Pub Date : 2021-01-24DOI: 10.36303/satnt.2021cosaami.08
S. Salifu, D. Desai, S. Kok
In a bid to minimise the cost of electrical energy production through the reduction in the quantity of coal usage, the power generation companies resolved to operate different daily cycles characterized by peak and off-peak energy demand periods. These daily operational cycles have left the power plant components operating in a possible creep-fatigue regime. As such, earlier failure of the plant’s components such as the steam pipes due to creep, fatigue, or the combination of both failure modes became inevitable. This study employed finite element (FE) technique to determine the dominant failure mechanism and useful life of P92 power generation steam piping subjected to one of the daily operational cycles. The outcome of the study showed that the failure of the piping when subjected to the daily cycle is creep dominated, and failure due to fatigue or possible creep-fatigue interaction was impossible since the daily cycle was insufficient to induce the extensive plastic strain required for the initiation and propagation of fatigue failure. Hence, the best form of operating steam pipe/piping is steady-state, since subjecting them to daily cycles significantly reduce their useful life.
{"title":"Determination of the dominant failure mechanism of P92 steam piping subjected to daily operational cycle using finite element (FE) technique","authors":"S. Salifu, D. Desai, S. Kok","doi":"10.36303/satnt.2021cosaami.08","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021cosaami.08","url":null,"abstract":"In a bid to minimise the cost of electrical energy production through the reduction in the quantity of coal usage, the power generation companies resolved to operate different daily cycles characterized by peak and off-peak energy demand periods. These daily operational cycles have left the power plant components operating in a possible creep-fatigue regime. As such, earlier failure of the plant’s components such as the steam pipes due to creep, fatigue, or the combination of both failure modes became inevitable. This study employed finite element (FE) technique to determine the dominant failure mechanism and useful life of P92 power generation steam piping subjected to one of the daily operational cycles. The outcome of the study showed that the failure of the piping when subjected to the daily cycle is creep dominated, and failure due to fatigue or possible creep-fatigue interaction was impossible since the daily cycle was insufficient to induce the extensive plastic strain required for the initiation and propagation of fatigue failure. Hence, the best form of operating steam pipe/piping is steady-state, since subjecting them to daily cycles significantly reduce their useful life.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"8 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2021-01-24","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"90674217","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2021-01-01DOI: 10.36303/satnt.2021.40.1.823
A. Reinecke, Sabine Reinecke
Die invloed van konvensionele en organiese grondbewerkingspraktyke op die getalle, diversiteit en aktiwiteit van grondlewende mesofauna in wingerdgrond is in hierdie kwantatiewe veldstudie gedurende verskeie seisoene ondersoek. Grondmonsters is oor verskeie seisoene in organies en konvensioneel-bewerkte persele sowel as in ’n kontroleperseel geneem. Organismes is ge-ekstraheer om die mesofauna (meestal Collembola en Acari) te tel en te identifiseer. Die voedingsaktiwiteit van die mesofauna in die grond is ook met die aaslamina metode bepaal en strooiselsakkies is begrawe om organiese afbraak deur organismes oor tyd te meet. Geen statistiesbeduidende verskille in getalledigtheid, diversiteit en aktiwiteit van die mesofauna is tussen die organies- en die konvensioneel-bewerkte grond gevind nie. Ons gestelde hipotese kon nie aanvaar word dat die konvensionele praktyk, soos hier be-oefen, nadeliger was as die organiese bewerking nie. Die aktiwiteit van die mesofauna was beduidend hoër in die twee bewerkte persele as in die onbewerkte, natuurlike kontroleperseel. Die afleiding is dat die toestande wat in die twee bewerkte persele geskep is, gunstig was vir die mesofauna.
{"title":"Benadeel konvensionele grondbewerkingspraktyke die biodiversiteit in wingerdgronde?","authors":"A. Reinecke, Sabine Reinecke","doi":"10.36303/satnt.2021.40.1.823","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021.40.1.823","url":null,"abstract":"Die invloed van konvensionele en organiese grondbewerkingspraktyke op die getalle, diversiteit en aktiwiteit van grondlewende mesofauna in wingerdgrond is in hierdie kwantatiewe veldstudie gedurende verskeie seisoene ondersoek. Grondmonsters is oor verskeie seisoene in organies en konvensioneel-bewerkte persele sowel as in ’n kontroleperseel geneem. Organismes is ge-ekstraheer om die mesofauna (meestal Collembola en Acari) te tel en te identifiseer. Die voedingsaktiwiteit van die mesofauna in die grond is ook met die aaslamina metode bepaal en strooiselsakkies is begrawe om organiese afbraak deur organismes oor tyd te meet. Geen statistiesbeduidende verskille in getalledigtheid, diversiteit en aktiwiteit van die mesofauna is tussen die organies- en die konvensioneel-bewerkte grond gevind nie. Ons gestelde hipotese kon nie aanvaar word dat die konvensionele praktyk, soos hier be-oefen, nadeliger was as die organiese bewerking nie. Die aktiwiteit van die mesofauna was beduidend hoër in die twee bewerkte persele as in die onbewerkte, natuurlike kontroleperseel. Die afleiding is dat die toestande wat in die twee bewerkte persele geskep is, gunstig was vir die mesofauna.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"26 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2021-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"82534915","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2020-04-03DOI: 10.36303/satnt.2020.39.1.748
Renier Koen, I. J. V. D. Walt, Arnold A. Jansen, P. L. Crouse
Die fluoorradikale wat in ’n nie-termiese CF4-radiofrekwensieplasma (glimontladingsplasma) opgewek word, reageer geredelik met silikoonkarbied (SiC) met die vorming van vlugtige SiF4 en CF4. In ’n spuitbedopstelling wat hier gebruik word, bewerkstellig dit binne 14 tot 15 h die volledige verwydering van die SiC-deklaag vanaf TRISO-partikels, met uitstekende beheer oor die proses vir analitiese en kwaliteitsbeheerdoeleindes. Die proseskinetika word deur massa-oordrag beheer.
{"title":"Beheerde etsing van die SiC-laag in TRISO-bedekte partikels in ’n nie-termiese CF4 plasma","authors":"Renier Koen, I. J. V. D. Walt, Arnold A. Jansen, P. L. Crouse","doi":"10.36303/satnt.2020.39.1.748","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2020.39.1.748","url":null,"abstract":"Die fluoorradikale wat in ’n nie-termiese CF4-radiofrekwensieplasma (glimontladingsplasma) opgewek word, reageer geredelik met silikoonkarbied (SiC) met die vorming van vlugtige SiF4 en CF4. In ’n spuitbedopstelling wat hier gebruik word, bewerkstellig dit binne 14 tot 15 h die volledige verwydering van die SiC-deklaag vanaf TRISO-partikels, met uitstekende beheer oor die proses vir analitiese en kwaliteitsbeheerdoeleindes. Die proseskinetika word deur massa-oordrag beheer.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"191 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-04-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"89286411","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2020-03-03DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.1.686
Frans T. I. Marx, D. Otto, Christo de Lange, Johannes HL Jordaan, H. Vosloo
Sedert die ontdekking van die ruteniumbevattende prekatalisatore, Grubbs 1 (1) en Grubbs 2 (2), is ’n toename in die ontwikkeling van soortgelyke prekatalisatore getoon. Daar is egter nie met die karakterisering van die prekatalisatore met behulp van kernmagnetieseresonansiespektrometrie (KMR) tred gehou nie. Die gerapporteerde KMR-analises en -karakterisering is meestal tot 1H-, 31P-, COSY-analise beperk met seldsame vermelde 13C-analise. Die hoë natuurlike isotoopvoorkoms van 1H- en 31P-kerne, 99.98% en 100% onderskeidelik, is ’n bydraende faktor tot die vinnige en eenvoudige opname van hierdie spektra. Die leemte in literatuurdata en- opnameparameterstelle aangaande 13C-KMR-analise, word aan die lae natuurlike isotoopvoorkoms van 13C-kerne (1.10%) en die ingeperkte stabiliteit van die katalisatore in oplossing toegeskryf. In hierdie ondersoek is prekatalisator 1 gebruik om ’n KMR-parameterstel te ontwikkel. Daarna is twee verdere kommersiële Grubbs-tipe-prekatalisatore, 2 en 3, met behulp van hierdie KMR-parameterstel geanaliseer. Die KMR-spektra is weens die lang opnametyd en die onstabiliteit van die prekatalisatore in oplossing in drie stappe opgeneem. Eerstens, is 1H-, COSY-, HSQC- en HMBC-spektra opgeneem, wat altesaam vier ure geduur het. Tweedens, is DEPT135-spektra opgeneem, wat drie ure in beslag geneem het. Laastens is die 13C-spektra opgeneem waarvoor 7 ure in beslag geneem is. Die KMR-parameterstel wat vanaf die kommersiële prekatalisatore afgelei is, is gevolglik aangewend om ses verdere gesintetiseerde, nie-kommersiële Grubbs-tipeprekatalisatore, 4 tot 9, gedeeltelik te karakteriseer. Deur die voorkoms van oorvleuelende pieke in die aromatiese en alifatiese gebiede is die spektrumresolusie verlaag. Gevolglik is die volledige karakterisering nie moontlik gemaak nie.
{"title":"Karakterisering van Grubbs-tipe-prekatalisatore met behulp van kernmagnetieseresonansiespektrometrie","authors":"Frans T. I. Marx, D. Otto, Christo de Lange, Johannes HL Jordaan, H. Vosloo","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.686","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.686","url":null,"abstract":"Sedert die ontdekking van die ruteniumbevattende prekatalisatore, Grubbs 1 (1) en Grubbs 2 (2), is ’n toename in die ontwikkeling van soortgelyke prekatalisatore getoon. Daar is egter nie met die karakterisering van die prekatalisatore met behulp van kernmagnetieseresonansiespektrometrie (KMR) tred gehou nie. Die gerapporteerde KMR-analises en -karakterisering is meestal tot 1H-, 31P-, COSY-analise beperk met seldsame vermelde 13C-analise. Die hoë natuurlike isotoopvoorkoms van 1H- en 31P-kerne, 99.98% en 100% onderskeidelik, is ’n bydraende faktor tot die vinnige en eenvoudige opname van hierdie spektra. Die leemte in literatuurdata en- opnameparameterstelle aangaande 13C-KMR-analise, word aan die lae natuurlike isotoopvoorkoms van 13C-kerne (1.10%) en die ingeperkte stabiliteit van die katalisatore in oplossing toegeskryf.\u0000\u0000In hierdie ondersoek is prekatalisator 1 gebruik om ’n KMR-parameterstel te ontwikkel. Daarna is twee verdere kommersiële Grubbs-tipe-prekatalisatore, 2 en 3, met behulp van hierdie KMR-parameterstel geanaliseer. Die KMR-spektra is weens die lang opnametyd en die onstabiliteit van die prekatalisatore in oplossing in drie stappe opgeneem. Eerstens, is 1H-, COSY-, HSQC- en HMBC-spektra opgeneem, wat altesaam vier ure geduur het. Tweedens, is DEPT135-spektra opgeneem, wat drie ure in beslag geneem het. Laastens is die 13C-spektra opgeneem waarvoor 7 ure in beslag geneem is.\u0000\u0000Die KMR-parameterstel wat vanaf die kommersiële prekatalisatore afgelei is, is gevolglik aangewend om ses verdere gesintetiseerde, nie-kommersiële Grubbs-tipeprekatalisatore, 4 tot 9, gedeeltelik te karakteriseer. Deur die voorkoms van oorvleuelende pieke in die aromatiese en alifatiese gebiede is die spektrumresolusie verlaag. Gevolglik is die volledige karakterisering nie moontlik gemaak nie.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"13 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"79261424","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2020-03-03DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.17.717
Burgert A. Senekal, E. Kotzé
Oopbronintelligensie het in die laaste paar dekades die dominante intelligensiedissipline geword. Die inligtingsontploffi ng het egter daartoe gelei dat geoutomatiseerde metodes aangewend moet word om inligting uit groot hoeveelhede data, wat gereeld in ’n ongestruktureerde formaat bestaan en deurlopend gegeneer word, te onttrek. Boonop het nuwe inligtingskanale soos sosiale media ontstaan wat beteken dat nie slegs die hoofstroommedia gemonitor kan word om gebeurtenisse te identifi seer nie. Hierdie artikel bespreek hoe ’n dataversamelings en -ontledingspyplyn saamgestel kan word om inligting uit WhatsApp boodskappe, wat op groepe met hul eie sienings van veiligheidsbegrippe of probleme voorkom, en onder meer verwys na gewelddadige betogings, plaasaanvalle, grondgrype en ander misdaad in Suid-Afrika, te onttrek. Daar word bespreek hoe teks skoongemaak word en gebeurtenisse en plekname onttrek word en dan outomaties na ’n visuele en interaktiewe gebruikerskoppelvlak uitgevoer word om die voorkoms van hierdie gebeurtenisse in kleiner areas of sektore en later landswyd te kan monitor. Uitdagings en probleme word bespreek, sowel as verdere navorsingsgeleenthede, wat insluit om so ’n stelsel met veiligheidheidsreaksiemagte soos die Polisiediens se databasisse te integreer ten einde waardevolle reaksie vir die gemeenskap ten opsigte van veiligheid te weeg te bring.
{"title":"Oopbronintelligensie (OSINT) vir veiligheidsdoeleindes: Die ontwikkeling van ’n dataontledingspyplyn om relevante WhatsAppboodskappe te ontleed","authors":"Burgert A. Senekal, E. Kotzé","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.17.717","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.17.717","url":null,"abstract":"Oopbronintelligensie het in die laaste paar dekades die dominante intelligensiedissipline geword. Die inligtingsontploffi ng het egter daartoe gelei dat geoutomatiseerde metodes aangewend moet word om inligting uit groot hoeveelhede data, wat gereeld in ’n ongestruktureerde formaat bestaan en deurlopend gegeneer word, te onttrek. Boonop het nuwe inligtingskanale soos sosiale media ontstaan wat beteken dat nie slegs die hoofstroommedia gemonitor kan word om gebeurtenisse te identifi seer nie. Hierdie artikel bespreek hoe ’n dataversamelings en -ontledingspyplyn saamgestel kan word om inligting uit WhatsApp boodskappe, wat op groepe met hul eie sienings van veiligheidsbegrippe of probleme voorkom, en onder meer verwys na gewelddadige betogings, plaasaanvalle, grondgrype en ander misdaad in Suid-Afrika, te onttrek. Daar word bespreek hoe teks skoongemaak word en gebeurtenisse en plekname onttrek word en dan outomaties na ’n visuele en interaktiewe gebruikerskoppelvlak uitgevoer word om die voorkoms van hierdie gebeurtenisse in kleiner areas of sektore en later landswyd te kan monitor. Uitdagings en probleme word bespreek, sowel as verdere navorsingsgeleenthede, wat insluit om so ’n stelsel met veiligheidheidsreaksiemagte soos die Polisiediens se databasisse te integreer ten einde waardevolle reaksie vir die gemeenskap ten opsigte van veiligheid te weeg te bring.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"59 21","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"91550656","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2020-03-03DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.1.722
C. Vermeulen, F. Joubert, J. Rossouw
Hierdie navorsing ondersoek die faktore wat die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse aandelemark (die Johannesburgse Aandelebeurs, JSE) aandryf, ten einde te bepaal of JSE-ontwikkeling oorwegend deur internasionale (globale) of plaaslike (nasionale) faktore aangedryf word. Vir hierdie doel word die ARDL grenstoets (“bounds test”) gebruik as empiriese raamwerk waarbinne die rol van verskeie makro-ekonomiese veranderlikes, geklassifi seer as òf plaaslik òf internasionaal, in die ontwikkeling van die JSE – soos benader deur die markkapitalisasiekoers – ondersoek word. Die navorsingsbevinding is dat plaaslike ekonomiese groei, banksektorontwikkeling en rentekoerse, asook die wisselkoers en handelsoopheid die vernaamste langtermyndrywers van JSE-ontwikkeling is. Dus speel sowel plaaslike as internasionale faktore ’n beduidende rol in die ontwikkeling van die JSE.
{"title":"Suid-Afrikaanse aandelemarkontwikkeling: Die impak van globalisme en nasionalisme","authors":"C. Vermeulen, F. Joubert, J. Rossouw","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.722","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.722","url":null,"abstract":"Hierdie navorsing ondersoek die faktore wat die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse aandelemark (die Johannesburgse Aandelebeurs, JSE) aandryf, ten einde te bepaal of JSE-ontwikkeling oorwegend deur internasionale (globale) of plaaslike (nasionale) faktore aangedryf word. Vir hierdie doel word die ARDL grenstoets (“bounds test”) gebruik as empiriese raamwerk waarbinne die rol van verskeie makro-ekonomiese veranderlikes, geklassifi seer as òf plaaslik òf internasionaal, in die ontwikkeling van die JSE – soos benader deur die markkapitalisasiekoers – ondersoek word. Die navorsingsbevinding is dat plaaslike ekonomiese groei, banksektorontwikkeling en rentekoerse, asook die wisselkoers en handelsoopheid die vernaamste langtermyndrywers van JSE-ontwikkeling is. Dus speel sowel plaaslike as internasionale faktore ’n beduidende rol in die ontwikkeling van die JSE.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"14 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"75090554","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2020-03-03DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.1.690
Mathilde Kemp, V. Wepener, C. T. Wolmarans
Die Maricorivier, in die Noordwes Provinsie van Suid Afrika, is in terme van bewaring as ’n prioriteitsgebied verklaar. Die doel van hierdie ondersoek was om die makroinvertebraatdiversiteit van die Maricorivier te bepaal, te dokumenteer en te publiseer. Makroinvertebrate is tydens vyf opnames by ses lokaliteite in die rivier met die gepaste nette en tegnieke versamel, terwyl geselekteerde waterkwaliteitsparameters telkens in-situ gemeet is. ’n Totale diversiteit van 172 taksa (20 ordes en 81 families), verteenwoordig deur 12540 organismes, is tydens die ondersoek gevind. Die meeste van die families wat bekend is daarvoor dat hulle ’n voorkeur vir water van hoë kwaliteit vertoon, is gevind. Waardes vir temperatuur, pH, EG, vloeisnelheid en turbiditeit was deurentyd binne die toleransiereekse vir akwatiese makro-invertebrate. Uit die resultate kan daar afgelei word dat die rivier oorwegend oor ’n hoë taksa-rykheid en diversiteit beskik en dat die taksa eweredig versprei is, wat op ’n gesonde ekostelsel dui. Die teenwoordigheid van verskeie hoogs sensitiewe taksa ondersteun hierdie stelling.
{"title":"’n Algemene oorsig van die makroinvertebraatdiversiteit van die Maricorivier, Noordwes Provinsie, Suid-Afrika","authors":"Mathilde Kemp, V. Wepener, C. T. Wolmarans","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.690","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.690","url":null,"abstract":"Die Maricorivier, in die Noordwes Provinsie van Suid Afrika, is in terme van bewaring as ’n prioriteitsgebied verklaar. Die doel van hierdie ondersoek was om die makroinvertebraatdiversiteit van die Maricorivier te bepaal, te dokumenteer en te publiseer. Makroinvertebrate is tydens vyf opnames by ses lokaliteite in die rivier met die gepaste nette en tegnieke versamel, terwyl geselekteerde waterkwaliteitsparameters telkens in-situ gemeet is. ’n Totale diversiteit van 172 taksa (20 ordes en 81 families), verteenwoordig deur 12540 organismes, is tydens die ondersoek gevind. Die meeste van die families wat bekend is daarvoor dat hulle ’n voorkeur vir water van hoë kwaliteit vertoon, is gevind. Waardes vir temperatuur, pH, EG, vloeisnelheid en turbiditeit was deurentyd binne die toleransiereekse vir akwatiese makro-invertebrate. Uit die resultate kan daar afgelei word dat die rivier oorwegend oor ’n hoë taksa-rykheid en diversiteit beskik en dat die taksa eweredig versprei is, wat op ’n gesonde ekostelsel dui. Die teenwoordigheid van verskeie hoogs sensitiewe taksa ondersteun hierdie stelling.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"770 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"89669354","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2020-03-03DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.1.719
Johan O. Nothling, JO Nöthling, J. Myburgh
Die oorlewing en lewenskragtigheid van Nylkrokodil (Crocodylus niloticus) broeilinge is belangrik vir die sukses van kommersiële krokodilboerdery en die instandhouding van populasies in die natuur. In hierdie studie beskryf ons eers die verband tussen die massa van Nylkrokodilbroeilinge en die geskatte volume van die eier waaruit elkeen gebroei het. Daarna beskryf ons die variasie in die verhouding tussen die massa van individuele broeilinge en die volume van die eier waaruit elk gebroei het (die produktiwiteit van die eier) binne en tussen broeisels. Die volumes van 316 Nylkrokodileiers uit 51 broeisels is met ’n doelgemaakte algoritme geskat op grond van sleutelafmetings van die eiers wat op foto’s van die uitgebroeide eierdoppe gemaak is. Die broeiling wat uit elke eier gebroei het is direk na uitbroei geweeg. Nóg die duur van inkubering tot uitbroei (P = 0.88) nóg die jaar waarin broeisels gelê is (P = 0.35) nóg die aantal eiers in die broeisel (P = 0.57) het broeilingmassa beïnvloed. Daar bestaan ’n sterk, lineêre positiewe verband tussen die uitbroeimassa van Nylkrokodilbroeilinge en die geskatte volume van die eiers waaruit hulle gebroei het r = 0.88, P < 0.001, n =316). Sonder inagneming van geskatte eiervolume is 86.9% van die variasie in broeilingmassa die gevolg van variasie tussen broeisels en 13.1% die gevolg van variasie binne broeisels. Indien geskatte eiervolume in berekening gebring word is 59% van die variasie in broeilingmassa vir ’n bepaalde geskatte eiervolume die gevolg van variasie tussen broeisels en 41% die gevolg van variasie binne broeisels. Die produktiwiteit van eiers het van 0.57 g/ml tot 0.81 g/ml gevarieer, met 45.4% van die variasie wat tussen broeisels voorgekom het en 54.6% binne broeisels. Verdere navorsing is nodig om die verband tussen broeilingmassa en die groei van broeilinge, sowel as die verband tussen eierproduktiwiteit en die groei van broeilinge te ondersoek.
{"title":"Die verband tussen broeilingmassa en eiervolume in die Nylkrokodil (Crocodylus niloticus):\u0000Eiers se produktiwiteit varieer","authors":"Johan O. Nothling, JO Nöthling, J. Myburgh","doi":"10.36303/SATNT.2019.38.1.719","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.719","url":null,"abstract":"Die oorlewing en lewenskragtigheid van Nylkrokodil (Crocodylus niloticus) broeilinge is belangrik vir die sukses van kommersiële krokodilboerdery en die instandhouding van populasies in die natuur.\u0000\u0000In hierdie studie beskryf ons eers die verband tussen die massa van Nylkrokodilbroeilinge en die geskatte volume van die eier waaruit elkeen gebroei het. Daarna beskryf ons die variasie in die verhouding tussen die massa van individuele broeilinge en die volume van die eier waaruit elk gebroei het (die produktiwiteit van die eier) binne en tussen broeisels. Die volumes van 316 Nylkrokodileiers uit 51 broeisels is met ’n doelgemaakte algoritme geskat op grond van sleutelafmetings van die eiers wat op foto’s van die uitgebroeide eierdoppe gemaak is. Die broeiling wat uit elke eier gebroei het is direk na uitbroei geweeg. \u0000\u0000Nóg die duur van inkubering tot uitbroei (P = 0.88) nóg die jaar waarin broeisels gelê is (P = 0.35) nóg die aantal eiers in die broeisel (P = 0.57) het broeilingmassa beïnvloed. Daar bestaan ’n sterk, lineêre positiewe verband tussen die uitbroeimassa van Nylkrokodilbroeilinge en die geskatte volume van die eiers waaruit hulle gebroei het r = 0.88, P < 0.001, n =316). Sonder inagneming van geskatte eiervolume is 86.9% van die variasie in broeilingmassa die gevolg van variasie tussen broeisels en 13.1% die gevolg van variasie binne broeisels. Indien geskatte eiervolume in berekening gebring word is 59% van die variasie in broeilingmassa vir ’n bepaalde geskatte eiervolume die gevolg van variasie tussen broeisels en 41% die gevolg van variasie binne broeisels. Die produktiwiteit van eiers het van 0.57 g/ml tot 0.81 g/ml gevarieer, met 45.4% van die variasie wat tussen broeisels voorgekom het en 54.6% binne broeisels.\u0000\u0000Verdere navorsing is nodig om die verband tussen broeilingmassa en die groei van broeilinge, sowel as die verband tussen eierproduktiwiteit en die groei van broeilinge te ondersoek.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"11 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2020-03-03","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"90047171","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}