{"title":"‘Dít wat ons mense maak’: Posthumanisme en affek in In ’n land sonder voëls (Harry Kalmer)","authors":"Adéle Nel","doi":"10.4102/lit.v44i1.1946","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Op die agterplat van die teks word die voornemende leser meegedeel: ‘In ’n land sonder voëls is ’n verdoemende ondersoek na die impak van ’n totalitêre bestel en een man se besinning oor sterflikheid en dít wat ons mense maak.’ Na die traumatiese verdwyning van sy kind, bely die ek-verteller: ‘Wat is ons? Hoe is ons? Dit wou ons van mekaar weet.’ En verder: ‘Nag vir nag, woord ná woord het ons probeer sin maak van wat met ons gebeur’ (bl. 54).1 Die verwysing na ‘dít wat ons mense maak’, toon reeds, naas die eksplisiete vraagstelling van die sentrale karakter aangaande menswees, ’n raakpunt met posthumanistiese denkpatrone en word uiteindelik ’n belangrike tematiese merker in die roman. Vir teoretici en akademiese skrywers oor posthumanisme het die term posthumaan (‘posthuman’) naamlik ’n sleutelbegrip geword om die noodsaaklikheid van ’n integrale (her-)definiëring of (her-)besinning vir die begrip mens te omskryf (Ferrando 2013:26).","PeriodicalId":51961,"journal":{"name":"Literator-Journal of Literary Criticism Comparative Linguistics and Literary Studies","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.4000,"publicationDate":"2023-01-31","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Literator-Journal of Literary Criticism Comparative Linguistics and Literary Studies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/lit.v44i1.1946","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"0","JCRName":"LITERARY THEORY & CRITICISM","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Abstract
Op die agterplat van die teks word die voornemende leser meegedeel: ‘In ’n land sonder voëls is ’n verdoemende ondersoek na die impak van ’n totalitêre bestel en een man se besinning oor sterflikheid en dít wat ons mense maak.’ Na die traumatiese verdwyning van sy kind, bely die ek-verteller: ‘Wat is ons? Hoe is ons? Dit wou ons van mekaar weet.’ En verder: ‘Nag vir nag, woord ná woord het ons probeer sin maak van wat met ons gebeur’ (bl. 54).1 Die verwysing na ‘dít wat ons mense maak’, toon reeds, naas die eksplisiete vraagstelling van die sentrale karakter aangaande menswees, ’n raakpunt met posthumanistiese denkpatrone en word uiteindelik ’n belangrike tematiese merker in die roman. Vir teoretici en akademiese skrywers oor posthumanisme het die term posthumaan (‘posthuman’) naamlik ’n sleutelbegrip geword om die noodsaaklikheid van ’n integrale (her-)definiëring of (her-)besinning vir die begrip mens te omskryf (Ferrando 2013:26).
在文本的背面,以下读者被告知:“在一个没有鸟类的国家,对极权主义决定的影响、一个人对待暴力的方式以及我们人民的所作所为进行了令人难忘的调查。”在他的孩子创伤性失踪后,那个对我说:“我们是什么?”我们怎么样?我们想了解彼此。此外:“一夜又一夜,逐字逐句,我们试图弄清楚发生在我们身上的事情”(例如54)。1“我们制造了什么人”的提法,已经表明了人类中心性格的明确问题,这是后人文主义思维的一个点,并最终成为小说中的一个重要主题标记。Vir teomedici en akademiese skrywers oor posthumanism he die term posthuman(“posthuman”)naamlik‘n sleutelbegrip geword om die noodsaaklikheid van’n integrale(her)definiëring of(her)bestining Vir die begrip mens te omskryf(Ferrando 2013:26)。
期刊介绍:
Literator publishes research articles and essays on linguistics and literature in general, but focuses in particular on the (comparative) study of South African languages and literatures and other cultural phenomena across language, media and cultural boundaries (examples of topics would be: different manifestations of Post-Modernism, the interaction between visual arts and literature, the representation of the South African War in literature, language attitudes and language policy).