Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V30I1.52825
Herbst Fj, Christiaan Burger
Voorkeurkeuse-ontleding (""Conjoint analysis"") as 'n navorsingstegniek word baie populer onder akademici en praktisyns. Hierdie navorsingstegniek word aangewend om verbruikers se voorkeure rakende produkte met multi attribute te bepaal. Die doel van hierdie studie was om deur middel van 'n voorkeurkeuse-ontleding die dimensies te bepaal wat jong verbruikers gebruik ten einde 'n modeproduk te evalueer. Hipoteses is ontwikkel en betekenisvolle resultate is verkry ten opsigte van produkattribute. 'n Hoofbevinding is dat jong verbruikers handelsmerk as die mees belangrike attribuut tydens die aankoop van 'n denim jean beskou. Die resultate en hoofbevindinge wat uit hierdie studie na vore kom is baie belangrik vir plaaslike bemarkers van modeprodukte indien hul bemarkingstrategiei?½ wil ontwikkel wat gerig is op die teikenmark.
{"title":"Attributes used by young consumers when assessing a fashion product: a conjoint analysis approach","authors":"Herbst Fj, Christiaan Burger","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52825","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52825","url":null,"abstract":"Voorkeurkeuse-ontleding (\"\"Conjoint analysis\"\") as 'n navorsingstegniek word baie populer onder akademici en praktisyns. Hierdie navorsingstegniek word aangewend om verbruikers se voorkeure rakende produkte met multi attribute te bepaal. Die doel van hierdie studie was om deur middel van 'n voorkeurkeuse-ontleding die dimensies te bepaal wat jong verbruikers gebruik ten einde 'n modeproduk te evalueer. Hipoteses is ontwikkel en betekenisvolle resultate is verkry ten opsigte van produkattribute. 'n Hoofbevinding is dat jong verbruikers handelsmerk as die mees belangrike attribuut tydens die aankoop van 'n denim jean beskou. Die resultate en hoofbevindinge wat uit hierdie studie na vore kom is baie belangrik vir plaaslike bemarkers van modeprodukte indien hul bemarkingstrategiei?½ wil ontwikkel wat gerig is op die teikenmark.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"14 1","pages":"40-45"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"89871328","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V27I2.52756
T. Mehlomakhulu, L. Marais
Die artikel wend ’n poging aan om die tevredenheid van huiseienaars met huise wat deur die staat gebou is te vergelyk met die van inwoners wat hul huise self gebou het. Dit word deur ‘n bespreking van die teoretiese standpunte van Turner voorafgegaan. Die navorsingsmetodiek maak gebruik van gestruktureerde vraelyste (wat hoofsaaklik op die vyf-punt-Likertskaal berus), aangevul deur diepteonderhoude. Faktore wat onder andere aangespreek word, is inwoners se persepsies van positiewe en negatiewe aspekte van hulle huise, persepsies ten opsigte van kwaliteit, vensters, son en ventilasie, die instandhouding van hulle huise asook hulle algemene tevredenheid. Ten slotte word kortliks kommentaar op die moontlike implikasies vir behuisingsbeleid gelewer.
{"title":"Dweller perceptions of public and self-built houses: Some evidence from Mangaung (Bloemfontein)","authors":"T. Mehlomakhulu, L. Marais","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52756","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52756","url":null,"abstract":"Die artikel wend ’n poging aan om die tevredenheid \u0000van huiseienaars met huise wat deur die staat gebou is te vergelyk met die van inwoners wat hul huise self gebou het. Dit word deur ‘n bespreking van die teoretiese standpunte van Turner voorafgegaan. Die navorsingsmetodiek maak gebruik van gestruktureerde vraelyste (wat hoofsaaklik op die vyf-punt-Likertskaal berus), aangevul deur diepteonderhoude. Faktore wat onder andere aangespreek word, is inwoners se persepsies van positiewe en negatiewe aspekte van hulle huise, persepsies ten opsigte van kwaliteit, vensters, son en ventilasie, die instandhouding \u0000van hulle huise asook hulle algemene tevredenheid. Ten slotte word kortliks kommentaar op die moontlike implikasies vir behuisingsbeleid gelewer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"33 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"88988089","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V29I1.52806
E. North, Theuns G. Kotzé
Weinig navorsing oor die rol en invloed van sosialiseringsagente op die verbruikersgedrag van kinders is tot op hede in Suid Afrika onderneem. Alhoewel bemarkers bewus is van die potensiele koopkrag van kinders en veral wat hul invloed op verbruikersbesluitneming in die gesin is, blyk dit dat hulle nog nie die jeugmark as 'n volwaardige mark beskou wat navorsing regverdig nie. Die doel van hierdie artikel is om die bevindinge van 'n empiriese ondersoek oor die rol wat ouers en televisie-advertensies in die verbruikersosialisering van kinders speel, weer te gee. Die gebrek aan plaaslike navorsing op hierdie terrein het 'n uitgebreide literatuurstudie vereis wat as teoretiese fundering kon dien om die aard en prosesse van die verbruikersosialisering van kinders te beskryf. Die primere data vir die navorsing is verkry deur 'n vraelysopname wat deur 226 hoerskoolleerlinge voltooi is. Die bevindinge van die studie toon dat die ouers 'n baie belangrike sosialiseringsagent in die verbruikersopleiding van kinders is. Jong adolessente besef dat hul ouers se opinies en leiding rondom die moontlike invloede van televisie-advertensies op hul aankoopbesluite nie onderskat kan word nie. Die studie onderstreep die behoefte daaraan om meer navorsing ter plaatse in die veld te doen. Benewens die ouers en die media, behoort navorsing ook oor die rol wat ander sosialiseringsagente soos die skool en verkoopspersoneel in die verbruikersopvoeding van kinders speel, onderneem te word.
{"title":"Parents and television advertisements as consumer socialisation agents for adolescents: An exploratory study","authors":"E. North, Theuns G. Kotzé","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52806","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52806","url":null,"abstract":"Weinig navorsing oor die rol en invloed van sosialiseringsagente op die verbruikersgedrag van kinders \u0000is tot op hede in Suid Afrika onderneem. Alhoewel \u0000bemarkers bewus is van die potensiele koopkrag \u0000van kinders en veral wat hul invloed op verbruikersbesluitneming in die gesin is, blyk dit dat hulle nog nie die jeugmark as 'n volwaardige mark beskou \u0000wat navorsing regverdig nie. Die doel van hierdie \u0000artikel is om die bevindinge van 'n empiriese ondersoek \u0000oor die rol wat ouers en televisie-advertensies \u0000in die verbruikersosialisering van kinders speel, \u0000weer te gee. Die gebrek aan plaaslike navorsing op hierdie terrein het 'n uitgebreide literatuurstudie vereis wat as teoretiese fundering kon dien om die aard en prosesse van die verbruikersosialisering van kinders te \u0000beskryf. Die primere data vir die navorsing is verkry \u0000deur 'n vraelysopname wat deur 226 hoerskoolleerlinge \u0000voltooi is. Die bevindinge van die studie toon dat die ouers 'n baie belangrike sosialiseringsagent in die verbruikersopleiding van kinders is. Jong adolessente besef dat hul ouers se opinies en leiding rondom die \u0000moontlike invloede van televisie-advertensies op \u0000hul aankoopbesluite nie onderskat kan word nie. \u0000Die studie onderstreep die behoefte daaraan om \u0000meer navorsing ter plaatse in die veld te doen. \u0000Benewens die ouers en die media, behoort navorsing \u0000ook oor die rol wat ander sosialiseringsagente \u0000soos die skool en verkoopspersoneel in die verbruikersopvoeding van kinders speel, onderneem te \u0000word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"99 1","pages":"91-99"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"86290980","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V28I1.52787
N. Kotze, I. V. D. Merwe
In hierdie navorsing word die stedelike vernuwing wat in die sentrale woonbuurtes van Kaapstad plaasgevind het, ondersoek. Ses woonbuurtes is geidentifiseer as potensiele gentrifikasie-areas. Data in verband met die woonbuurt en behuisingskenmerke, asook persoonlike en sosiale eienskappe van die inwoners, is verkry met behulp van ‘n 10 % sistematiese steekproef. Uit ‘n voorlopige ondersoek, waarin die verskillende veranderlikes afsonderlik hanteer is, was dit duidelik dat sommige areas meer met internasionale bevindinge oor gentrifikasie ooreengestem het as ander. ‘n Gentrifikasieprofiel is vervolgens vir Kaapstad saamgestel met behulp van diskriminantanalise. Hieruit was dit duidelik dat persoonlike eienskappe soos kwalifikasie, beroep, inkomste en gesinsgrootte, die vernaamste veranderlikes was wat onderskei het tussen persone in hierdie woonbuurtes wat hulle wooneenhede restoreer en die wat dit nie doen nie. Sosiale eienskappe wat ‘n rol gespeel het, was kontak met bure en kollegas, en die ligging van winkels waar klere gekoop word. Veranderlikes wat met die eiendom verband hou en wat ‘n belangrike rol gespeel het, was die toestand van die wooneenheid in die verlede en tans, eienaarskap en die aantal slaapkamers. Met behulp van hierdie veranderlikes was dit moontlik om ‘n gentrifikasiemodel vir Kaapstad op te stel waarteen die ses woonbuurtes getoets kon word om te bepaal of die woonbuurtvernuwing wat daar voorkom wel as gentrifikasie geklassifiseer kan word.
{"title":"Neighbourhood renewal in Cape Town’s inner city: Is it gentrification?","authors":"N. Kotze, I. V. D. Merwe","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52787","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52787","url":null,"abstract":"In hierdie navorsing word die stedelike vernuwing \u0000wat in die sentrale woonbuurtes van Kaapstad \u0000plaasgevind het, ondersoek. Ses woonbuurtes is \u0000geidentifiseer as potensiele gentrifikasie-areas. \u0000Data in verband met die woonbuurt en behuisingskenmerke, asook persoonlike en sosiale eienskappe van die inwoners, is verkry met behulp van \u0000‘n 10 % sistematiese steekproef. Uit ‘n voorlopige \u0000ondersoek, waarin die verskillende veranderlikes \u0000afsonderlik hanteer is, was dit duidelik dat sommige \u0000areas meer met internasionale bevindinge oor gentrifikasie ooreengestem het as ander. ‘n Gentrifikasieprofiel is vervolgens vir Kaapstad \u0000saamgestel met behulp van diskriminantanalise. \u0000Hieruit was dit duidelik dat persoonlike eienskappe \u0000soos kwalifikasie, beroep, inkomste en gesinsgrootte, \u0000die vernaamste veranderlikes was wat onderskei het tussen persone in hierdie woonbuurtes wat hulle wooneenhede restoreer en die wat dit nie doen nie. Sosiale eienskappe wat ‘n rol gespeel het, was kontak met bure en kollegas, en die ligging van winkels waar klere gekoop word. Veranderlikes wat met die eiendom verband hou en wat ‘n belangrike rol gespeel het, was die toestand van die wooneenheid in die verlede en tans, eienaarskap en die aantal slaapkamers. Met behulp van hierdie veranderlikes was dit moontlik om ‘n gentrifikasiemodel vir Kaapstad op te stel waarteen die ses woonbuurtes getoets kon word om te bepaal of die woonbuurtvernuwing wat daar voorkom wel as gentrifikasie geklassifiseer kan word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"28 1","pages":"39-46"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84547110","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V32I1.52856
M. S. Kgaphola, A. Viljoen
Die artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes van landelike Swazi huishoudings. Dit bevat 'n oorsig oor die literatuur in verband met die Swazi eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van 'n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die sosiale struktuur en ideologie soos dit deur voedsel weerspieel word, word in hierdie artikel bespreek. Die gepubliseerde literatuur sowel as die gevallestudie dui daarop dat die Swazi eetkultuur nog baie tradisioneel is. Daar is 'n mate van verandering van die maaltydpatrone (van twee na drie maaltye per dag) en in die samestelling van maaltye (in die sin dat die maaltye op weeksdae en Saterdae die tradisionele samestelling van pap met 'n bykos weerspiei?½l, maar dat veral Sondagmiddagetes en ontbyte sterk tekens van westerse akkulturasie vertoon). Kern, sekondere kern en perifere voedsels is onderskeibaar in die Swazi dieet. Die wyse waarop voedsel gebruik word om vriendskap en gasvryheid te betoon, hoe dit tydens feesvierings, as beloning, tydens rituele en as prestige- en status- simbole gebruik word, word ook aangetoon. Hierbenewens word die heersende voedsel ideologie met die tradisionele vergelyk.
{"title":"Food habits of rural Swazi households: 1939-1999 Part 2: Social structural and ideological influences on Swazi food habits","authors":"M. S. Kgaphola, A. Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52856","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52856","url":null,"abstract":"Die artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes van landelike Swazi huishoudings. Dit bevat 'n oorsig oor die literatuur in verband met die Swazi eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van 'n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die sosiale struktuur en ideologie soos dit deur voedsel weerspieel word, word in hierdie artikel bespreek. Die gepubliseerde literatuur sowel as die gevallestudie dui daarop dat die Swazi eetkultuur nog baie tradisioneel is. Daar is 'n mate van verandering van die maaltydpatrone (van twee na drie maaltye per dag) en in die samestelling van maaltye (in die sin dat die maaltye op weeksdae en Saterdae die tradisionele samestelling van pap met 'n bykos weerspiei?½l, maar dat veral Sondagmiddagetes en ontbyte sterk tekens van westerse akkulturasie vertoon). Kern, sekondere kern en perifere voedsels is onderskeibaar in die Swazi dieet. Die wyse waarop voedsel gebruik word om vriendskap en gasvryheid te betoon, hoe dit tydens feesvierings, as beloning, tydens rituele en as prestige- en status- simbole gebruik word, word ook aangetoon. Hierbenewens word die heersende voedsel ideologie met die tradisionele vergelyk.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"25 1","pages":"16-25"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"87027730","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V29I1.52795
P. Botha
In qualitative research, in-depth interviewing is an important research tool for data gathering, with the researcher as the measuring instrument. The qualitative interview is flexible and dynamic and has been referred to as nondirective, unstructured, nonstandardised and open-ended. Taylor and Bogdan (1984:77) define the qualitative interview as repeated face-to-face encounters between the researcher and informants directed toward understanding informants’ perspectives on their lives, experiences, or situations as expressed in their own words. Some authors stress the role of talk as well as various ways of communication during interviewing. Although the qualitative interview - like other datagathering techniques - has its strengths and weaknesses, it is argued that this method is a tool and that its utility depends largely on its pertinence to the research question. It is also argued that its strengths and weaknesses are functions of the competencies and skills of the researcher using this tool to elicit the required information. The following aspects are discussed: ¨ Qualitative interviews are particularly suitable for studying people’s understanding of their world, for describing their experiences and selfunderstanding, and for clarifying and elaborating their perspectives of their world (Seidman, 1998:3-4). In gathering such information, the researcher should be interested in people and the subjects should be studied in their own setting to discover the meanings the subjects attach to their behaviour. Data gathering presupposes a certain familiarity with the subjects’ culture. ¨ The very virtue of a qualitative interview is its openness. Apart from certain standard choices, this openness and the absence of a prescribed set of rules create a variety of opportunities for the researcher. These opportunities demand skills, knowledge and intuition from the interviewer. It has been said that interviewing is a craft that is closer to art than to standardised social science methods (Kvale, 1996:84, 105; Seidman, 1998:9, 11). ¨ Qualitative research interviews could serve as an auxiliary method in conjunction with other methods (Walker, 1985:4). This process of triangulation enhances the validity of the research (Smaling, 1992:319). ¨ Qualitative interviewing is both a research technique and a social relationship that has to be nurtured. An intersubjective understanding between the interviewer and the interviewee depends upon creating an ‘I – Thou’ relationship (Seidman, 1998:79). ‘Thou’ is someone close to the interviewer. There are mutual respect and sensitivity for differences in social class, ethnicity and gender. These aspects could stand in the way of crafting a good relationship. Feminists have strong negative feelings about a hierarchical relationship between the researcher and participants as well as the exploitation of interviewees. It should be a give-and-take relationship (Oakley, 1981:31-41). ¨ Data gat
{"title":"Die kwalitatiewe onderhoud as data-insamelingstegniek: sterk en swak punte","authors":"P. Botha","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52795","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52795","url":null,"abstract":"In qualitative research, in-depth interviewing is an \u0000important research tool for data gathering, with the \u0000researcher as the measuring instrument. The qualitative \u0000interview is flexible and dynamic and has been referred to as nondirective, unstructured, nonstandardised \u0000and open-ended. Taylor and Bogdan (1984:77) define the qualitative interview as repeated face-to-face encounters between the researcher and informants directed toward understanding informants’ perspectives on their lives, experiences, or situations as expressed in their own \u0000words. Some authors stress the role of talk as well \u0000as various ways of communication during interviewing. \u0000Although the qualitative interview - like other datagathering techniques - has its strengths and weaknesses, it is argued that this method is a tool and \u0000that its utility depends largely on its pertinence to \u0000the research question. It is also argued that its \u0000strengths and weaknesses are functions of the \u0000competencies and skills of the researcher using this \u0000tool to elicit the required information. The following aspects are discussed: ¨ Qualitative interviews are particularly suitable for studying people’s understanding of their world, for describing their experiences and selfunderstanding, and for clarifying and elaborating \u0000their perspectives of their world (Seidman, \u00001998:3-4). In gathering such information, the \u0000researcher should be interested in people and \u0000the subjects should be studied in their own setting \u0000to discover the meanings the subjects attach \u0000to their behaviour. Data gathering presupposes \u0000a certain familiarity with the subjects’ culture. \u0000¨ The very virtue of a qualitative interview is its \u0000openness. Apart from certain standard choices, \u0000this openness and the absence of a prescribed \u0000set of rules create a variety of opportunities for \u0000the researcher. These opportunities demand \u0000skills, knowledge and intuition from the interviewer. \u0000It has been said that interviewing is a \u0000craft that is closer to art than to standardised \u0000social science methods (Kvale, 1996:84, 105; \u0000Seidman, 1998:9, 11). ¨ Qualitative research interviews could serve as an auxiliary method in conjunction with other methods (Walker, 1985:4). This process of triangulation enhances the validity of the research \u0000(Smaling, 1992:319). ¨ Qualitative interviewing is both a research technique and a social relationship that has to be \u0000nurtured. An intersubjective understanding between \u0000the interviewer and the interviewee depends \u0000upon creating an ‘I – Thou’ relationship (Seidman, 1998:79). ‘Thou’ is someone close to the interviewer. There are mutual respect and sensitivity for differences in social class, ethnicity and gender. These aspects could stand in the way of crafting a good relationship. Feminists \u0000have strong negative feelings about a hierarchical \u0000relationship between the researcher and participants \u0000as well as the exploitation of interviewees. \u0000It should be a give-and-take relationship \u0000(Oakley, 1981:31-41). ¨ Data gat","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"33 1","pages":"13-19"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"87407501","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V27I2.52755
N. Kotze
Die opheffing van die Groepsgebiedewet in 1991 het gedurende die afgelope agt jaar 'n aansienlike verandering in die voormalige apartheidstede in Suid-Afrika help teweegbring. Die geskiedenis van Pietersburg, die hoofstad van die Noordelike Provinsie, het definitief die segregasieproses in daardie stad beinvloed. Hierdie opname handel oor residensiele veranderinge in hierdie stad tussen Junie 1991 en Desember 1996. Die residensiele plasing van swart mense in die voorheen wit, kleurlingen Indiergebiede in Pietersburg is gekarteer. Die opname toon dat die waarde van eiendomme in die middel en hoer ekonomiese status-buurte aanvanklik stabiel gebly het, maar na 1995, toe die persentasie swart huiseienaars in sommige gebiede tot 20% en selfs hoer gestyg het, het die pryse van eiendomme in hierdie buurte begin daal. 'n Resegregasieproses (sosiale hergroepering in hierdie woonbuurte) is ook besig om in hierdie stad na vore te tree.
{"title":"The influence of residential desegregation on property prices in South Africa: The Peitersburg case study","authors":"N. Kotze","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52755","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52755","url":null,"abstract":"Die opheffing van die Groepsgebiedewet in 1991 het gedurende die afgelope agt jaar 'n aansienlike verandering in die voormalige apartheidstede in Suid-Afrika help teweegbring. Die geskiedenis van Pietersburg, die hoofstad van die Noordelike Provinsie, het definitief die segregasieproses in daardie stad beinvloed. Hierdie opname handel oor residensiele \u0000veranderinge in hierdie stad tussen Junie 1991 en Desember 1996. Die residensiele plasing van swart mense in die voorheen wit, kleurlingen Indiergebiede in Pietersburg is gekarteer. Die opname toon dat die waarde van eiendomme in die middel en hoer ekonomiese \u0000status-buurte aanvanklik stabiel gebly het, maar na 1995, toe die persentasie swart huiseienaars in sommige gebiede tot 20% en selfs hoer gestyg het, het die pryse van eiendomme in hierdie buurte begin daal. 'n Resegregasieproses (sosiale hergroepering in hierdie \u0000woonbuurte) is ook besig om in hierdie stad na vore te tree.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"137 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"74884737","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V28I1.52790
Nancy Miller, M. Littrell, J. M. Link
Vervaardigers van kleding moet die ontwerpelemente van verwagte veranderings in die mode korrek vertolk om seker te maak dat hulle die aandag van verbruikers trek en op die wyse verkope genereer. Die begrippe wat Rogers (1962) in sy teorie oor die verspreiding van innoverende ontwerpe by wyse van kommunikasie noem, is bestudeer om te bepaal in watter mate hierdie teorie ‘n teikengroep Amerikaanse verbruikers se aanvaarding van kultureel geinspireerde kleding uit Indie onderskryf. Die hipoteses vir hierdie navorsing berus op Rogers (1962) se teorie en is empiries getoets vir inligting oor ‘n klein kledingvervaardiger en om die toepassing van die kenmerke van verspreiding in die tekstiel- en kledingdissiplines uit te brei. Data is by 164 damestudente aan ‘n universiteit ingesamel. ‘n Vyfpunt- bipolere skaal is gebruik om ses modelkledingstukke (langbroeke en rompe) ten opsigte van kompleksiteit, familiariteit en aanvaarding te beoordeel. Die kenmerke van die kledingstukke het kleur, konstruksie, kleedstof, sluiting en profiel ingesluit. Die navorsingsbevindinge het Rogers (1962) se teorie gedeeltelik bevestig. Kledingvervaardigers behoort dus kennis te neem dat sommige ontwerpelemente groter potensiaal as ander het wanneer dit by produkontwikkeling en verbruikersaanvaarding kom. Vertroudheid met ‘n kledingstuk se kleur en profiel het die grootste invloed op die algemene aanvaarding van die kledingstuk uitgeoefen. Bykomende teoretiese verkenning asook navorsing oor die bemarking van handwerkondernemings is voorgestel.
{"title":"US consumers' acceptance of hand-produced apparel from India","authors":"Nancy Miller, M. Littrell, J. M. Link","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52790","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52790","url":null,"abstract":"Vervaardigers van kleding moet die ontwerpelemente \u0000van verwagte veranderings in die mode korrek vertolk om seker te maak dat hulle die aandag van verbruikers trek en op die wyse verkope genereer. Die begrippe wat Rogers (1962) in sy teorie oor die verspreiding van innoverende ontwerpe by wyse van kommunikasie noem, is bestudeer om te bepaal in watter mate hierdie teorie ‘n teikengroep Amerikaanse verbruikers se aanvaarding van kultureel geinspireerde kleding uit Indie onderskryf. Die \u0000hipoteses vir hierdie navorsing berus op Rogers \u0000(1962) se teorie en is empiries getoets vir inligting \u0000oor ‘n klein kledingvervaardiger en om die toepassing \u0000van die kenmerke van verspreiding in die tekstiel- \u0000en kledingdissiplines uit te brei. Data is by \u0000164 damestudente aan ‘n universiteit ingesamel. ‘n \u0000Vyfpunt- bipolere skaal is gebruik om ses modelkledingstukke (langbroeke en rompe) ten opsigte \u0000van kompleksiteit, familiariteit en aanvaarding te \u0000beoordeel. Die kenmerke van die kledingstukke het \u0000kleur, konstruksie, kleedstof, sluiting en profiel ingesluit. \u0000Die navorsingsbevindinge het Rogers (1962) se \u0000teorie gedeeltelik bevestig. Kledingvervaardigers \u0000behoort dus kennis te neem dat sommige ontwerpelemente groter potensiaal as ander het wanneer \u0000dit by produkontwikkeling en verbruikersaanvaarding \u0000kom. Vertroudheid met ‘n kledingstuk se kleur en profiel het die grootste invloed op die algemene aanvaarding van die kledingstuk uitgeoefen. Bykomende teoretiese verkenning asook navorsing oor die bemarking van handwerkondernemings is voorgestel.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"77 1","pages":"29-38"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"79686693","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V27I2.52746
H. D. Klerk
Many academics and researchers underline the fact that textile training and research in merchandising do not emphasise the theory enough. This may partly be because retailing and marketing, and consumer education as applied fields, have not stressed basic theory in recent years. The role theory can play in solving practical problems has also been misunderstood. Merchandising and consumer education researchers have to collect and organise their own theory base. This theory base should incorporate root disciplines in the social sciences plus major contributions from marketing and business management, other fields of home economics, and in this case various textile and clothing areas. The choice of a new product requires decisions by the consumer. According to clothing theorists and researchers in clothing consumer education, these decisions are usually made in the clothing store at the point of purchase. The decision-making process consists of five stages, namely the awareness stage, the interest stage, the evaluation stage, the trail stage and the adoption stage. Clothing research indicates that clothing consumers seek information, compare alternative choices and make decisions at the point of purchase. It is important to know what information the clothing consumer seeks and uses in coming to a decision. It is also important to know what types of information are utilised by different consumer target groups. Researchers and academics should be aware of different patterns of seeking information, based on lifestyles, psychological characteristics and cognitive ability in the target groups. This information should be integrated and combined with the basic theory from related fields to develop a social-psychological and cognitive clothing consumer decision-making model to be used by academics and researchers in clothing consumer education programmes. In the field of clothing, the symbolic interactionism and a cognitive perspective have been successfully combined with theory in the fields of consumer behaviour to address a wide variety aspects, influences and problems in the field of clothing consumer education and in clothing consumer research. All the data should be integrated into a social-psychological and cognitive framework for clothing consumer decision making.
{"title":"‘n Sosiaal-sielkundige en kognitiewe benadering tot die ontwikkeling van ‘n kledingverbruikersbesluitnemingsmodel","authors":"H. D. Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52746","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52746","url":null,"abstract":"Many academics and researchers underline the fact \u0000that textile training and research in merchandising do \u0000not emphasise the theory enough. This may partly be because retailing and marketing, and consumer education as applied fields, have not stressed basic theory in recent years. The role theory can play in solving practical problems has also been misunderstood. Merchandising and consumer education researchers have to collect and organise their own theory base. This theory base should incorporate root disciplines in the social sciences plus major contributions from marketing and business management, other fields of home economics, and in this case various textile and clothing areas. The choice of a new product requires decisions by the consumer. According to clothing theorists and researchers in clothing consumer education, these decisions are usually made in the clothing store at the point of purchase. The decision-making process consists of five stages, namely the awareness stage, the interest stage, the evaluation stage, the trail stage and the adoption stage. \u0000Clothing research indicates that clothing consumers \u0000seek information, compare alternative choices and \u0000make decisions at the point of purchase. It is \u0000important to know what information the clothing \u0000consumer seeks and uses in coming to a decision. It \u0000is also important to know what types of information \u0000are utilised by different consumer target groups. \u0000Researchers and academics should be aware of \u0000different patterns of seeking information, based on \u0000lifestyles, psychological characteristics and cognitive \u0000ability in the target groups. This information should \u0000be integrated and combined with the basic theory \u0000from related fields to develop a social-psychological \u0000and cognitive clothing consumer decision-making \u0000model to be used by academics and researchers in \u0000clothing consumer education programmes. \u0000In the field of clothing, the symbolic interactionism \u0000and a cognitive perspective have been successfully \u0000combined with theory in the fields of consumer \u0000behaviour to address a wide variety aspects, influences and problems in the field of clothing consumer education and in clothing consumer research. All the data should be integrated into a social-psychological and cognitive framework for clothing consumer decision making.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"307 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"79890263","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V27I2.52759
Thea Smit
Many a microenterprise has failed because it did not pay attention to the marketing side of the business. The owner of a small business should have a marketing orientation if the business is to succeed. This marketing orientation comprises striving to satisfy the consumer and realising maximum profit as the two most important long-term goals of the business. The small-business owner should know what is meant when one talks about marketing. Longenecker et al (1994:190) describe the marketing of a small business as ... those business activities that relate directly to identifying target markets, determining the potential of the target market, and preparing, communicating and delivering some bundle of satisfaction to the target markets. The planning and implementation of a marketing orientation demand thorough planning, known as the marketing planning process. McDonald (1992:3) sees the marketing planning process as ... deciding on a logical sequence of activities, leading to the setting of marketing objectives and the plans for achieving them. The result of suceessful marketing planning is a written marketing plan that covers all the elements of the marketing planning process. Research undertaken by the author (Smit, 1997) revealed that businesses do not give special attention to planning a marketing strategy. The author subsequently compiled marketing guidelines for home-based microenterprises in the clothing manufacturing industry. These guidelines are summarised in this article. Most owners of microenterprises base their decisions on intuition or “gut feel”. This instinct is an important part of any marketing decision, but it is also necessary to base decisions on facts. The more information a business has, the better it will understand its market, customers and competitors (Machado, 1996:17). The most common way of getting that information is through marketing research. One of the secrets of success in marketing research is to think carefully what information is needed and then to collect it. Once all the information has been collected, it is organised, summarised and simplified in order to be usable. Tables, charts and other visual aids make it easier to see and understand what the information means (Machado, 1996:28). A marketing model has been developed and is used as a framework for the marketing guidelines (see Figure 1). The different components of the model are discussed below. Analysis of the environments surrounding the business comprises an assessment of the internal environment to determine the business’ strengths and weaknesses, and an assessment of the external environment to determine opportunities and threats in the marketplace. Internal or microenvironmental analysis starts with planning and formulating the business’ overall mission, objectives and culture. It continues to plan and analyse the product and ability of and groups of interest in the business. The external
{"title":"Bemarkingsriglyne vir mikro-ondernemnigs","authors":"Thea Smit","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52759","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52759","url":null,"abstract":"Many a microenterprise has failed because it \u0000did not pay attention to the marketing side of \u0000the business. The owner of a small business \u0000should have a marketing orientation if the business \u0000is to succeed. This marketing orientation \u0000comprises striving to satisfy the consumer and \u0000realising maximum profit as the two most important \u0000long-term goals of the business. The \u0000small-business owner should know what is \u0000meant when one talks about marketing. Longenecker \u0000et al (1994:190) describe the marketing \u0000of a small business as ... those business activities \u0000that relate directly to identifying target markets, \u0000determining the potential of the target \u0000market, and preparing, communicating and delivering \u0000some bundle of satisfaction to the target \u0000markets. \u0000The planning and implementation of a marketing \u0000orientation demand thorough planning, \u0000known as the marketing planning process. \u0000McDonald (1992:3) sees the marketing planning \u0000process as ... deciding on a logical sequence of \u0000activities, leading to the setting of marketing \u0000objectives and the plans for achieving them. \u0000The result of suceessful marketing planning is \u0000a written marketing plan that covers all the elements \u0000of the marketing planning process. \u0000Research undertaken by the author (Smit, 1997) \u0000revealed that businesses do not give special \u0000attention to planning a marketing strategy. The \u0000author subsequently compiled marketing \u0000guidelines for home-based microenterprises in \u0000the clothing manufacturing industry. These \u0000guidelines are summarised in this article. \u0000Most owners of microenterprises base their \u0000decisions on intuition or “gut feel”. This instinct \u0000is an important part of any marketing decision, \u0000but it is also necessary to base decisions \u0000on facts. The more information a business \u0000has, the better it will understand its market, \u0000customers and competitors (Machado, \u00001996:17). The most common way of getting \u0000that information is through marketing research. \u0000One of the secrets of success in marketing research \u0000is to think carefully what information is \u0000needed and then to collect it. Once all the information \u0000has been collected, it is organised, \u0000summarised and simplified in order to be usable. \u0000Tables, charts and other visual aids make \u0000it easier to see and understand what the information \u0000means (Machado, 1996:28). \u0000A marketing model has been developed and is \u0000used as a framework for the marketing guidelines \u0000(see Figure 1). The different components \u0000of the model are discussed below. Analysis of the environments surrounding the business comprises an assessment of the internal environment to determine the business’ strengths and weaknesses, and an assessment \u0000of the external environment to determine opportunities \u0000and threats in the marketplace. Internal or microenvironmental analysis starts with planning \u0000and formulating the business’ overall mission, \u0000objectives and culture. It continues to plan \u0000and analyse the product and ability of and \u0000groups of interest in the business. The external \u0000","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"49 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"89277364","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}