{"title":"斯威士兰农村家庭的饮食习惯:1939-1999。第一部分:科技对斯威士兰饮食习惯的影响","authors":"Kgaphola, At Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52785","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes \nvan landelike Swazi-huishoudings. Dit bevat ‘n oorsig van die literatuur in verband met Swazi-eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van ’n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi-huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die gepubliseerde literatuur asook die bevindings van die gevallestudie dui daarop dat die beskikbare tegnologie ‘n invloed op die tradisionele asook die huidige eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings uitgeoefen het. Die bevindings van die gevallestudie dui op akkulturasie met betrekking tot die \neetgewoontes van hierdie groep huishoudings, veral \nten opsigte van die aanvaarding en insluiting van \nsekere Westerse voedselsoorte en voedselbereidingstegnieke. Ten spyte van akkulturasie vorm tradisionele Swazi-geregte wat van inheemse gewasse en veldplante berei word, egter steeds ‘n belangrike komponent in die Swazi dieet. Tradisionele \nvoedsel en voedselbronne behoort dus in voedselsekuriteitsprogramme ingesluit te word. Op sy \nbeurt bepaal die beskikbare tegnologie die beskikbaarheid \nen verbruik van hierdie voedsel.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"41 1","pages":"68-74"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"13","resultStr":"{\"title\":\"Food habits of rural Swazi households : 1939-1999. Part 1 : technological influences on Swazi food habits\",\"authors\":\"Kgaphola, At Viljoen\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V28I1.52785\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Hierdie artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes \\nvan landelike Swazi-huishoudings. Dit bevat ‘n oorsig van die literatuur in verband met Swazi-eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van ’n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi-huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die gepubliseerde literatuur asook die bevindings van die gevallestudie dui daarop dat die beskikbare tegnologie ‘n invloed op die tradisionele asook die huidige eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings uitgeoefen het. Die bevindings van die gevallestudie dui op akkulturasie met betrekking tot die \\neetgewoontes van hierdie groep huishoudings, veral \\nten opsigte van die aanvaarding en insluiting van \\nsekere Westerse voedselsoorte en voedselbereidingstegnieke. Ten spyte van akkulturasie vorm tradisionele Swazi-geregte wat van inheemse gewasse en veldplante berei word, egter steeds ‘n belangrike komponent in die Swazi dieet. Tradisionele \\nvoedsel en voedselbronne behoort dus in voedselsekuriteitsprogramme ingesluit te word. Op sy \\nbeurt bepaal die beskikbare tegnologie die beskikbaarheid \\nen verbruik van hierdie voedsel.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"41 1\",\"pages\":\"68-74\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"13\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52785\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52785","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Food habits of rural Swazi households : 1939-1999. Part 1 : technological influences on Swazi food habits
Hierdie artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes
van landelike Swazi-huishoudings. Dit bevat ‘n oorsig van die literatuur in verband met Swazi-eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van ’n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi-huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die gepubliseerde literatuur asook die bevindings van die gevallestudie dui daarop dat die beskikbare tegnologie ‘n invloed op die tradisionele asook die huidige eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings uitgeoefen het. Die bevindings van die gevallestudie dui op akkulturasie met betrekking tot die
eetgewoontes van hierdie groep huishoudings, veral
ten opsigte van die aanvaarding en insluiting van
sekere Westerse voedselsoorte en voedselbereidingstegnieke. Ten spyte van akkulturasie vorm tradisionele Swazi-geregte wat van inheemse gewasse en veldplante berei word, egter steeds ‘n belangrike komponent in die Swazi dieet. Tradisionele
voedsel en voedselbronne behoort dus in voedselsekuriteitsprogramme ingesluit te word. Op sy
beurt bepaal die beskikbare tegnologie die beskikbaarheid
en verbruik van hierdie voedsel.