制定一项促进农村社区创收项目的战略:一个内部帐户

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V29I1.52809
Anna-Marie Trollip
{"title":"制定一项促进农村社区创收项目的战略:一个内部帐户","authors":"Anna-Marie Trollip","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52809","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die grondslae en ontwikkeling van 'n strategie vir \ndie fasilitering van inkomstegenererende kunshandwerkprojekte in landelike gemeenskappe word kortliks uiteengesit. Die uiteensetting berus op gegewens \nwat verkry is tydens twee opeenvolgende fases \nvan 'n navorsingsprojek in die Noordelike Provinsie \nvan die Republiek van Suid-Afrika. Drie projekte \nwat sonder, en drie wat onder die leiding van \neen of meer fasiliteerders gefunksioneer het, is in \ndie eerste fase van die navorsing bestudeer. Faktore \nwat doeltreffende funksionering inhibeer is geidentifiseer \nen die rol en funksie van projekfasiliteerders \nis ondersoek. 'n Aktiwiteitsmodel vir die fasilitering van inkomstegenererende projekte is op grond van die navorsingsresultate en aan die hand van die prestasiemodel van Blumberg en Pringle \n(1982; aangepas deur Robbins, 1993) ontwikkel. \nGedurende die tweede fase van die navorsing is \ndaar by die aktiwiteite van 'n inkomstegenererings - \nprojek in die Winterveldt naby Pretoria ingeskakel. \nDie eerstehandse insig wat so verkry is, is gebruik \nom die voorgenoemde aktiwiteitsmodel te verfyn. \nDaar is tot die gevolgtrekking gekom dat 'n ontwikkelingstrategie voorsiening moet maak vir die ontwikkeling van menslike hulpbronne en dat die \nkonteks waarbinne projekte funksioneer deurentyd \nin ag geneem moet word. Die doeltreffende funksionering \nvan projekte word deur velerlei sosiokultu - \nrele en ander faktore geinhibeer. Dit is ook noodsaaklik \ndat daar van owerheidswee inligtings - en \nander hulpstrukture geskep en in stand gehou moet \nword om mikro-ondernemings te ondersteun om \nwinsgewend te funksioneer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"62 1","pages":"45-51"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"6","resultStr":"{\"title\":\"The development of a strategy for the facilitation of income-generating projects in rural communities: an insider account\",\"authors\":\"Anna-Marie Trollip\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V29I1.52809\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die grondslae en ontwikkeling van 'n strategie vir \\ndie fasilitering van inkomstegenererende kunshandwerkprojekte in landelike gemeenskappe word kortliks uiteengesit. Die uiteensetting berus op gegewens \\nwat verkry is tydens twee opeenvolgende fases \\nvan 'n navorsingsprojek in die Noordelike Provinsie \\nvan die Republiek van Suid-Afrika. Drie projekte \\nwat sonder, en drie wat onder die leiding van \\neen of meer fasiliteerders gefunksioneer het, is in \\ndie eerste fase van die navorsing bestudeer. Faktore \\nwat doeltreffende funksionering inhibeer is geidentifiseer \\nen die rol en funksie van projekfasiliteerders \\nis ondersoek. 'n Aktiwiteitsmodel vir die fasilitering van inkomstegenererende projekte is op grond van die navorsingsresultate en aan die hand van die prestasiemodel van Blumberg en Pringle \\n(1982; aangepas deur Robbins, 1993) ontwikkel. \\nGedurende die tweede fase van die navorsing is \\ndaar by die aktiwiteite van 'n inkomstegenererings - \\nprojek in die Winterveldt naby Pretoria ingeskakel. \\nDie eerstehandse insig wat so verkry is, is gebruik \\nom die voorgenoemde aktiwiteitsmodel te verfyn. \\nDaar is tot die gevolgtrekking gekom dat 'n ontwikkelingstrategie voorsiening moet maak vir die ontwikkeling van menslike hulpbronne en dat die \\nkonteks waarbinne projekte funksioneer deurentyd \\nin ag geneem moet word. Die doeltreffende funksionering \\nvan projekte word deur velerlei sosiokultu - \\nrele en ander faktore geinhibeer. Dit is ook noodsaaklik \\ndat daar van owerheidswee inligtings - en \\nander hulpstrukture geskep en in stand gehou moet \\nword om mikro-ondernemings te ondersteun om \\nwinsgewend te funksioneer.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"62 1\",\"pages\":\"45-51\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"6\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52809\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52809","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 6
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
The development of a strategy for the facilitation of income-generating projects in rural communities: an insider account
Die grondslae en ontwikkeling van 'n strategie vir die fasilitering van inkomstegenererende kunshandwerkprojekte in landelike gemeenskappe word kortliks uiteengesit. Die uiteensetting berus op gegewens wat verkry is tydens twee opeenvolgende fases van 'n navorsingsprojek in die Noordelike Provinsie van die Republiek van Suid-Afrika. Drie projekte wat sonder, en drie wat onder die leiding van een of meer fasiliteerders gefunksioneer het, is in die eerste fase van die navorsing bestudeer. Faktore wat doeltreffende funksionering inhibeer is geidentifiseer en die rol en funksie van projekfasiliteerders is ondersoek. 'n Aktiwiteitsmodel vir die fasilitering van inkomstegenererende projekte is op grond van die navorsingsresultate en aan die hand van die prestasiemodel van Blumberg en Pringle (1982; aangepas deur Robbins, 1993) ontwikkel. Gedurende die tweede fase van die navorsing is daar by die aktiwiteite van 'n inkomstegenererings - projek in die Winterveldt naby Pretoria ingeskakel. Die eerstehandse insig wat so verkry is, is gebruik om die voorgenoemde aktiwiteitsmodel te verfyn. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat 'n ontwikkelingstrategie voorsiening moet maak vir die ontwikkeling van menslike hulpbronne en dat die konteks waarbinne projekte funksioneer deurentyd in ag geneem moet word. Die doeltreffende funksionering van projekte word deur velerlei sosiokultu - rele en ander faktore geinhibeer. Dit is ook noodsaaklik dat daar van owerheidswee inligtings - en ander hulpstrukture geskep en in stand gehou moet word om mikro-ondernemings te ondersteun om winsgewend te funksioneer.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1