{"title":"审美在消费者服装质量评价中的作用:一个概念框架","authors":"H. M. Klerk, Stephina J Lubbe","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52845","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die probleem waarom dit hier gaan is die rol van estetika in volwasse vroulike verbruikers se beoor-deling van die kwaliteit van kledingprodukte. Uit die literatuur en vorige navorsing is dit duidelik dat dit in die daarstel van ‘n totale estetiese ervaring nie net gaan om die bevrediging van die sensoriese nie, maar ook om die bevrediging van die kognitiewe en emosionele behoeftes van die mens. Emosionele en kognitiewe bevrediging mag dus ‘n rol speel in die satisfaksie wat die verbruiker uiteindelik uit die kledingproduk ervaar, en mag ook ‘n rol speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ty-dens die aankoopbesluitnemingsproses. Verbrui-kers verskil met betrekking tot hoe hulle kwaliteit van kledingprodukte evalueer. Verder onderstreep menige navorsers dit dat maksimum tevredenheid met die kledingproduk net kan realiseer as die ver-bruiker sensories, emosioneel en kognitief bevredig word. Die konseptuale raamwerk vir navorsing is teen die agtergrond van die voorafgaande ontwik-kel. Dit is die mening van die navorsers dat die raamwerk sinvol gebruik kan word in kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing wat gaan om die faktore (in hierdie geval estetika) wat ‘n rol kan speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ge-durende die verskillende stadia van die aankoopbe-sluitnemingsproses.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"10 1","pages":"1-7"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"38","resultStr":"{\"title\":\"The role of aesthetics in consumers’ evaluation of apparel quality: A conceptual framework\",\"authors\":\"H. M. Klerk, Stephina J Lubbe\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V32I1.52845\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die probleem waarom dit hier gaan is die rol van estetika in volwasse vroulike verbruikers se beoor-deling van die kwaliteit van kledingprodukte. Uit die literatuur en vorige navorsing is dit duidelik dat dit in die daarstel van ‘n totale estetiese ervaring nie net gaan om die bevrediging van die sensoriese nie, maar ook om die bevrediging van die kognitiewe en emosionele behoeftes van die mens. Emosionele en kognitiewe bevrediging mag dus ‘n rol speel in die satisfaksie wat die verbruiker uiteindelik uit die kledingproduk ervaar, en mag ook ‘n rol speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ty-dens die aankoopbesluitnemingsproses. Verbrui-kers verskil met betrekking tot hoe hulle kwaliteit van kledingprodukte evalueer. Verder onderstreep menige navorsers dit dat maksimum tevredenheid met die kledingproduk net kan realiseer as die ver-bruiker sensories, emosioneel en kognitief bevredig word. Die konseptuale raamwerk vir navorsing is teen die agtergrond van die voorafgaande ontwik-kel. Dit is die mening van die navorsers dat die raamwerk sinvol gebruik kan word in kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing wat gaan om die faktore (in hierdie geval estetika) wat ‘n rol kan speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ge-durende die verskillende stadia van die aankoopbe-sluitnemingsproses.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"10 1\",\"pages\":\"1-7\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"38\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52845\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52845","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
The role of aesthetics in consumers’ evaluation of apparel quality: A conceptual framework
Die probleem waarom dit hier gaan is die rol van estetika in volwasse vroulike verbruikers se beoor-deling van die kwaliteit van kledingprodukte. Uit die literatuur en vorige navorsing is dit duidelik dat dit in die daarstel van ‘n totale estetiese ervaring nie net gaan om die bevrediging van die sensoriese nie, maar ook om die bevrediging van die kognitiewe en emosionele behoeftes van die mens. Emosionele en kognitiewe bevrediging mag dus ‘n rol speel in die satisfaksie wat die verbruiker uiteindelik uit die kledingproduk ervaar, en mag ook ‘n rol speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ty-dens die aankoopbesluitnemingsproses. Verbrui-kers verskil met betrekking tot hoe hulle kwaliteit van kledingprodukte evalueer. Verder onderstreep menige navorsers dit dat maksimum tevredenheid met die kledingproduk net kan realiseer as die ver-bruiker sensories, emosioneel en kognitief bevredig word. Die konseptuale raamwerk vir navorsing is teen die agtergrond van die voorafgaande ontwik-kel. Dit is die mening van die navorsers dat die raamwerk sinvol gebruik kan word in kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing wat gaan om die faktore (in hierdie geval estetika) wat ‘n rol kan speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ge-durende die verskillende stadia van die aankoopbe-sluitnemingsproses.