Die sif van sonneblomsaad vir die verbetering van olie- en proteienherwinning

A. Nel, H. Loubser, P. Hammes
{"title":"Die sif van sonneblomsaad vir die verbetering van olie- en proteienherwinning","authors":"A. Nel, H. Loubser, P. Hammes","doi":"10.1080/02571862.1999.10634849","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Voor die olie van sonneblomsaad (Helianthus annuus L.) uitgepers word, word dit ontdop om onder andere die kwaliteit van die oliekoek so hoog moontlik te kry. Dopbaarheid, of die gemak van ontdopping, het 'n positiewe verwantskap met saadgrootte. Aangesien saadmonsters 'n samestelling van verskillende saadgroottes is en elk moontlik 'n unieke dopperverstelling vereis, bestaan die moontlikheid dat indien elke grootteklas teen sy unieke optimale dopperspoed gedop word, die effektiwiteit van die verwerkingsproses verbeter kan word. Vier saadmonsters is in grootteklasse van 3.5 mm geskei. Die drie grootteklasse en 'n ongesifte monster is teen 'n voorafbepaalde optimale dopperspoed ontdop en elk is in 'n fyn-, kernryke en dopryke fraksie geskei en geweeg. Die persentasie dop wat verwyder is (die dopbaarheid), is bereken en die olie- en proteieninhoud van die kernryke fraksies is bepaal. Die gedopte en ongedopte monsters is vergelyk deur middel van die Student-t-toets met kontraste. Saadbron het...","PeriodicalId":22913,"journal":{"name":"The South African Journal of Plant and Soil","volume":"11 1","pages":"69-73"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"1999-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"4","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"The South African Journal of Plant and Soil","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.1080/02571862.1999.10634849","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 4

Abstract

Voor die olie van sonneblomsaad (Helianthus annuus L.) uitgepers word, word dit ontdop om onder andere die kwaliteit van die oliekoek so hoog moontlik te kry. Dopbaarheid, of die gemak van ontdopping, het 'n positiewe verwantskap met saadgrootte. Aangesien saadmonsters 'n samestelling van verskillende saadgroottes is en elk moontlik 'n unieke dopperverstelling vereis, bestaan die moontlikheid dat indien elke grootteklas teen sy unieke optimale dopperspoed gedop word, die effektiwiteit van die verwerkingsproses verbeter kan word. Vier saadmonsters is in grootteklasse van 3.5 mm geskei. Die drie grootteklasse en 'n ongesifte monster is teen 'n voorafbepaalde optimale dopperspoed ontdop en elk is in 'n fyn-, kernryke en dopryke fraksie geskei en geweeg. Die persentasie dop wat verwyder is (die dopbaarheid), is bereken en die olie- en proteieninhoud van die kernryke fraksies is bepaal. Die gedopte en ongedopte monsters is vergelyk deur middel van die Student-t-toets met kontraste. Saadbron het...
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Alternative substrates for cultivating oyster mushrooms ( Pleurotus ostreatus ) Factors affecting fruit quality and shelf life of Bon Chretien pears The influence of rainfall on the seasonal abundance and flight activity of the maize stalk borer, Busseola fusca in South Africa Standardization of an experimental micro bread-baking technique for evaluation of wheat cultivars South African Journal of Plant and Soil Instructions to Authors
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1