{"title":"农村斯威士兰家庭的饮食习惯:1939-1999。第二部分:社会结构和意识形态对斯威士兰饮食习惯的影响","authors":"M. S. Kgaphola, A. Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52856","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes van landelike Swazi huishoudings. Dit bevat 'n oorsig oor die literatuur in verband met die Swazi eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van 'n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die sosiale struktuur en ideologie soos dit deur voedsel weerspieel word, word in hierdie artikel bespreek. Die gepubliseerde literatuur sowel as die gevallestudie dui daarop dat die Swazi eetkultuur nog baie tradisioneel is. Daar is 'n mate van verandering van die maaltydpatrone (van twee na drie maaltye per dag) en in die samestelling van maaltye (in die sin dat die maaltye op weeksdae en Saterdae die tradisionele samestelling van pap met 'n bykos weerspiei?½l, maar dat veral Sondagmiddagetes en ontbyte sterk tekens van westerse akkulturasie vertoon). Kern, sekondere kern en perifere voedsels is onderskeibaar in die Swazi dieet. Die wyse waarop voedsel gebruik word om vriendskap en gasvryheid te betoon, hoe dit tydens feesvierings, as beloning, tydens rituele en as prestige- en status- simbole gebruik word, word ook aangetoon. Hierbenewens word die heersende voedsel ideologie met die tradisionele vergelyk.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"25 1","pages":"16-25"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"9","resultStr":"{\"title\":\"Food habits of rural Swazi households: 1939-1999 Part 2: Social structural and ideological influences on Swazi food habits\",\"authors\":\"M. S. Kgaphola, A. Viljoen\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V32I1.52856\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes van landelike Swazi huishoudings. Dit bevat 'n oorsig oor die literatuur in verband met die Swazi eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van 'n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die sosiale struktuur en ideologie soos dit deur voedsel weerspieel word, word in hierdie artikel bespreek. Die gepubliseerde literatuur sowel as die gevallestudie dui daarop dat die Swazi eetkultuur nog baie tradisioneel is. Daar is 'n mate van verandering van die maaltydpatrone (van twee na drie maaltye per dag) en in die samestelling van maaltye (in die sin dat die maaltye op weeksdae en Saterdae die tradisionele samestelling van pap met 'n bykos weerspiei?½l, maar dat veral Sondagmiddagetes en ontbyte sterk tekens van westerse akkulturasie vertoon). Kern, sekondere kern en perifere voedsels is onderskeibaar in die Swazi dieet. Die wyse waarop voedsel gebruik word om vriendskap en gasvryheid te betoon, hoe dit tydens feesvierings, as beloning, tydens rituele en as prestige- en status- simbole gebruik word, word ook aangetoon. Hierbenewens word die heersende voedsel ideologie met die tradisionele vergelyk.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"25 1\",\"pages\":\"16-25\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"9\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52856\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52856","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Food habits of rural Swazi households: 1939-1999 Part 2: Social structural and ideological influences on Swazi food habits
Die artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes van landelike Swazi huishoudings. Dit bevat 'n oorsig oor die literatuur in verband met die Swazi eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van 'n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die sosiale struktuur en ideologie soos dit deur voedsel weerspieel word, word in hierdie artikel bespreek. Die gepubliseerde literatuur sowel as die gevallestudie dui daarop dat die Swazi eetkultuur nog baie tradisioneel is. Daar is 'n mate van verandering van die maaltydpatrone (van twee na drie maaltye per dag) en in die samestelling van maaltye (in die sin dat die maaltye op weeksdae en Saterdae die tradisionele samestelling van pap met 'n bykos weerspiei?½l, maar dat veral Sondagmiddagetes en ontbyte sterk tekens van westerse akkulturasie vertoon). Kern, sekondere kern en perifere voedsels is onderskeibaar in die Swazi dieet. Die wyse waarop voedsel gebruik word om vriendskap en gasvryheid te betoon, hoe dit tydens feesvierings, as beloning, tydens rituele en as prestige- en status- simbole gebruik word, word ook aangetoon. Hierbenewens word die heersende voedsel ideologie met die tradisionele vergelyk.