulasie reeds meer gebruik as wat vervang kan \\nword, is dit belangrik dat dit ons erns word om ons \\nbestedingspraktyke te heroorweeg en om aanpassings \\nte maak. ‘n Wereldperspektief in verbruikersgedrag \\nword as alternatief voorgehou, dit wil se doelbewuste aksies om ‘n volhoubare verbruikpatroon aan te moedig wat tot ‘n eenvoudiger lewenstyl sal lei en wat sal verseker dat ons verbruik nie ten koste van die minder gegoede en ook toekomstige generasies is nie. \\nDie basiese beginsels wat die aannames van ‘n wereldperspektief tot verbruikersgedrag saamvat, \\nword genoem en kortliks bespreek. Daar word \\nvoorts beklemtoon dat enige beroep op die mensdom \\nas verbruikers van hulpbronne, om te verander \\nen om aanpassings te maak, prakties en uitvoerbaar \\nmoet wees om uiteindelik ‘n lewensbenadering \\nte kan word.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"8 1\",\"pages\":\"116-122\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"3\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52802\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52802","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Adopting a global perspective in the discipline consumer science
‘n Oorwegend materialistiese waardestelsel en
blootstelling aan die kragte van ‘n ekonomiese
markstelsel, het meegebring dat die moderne verbruiker
‘n groot premie plaas op besittings en daarop
ingestel is om weelde-artikels te versamel. Met
persoonlike bevrediging as dryfveer en die strewe
om hulle lewenstyl te verbeter, gaan verbruikers
dikwels tot uiterstes om behoeftes aan goedere en
dienste te laat realiseer. As in aanmerking geneem word dat die aarde se hulpbronne beperk is en dat die huidige wereldpopulasie reeds meer gebruik as wat vervang kan
word, is dit belangrik dat dit ons erns word om ons
bestedingspraktyke te heroorweeg en om aanpassings
te maak. ‘n Wereldperspektief in verbruikersgedrag
word as alternatief voorgehou, dit wil se doelbewuste aksies om ‘n volhoubare verbruikpatroon aan te moedig wat tot ‘n eenvoudiger lewenstyl sal lei en wat sal verseker dat ons verbruik nie ten koste van die minder gegoede en ook toekomstige generasies is nie.
Die basiese beginsels wat die aannames van ‘n wereldperspektief tot verbruikersgedrag saamvat,
word genoem en kortliks bespreek. Daar word
voorts beklemtoon dat enige beroep op die mensdom
as verbruikers van hulpbronne, om te verander
en om aanpassings te maak, prakties en uitvoerbaar
moet wees om uiteindelik ‘n lewensbenadering
te kan word.