{"title":"居民对公共和自建房屋的看法:来自Mangaung (Bloemfontein)的一些证据","authors":"T. Mehlomakhulu, L. Marais","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52756","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die artikel wend ’n poging aan om die tevredenheid \nvan huiseienaars met huise wat deur die staat gebou is te vergelyk met die van inwoners wat hul huise self gebou het. Dit word deur ‘n bespreking van die teoretiese standpunte van Turner voorafgegaan. Die navorsingsmetodiek maak gebruik van gestruktureerde vraelyste (wat hoofsaaklik op die vyf-punt-Likertskaal berus), aangevul deur diepteonderhoude. Faktore wat onder andere aangespreek word, is inwoners se persepsies van positiewe en negatiewe aspekte van hulle huise, persepsies ten opsigte van kwaliteit, vensters, son en ventilasie, die instandhouding \nvan hulle huise asook hulle algemene tevredenheid. Ten slotte word kortliks kommentaar op die moontlike implikasies vir behuisingsbeleid gelewer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"33 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"20","resultStr":"{\"title\":\"Dweller perceptions of public and self-built houses: Some evidence from Mangaung (Bloemfontein)\",\"authors\":\"T. Mehlomakhulu, L. Marais\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V27I2.52756\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die artikel wend ’n poging aan om die tevredenheid \\nvan huiseienaars met huise wat deur die staat gebou is te vergelyk met die van inwoners wat hul huise self gebou het. Dit word deur ‘n bespreking van die teoretiese standpunte van Turner voorafgegaan. Die navorsingsmetodiek maak gebruik van gestruktureerde vraelyste (wat hoofsaaklik op die vyf-punt-Likertskaal berus), aangevul deur diepteonderhoude. Faktore wat onder andere aangespreek word, is inwoners se persepsies van positiewe en negatiewe aspekte van hulle huise, persepsies ten opsigte van kwaliteit, vensters, son en ventilasie, die instandhouding \\nvan hulle huise asook hulle algemene tevredenheid. Ten slotte word kortliks kommentaar op die moontlike implikasies vir behuisingsbeleid gelewer.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"33 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"20\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52756\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52756","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Dweller perceptions of public and self-built houses: Some evidence from Mangaung (Bloemfontein)
Die artikel wend ’n poging aan om die tevredenheid
van huiseienaars met huise wat deur die staat gebou is te vergelyk met die van inwoners wat hul huise self gebou het. Dit word deur ‘n bespreking van die teoretiese standpunte van Turner voorafgegaan. Die navorsingsmetodiek maak gebruik van gestruktureerde vraelyste (wat hoofsaaklik op die vyf-punt-Likertskaal berus), aangevul deur diepteonderhoude. Faktore wat onder andere aangespreek word, is inwoners se persepsies van positiewe en negatiewe aspekte van hulle huise, persepsies ten opsigte van kwaliteit, vensters, son en ventilasie, die instandhouding
van hulle huise asook hulle algemene tevredenheid. Ten slotte word kortliks kommentaar op die moontlike implikasies vir behuisingsbeleid gelewer.