{"title":"开普敦消费者对有机食品的信念和购买行为","authors":"S. Crafford","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52830","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Daar was die afgelope dekade 'n beduidende toename in die vraag na organies geproduseerde voedsel. Tog is die markaandeel wereldwyd steeds minder as 3% van voedselkleinhandelwaarde. Hierdie navorsing fokus op verbruikersoortuiginge van organies geproduseerde voedsel en organiese boerdery, sowel as die aankooppraktyke van sodanige produkte. 'n Vraelys is deur kliente van vier Kaapstadse takke van 'n kleinhandel-kettinggroep voltooi. Op grond van die inligting ingewin, is aanbevelings aan 'n kleinhandel-kettingroep oor die bemarking van organies geproduseerde voedsel gedoen. Huidige literatuur wys daarop dat verbruikers spesifieke oortuiginge rakende die intrinsieke kenmerke (bv voedingswaarde, gifstofreste) van organies geproduseerde voedsel en aangaande organiese boerdery (bv omgewingsbeskerming, dierewelsyn) het. Die resultate van hierdie studie toon ooreenstemming met internasionale bevindinge. Ten opsigte van aankooppraktyke is vasgestel dat persone ouer as 36 wat Engels as huistaal en 'n hoer vlak van opvoeding het, aangedui het dat hulle meer dikwels hierdie produkte koop. Frekwensie van aankope word verder beinvloed deur prys en beskikbaarheid van produkte. Aanbevelings aan die kleinhandelgroep sluit onder meer in dat die pryspremie tussen 10% en 20% moet bly en dat organies geproduseerde produkte duidelik onderskeibaar en aanloklik aangebied moet word. Oortuigende bemarkingstategiei?½ is nodig indien die kleinhandelfirma 'n groter markaandeel ten opsigte van organies geproduseerde voedsel wil bereik.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"5 1","pages":"1-11"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"29","resultStr":"{\"title\":\"Beliefs and purchasing practices of Cape Town consumers regarding organically produced food\",\"authors\":\"S. Crafford\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V31I1.52830\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Daar was die afgelope dekade 'n beduidende toename in die vraag na organies geproduseerde voedsel. Tog is die markaandeel wereldwyd steeds minder as 3% van voedselkleinhandelwaarde. Hierdie navorsing fokus op verbruikersoortuiginge van organies geproduseerde voedsel en organiese boerdery, sowel as die aankooppraktyke van sodanige produkte. 'n Vraelys is deur kliente van vier Kaapstadse takke van 'n kleinhandel-kettinggroep voltooi. Op grond van die inligting ingewin, is aanbevelings aan 'n kleinhandel-kettingroep oor die bemarking van organies geproduseerde voedsel gedoen. Huidige literatuur wys daarop dat verbruikers spesifieke oortuiginge rakende die intrinsieke kenmerke (bv voedingswaarde, gifstofreste) van organies geproduseerde voedsel en aangaande organiese boerdery (bv omgewingsbeskerming, dierewelsyn) het. Die resultate van hierdie studie toon ooreenstemming met internasionale bevindinge. Ten opsigte van aankooppraktyke is vasgestel dat persone ouer as 36 wat Engels as huistaal en 'n hoer vlak van opvoeding het, aangedui het dat hulle meer dikwels hierdie produkte koop. Frekwensie van aankope word verder beinvloed deur prys en beskikbaarheid van produkte. Aanbevelings aan die kleinhandelgroep sluit onder meer in dat die pryspremie tussen 10% en 20% moet bly en dat organies geproduseerde produkte duidelik onderskeibaar en aanloklik aangebied moet word. Oortuigende bemarkingstategiei?½ is nodig indien die kleinhandelfirma 'n groter markaandeel ten opsigte van organies geproduseerde voedsel wil bereik.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"5 1\",\"pages\":\"1-11\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"29\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52830\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52830","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Beliefs and purchasing practices of Cape Town consumers regarding organically produced food
Daar was die afgelope dekade 'n beduidende toename in die vraag na organies geproduseerde voedsel. Tog is die markaandeel wereldwyd steeds minder as 3% van voedselkleinhandelwaarde. Hierdie navorsing fokus op verbruikersoortuiginge van organies geproduseerde voedsel en organiese boerdery, sowel as die aankooppraktyke van sodanige produkte. 'n Vraelys is deur kliente van vier Kaapstadse takke van 'n kleinhandel-kettinggroep voltooi. Op grond van die inligting ingewin, is aanbevelings aan 'n kleinhandel-kettingroep oor die bemarking van organies geproduseerde voedsel gedoen. Huidige literatuur wys daarop dat verbruikers spesifieke oortuiginge rakende die intrinsieke kenmerke (bv voedingswaarde, gifstofreste) van organies geproduseerde voedsel en aangaande organiese boerdery (bv omgewingsbeskerming, dierewelsyn) het. Die resultate van hierdie studie toon ooreenstemming met internasionale bevindinge. Ten opsigte van aankooppraktyke is vasgestel dat persone ouer as 36 wat Engels as huistaal en 'n hoer vlak van opvoeding het, aangedui het dat hulle meer dikwels hierdie produkte koop. Frekwensie van aankope word verder beinvloed deur prys en beskikbaarheid van produkte. Aanbevelings aan die kleinhandelgroep sluit onder meer in dat die pryspremie tussen 10% en 20% moet bly en dat organies geproduseerde produkte duidelik onderskeibaar en aanloklik aangebied moet word. Oortuigende bemarkingstategiei?½ is nodig indien die kleinhandelfirma 'n groter markaandeel ten opsigte van organies geproduseerde voedsel wil bereik.