开普敦内城的社区更新:是中产阶级化吗?

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V28I1.52787
N. Kotze, I. V. D. Merwe
{"title":"开普敦内城的社区更新:是中产阶级化吗?","authors":"N. Kotze, I. V. D. Merwe","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52787","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In hierdie navorsing word die stedelike vernuwing \nwat in die sentrale woonbuurtes van Kaapstad \nplaasgevind het, ondersoek. Ses woonbuurtes is \ngeidentifiseer as potensiele gentrifikasie-areas. \nData in verband met die woonbuurt en behuisingskenmerke, asook persoonlike en sosiale eienskappe van die inwoners, is verkry met behulp van \n‘n 10 % sistematiese steekproef. Uit ‘n voorlopige \nondersoek, waarin die verskillende veranderlikes \nafsonderlik hanteer is, was dit duidelik dat sommige \nareas meer met internasionale bevindinge oor gentrifikasie ooreengestem het as ander. ‘n Gentrifikasieprofiel is vervolgens vir Kaapstad \nsaamgestel met behulp van diskriminantanalise. \nHieruit was dit duidelik dat persoonlike eienskappe \nsoos kwalifikasie, beroep, inkomste en gesinsgrootte, \ndie vernaamste veranderlikes was wat onderskei het tussen persone in hierdie woonbuurtes wat hulle wooneenhede restoreer en die wat dit nie doen nie. Sosiale eienskappe wat ‘n rol gespeel het, was kontak met bure en kollegas, en die ligging van winkels waar klere gekoop word. Veranderlikes wat met die eiendom verband hou en wat ‘n belangrike rol gespeel het, was die toestand van die wooneenheid in die verlede en tans, eienaarskap en die aantal slaapkamers. Met behulp van hierdie veranderlikes was dit moontlik om ‘n gentrifikasiemodel vir Kaapstad op te stel waarteen die ses woonbuurtes getoets kon word om te bepaal of die woonbuurtvernuwing wat daar voorkom wel as gentrifikasie geklassifiseer kan word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"28 1","pages":"39-46"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"22","resultStr":"{\"title\":\"Neighbourhood renewal in Cape Town’s inner city: Is it gentrification?\",\"authors\":\"N. Kotze, I. V. D. Merwe\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V28I1.52787\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"In hierdie navorsing word die stedelike vernuwing \\nwat in die sentrale woonbuurtes van Kaapstad \\nplaasgevind het, ondersoek. Ses woonbuurtes is \\ngeidentifiseer as potensiele gentrifikasie-areas. \\nData in verband met die woonbuurt en behuisingskenmerke, asook persoonlike en sosiale eienskappe van die inwoners, is verkry met behulp van \\n‘n 10 % sistematiese steekproef. Uit ‘n voorlopige \\nondersoek, waarin die verskillende veranderlikes \\nafsonderlik hanteer is, was dit duidelik dat sommige \\nareas meer met internasionale bevindinge oor gentrifikasie ooreengestem het as ander. ‘n Gentrifikasieprofiel is vervolgens vir Kaapstad \\nsaamgestel met behulp van diskriminantanalise. \\nHieruit was dit duidelik dat persoonlike eienskappe \\nsoos kwalifikasie, beroep, inkomste en gesinsgrootte, \\ndie vernaamste veranderlikes was wat onderskei het tussen persone in hierdie woonbuurtes wat hulle wooneenhede restoreer en die wat dit nie doen nie. Sosiale eienskappe wat ‘n rol gespeel het, was kontak met bure en kollegas, en die ligging van winkels waar klere gekoop word. Veranderlikes wat met die eiendom verband hou en wat ‘n belangrike rol gespeel het, was die toestand van die wooneenheid in die verlede en tans, eienaarskap en die aantal slaapkamers. Met behulp van hierdie veranderlikes was dit moontlik om ‘n gentrifikasiemodel vir Kaapstad op te stel waarteen die ses woonbuurtes getoets kon word om te bepaal of die woonbuurtvernuwing wat daar voorkom wel as gentrifikasie geklassifiseer kan word.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"28 1\",\"pages\":\"39-46\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"22\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52787\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52787","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 22
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Neighbourhood renewal in Cape Town’s inner city: Is it gentrification?
In hierdie navorsing word die stedelike vernuwing wat in die sentrale woonbuurtes van Kaapstad plaasgevind het, ondersoek. Ses woonbuurtes is geidentifiseer as potensiele gentrifikasie-areas. Data in verband met die woonbuurt en behuisingskenmerke, asook persoonlike en sosiale eienskappe van die inwoners, is verkry met behulp van ‘n 10 % sistematiese steekproef. Uit ‘n voorlopige ondersoek, waarin die verskillende veranderlikes afsonderlik hanteer is, was dit duidelik dat sommige areas meer met internasionale bevindinge oor gentrifikasie ooreengestem het as ander. ‘n Gentrifikasieprofiel is vervolgens vir Kaapstad saamgestel met behulp van diskriminantanalise. Hieruit was dit duidelik dat persoonlike eienskappe soos kwalifikasie, beroep, inkomste en gesinsgrootte, die vernaamste veranderlikes was wat onderskei het tussen persone in hierdie woonbuurtes wat hulle wooneenhede restoreer en die wat dit nie doen nie. Sosiale eienskappe wat ‘n rol gespeel het, was kontak met bure en kollegas, en die ligging van winkels waar klere gekoop word. Veranderlikes wat met die eiendom verband hou en wat ‘n belangrike rol gespeel het, was die toestand van die wooneenheid in die verlede en tans, eienaarskap en die aantal slaapkamers. Met behulp van hierdie veranderlikes was dit moontlik om ‘n gentrifikasiemodel vir Kaapstad op te stel waarteen die ses woonbuurtes getoets kon word om te bepaal of die woonbuurtvernuwing wat daar voorkom wel as gentrifikasie geklassifiseer kan word.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1