Maaginhoudontledings van 326 witvlerkkorhane (Eupodotis afraoides) wat oor ’n tydperk van 20 jaar (1984-2004) in die Vrystaat en Noord-Kaap versamel is, dui aan dat die voels as gemengde voeders, wat hoofsaaklik op insekte voed, beskou moet word. Gebaseer op droe massa vorm prooi-items van die Isoptera en Coleoptera die dominante voedselkomponent. Frekwensiegewys word kewersoorte, meer spesifiek lede van die Curculionidae-familie, verreweg die meeste benut. Aanduidings bestaan dat die snuitkewers weens hul grootte en relatiewe hardheid van die eksoskelet moontlik ’n bykomende funksie met betrekking tot die fisiese afbraakproses van growwe voedselitems in die spiermaag vervul.
Maaginhoudontledings van 326 witvlerkkorhane(Eupootis afraoides)在20年前(1984年至2004年)在Vrystaat en Noord Kaap versamel去世,他被选为总统,他被任命为总统。通过对三种主要形态的探索,发现了等翅目和鞘翅目的主要食物成分。频率表明,更具体地说,Curculionidae家族的成员消灭了大部分。建议是,由于其尺寸和相对硬度的减少,与厨房中种植的食物的物理分解过程有关的唯一可能的附加功能。
{"title":"Curculionids in the diet of the white-quilled korhaan: more than just food?","authors":"O. Kok, S. Louw, A. C. Kok","doi":"10.4102/satnt.v24i4.180","DOIUrl":"https://doi.org/10.4102/satnt.v24i4.180","url":null,"abstract":"Maaginhoudontledings van 326 witvlerkkorhane (Eupodotis afraoides) wat oor ’n tydperk van 20 jaar (1984-2004) in die Vrystaat en Noord-Kaap versamel is, dui aan dat die voels as gemengde voeders, wat hoofsaaklik op insekte voed, beskou moet word. Gebaseer op droe massa vorm prooi-items van die Isoptera en Coleoptera die dominante voedselkomponent. Frekwensiegewys word kewersoorte, meer spesifiek lede van die Curculionidae-familie, verreweg die meeste benut. Aanduidings bestaan dat die snuitkewers weens hul grootte en relatiewe hardheid van die eksoskelet moontlik ’n bykomende funksie met betrekking tot die fisiese afbraakproses van growwe voedselitems in die spiermaag vervul.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"24 1","pages":"118-123"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2005-09-23","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"70513224","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2005-09-22DOI: 10.4102/SATNT.V24I1/2.167
P. Aucamp
Die wereld se fokus op die omgewing het begin met die konferensie van die Verenigde Nasies oor die menslike omgewing in Stockholm in 1972. Dit het gelei tot die vorming van die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram (UNEP). Die nuwe belangstelling in die mens se rol in die omgewing het egter eers momentum gekry na die publikasie van die verslag “Our Common Future” deur die wereldkommissie oor ontwikkeling en die omgewing onder voorsitterskap van Gro Harlem Brundtland en die opvolgkonferensie ook genoem die Aarde Beraad in Rio de Janeiro in 1992. Die vernaamste produkte van hierdie konferensie was die “Earth Charter” en die Agenda 21 aksieplanne. Kort hierna, in 1994, het Suid-Afrika ’n nuwe regering gekry. Die nuwe Grondwet wat in 1996 aanvaar is, is een van die weinige in die wereld wat klousules oor die beskerming van die omgewing bevat. Sedert 1994 is omgewingswetgewing in Suid-Afrika aansienlik aangepas. Daar is byvoorbeeld ’n nuwe Nasionale Wet op Omgewingsbestuur, ’n Nasionale Waterwet, ’n Minerale en Petroleum Hulpbronontwikkelingswet, ’n Konsepwet op Luggehaltebeheer en vele meer. ’n Groot aantal nieregeringsorganisasies (NGOs) het die Rio-konferensie bygewoon. Van hulle, soos Greenpeace (en plaaslik Earthlife Africa), het drukgroepe ontwikkel wat groot druk op regerings geplaas het om meer aandag aan die beskerming van die omgewing te gee en die omgewing beter te bestuur. In dieselfde tyd is die resultate van wetenskaplike navorsing gepubliseer wat ’n groot impak op die mens se siening van die omgewing gemaak het. Die ontdekking van die gat in die osoonlaag en die versnelde wereldverwarming het wye belangstelling ontlok. Dit het gelei tot konvensies en protokolle wat deur die meeste lande van die wereld ondersteun word, byvoorbeeld 189 uit ’n moontlike 191 lande het die Montreal Protokol vir die Beskerming van die Osoonlaag geratifiseer teen Junie 2004. Reaksie van die privaat sektor het ook nie uitgebly nie en dit is vandag die norm om ook oor die sogenaamde “Triple Bottomline” (ekonomiese, sosiale en omgewingsaspekte) te rapporteer. Die vraag wat nou ontstaan is: wie of wat in die nuwe bedeling – die regering, druk van groen organisasies of reaksie op wetenskaplike navorsing – het die meeste invloed op die magdom nuwe wetgewing en die veranderde klem op omgewingsbestuur in beide die openbare en die privaat sektor gehad? In hierdie referaat word die invloed van al drie kortliks bespreek.
世界对环境的关注始于1972年在斯德哥尔摩举行的联合国人类环境会议。这导致了联合国环境规划署(环境规划署)的发展。人类在环境中的作用方面的新挑战首先出现在世界发展与环境委员会在创建绿色哈莱姆布伦特兰下发表的《我们共同的未来》报告以及1992年在里约热内卢举行的又称为世界杯的后续会议上。这次会议最著名的成果是《地球宪章》和《21世纪议程行动计划》。此后不久,即1994年,南非赢得了新政府。1996年通过的新宪法是世界上掌握环境保护线索最快的宪法之一。自1994年以来,对《南非环境法》进行了明显的调整。Daar是由新的Nasionale Wet op Omgewingsbestuur、Nasionale Waterwet、Minerale en Petroleum Hulpbronon twikelingswet和Konsepwet op Luggeholtebeheer en vele meer组成的许多非政府组织参加了里约会议。其中一些组织,如绿色和平组织(以及当地的非洲地球生命组织),已经成立了一些组织,向政府施加了巨大压力,要求他们更加关注环境保护和改善环境。与此同时,科学研究成果的发表对人们对环境的看法产生了巨大影响。奥索林洞的发现和混合地面的变暖抵消了人们的明显兴趣。这导致了世界上大多数国家支持的公约和议定书,例如191个国家中的189个,2004年6月的《保护海洋蒙特利尔议定书》。私营部门没有做出回应,如今,报告所谓的三重底线(经济、社会和环境方面)也是常态。现在的问题是:在新的分配中,谁或谁——政府、绿色组织的印刷或对科学研究的反应——对公共和私营部门的新立法和环境变化的影响力最大?在这篇参考文献中,描述了所有三份简报的影响。
{"title":"A decade of democracy: environmental management in a changing world","authors":"P. Aucamp","doi":"10.4102/SATNT.V24I1/2.167","DOIUrl":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V24I1/2.167","url":null,"abstract":"Die wereld se fokus op die omgewing het begin met die konferensie van die Verenigde Nasies oor die menslike omgewing in Stockholm in 1972. Dit het gelei tot die vorming van die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram (UNEP). Die nuwe belangstelling in die mens se rol in die omgewing het egter eers momentum gekry na die publikasie van die verslag “Our Common Future” deur die wereldkommissie oor ontwikkeling en die omgewing onder voorsitterskap van Gro Harlem Brundtland en die opvolgkonferensie ook genoem die Aarde Beraad in Rio de Janeiro in 1992. Die vernaamste produkte van hierdie konferensie was die “Earth Charter” en die Agenda 21 aksieplanne. Kort hierna, in 1994, het Suid-Afrika ’n nuwe regering gekry. Die nuwe Grondwet wat in 1996 aanvaar is, is een van die weinige in die wereld wat klousules oor die beskerming van die omgewing bevat. Sedert 1994 is omgewingswetgewing in Suid-Afrika aansienlik aangepas. Daar is byvoorbeeld ’n nuwe Nasionale Wet op Omgewingsbestuur, ’n Nasionale Waterwet, ’n Minerale en Petroleum Hulpbronontwikkelingswet, ’n Konsepwet op Luggehaltebeheer en vele meer. ’n Groot aantal nieregeringsorganisasies (NGOs) het die Rio-konferensie bygewoon. Van hulle, soos Greenpeace (en plaaslik Earthlife Africa), het drukgroepe ontwikkel wat groot druk op regerings geplaas het om meer aandag aan die beskerming van die omgewing te gee en die omgewing beter te bestuur. In dieselfde tyd is die resultate van wetenskaplike navorsing gepubliseer wat ’n groot impak op die mens se siening van die omgewing gemaak het. Die ontdekking van die gat in die osoonlaag en die versnelde wereldverwarming het wye belangstelling ontlok. Dit het gelei tot konvensies en protokolle wat deur die meeste lande van die wereld ondersteun word, byvoorbeeld 189 uit ’n moontlike 191 lande het die Montreal Protokol vir die Beskerming van die Osoonlaag geratifiseer teen Junie 2004. Reaksie van die privaat sektor het ook nie uitgebly nie en dit is vandag die norm om ook oor die sogenaamde “Triple Bottomline” (ekonomiese, sosiale en omgewingsaspekte) te rapporteer. Die vraag wat nou ontstaan is: wie of wat in die nuwe bedeling – die regering, druk van groen organisasies of reaksie op wetenskaplike navorsing – het die meeste invloed op die magdom nuwe wetgewing en die veranderde klem op omgewingsbestuur in beide die openbare en die privaat sektor gehad? In hierdie referaat word die invloed van al drie kortliks bespreek.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"24 1","pages":"21-27"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2005-09-22","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"70513595","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Hierdie artikel fokus op die geografiese verspreiding en habitats van Gyraulus connollyi, slaktussengasheer van ingewandsbotte van die familie Echinostomatidae, soos gereflekteer deur die 969 vindplekke wat tans in die databasis van die Nasionale Varswaterslakversameling (NV) van Suid-Afrika op rekord is. Die voorkoms van hierdie spesie is deur versamelaars uit ’n totaal van 13 verskillende waterliggaamtipes gerapporteer, maar verreweg die grootste persentasie monsters is in spruite en riviere versamel en in habitats waarvan die water as standhoudend, helder van kleur en vars beskryf is. ’n Oorwegend klipperige substratum en die voorkoms van plantegroei is ook vir die grootste persentasie vindplekke vermeld. Die effekgrootte is vir elke veranderlike afsonderlik bereken om die belangrikheid daarvan vir die voorkoms van hierdie spesie te bepaal. ’n Geintegreerde besluitnemingsboom wat uit die data saamgestel is, het getoon dat temperatuur, hoogte bo seevlak en waterliggame die belangrikste van die ondersoekte faktore is wat die geografiese verspreiding van hierdie spesie kan beinvloed. Dit word ondersteun deur die effekgroottewaardes wat vir elke faktor bereken is. ’n Temperatuurindeks wat vir al die spesies in die databasis bereken is, het G. connollyi sewende uit 53 geplaas op grond van sy assosiasie met lae temperature. Alhoewel echinostomose nog nie by mense in Afrika gediagnoseer is nie, word kommer uitgespreek oor die omstandigheid dat G. connollyi in staat is om as eerste-tussengasheer vir die transmissie van echinostome op te tree.
{"title":"Distribution and habitats of Gyraulus connollyi, snail intermediate host of intestinal flukes of the family Echinostomatidae, in South Africa","authors":"K. Kock, C. Wolmarans","doi":"10.4102/SATNT.V23I3.196","DOIUrl":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V23I3.196","url":null,"abstract":"Hierdie artikel fokus op die geografiese verspreiding en habitats van Gyraulus connollyi, slaktussengasheer van ingewandsbotte van die familie Echinostomatidae, soos gereflekteer deur die 969 vindplekke wat tans in die databasis van die Nasionale Varswaterslakversameling (NV) van Suid-Afrika op rekord is. Die voorkoms van hierdie spesie is deur versamelaars uit ’n totaal van 13 verskillende waterliggaamtipes gerapporteer, maar verreweg die grootste persentasie monsters is in spruite en riviere versamel en in habitats waarvan die water as standhoudend, helder van kleur en vars beskryf is. ’n Oorwegend klipperige substratum en die voorkoms van plantegroei is ook vir die grootste persentasie vindplekke vermeld. Die effekgrootte is vir elke veranderlike afsonderlik bereken om die belangrikheid daarvan vir die voorkoms van hierdie spesie te bepaal. ’n Geintegreerde besluitnemingsboom wat uit die data saamgestel is, het getoon dat temperatuur, hoogte bo seevlak en waterliggame die belangrikste van die ondersoekte faktore is wat die geografiese verspreiding van hierdie spesie kan beinvloed. Dit word ondersteun deur die effekgroottewaardes wat vir elke faktor bereken is. ’n Temperatuurindeks wat vir al die spesies in die databasis bereken is, het G. connollyi sewende uit 53 geplaas op grond van sy assosiasie met lae temperature. Alhoewel echinostomose nog nie by mense in Afrika gediagnoseer is nie, word kommer uitgespreek oor die omstandigheid dat G. connollyi in staat is om as eerste-tussengasheer vir die transmissie van echinostome op te tree.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"23 1","pages":"79-86"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2004-09-23","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"70513411","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2003-09-26DOI: 10.4102/SATNT.V22I2/3.212
W. Pienaar
Hierdie artikel beskryf die oorsprong van die woord logistiek, stip die ontwikkeling daarvan uit, en verklaar die hedendaagse betekenis daarvan as ’n studiegebied in ’n bestuurskonteks. Die ontwikkelingsgang van die begrip word aangedui vanaf die oorsprong daarvan in Grieks, met inagneming van die opeenvolgende opname daarvan in Laat Latyn, Frans en Nederlands, tot by die huidige gebruik daarvan in Afrikaans. Die vestiging van die Franse logistique gedurende die Napoleontiese oorloe, en die uitbreiding daarvan na ’n bedryfsbegrip na afloop van die Tweede Wereldoorlog word verduidelik. Die ontwikkelingsgang wat die betekenis van die konsep sedertdien in bedryfsverband ondergaan het, word bespreek. Betekenisse van logistiek, soos dit tans in die bedryfslewe gebesig word, word verskaf. Vervolgens bied die artikel ’n eietydse definisie van logistiek in bedryfsverband. Daar word aangetoon hoe doeltreffende bedryfslogistiek waarde toevoeg. Ten slotte word die primere aktiwiteite wat in die logistieke voorsieningskanaal van produkte voorkom kortliks bespreek.
本文从逻辑上描述了这个词的起源,支持了它的发展,并阐述了它作为管理学研究对象的意义。这一概念的发展是基于其起源于希腊,考虑到其未来在拉丁美洲、法国和荷兰的发明,以及目前在非洲的使用。解释了拿破仑战争期间法国后勤的加强,以及其扩展到第二次世界大战结束。讨论了商业中保护服务概念的发展。Betekenisse van logistiek,soos dit tans in die bedyfslewe gebesig word,word verskaf。根据该条的规定,物流在企业中有着独特的定义。有迹象表明如何增加客观高效的商业价值。锁定时,在产品的物流展示渠道中简要描述的主要活动。
{"title":"Logistics management: its origin, conceptual evolution and meaning as a contemporary field of study","authors":"W. Pienaar","doi":"10.4102/SATNT.V22I2/3.212","DOIUrl":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V22I2/3.212","url":null,"abstract":"Hierdie artikel beskryf die oorsprong van die woord logistiek, stip die ontwikkeling daarvan uit, en verklaar die hedendaagse betekenis daarvan as ’n studiegebied in ’n bestuurskonteks. Die ontwikkelingsgang van die begrip word aangedui vanaf die oorsprong daarvan in Grieks, met inagneming van die opeenvolgende opname daarvan in Laat Latyn, Frans en Nederlands, tot by die huidige gebruik daarvan in Afrikaans. Die vestiging van die Franse logistique gedurende die Napoleontiese oorloe, en die uitbreiding daarvan na ’n bedryfsbegrip na afloop van die Tweede Wereldoorlog word verduidelik. Die ontwikkelingsgang wat die betekenis van die konsep sedertdien in bedryfsverband ondergaan het, word bespreek. Betekenisse van logistiek, soos dit tans in die bedryfslewe gebesig word, word verskaf. Vervolgens bied die artikel ’n eietydse definisie van logistiek in bedryfsverband. Daar word aangetoon hoe doeltreffende bedryfslogistiek waarde toevoeg. Ten slotte word die primere aktiwiteite wat in die logistieke voorsieningskanaal van produkte voorkom kortliks bespreek.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"44 1","pages":"52-60"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2003-09-26","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"70513307","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
The establishment of a national society for the furtherance of a specific scientific discipline is an important milestone for the development of such a discipline in any country.
为促进某一特定科学学科的发展而建立一个国家学会,对于任何国家的这一学科的发展都是一个重要的里程碑。
{"title":"A decade of annual conferences of the South African Society for Atmospheric Sciences","authors":"J. Lutjeharms, D. Roos","doi":"10.4102/SATNT.V18I2.722","DOIUrl":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V18I2.722","url":null,"abstract":"The establishment of a national society for the furtherance of a specific scientific discipline is an important milestone for the development of such a discipline in any country.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"18 1","pages":"69"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"1999-12-07","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"70513118","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Seasonal and spatial patterns in the Modder River system, the influence of Botshabelo's sewage outflow’ on the water quality of the river, as well as the presence of any toxic compounds were determined. The Modder and Klein Modder Rivers do not follow distinctive seasonal patterns in terms of chemical parameters.
{"title":"Water quality of the Modder River","authors":"N. Koning","doi":"10.4102/SATNT.V18I4.733","DOIUrl":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V18I4.733","url":null,"abstract":"Seasonal and spatial patterns in the Modder River system, the influence of Botshabelo's sewage outflow’ on the water quality of the river, as well as the presence of any toxic compounds were determined. The Modder and Klein Modder Rivers do not follow distinctive seasonal patterns in terms of chemical parameters.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"18 1","pages":"126-127"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"1999-07-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"70513207","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Ecological monitoring of rehabilitated plant communities can be useful to improve the management of rehabililated areas.
恢复植物群落的生态监测有助于改善恢复地区的管理。
{"title":"The use of ordination techniques for the evaluation of rehabilitation success of ash dams associated with coal-driven power stations","authors":"T. Morgenthal, S. Cilliers, K. Kellner","doi":"10.4102/SATNT.V18I4.730","DOIUrl":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V18I4.730","url":null,"abstract":"Ecological monitoring of rehabilitated plant communities can be useful to improve the management of rehabililated areas.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"18 1","pages":"106-115"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"1999-07-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"70513142","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
{"title":"Die nuwe aborsiewetgewing","authors":"E. D. Jonge","doi":"10.4102/SATNT.V18I1.710","DOIUrl":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V18I1.710","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"18 1","pages":"2-4"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"1999-07-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"70513095","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Epidemic diseases recorded in ancient Rome and surrounding Mediterranean countries from 53 BC to the onset of the Christian era are reviewed. With few exceptions historians omitted to record clinical details, which makes identification of diseases very difficult.
{"title":"Epidemics in ancient Rome and other Mediterranean countries","authors":"F. Retief","doi":"10.4102/SATNT.V18I1.713","DOIUrl":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V18I1.713","url":null,"abstract":"Epidemic diseases recorded in ancient Rome and surrounding Mediterranean countries from 53 BC to the onset of the Christian era are reviewed. With few exceptions historians omitted to record clinical details, which makes identification of diseases very difficult.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"16 1","pages":"17-23"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"1999-07-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"70512674","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Riglyne word verskaf vir doeltreffende verslagdoening van vakkundige ondersoeke wat vir ’n klient uitgevoer word.
Riglyne单词verskaf vir doeltreffende verslagdoening van vakkundige ondersoeke wat vir’n klient uitgevoer单词。
{"title":"Hoe om ’n vakkundige verslag te skryf","authors":"W. Pienaar","doi":"10.4102/SATNT.V17I4.708","DOIUrl":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V17I4.708","url":null,"abstract":"Riglyne word verskaf vir doeltreffende verslagdoening van vakkundige ondersoeke wat vir ’n klient uitgevoer word.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"86 1","pages":"149-167"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"1998-12-07","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"70513010","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}