Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V31I1.52837
A. Retief, H. M. Klerk
I nternet verbruikers van kleding-tekstielprodukte het nie die voordeel om die produkte te hanteer of aan te pas nie. Dit beperk hul oordeel oor sekere eienskappe van die produk. Dit kan weer 'n invloed he op die keuses wat hulle maak, op hul verwagtinge van die produk en uiteindelik hul tevredenheid met die produk wat aangekoop is. Tot dusver is baie min navorsing wat konsentreer op die spesifieke probleme wat deur Internet kledingverbruikers ondervind word, gedoen. Wanneer kledingitems aangekoop word, is waargenome kwaliteit 'n belangrike faktor wat keuses en besluitneming bei?½nvloed. 'n Gids om kwaliteit visueel te beoordeel behoort dus van waarde te wees, veral vir die verbruiker wat sy/ haar aankope op die Internet doen. Die doel van hierdie artikel is om die konsepte verwant aan verbruikersbesluit-neming en koopgedrag in oenskou te neem, soos dit in bestaande modelle gebruik word. Die waarde van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word ook aangedui. Die stappe wat gebruik is om die konseptuele raamwerk te ontwikkel en die verskillende fases vir die voorgestelde navorsing oor die ontwikkeling en evaluering van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word bespreek.
{"title":"Development of a guide for the visual assessment of the quality of clothing textile products","authors":"A. Retief, H. M. Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52837","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52837","url":null,"abstract":"I nternet verbruikers van kleding-tekstielprodukte het nie die voordeel om die produkte te hanteer of aan te pas nie. Dit beperk hul oordeel oor sekere eienskappe van die produk. Dit kan weer 'n invloed he op die keuses wat hulle maak, op hul verwagtinge van die produk en uiteindelik hul tevredenheid met die produk wat aangekoop is. Tot dusver is baie min navorsing wat konsentreer op die spesifieke probleme wat deur Internet kledingverbruikers ondervind word, gedoen. Wanneer kledingitems aangekoop word, is waargenome kwaliteit 'n belangrike faktor wat keuses en besluitneming bei?½nvloed. 'n Gids om kwaliteit visueel te beoordeel behoort dus van waarde te wees, veral vir die verbruiker wat sy/ haar aankope op die Internet doen. Die doel van hierdie artikel is om die konsepte verwant aan verbruikersbesluit-neming en koopgedrag in oenskou te neem, soos dit in bestaande modelle gebruik word. Die waarde van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word ook aangedui. Die stappe wat gebruik is om die konseptuele raamwerk te ontwikkel en die verskillende fases vir die voorgestelde navorsing oor die ontwikkeling en evaluering van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word bespreek.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"23 1","pages":"21-29"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"83621662","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V32I1.52843
J. Thamaga-Chitja, S. Hendriks, G. Ortmann, Maryann Green
Die bevindinge van ‘n studie wat die invloed van die effektiwiteit van die berging van mielies (tydsduur van berging en verliese) op huishoudelike voedsel-sekuriteit in 134 landelike huishoudings in noordeli-ke Kwa-Zulu-Natal (1999) ondersoek het, word ge-rapporteer. Die huishoudings wat in die steekproef opgeneem is, is uit drie distrikskleinboere organisa-sies getrek. Onderhoude is gevoer aan die hand van ‘n semi gestruktureerde vraelys. Mielie ber-gingsmetodes is verder ondersoek in fokus groep besprekings. Die bevindinge dui daarop dat ber-ging van mielies oneffektief is en dat dit nie die huishouding se voedselsekuriteit betekenisvol ver-beter het nie. Aanbevelings sluit in opleiding betref-fende die berging van mielies, verbeteringe aan die populere
{"title":"Impact of maize storage on rural household food security in Northern Kwazulu-Natal","authors":"J. Thamaga-Chitja, S. Hendriks, G. Ortmann, Maryann Green","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52843","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52843","url":null,"abstract":"Die bevindinge van ‘n studie wat die invloed van die effektiwiteit van die berging van mielies (tydsduur van berging en verliese) op huishoudelike voedsel-sekuriteit in 134 landelike huishoudings in noordeli-ke Kwa-Zulu-Natal (1999) ondersoek het, word ge-rapporteer. Die huishoudings wat in die steekproef opgeneem is, is uit drie distrikskleinboere organisa-sies getrek. Onderhoude is gevoer aan die hand van ‘n semi gestruktureerde vraelys. Mielie ber-gingsmetodes is verder ondersoek in fokus groep besprekings. Die bevindinge dui daarop dat ber-ging van mielies oneffektief is en dat dit nie die huishouding se voedselsekuriteit betekenisvol ver-beter het nie. Aanbevelings sluit in opleiding betref-fende die berging van mielies, verbeteringe aan die populere","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"30 1","pages":"8-15"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"73931946","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-12DOI: 10.4314/JFECS.V26I2.52729
A. Viljoen, G. Gericke
In die literatuur oor spyskaartbeplanning word daar dikwels verwys na die belangrikheid om oorweging aan klientfaktore (eetgewoontes en voedselvoorkeure) te skenk. Inligting oor die metodes om hierdie inligting te bekom, is goed gedokumenteer. Geen inligting word egter in die literatuur gerapporteer oor hoe die versamelde inligting oor eetgewoontes en voedselvoorkeure in die praktyk in spyskaartbeplanning aangewend kan word nie. In hierdie artikel word die metodologie wat toegepas is vir die bepaling van die eetgewoontes en voedselvoorkeure van sewe verskillende etniese groepe dienspligtiges, soos verteenwoordig in die Suid-Afrikaanse Weermag gedurende 1993 tot en met Maart 1994, gerapporteer. Die verwerking van, asook aanbevelings vir die praktiese gebruik van hierdie empiriese voorkeurinligting in spyskaartbeplanning word uitgelig.
{"title":"Methodology for the collection and application of information on food habits and food preferences in menu planning of heterogeneous groups","authors":"A. Viljoen, G. Gericke","doi":"10.4314/JFECS.V26I2.52729","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52729","url":null,"abstract":"In die literatuur oor spyskaartbeplanning word daar dikwels verwys na die belangrikheid om oorweging aan klientfaktore (eetgewoontes en voedselvoorkeure) te skenk. Inligting oor die metodes om hierdie inligting te bekom, is goed gedokumenteer. Geen inligting word egter in die literatuur gerapporteer oor hoe die versamelde \u0000inligting oor eetgewoontes en voedselvoorkeure \u0000in die praktyk in spyskaartbeplanning aangewend kan word nie. In hierdie artikel word die metodologie wat toegepas is vir die bepaling van die eetgewoontes \u0000en voedselvoorkeure van sewe verskillende etniese \u0000groepe dienspligtiges, soos verteenwoordig in die Suid-Afrikaanse Weermag gedurende 1993 tot en met Maart 1994, gerapporteer. Die verwerking van, asook aanbevelings vir die praktiese gebruik van hierdie empiriese voorkeurinligting in spyskaartbeplanning word uitgelig.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"1 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"90219354","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-12DOI: 10.4314/JFECS.V26I2.52742
J. M. Green
'n Gevallestudie word aangebied oor die herkonseptualisering van Huishoudkunde in 'n tersiere omgewing. 'n Behoeftebepaling en navorsing is by wyse van onderhoude met potensiele werkgewers en vorige gegradueerdes uitgevoer om die toepaslike uitkomste van Huishoudkunde-opvoeding te kan bepaal. Die literatuur het bykomende aanmoediging gebied om op kleinsake-inisiatiewe, huishoudelike voedselsekuriteit en die bestuur van ontwikkelingsprojekte te konsentreer. Die proses het die gelyktydige beplanning van leerondervindings, vakmateriaal en hul organisasie geverg. Die aanbevelings verwys onder meer na die wyer en deurlopende betrokkenheid by die proses van alle belangstellende universiteitspersoneel, en beter opleiding en groter ondersteuning van akademici wat veranderings aan hulle kurrikula moet aanbring.
{"title":"Curriculum review and reorientation experience","authors":"J. M. Green","doi":"10.4314/JFECS.V26I2.52742","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52742","url":null,"abstract":"'n Gevallestudie word aangebied oor die herkonseptualisering van Huishoudkunde in 'n \u0000tersiere omgewing. 'n Behoeftebepaling en navorsing is by wyse van onderhoude met potensiele werkgewers en vorige gegradueerdes uitgevoer om die toepaslike \u0000uitkomste van Huishoudkunde-opvoeding te \u0000kan bepaal. Die literatuur het bykomende aanmoediging \u0000gebied om op kleinsake-inisiatiewe, huishoudelike voedselsekuriteit en die bestuur van ontwikkelingsprojekte te konsentreer. Die \u0000proses het die gelyktydige beplanning van \u0000leerondervindings, vakmateriaal en hul organisasie geverg. Die aanbevelings verwys onder meer na die wyer en deurlopende betrokkenheid by die proses van alle \u0000belangstellende universiteitspersoneel, en beter opleiding en groter ondersteuning van akademici wat veranderings aan hulle kurrikula moet aanbring.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"118 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"74853575","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-12DOI: 10.4314/JFECS.V26I2.52739
Alet C. Erasmus, Suné Donoghue
Verbruikerstevredenheid, ‘n na-aankoopevaluering dat ‘n gekose produk aan ‘n verbruiker se verwagtinge voldoen of dit oortref (Engel et al, 1995), word algemeen as die ideale uitkoms van verbruikersbesluitneming voorgehou. Verbruikerstevredenheid verlig die interne spanningstoestand (kognitiewe dissonansie) wat veral met die aankoop van hoerisikoprodukte gepaard gaan. Verbruikerstevredenheid het die verdere voordeel vir handelaars en produsente dat verbruikers hulle tevredenheid aan ander verbruikers kommunikeer en dat daar ‘n groot moontlikheid bestaan dat die tevrede verbruikers daardie produkte weer sal koop en selfs handelsnaamlojaal kan raak. Volgens die konfirmasie/diskonfirmasieparadigma word verbruikerstevredenheid beskou as ‘n situasie van konfirmasie waar die produk aan die verbruiker se verwagtinge voldoen; verbruikersontevredenheid is dus ‘n situasie van diskonfirmasie. Navorsers is dit verder eens dat verbruikers(on)tevredenheid ook met ‘n bepaalde intensiteit ervaar word. Daar is bewyse dat verbruikerstevredenheid en verbruikersontevredenheid selfs as twee afsonderlike konstrukte beskou moet word en dat die emosie op spesifieke eienskappe van die produk gerig is en selfs in stadiums manifesteer. Verbruikers vorm dus ‘n aanvanklike indruk van tevredenheid of ontevredenheid, maar met gebruik kan die emosie verander omdat evaluering ‘n voortgesette en volgehoue proses is. Om leiding met betrekking tot verbruikersbesluitneming te kan gee in ‘n poging om verbruikerstevredenheid te bevorder, moet die kompleksiteit van die konstruk sowel as die invloed van persoonlikheidsverskille tydens evaluering in a a n m e r k i n g g e n e e m w o r d . Verbruikersraadgewing is dus ewe kompleks -veral omdat verbruikers dit soms moeilik vind om hulle behoeftes met betrekking tot produkte te verbaliseer. Huishoudkundiges het ‘n beter kans om die ondersteuning te bied wat nodig is om verbruikerstevredenheid te bevorder as gevolg van hulle basiese kennis van die mens se funksionering in sy mikro- en makroomgewing saam met die produkkennis wat op meer konkrete beginsels en eienskappe berus. Verbruikerstevredenheid as die gevolg van ‘n aankoopbesluit is ‘n ideaal om voor te hou, maar as gevolg van die kompleksiteit van die konstruk en die onvoorspelbaarheid van die verbruiker se optrede is dit moeilik om dit te verwesenlik. Volgehoue navorsing in hierdie verband het tot op hede nog nie die saak vereenvoudig nie.
{"title":"Consumer satisfaction - an unattainable ideal?","authors":"Alet C. Erasmus, Suné Donoghue","doi":"10.4314/JFECS.V26I2.52739","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52739","url":null,"abstract":"Verbruikerstevredenheid, ‘n na-aankoopevaluering \u0000dat ‘n gekose produk aan ‘n verbruiker se verwagtinge voldoen of dit oortref (Engel et al, 1995), word algemeen as die ideale uitkoms van verbruikersbesluitneming voorgehou. Verbruikerstevredenheid verlig die interne \u0000spanningstoestand (kognitiewe dissonansie) wat veral met die aankoop van hoerisikoprodukte gepaard gaan. Verbruikerstevredenheid het die verdere voordeel vir \u0000handelaars en produsente dat verbruikers hulle tevredenheid aan ander verbruikers kommunikeer en dat daar ‘n groot moontlikheid bestaan dat die tevrede verbruikers daardie produkte weer sal koop en selfs handelsnaamlojaal kan raak. Volgens die konfirmasie/diskonfirmasieparadigma word verbruikerstevredenheid beskou as ‘n situasie van konfirmasie waar die produk aan die verbruiker se verwagtinge voldoen; verbruikersontevredenheid is dus ‘n situasie van diskonfirmasie. Navorsers is dit verder \u0000eens dat verbruikers(on)tevredenheid ook met \u0000‘n bepaalde intensiteit ervaar word. Daar is bewyse dat verbruikerstevredenheid en verbruikersontevredenheid selfs as twee afsonderlike konstrukte beskou moet word en dat die emosie op spesifieke eienskappe van \u0000die produk gerig is en selfs in stadiums manifesteer. Verbruikers vorm dus ‘n aanvanklike indruk van tevredenheid of ontevredenheid, maar met gebruik kan die emosie verander omdat evaluering ‘n voortgesette en volgehoue proses is. Om leiding met betrekking tot \u0000verbruikersbesluitneming te kan gee in ‘n poging om verbruikerstevredenheid te bevorder, moet die kompleksiteit van die konstruk sowel as die invloed van \u0000persoonlikheidsverskille tydens evaluering in a a n m e r k i n g g e n e e m w o r d . Verbruikersraadgewing is dus ewe kompleks -veral omdat verbruikers dit soms moeilik vind om hulle behoeftes met betrekking tot produkte \u0000te verbaliseer. Huishoudkundiges het ‘n beter kans om die ondersteuning te bied wat nodig is om verbruikerstevredenheid te bevorder as gevolg van hulle basiese kennis van die mens se funksionering in sy mikro- en makroomgewing saam met die produkkennis wat op \u0000meer konkrete beginsels en eienskappe berus. Verbruikerstevredenheid as die gevolg van ‘n aankoopbesluit is ‘n ideaal om voor te hou, \u0000maar as gevolg van die kompleksiteit van die \u0000konstruk en die onvoorspelbaarheid van die verbruiker se optrede is dit moeilik om dit te verwesenlik. Volgehoue navorsing in hierdie verband het tot op hede nog nie die saak vereenvoudig nie.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"70 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84099526","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-12DOI: 10.4314/JFECS.V26I2.52743
L. Viljoen
Die doel van die literatuurstudie was eerstens om vas te stel watter faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed. Om die teorie en begrip in hierdie verband uit te bou, is daar tweedens vasgestel hoe die faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed soos blyk uit beskikbare buitelandse navorsingsartikels. Derdens is die buitelandse navorsingsbevindings met die van die mees onlangse opname oor huishoudelike uitgawes aan klerasie en skoeisel in Suid-Afrika vergelyk ten einde die toepaslikheid van die betrokke studie te verbreed. Die vernaamste perspektiewe met betrekking tot die keuse van onafhanklike veranderlikes word gestel en die onafhanklike veranderlikes word sinvol gegroepeer in 'n verwysingsraamwerk van faktore wat aandag verdien wanneer kledinguitgawes bestudeer word. Die faktore sluit die volgende in: inkomste, gesinsamestelling, -grootte en -lewensiklus, sosiale klas, bevolkingsgroep en woonplek. Die vernaamste perspektiewe oor spesifikasies met betrekking tot die onafhanklike veranderlikes word ook bespreek. Wat die oorsese navorsing betref, is daar spesifieke patrone of neigings te bespeur in die wyse waarop al die faktore, behalwe bevolkingsgroep, kledinguitgawes beinvloed. Uit die Suid-Afrikaanse opname van huishoudelike uitgawes aan klerasie en skoeisel blyk dit dat soortgelyke patrone te bespeur is, met die uitsondering dat wat bevolkingsgroep betref, daar ook 'n spesifieke patroon na vore kom. Die navorsing kan van waarde wees vir v e r b r u i k e r s t u d i e - e n g e s i n s h u l p b r o n b e s t u u r s p e s i a l i s t e , klerevervaardigers en -kleinhandelaars asook vir beleidmakers wat by die vasstelling van geskikte bedrae vir die onderhoud van kinders betrokke is.
{"title":"Factors that influence household and individual clothing expenditure: A review of research and related literature","authors":"L. Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V26I2.52743","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52743","url":null,"abstract":"Die doel van die literatuurstudie was eerstens om vas te stel watter faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed. Om die teorie en begrip in hierdie verband uit te bou, is daar tweedens vasgestel hoe die faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed soos blyk uit beskikbare buitelandse navorsingsartikels. Derdens is die buitelandse \u0000navorsingsbevindings met die van die mees onlangse opname oor huishoudelike uitgawes aan klerasie en skoeisel in Suid-Afrika vergelyk ten einde die toepaslikheid van die betrokke studie te verbreed. \u0000Die vernaamste perspektiewe met betrekking tot die keuse van onafhanklike veranderlikes word gestel en die onafhanklike veranderlikes word sinvol gegroepeer in 'n verwysingsraamwerk van faktore wat aandag verdien wanneer kledinguitgawes bestudeer word. Die faktore \u0000sluit die volgende in: inkomste, gesinsamestelling, -grootte en -lewensiklus, sosiale klas, bevolkingsgroep en woonplek. Die vernaamste perspektiewe oor spesifikasies met betrekking tot die onafhanklike veranderlikes word ook bespreek. Wat die oorsese navorsing betref, is daar \u0000spesifieke patrone of neigings te bespeur in die \u0000wyse waarop al die faktore, behalwe bevolkingsgroep, kledinguitgawes beinvloed. Uit die Suid-Afrikaanse opname van huishoudelike uitgawes aan klerasie en \u0000skoeisel blyk dit dat soortgelyke patrone te bespeur is, met die uitsondering dat wat bevolkingsgroep betref, daar ook 'n spesifieke patroon na vore kom. \u0000Die navorsing kan van waarde wees vir v e r b r u i k e r s t u d i e - e n g e s i n s h u l p b r o n b e s t u u r s p e s i a l i s t e , klerevervaardigers en -kleinhandelaars asook \u0000vir beleidmakers wat by die vasstelling van geskikte bedrae vir die onderhoud van kinders betrokke is.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"35 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"85378085","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-12DOI: 10.4314/JFECS.V26I2.52734
P. Botha, M. Blignault
In Part I (Blignault & Botha, 1994) the clothing needs of middle-adolescents were inferred from clothing behaviour statements and the 20 needs identified by Murray (1981). In this article the aim was to determine the clothing needs which underpin conformistic and individualistic clothing behaviours. The sample was 169 Afrikaans schoolgirls chosen from a target population of 207 from four high schools in Welkom. The action research methodology that was followed included both qualitative and quantitative measurements to enhance validity. A Likert-type scale was used to identify conformistic and individualistic clothing needs. Frequencies and intensities were compared and plotted on a one-dimensional horizontal distance scale which indicated correlations between items measuring the same concept. Using Pearson’s correlation coefficient, no significant positive or negative correlations were found between individualistic and conformistic clothing behaviour. Clothing statements were linked to needs associated with conformistic and individualistic clothing behaviour. Frequencies and intensities were considered and the following conclusions were drawn:¨ The respondents favoured uniqueness in their clothing. ¨ They preferred to choose their clothing from modern and fashionable selections. ¨ They were conscious of clothing norms, were eager to dress correctly and desired social approval. The respondent’s clothing was observed qualitatively and evaluated objectively on formal and informal occasions. The results supported the quantitative findings that the respondents tended to conform to clothing norms, but preferred uniqueness and a personal tough. The results were analysed and applied as follows: ¨ The respondent’s clothing needs were classified as self and other-directed and their statements were classified as egocentric and sociocentric. ¨ The respondents’ clothing needs were related to internal and external aspects of development, with special reference to autonomy and identity developmental tasks. ¨ Lists of conformistic and individualistic clothing needs were compiled, based on the findings and the literature review on needs, values, interests and attitudes. A model was constructed to demonstrate the interrelationship between conformistic and individualistic clothing behaviour.
{"title":"Kledingbehoeftes as motivering vir konformistiese en individualistiese kledinggedrag van middel-adolessente Deel II: Die bepaling van konformistiese en individualistiese kledingbehoeftes by","authors":"P. Botha, M. Blignault","doi":"10.4314/JFECS.V26I2.52734","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52734","url":null,"abstract":"In Part I (Blignault & Botha, 1994) the clothing needs of middle-adolescents were inferred from clothing behaviour statements and the 20 needs identified by Murray (1981). In this article the aim was to determine the clothing \u0000needs which underpin conformistic and individualistic clothing behaviours. The sample was 169 Afrikaans schoolgirls chosen from a target population of 207 from four high schools in Welkom. The action research methodology that was followed included both qualitative and quantitative measurements to enhance validity. \u0000A Likert-type scale was used to identify conformistic and individualistic clothing needs. Frequencies and intensities were compared and plotted on a one-dimensional horizontal distance scale which indicated correlations \u0000between items measuring the same concept. \u0000Using Pearson’s correlation coefficient, no significant positive or negative correlations were found between individualistic and conformistic clothing behaviour. \u0000Clothing statements were linked to needs associated with conformistic and individualistic clothing behaviour. Frequencies and intensities were considered and the \u0000following conclusions were drawn:¨ The respondents favoured uniqueness in their clothing. ¨ They preferred to choose their clothing from modern and fashionable selections. ¨ They were conscious of clothing norms, \u0000were eager to dress correctly and desired social approval. \u0000The respondent’s clothing was observed qualitatively and evaluated objectively on formal and informal occasions. The results supported the quantitative findings that the \u0000respondents tended to conform to clothing norms, but preferred uniqueness and a personal tough. \u0000The results were analysed and applied as follows: \u0000¨ The respondent’s clothing needs were classified as self and other-directed and their statements were classified as \u0000egocentric and sociocentric. ¨ The respondents’ clothing needs were related to internal and external aspects of \u0000development, with special reference to autonomy and identity developmental tasks. ¨ Lists of conformistic and individualistic clothing needs were compiled, based on \u0000the findings and the literature review on needs, values, interests and attitudes. A model was constructed to demonstrate the interrelationship between conformistic and individualistic clothing behaviour.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"1 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"90993910","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-12DOI: 10.4314/JFECS.V26I2.52745
A-M Tollip, R. Haynes
The aims of this simulation experiment were 1 to provide clothing management students with an opportunity to experience and evaluate the efficiencies of three apparel production systems, namely bundle, kanban and modular, and 2 to evaluate the utilisation of this simulation experiment as a training model in the clothing construction and production classroom. The findings of this simulation experiment supported the findings of a similar experiment by Oliver et al (1994). It proved to be an excellent tool for teaching manufacturing processes. — Prof A-M Trollip — Mej R Haynes Departement Huishoudkunde, Universiteit van Pretoria ¨ Romanda Haynes het die eksperiment help beplan ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die vakdissipline projek 410. Sy het as produksiebestuurder tydens die uitvoering van die eksperiment opgetree.
本次模拟实验的目的一是让服装管理专业的学生有机会体验和评估三种服装生产系统,即捆绑、看板和模块化的效率,二是评估该模拟实验在服装建设和生产课堂上作为培训模式的利用情况。该模拟实验的结果支持了Oliver等人(1994)类似实验的结果。它被证明是教学制造过程的一个极好的工具。- A-M Trollip教授- van Pretoria大学Huishoudkunde系Mej R Haynes教授-罗曼达·海恩斯(Romanda Haynes)的热模实验帮助规划了他们的热模实验,如热模实验和热模学科项目410。该产品是一种具有较强抗氧化能力的产品,具有较强的抗氧化能力。
{"title":"Die vergelyking van produksiestelsels in ‘n simulasie-eksperiment","authors":"A-M Tollip, R. Haynes","doi":"10.4314/JFECS.V26I2.52745","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52745","url":null,"abstract":"The aims of this simulation experiment were \u00001 to provide clothing management students \u0000with an opportunity to experience and \u0000evaluate the efficiencies of three apparel \u0000production systems, namely bundle, kanban \u0000and modular, and \u00002 to evaluate the utilisation of this simulation \u0000experiment as a training model in the clothing \u0000construction and production classroom. \u0000The findings of this simulation experiment supported \u0000the findings of a similar experiment by \u0000Oliver et al (1994). It proved to be an excellent \u0000tool for teaching manufacturing processes. \u0000— Prof A-M Trollip \u0000— Mej R Haynes \u0000Departement Huishoudkunde, Universiteit van Pretoria \u0000¨ Romanda Haynes het die eksperiment help \u0000beplan ter gedeeltelike vervulling van die vereistes \u0000vir die vakdissipline projek 410. Sy het \u0000as produksiebestuurder tydens die uitvoering \u0000van die eksperiment opgetree.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"39 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"79299263","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-12DOI: 10.4314/JFECS.V26I2.52736
H. D. Klerk, Ak Velleman, E. Malherbe
The literature and research on consumer behaviour indicate that consumers are not only influenced by individual variables when they make consumer choices, but also by environmental influences and the purchase situation as such. The retail environment is but one aspect of life where one is bombarded with thousands of stimuli. With the underlying viewpoints of symbolic interactionism and a cognitive perspective in mind, one could argue that consumers may use and interpret these stimuli as symbols of some aspects of the buying situation and environment. The central question for this study was the extent to which the exterior of the clothing store and the appearance of the salesladies influence the adult female consumer's decision-making process. A qualitative research style was chosen, with unstructured interviewing, participative observation, analysis of photos and respondents' stories as data-collection techniques. The study supports the viewpoints of the chosen perspectives regarding peoples' use of environmental objects as symbols and with regard to the important role other people and one's self play in one's expectations and social cognition. The exterior of the clothing store and the appearance of the saleslady are two major stimuli that are interpreted by adult female consumers when they visit a clothing store. When an adult female consumer thinks that the exterior image of a clothing store and the appearance of the saleslady fit her self-image, she is likely to enter the store, take advice from the saleslady and return for further purchases.
{"title":"n Kwalitatiewe ondersoek na die invloed van aspekte van die klerewinkel en die verkoopsdame se voorkoms op die damesklereverbruiker se besluitnemingsproses","authors":"H. D. Klerk, Ak Velleman, E. Malherbe","doi":"10.4314/JFECS.V26I2.52736","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52736","url":null,"abstract":"The literature and research on consumer behaviour \u0000indicate that consumers are not only influenced by individual variables when they make consumer choices, but also by environmental influences and the purchase situation as such. The retail environment is but one aspect \u0000of life where one is bombarded with thousands of stimuli. With the underlying viewpoints of symbolic interactionism and a cognitive perspective in mind, one could argue that \u0000consumers may use and interpret these stimuli as symbols of some aspects of the buying situation and environment. The central question for this study was the extent to which the exterior of the clothing store and the appearance of the salesladies influence the adult female \u0000consumer's decision-making process. A qualitative research style was chosen, with unstructured interviewing, participative observation, analysis of photos and respondents' stories as data-collection techniques. The study supports the viewpoints of the chosen \u0000perspectives regarding peoples' use of environmental \u0000objects as symbols and with regard to the important role other people and one's self play in one's expectations and social cognition. The exterior of the clothing store and the appearance of the saleslady are two major stimuli \u0000that are interpreted by adult female consumers when they visit a clothing store. When an adult female consumer thinks that the exterior image of a clothing store and the appearance of the saleslady fit her self-image, she is likely to enter the store, take advice from the saleslady and return for further purchases.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"16 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"78678645","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-12DOI: 10.4314/JFECS.V26I2.52733
S. Blignaut, J. Knoetze
The aim of this investigation was to design an instructional format that would enable students who entered for a course in Foods at the higher educational level to master the computer and research skills that underpin appropriate career-related and marketable abilities. The initial instructional model was refined by means of action research procedures during a preliminary study into a prospective instructional format. It was suggested that computer and contextual skills should be developed in an integrated manner to empower individuals with career-related, marketable abilities. The prospective instructional format was implemented, aiming at the immediate development and improvement of instructional practice. An appropriate student research project was identified and the instructional outcomes concerning the execution of the research project was evaluated by means of orientation, exploration, planning, implementation and analysis and evaluation. Data pertaining to the students’ evaluations of presentations of the subject course as well as their learning experiences were analysed. All aspects of the instructional procedures were explicated and inventoried. This inventory was used to compile a classification for the construction of the instructional model.
{"title":"Prosedures by die integrering van rekenaaren kontekstuele vaardighede in die onderrig van huishoudkunde","authors":"S. Blignaut, J. Knoetze","doi":"10.4314/JFECS.V26I2.52733","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52733","url":null,"abstract":"The aim of this investigation was to design an instructional format that would enable students who entered for a course in Foods at the higher educational level to master the computer and research skills that underpin appropriate career-related and marketable abilities. The initial instructional model was refined by means of action research procedures during a preliminary \u0000study into a prospective instructional format. It was suggested that computer and contextual skills should be developed in an integrated manner to empower individuals with career-related, marketable abilities. \u0000The prospective instructional format was implemented, \u0000aiming at the immediate development and improvement of instructional practice. An appropriate student research project was identified and the instructional outcomes \u0000concerning the execution of the research project was evaluated by means of orientation, exploration, planning, implementation and analysis and evaluation. Data pertaining to the students’ evaluations of presentations of the subject course as well as their learning experiences \u0000were analysed. All aspects of the instructional procedures were explicated and inventoried. This inventory was used to compile a classification for the construction of the instructional model.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"104 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"87989230","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}