开普半岛理工大学自炊式宿舍女生的饮食习惯与细菌性食源性疾病风险增加相关

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI:10.4314/JFECS.V33I1.52864
L. D. Toit, I. Venter
{"title":"开普半岛理工大学自炊式宿舍女生的饮食习惯与细菌性食源性疾病风险增加相关","authors":"L. D. Toit, I. Venter","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52864","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Kommer is oor die voedselpraktyke van studente in koshuise van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie: Kaapstad-kampus, uitgespreek nadat daar tot die selfvoorsiening van voedsel oorgeskakel is. Gestruktureerde onderhoude is met 60 ewekansig geselekteerde swart vroulike studente in die selfspysenieringkoshuise gevoer. Die doel was om vas te stel of hul praktyke rakende die aankope, berging, bereiding en gaarmaak van voedsel, asook die hantering van voedsel wat na maaltye oorbly, met riglyne om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom, ooreenstem. Die resultate toon dat die studente sommige veilige voedselaankoperiglyne volg en dat hulle in baie gevalle bestanddele en voedsel wat na ‘n maaltyd oorbly, veilig berg. In teenstelling is persoonlike higiëne, bv. die was van hande met seep en water, en algemene higiëne, bv. vermyding van kruiskontaminasie tussen rou en gereed-om-te-eet voedselitems, afgeskeep. Die studente het verder aangedui dat hulle voedselitems genoegsaam gaarmaak, maar voedsel wat vooraf berei word of na maaltye oorbly, is nie voldoende verhit nie. Minder as die helfte van dié studente was bewus van die oorsake van voedseloordraagbare siektes, hoë risiko voedselitems en kruiskontaminasie, terwyl nog minder studente aangedui het dat hulle die ooreenstemmende veilige voedselpraktyke in die verband, uitvoer. Studente wat bewus was van die verband tussen pluimvee en Salmonella of in staat was om kruiskontaminasie te defineer was nie meer geneig om voedselpraktyke, wat bakteriële voedseloordraagbare siektes sal voorkom, te rapporteer, as dié wat nie daarvan bewus was nie. Daar word aanbeveel dat ‘n intervensie program spesifiek gemik op die verbetering van vroulike studente in selfspysenieringkoshuise se voedselpraktyke opgestel en geïmplementeer word om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"95 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"20","resultStr":"{\"title\":\"Food practices associated with increased risk of bacterial food-borne disease of female students in self-catering residences at the Cape Peninsula University of Technology\",\"authors\":\"L. D. Toit, I. Venter\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V33I1.52864\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Kommer is oor die voedselpraktyke van studente in koshuise van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie: Kaapstad-kampus, uitgespreek nadat daar tot die selfvoorsiening van voedsel oorgeskakel is. Gestruktureerde onderhoude is met 60 ewekansig geselekteerde swart vroulike studente in die selfspysenieringkoshuise gevoer. Die doel was om vas te stel of hul praktyke rakende die aankope, berging, bereiding en gaarmaak van voedsel, asook die hantering van voedsel wat na maaltye oorbly, met riglyne om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom, ooreenstem. Die resultate toon dat die studente sommige veilige voedselaankoperiglyne volg en dat hulle in baie gevalle bestanddele en voedsel wat na ‘n maaltyd oorbly, veilig berg. In teenstelling is persoonlike higiëne, bv. die was van hande met seep en water, en algemene higiëne, bv. vermyding van kruiskontaminasie tussen rou en gereed-om-te-eet voedselitems, afgeskeep. Die studente het verder aangedui dat hulle voedselitems genoegsaam gaarmaak, maar voedsel wat vooraf berei word of na maaltye oorbly, is nie voldoende verhit nie. Minder as die helfte van dié studente was bewus van die oorsake van voedseloordraagbare siektes, hoë risiko voedselitems en kruiskontaminasie, terwyl nog minder studente aangedui het dat hulle die ooreenstemmende veilige voedselpraktyke in die verband, uitvoer. Studente wat bewus was van die verband tussen pluimvee en Salmonella of in staat was om kruiskontaminasie te defineer was nie meer geneig om voedselpraktyke, wat bakteriële voedseloordraagbare siektes sal voorkom, te rapporteer, as dié wat nie daarvan bewus was nie. Daar word aanbeveel dat ‘n intervensie program spesifiek gemik op die verbetering van vroulike studente in selfspysenieringkoshuise se voedselpraktyke opgestel en geïmplementeer word om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"95 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-16\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"20\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52864\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52864","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 20
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Food practices associated with increased risk of bacterial food-borne disease of female students in self-catering residences at the Cape Peninsula University of Technology
Kommer is oor die voedselpraktyke van studente in koshuise van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie: Kaapstad-kampus, uitgespreek nadat daar tot die selfvoorsiening van voedsel oorgeskakel is. Gestruktureerde onderhoude is met 60 ewekansig geselekteerde swart vroulike studente in die selfspysenieringkoshuise gevoer. Die doel was om vas te stel of hul praktyke rakende die aankope, berging, bereiding en gaarmaak van voedsel, asook die hantering van voedsel wat na maaltye oorbly, met riglyne om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom, ooreenstem. Die resultate toon dat die studente sommige veilige voedselaankoperiglyne volg en dat hulle in baie gevalle bestanddele en voedsel wat na ‘n maaltyd oorbly, veilig berg. In teenstelling is persoonlike higiëne, bv. die was van hande met seep en water, en algemene higiëne, bv. vermyding van kruiskontaminasie tussen rou en gereed-om-te-eet voedselitems, afgeskeep. Die studente het verder aangedui dat hulle voedselitems genoegsaam gaarmaak, maar voedsel wat vooraf berei word of na maaltye oorbly, is nie voldoende verhit nie. Minder as die helfte van dié studente was bewus van die oorsake van voedseloordraagbare siektes, hoë risiko voedselitems en kruiskontaminasie, terwyl nog minder studente aangedui het dat hulle die ooreenstemmende veilige voedselpraktyke in die verband, uitvoer. Studente wat bewus was van die verband tussen pluimvee en Salmonella of in staat was om kruiskontaminasie te defineer was nie meer geneig om voedselpraktyke, wat bakteriële voedseloordraagbare siektes sal voorkom, te rapporteer, as dié wat nie daarvan bewus was nie. Daar word aanbeveel dat ‘n intervensie program spesifiek gemik op die verbetering van vroulike studente in selfspysenieringkoshuise se voedselpraktyke opgestel en geïmplementeer word om bakteriële voedseloordraagbare siektes te voorkom.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1