Pub Date : 2023-06-01DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a9
N. Van Heerden
{"title":"Die spanningsverhaal: 'n Teoretiese beskouing en bespreking van drie voorbeelde in Afrikaans","authors":"N. Van Heerden","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a9","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a9","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"44429064","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2023-06-01DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a7
E. Myburgh, E. du Plessis, R. van der Vyver
{"title":"Die belangrikste kultuurelemente van Afrikaner-besienswaardighede","authors":"E. Myburgh, E. du Plessis, R. van der Vyver","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a7","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a7","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"46655160","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2023-06-01DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a5
J. Dreyer, K. van der Walt
Daar is oortuigende argumente waarom kontemporêre natuurwetenskaplike waarnemings die beste verklaar kan word as dit binne 'n paradigma van 'n almagtige Skepper geïnterpreteer word. Tog is daar wêreldwyd by die hoofstroomnatuurwetenskaplikes groot teenkanting daarteen. In hierdie artikel word die vraagstuk van normatiewe materialisme onder die loep geneem. 'n Analise van natuurwetenskaplike denkprosesse, sowel as wat die Bybel oor hierdie onderwerp sê, lei tot die gevolgtrekking dat die oorsprong van normatiewe materialisme in die mens se eiewillige aard geleë is. Om by voorbaat een van die moontlike verklarings vir empiriese waarnemings uit te sluit slegs omdat dit van 'n navorser se wereldbeeld verskil, verteenwoordig swak, ongeldige wetenskapsbeoefening. Ten spyte van die feit dat die natuur-wetenskap oorweldigend getuig van die teenwoordigheid en betrokkenheid van God, is daar steeds talle vraagstukke wat steeds nie deur óf natuurwetenskaplikes óf teoloë beantwoord kan word nie. Natuurwetenskaplikes wat strewe na integriteit in hul wetenskapsbeoefening, behoort alle moontlike verklarings vir empiriese data met 'n gelyke mate van respek en aandag te oorweeg in hul soeke na die waarheid.
为什么容器自然观察可以被解释为整合到一个共同的创造者范式中,这是有道理的。然而,世界处于科学界的顶端。在这篇文章中,正常唯物主义的问题被置于绳索之下。n Analise van natuurwetenskapike denkprosesse,作为Bybel oor hierdie onderwerp sê的一员,他在材料规范方面取得了成功,无效的科学建议。十匹马在上帝的帮助下死去,这是一匹巨大的马。在科学训练中力求完整的自然应用程序应涵盖对经验数据的所有可能解释,并在寻找真理时给予类似的尊重和关注。
{"title":"Boosheid in die mens: \"Tot stof sal jy terugkeer\"","authors":"J. Dreyer, K. van der Walt","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a5","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a5","url":null,"abstract":"Daar is oortuigende argumente waarom kontemporêre natuurwetenskaplike waarnemings die beste verklaar kan word as dit binne 'n paradigma van 'n almagtige Skepper geïnterpreteer word. Tog is daar wêreldwyd by die hoofstroomnatuurwetenskaplikes groot teenkanting daarteen. In hierdie artikel word die vraagstuk van normatiewe materialisme onder die loep geneem. 'n Analise van natuurwetenskaplike denkprosesse, sowel as wat die Bybel oor hierdie onderwerp sê, lei tot die gevolgtrekking dat die oorsprong van normatiewe materialisme in die mens se eiewillige aard geleë is. Om by voorbaat een van die moontlike verklarings vir empiriese waarnemings uit te sluit slegs omdat dit van 'n navorser se wereldbeeld verskil, verteenwoordig swak, ongeldige wetenskapsbeoefening. Ten spyte van die feit dat die natuur-wetenskap oorweldigend getuig van die teenwoordigheid en betrokkenheid van God, is daar steeds talle vraagstukke wat steeds nie deur óf natuurwetenskaplikes óf teoloë beantwoord kan word nie. Natuurwetenskaplikes wat strewe na integriteit in hul wetenskapsbeoefening, behoort alle moontlike verklarings vir empiriese data met 'n gelyke mate van respek en aandag te oorweeg in hul soeke na die waarheid.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"45278558","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2023-06-01DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a11
C. Bisschoff, D. Flint
{"title":"Faktore wat handelsmerklojaliteit bepaal in 'n pandemiese besigheidsmilieu","authors":"C. Bisschoff, D. Flint","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a11","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a11","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"46035363","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2023-06-01DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a2
J. Dreyer, K. van der Walt, R. Denton
Darwin se evolusieteorie wat in die 18e eeu gepubliseer is, was 'n elegante, sinvolle en logiese verklaring van waangenome data. Hierdie teorie is deur die destydse wetenskaplike gemeenskap aangegryp, omdat dit vir die eerste keer 'n alternatief gebied het vir die skeppingsverhaal in die Bybel. Voorstanders van die teorie was oortuig daarvan dat die ontstaan en verskeidenheid van lewe op aarde volledig deur evolusie en natuurlike seleksie verklaar kon word. Die evolusieteorie het mettertyd normatiewe status verwerf, wat daartoe gelei het dat die totaliteit van die menslike kennis deur 'n filter van ewekansige toeval geïnterpreteer is. Teenstanders van hierdie materialistiese praktyk is in baie gevalle gebrandmerk as randfigure. Sedertdien het die natuurwetenskap en die tegnologie egter dramaties ontwikkel en nuwe waarnemings op die makro-, sowel as op die mikrovlak, het gelei tot 'n groeiende aantal vrae wat nie deur 'n onbegeleide, willekeurige meganisme verklaar kan word nie. In hierdie artikel (die eerste van vier artikels oor hierdie onderwerp) word enkele voor-beelde van sodanige empiriese gegewens voorgehou. Die sentrale teoretiese uitgangspunt is dat kontemporêre waarnemings in alle dissiplines van die natuurwetenskap, die beste verklaar word deur die bestaan en betrokkenheid van God in die skepping. Akademiese integriteit verg dat daar afgewyk moet word van 'n normatiewe materialisme (wat by voorbaat enige metafisiese interpretasies uitsluit), wat tans nog wyd aangehang word. Die outeurs se vertrekpunt is 'n Reformatoriese4 verstaan van die werklikheid. Die vier artikels het almal dieselfde struktuur, naamlik 'n probleemstelling, 'n natuurwetenskaplike bespreking, 'n verkenning oor watter inligting die Bybel oor die verskillende onderwerpe aanbied, afgesluit deur 'n gevolgtrekking. Die artikelreeks is veronderstel om 'n breë, kritiese beskouing van die onderwerp van normatiewe materialisme in die natuurwetenskap te verskaf en geen nuwe navorsingsresultateper se word aangebied nie. Die insigte waartoe gekom word in die onderskeie gevolgtrekkings is egter wel uniek en die outeurs is van mening dat dit 'n bydrae lewer tot die bestaande kennis oor die verband tussen geloof en wetenskap.
达尔文在18世纪发表的进化论是对一些数据的优雅、真诚和合乎逻辑的解释。这一理论被科学界采纳,因为它首次为《圣经》的创作提供了另一个领域。理论的前辈们确信,地球上生命的消失和多样性完全可以通过进化和自然选择来宣告。进化论拒绝了一般的正常状态,这导致了人类知识通过转换过滤器的整体整合。这种唯物主义实践的特征往往被标记为边界图形。从那时起,自然和技术得到了巨大的发展,对宏观和微波的新观察导致了越来越多的问题,这些问题无法用一种陌生的随机机制来解释。在这篇文章(四篇关于这个主题的文章中的第一篇)中,只展示了这样一个帝国的形象。核心的理论问题是,在所有关于自然属性的学科中,容器观察最好通过上帝在创造中的存在和相关性来说明。Akademiese integriteit接近于材料规范化的单词(通过voorbaat enige metafisies解释),而不是单词。作者的出发点是改革派对现实的理解。这四篇文章都有相同的结构,即一个问题集,一个自然的讨论,一个对圣经提供的关于各种主题的信息的解释,被一个完成排除在外。该系列文章旨在对《自然》杂志中的正常唯物主义主题进行广泛、批判性的回顾,没有新的研究结果被应用。然而,得出不同结论的见解是独特的,艺术家们相信这会让人们了解信仰和科学之间的联系。
{"title":"Die oorsprong van alles: \"Dit was aand en dit was oggend\"","authors":"J. Dreyer, K. van der Walt, R. Denton","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a2","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a2","url":null,"abstract":"Darwin se evolusieteorie wat in die 18e eeu gepubliseer is, was 'n elegante, sinvolle en logiese verklaring van waangenome data. Hierdie teorie is deur die destydse wetenskaplike gemeenskap aangegryp, omdat dit vir die eerste keer 'n alternatief gebied het vir die skeppingsverhaal in die Bybel. Voorstanders van die teorie was oortuig daarvan dat die ontstaan en verskeidenheid van lewe op aarde volledig deur evolusie en natuurlike seleksie verklaar kon word. Die evolusieteorie het mettertyd normatiewe status verwerf, wat daartoe gelei het dat die totaliteit van die menslike kennis deur 'n filter van ewekansige toeval geïnterpreteer is. Teenstanders van hierdie materialistiese praktyk is in baie gevalle gebrandmerk as randfigure. Sedertdien het die natuurwetenskap en die tegnologie egter dramaties ontwikkel en nuwe waarnemings op die makro-, sowel as op die mikrovlak, het gelei tot 'n groeiende aantal vrae wat nie deur 'n onbegeleide, willekeurige meganisme verklaar kan word nie. In hierdie artikel (die eerste van vier artikels oor hierdie onderwerp) word enkele voor-beelde van sodanige empiriese gegewens voorgehou. Die sentrale teoretiese uitgangspunt is dat kontemporêre waarnemings in alle dissiplines van die natuurwetenskap, die beste verklaar word deur die bestaan en betrokkenheid van God in die skepping. Akademiese integriteit verg dat daar afgewyk moet word van 'n normatiewe materialisme (wat by voorbaat enige metafisiese interpretasies uitsluit), wat tans nog wyd aangehang word. Die outeurs se vertrekpunt is 'n Reformatoriese4 verstaan van die werklikheid. Die vier artikels het almal dieselfde struktuur, naamlik 'n probleemstelling, 'n natuurwetenskaplike bespreking, 'n verkenning oor watter inligting die Bybel oor die verskillende onderwerpe aanbied, afgesluit deur 'n gevolgtrekking. Die artikelreeks is veronderstel om 'n breë, kritiese beskouing van die onderwerp van normatiewe materialisme in die natuurwetenskap te verskaf en geen nuwe navorsingsresultateper se word aangebied nie. Die insigte waartoe gekom word in die onderskeie gevolgtrekkings is egter wel uniek en die outeurs is van mening dat dit 'n bydrae lewer tot die bestaande kennis oor die verband tussen geloof en wetenskap.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"42695167","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2023-06-01DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a3
J. Dreyer, K. van der Walt
'n Groot aantal natuurwetenskaplike navorsers beweer dat biologiese lewe op aarde heel waarskynlik natuurlik ontstaan het, maar geeneen kan die presiese meganisme waardeur lewe ontstaan het, weergee nie. Talle eksperimente en waarnemings het bewyse gelewer dat die basiese boustene van lewe, soos aminosure, spontaan kan vorm onder die toestande wat op die vroeë aarde teenwoordig was. Daarbenewens dui die ontdekking van ekstremofiele (organismes wat floreer in uiterste toestande soos hoë temperature en druk) daarop dat lewe moontlik deur 'n onbegeleide, willekeurige meganisme in sulke omgewings kon ontstaan het. Alhoewel die meerderheid wetenskaplikes dus kontemporêre wetenskaplike gegewens aanvoer as bewyse dat lewe 'n natuurlike oorsprong gehad het, is daar 'n groeiende stem van gesaghebbende navorsers wat beweer dat die voorwaardelike toestande vir lewe, sowel as die kompleksiteit daarvan, dui op fyn beplande, begeleide meganismes. In teenstelling met 'n normatiewe materialistiese vertrekpunt, propageer sulke navorsers 'n openheid om die data te volg tot die mees waarskynlike, logiese gevolgtrekking. Hierdie gevolgtrekking behels die voortdurende betrokkenheid van 'n Skepper vanaf voor die beginmoment van die skepping, tot op hede.
{"title":"Die ontstaan van lewe: \"In die begin was die Woord daar\"","authors":"J. Dreyer, K. van der Walt","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a3","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a3","url":null,"abstract":"'n Groot aantal natuurwetenskaplike navorsers beweer dat biologiese lewe op aarde heel waarskynlik natuurlik ontstaan het, maar geeneen kan die presiese meganisme waardeur lewe ontstaan het, weergee nie. Talle eksperimente en waarnemings het bewyse gelewer dat die basiese boustene van lewe, soos aminosure, spontaan kan vorm onder die toestande wat op die vroeë aarde teenwoordig was. Daarbenewens dui die ontdekking van ekstremofiele (organismes wat floreer in uiterste toestande soos hoë temperature en druk) daarop dat lewe moontlik deur 'n onbegeleide, willekeurige meganisme in sulke omgewings kon ontstaan het. Alhoewel die meerderheid wetenskaplikes dus kontemporêre wetenskaplike gegewens aanvoer as bewyse dat lewe 'n natuurlike oorsprong gehad het, is daar 'n groeiende stem van gesaghebbende navorsers wat beweer dat die voorwaardelike toestande vir lewe, sowel as die kompleksiteit daarvan, dui op fyn beplande, begeleide meganismes. In teenstelling met 'n normatiewe materialistiese vertrekpunt, propageer sulke navorsers 'n openheid om die data te volg tot die mees waarskynlike, logiese gevolgtrekking. Hierdie gevolgtrekking behels die voortdurende betrokkenheid van 'n Skepper vanaf voor die beginmoment van die skepping, tot op hede.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"49473031","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2023-01-01DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n1a3
P. Winter, M. Rabe, J. Bornman, F. de Wet, M. Graham, J. van der Linde
Code-switching patterns in natural
代码切换模式自然
{"title":"Kodewisselingspatrone by natuurlike, gesproke taal in 'n groep jong Afrikaanse kinders: 'n Verkennende studie","authors":"P. Winter, M. Rabe, J. Bornman, F. de Wet, M. Graham, J. van der Linde","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n1a3","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n1a3","url":null,"abstract":"Code-switching patterns in natural","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":"1 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"67479335","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2023-01-01DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n1a13
H. du Plooy
{"title":"Vier skrywers met sterstatus","authors":"H. du Plooy","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n1a13","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n1a13","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":"1 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"67479268","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2023-01-01DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n1a4
Z. Meintjes
Hedging: The occurrence and use of restriction and restraint markers in students’ argumentative texts Metadiscourse is divided into two categories, namely textual and interpersonal metadiscourse. Textual metadiscourse involves the use of words and phrases to
{"title":"Verskansing: Die voorkoms en gebruik van beperkings- en weerhoudingsmerkers in studente se argumentatiewe tekste","authors":"Z. Meintjes","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n1a4","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n1a4","url":null,"abstract":"Hedging: The occurrence and use of restriction and restraint markers in students’ argumentative texts Metadiscourse is divided into two categories, namely textual and interpersonal metadiscourse. Textual metadiscourse involves the use of words and phrases to","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":"11 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"67479441","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2023-01-01DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n1a8
Oosthuizen, van der Walt
From apartheid to a fundamental rights dispensation in South Africa: Did political transformation result in an improvement in education?
南非从种族隔离到基本权利分配:政治转型是否带来了教育的改善?
{"title":"Van apartheid na 'n bedeling gegrond op fundamentele regte in Suid-Afrika: Het die politieke transformasie gelei tot 'n verbetering in onderrig en leer?","authors":"Oosthuizen, van der Walt","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n1a8","DOIUrl":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n1a8","url":null,"abstract":"From apartheid to a fundamental rights dispensation in South Africa: Did political transformation result in an improvement in education?","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":"1 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.1,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"67479681","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}