Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V28I1.52793
Merridy Wilson, J. M. Green
Vorige navorsing het bewys dat die potensiaal vir die bemagtiging van baie landelike vroue in ‘n beter manier van beide kook en die versameling van brandhout le. Die vele huishoudelike pligte van vroue kan so verlig word. ‘n Sonkookprojek is na aanleiding van hierdie bevinding in Maphephethe, ‘n landelike gemeenskap omtrent 80 km wes van Durban, geinisieer. Die doel met die projek was drievoudig: om die sonoondtegnologie in die gebied bekend te stel, om ‘n kookprofiel op te stel ten einde die geskiktheid van sonkookmetodes vir die plaaslike omstandighede te bepaal, en om die mense te leer hoe om eenvoudige, goedkoop sonoonde te bou. Formele vraelyste, fokusgroepe en informele gesprekke is gebruik om die data in te samel en om die nuwe tegnologie aan die gemeenskap bekend te stel. Die resultate dui daarop dat sonkook in Maphephethe moontlik is, alhoewel sekere aspekte aandag moet geniet en die tegnologie daarvolgens aangepas moet word. Die geslagstereotipes wat aan tegnologieoordrag verbonde is, is bespreek, en ‘n pad vorentoe is aangewys om die tegnologie meer aanvaarbaar te maak.
{"title":"The feasibility of introducing solar ovens to rural women in Maphephethe","authors":"Merridy Wilson, J. M. Green","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52793","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52793","url":null,"abstract":"Vorige navorsing het bewys dat die potensiaal vir \u0000die bemagtiging van baie landelike vroue in ‘n beter \u0000manier van beide kook en die versameling van brandhout le. Die vele huishoudelike pligte van vroue kan so verlig word. ‘n Sonkookprojek is na aanleiding van hierdie bevinding in Maphephethe, ‘n landelike gemeenskap omtrent 80 km wes van Durban, geinisieer. \u0000Die doel met die projek was drievoudig: om die \u0000sonoondtegnologie in die gebied bekend te stel, om \u0000‘n kookprofiel op te stel ten einde die geskiktheid \u0000van sonkookmetodes vir die plaaslike omstandighede \u0000te bepaal, en om die mense te leer hoe om eenvoudige, goedkoop sonoonde te bou. Formele vraelyste, fokusgroepe en informele gesprekke is gebruik om die data in te samel en om die nuwe tegnologie aan die gemeenskap bekend te stel. Die resultate dui daarop dat sonkook in Maphephethe moontlik is, alhoewel sekere aspekte aandag moet geniet en die tegnologie daarvolgens aangepas moet word. Die geslagstereotipes wat aan tegnologieoordrag verbonde is, is bespreek, en \u0000‘n pad vorentoe is aangewys om die tegnologie \u0000meer aanvaarbaar te maak.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"27 1","pages":"54-61"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"76370328","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V29I1.52802
Alet C. Erasmus, M. Kok, A. Retief
‘n Oorwegend materialistiese waardestelsel en blootstelling aan die kragte van ‘n ekonomiese markstelsel, het meegebring dat die moderne verbruiker ‘n groot premie plaas op besittings en daarop ingestel is om weelde-artikels te versamel. Met persoonlike bevrediging as dryfveer en die strewe om hulle lewenstyl te verbeter, gaan verbruikers dikwels tot uiterstes om behoeftes aan goedere en dienste te laat realiseer. As in aanmerking geneem word dat die aarde se hulpbronne beperk is en dat die huidige wereldpopulasie reeds meer gebruik as wat vervang kan word, is dit belangrik dat dit ons erns word om ons bestedingspraktyke te heroorweeg en om aanpassings te maak. ‘n Wereldperspektief in verbruikersgedrag word as alternatief voorgehou, dit wil se doelbewuste aksies om ‘n volhoubare verbruikpatroon aan te moedig wat tot ‘n eenvoudiger lewenstyl sal lei en wat sal verseker dat ons verbruik nie ten koste van die minder gegoede en ook toekomstige generasies is nie. Die basiese beginsels wat die aannames van ‘n wereldperspektief tot verbruikersgedrag saamvat, word genoem en kortliks bespreek. Daar word voorts beklemtoon dat enige beroep op die mensdom as verbruikers van hulpbronne, om te verander en om aanpassings te maak, prakties en uitvoerbaar moet wees om uiteindelik ‘n lewensbenadering te kan word.
{"title":"Adopting a global perspective in the discipline consumer science","authors":"Alet C. Erasmus, M. Kok, A. Retief","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52802","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52802","url":null,"abstract":"‘n Oorwegend materialistiese waardestelsel en \u0000blootstelling aan die kragte van ‘n ekonomiese \u0000markstelsel, het meegebring dat die moderne verbruiker \u0000‘n groot premie plaas op besittings en daarop \u0000ingestel is om weelde-artikels te versamel. Met \u0000persoonlike bevrediging as dryfveer en die strewe \u0000om hulle lewenstyl te verbeter, gaan verbruikers \u0000dikwels tot uiterstes om behoeftes aan goedere en \u0000dienste te laat realiseer. As in aanmerking geneem word dat die aarde se hulpbronne beperk is en dat die huidige wereldpopulasie reeds meer gebruik as wat vervang kan \u0000word, is dit belangrik dat dit ons erns word om ons \u0000bestedingspraktyke te heroorweeg en om aanpassings \u0000te maak. ‘n Wereldperspektief in verbruikersgedrag \u0000word as alternatief voorgehou, dit wil se doelbewuste aksies om ‘n volhoubare verbruikpatroon aan te moedig wat tot ‘n eenvoudiger lewenstyl sal lei en wat sal verseker dat ons verbruik nie ten koste van die minder gegoede en ook toekomstige generasies is nie. \u0000Die basiese beginsels wat die aannames van ‘n wereldperspektief tot verbruikersgedrag saamvat, \u0000word genoem en kortliks bespreek. Daar word \u0000voorts beklemtoon dat enige beroep op die mensdom \u0000as verbruikers van hulpbronne, om te verander \u0000en om aanpassings te maak, prakties en uitvoerbaar \u0000moet wees om uiteindelik ‘n lewensbenadering \u0000te kan word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"8 1","pages":"116-122"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"82003951","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V32I1.52845
H. M. Klerk, Stephina J Lubbe
Die probleem waarom dit hier gaan is die rol van estetika in volwasse vroulike verbruikers se beoor-deling van die kwaliteit van kledingprodukte. Uit die literatuur en vorige navorsing is dit duidelik dat dit in die daarstel van ‘n totale estetiese ervaring nie net gaan om die bevrediging van die sensoriese nie, maar ook om die bevrediging van die kognitiewe en emosionele behoeftes van die mens. Emosionele en kognitiewe bevrediging mag dus ‘n rol speel in die satisfaksie wat die verbruiker uiteindelik uit die kledingproduk ervaar, en mag ook ‘n rol speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ty-dens die aankoopbesluitnemingsproses. Verbrui-kers verskil met betrekking tot hoe hulle kwaliteit van kledingprodukte evalueer. Verder onderstreep menige navorsers dit dat maksimum tevredenheid met die kledingproduk net kan realiseer as die ver-bruiker sensories, emosioneel en kognitief bevredig word. Die konseptuale raamwerk vir navorsing is teen die agtergrond van die voorafgaande ontwik-kel. Dit is die mening van die navorsers dat die raamwerk sinvol gebruik kan word in kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing wat gaan om die faktore (in hierdie geval estetika) wat ‘n rol kan speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ge-durende die verskillende stadia van die aankoopbe-sluitnemingsproses.
{"title":"The role of aesthetics in consumers’ evaluation of apparel quality: A conceptual framework","authors":"H. M. Klerk, Stephina J Lubbe","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52845","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52845","url":null,"abstract":"Die probleem waarom dit hier gaan is die rol van estetika in volwasse vroulike verbruikers se beoor-deling van die kwaliteit van kledingprodukte. Uit die literatuur en vorige navorsing is dit duidelik dat dit in die daarstel van ‘n totale estetiese ervaring nie net gaan om die bevrediging van die sensoriese nie, maar ook om die bevrediging van die kognitiewe en emosionele behoeftes van die mens. Emosionele en kognitiewe bevrediging mag dus ‘n rol speel in die satisfaksie wat die verbruiker uiteindelik uit die kledingproduk ervaar, en mag ook ‘n rol speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ty-dens die aankoopbesluitnemingsproses. Verbrui-kers verskil met betrekking tot hoe hulle kwaliteit van kledingprodukte evalueer. Verder onderstreep menige navorsers dit dat maksimum tevredenheid met die kledingproduk net kan realiseer as die ver-bruiker sensories, emosioneel en kognitief bevredig word. Die konseptuale raamwerk vir navorsing is teen die agtergrond van die voorafgaande ontwik-kel. Dit is die mening van die navorsers dat die raamwerk sinvol gebruik kan word in kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing wat gaan om die faktore (in hierdie geval estetika) wat ‘n rol kan speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ge-durende die verskillende stadia van die aankoopbe-sluitnemingsproses.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"10 1","pages":"1-7"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"85996089","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V29I1.52817
E. Visser, R. D. Preez
Aankooporii?½ntasie word gedefinieer as 'n verbruiker se aankoopstyl wat spesifieke nadruk plaas op koopspesifieke lewenstyle insluitend aankoopaktiwiteite, belangstellings en opinies. Dit reflekteer 'n beskouing van aankope as 'n komplekse persoonlike, sosiale, ekonomiese en ontspanningsfenomeen. Dit blyk uit die literatuur dat aankooporii?½ntasie 'n persoonlike dimensie en 'n markgedragdimensie het wat gestalte vind in 'n algemene benadering tot die verkryging van goedere en dienste wat voorkeure t.o.v. inligtingsbronne, die winkel (winkelvoorkeurgedrag) en winkeleienskappe (insluitend winkelbeeld) omvat. Die doel van die studie is om navorsing oor kooporii?½ntasie van klereverbruikers op te teken en te analiseer. Die keuse van artikels is gebaseer op die volgende kriteria: a) empiriese navorsing oor kooporii?½ntasie in die algemeen en spesifiek ten opsigte van klere, b) publikasie in 'n professionele tydskrif gedurende die periode 1980 tot 1999. Die inligting wat opgeteken en ontleed is, sluit onder meer die volgende in: outeur(s) en datum; steekproef; metings en responskoers (indien gerapporteer); veranderlikes ondersoek (volgens die meetinstrumente) en die verskillende klere-aankooporii?½ntasies soos gerapporteer deur die navorsers. Darden (1980:43) se Patronage Model of Consumer Behavior is as die teoretiese vertrekpunt vir die ontleding van die literatuur geneem. Daar is gevind dat veranderlikes wat in samehang met klere-aankooporii?½ntasies ondersoek is, primer onder persoonlike eienskappe ressorteer. Navorsers het ook inligtingsbronne as 'n veranderlike by hul ondersoeke ingesluit, sowel as produkeienskappe, winkeleienskappe (waarby winkelbeeld ingesluit is), en winkelvoorkeurgedrag. Dit ondersteun Darden (1980) se model, alhoewel die verwantskappe nie noodwendig empiries getoets is nie. Die klere-aankooporii?½ntasies wat in die navorsing gerapporteer is, is georden om 'n mate van verfyning te bewerkstellig en 'n klassifikasie daar te stel wat in verdere navorsing gebruik en getoets kan word. Nege kategoriee is in die voorgestelde klassifikasie vervat. Die belangrikste bydrae van hierdie artikel is om 'n oorsig te gee en tendense in navorsing oor klere-aankooporii?½ntasies uit te wys. Veranderlikes wat met klere-aankooporii?½ntasies verband hou, is geidentifiseer en kan empiries ondersoek word met Darden (1980) se model as vertrekpunt. Die voorgestelde klassifikasie van klere-aankooporii?½ntasies bied 'n riglyn vir die opstel van vraelyste met die oog op empiriese verifikasie.
{"title":"Apparel shopping orientation: Two decades of research","authors":"E. Visser, R. D. Preez","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52817","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52817","url":null,"abstract":"Aankooporii?½ntasie word gedefinieer as 'n verbruiker se aankoopstyl wat spesifieke nadruk plaas op koopspesifieke lewenstyle insluitend aankoopaktiwiteite, belangstellings en opinies. Dit reflekteer 'n beskouing van aankope as 'n komplekse persoonlike, sosiale, ekonomiese en ontspanningsfenomeen. Dit blyk uit die literatuur dat aankooporii?½ntasie 'n persoonlike dimensie en 'n markgedragdimensie het wat gestalte vind in 'n algemene benadering tot die verkryging van goedere en dienste wat voorkeure t.o.v. inligtingsbronne, die winkel (winkelvoorkeurgedrag) en winkeleienskappe (insluitend winkelbeeld) omvat. Die doel van die studie is om navorsing oor kooporii?½ntasie van klereverbruikers op te teken en te analiseer. Die keuse van artikels is gebaseer op die volgende kriteria: a) empiriese navorsing oor kooporii?½ntasie in die algemeen en spesifiek ten opsigte van klere, b) publikasie in 'n professionele tydskrif gedurende die periode 1980 tot 1999. Die inligting wat opgeteken en ontleed is, sluit onder meer die volgende in: outeur(s) en datum; steekproef; metings en responskoers (indien gerapporteer); veranderlikes ondersoek (volgens die meetinstrumente) en die verskillende klere-aankooporii?½ntasies soos gerapporteer deur die navorsers. Darden (1980:43) se Patronage Model of Consumer Behavior is as die teoretiese vertrekpunt vir die ontleding van die literatuur geneem. Daar is gevind dat veranderlikes wat in samehang met klere-aankooporii?½ntasies ondersoek is, primer onder persoonlike eienskappe ressorteer. Navorsers het ook inligtingsbronne as 'n veranderlike by hul ondersoeke ingesluit, sowel as produkeienskappe, winkeleienskappe (waarby winkelbeeld ingesluit is), en winkelvoorkeurgedrag. Dit ondersteun Darden (1980) se model, alhoewel die verwantskappe nie noodwendig empiries getoets is nie. Die klere-aankooporii?½ntasies wat in die navorsing gerapporteer is, is georden om 'n mate van verfyning te bewerkstellig en 'n klassifikasie daar te stel wat in verdere navorsing gebruik en getoets kan word. Nege kategoriee is in die voorgestelde klassifikasie vervat. Die belangrikste bydrae van hierdie artikel is om 'n oorsig te gee en tendense in navorsing oor klere-aankooporii?½ntasies uit te wys. Veranderlikes wat met klere-aankooporii?½ntasies verband hou, is geidentifiseer en kan empiries ondersoek word met Darden (1980) se model as vertrekpunt. Die voorgestelde klassifikasie van klere-aankooporii?½ntasies bied 'n riglyn vir die opstel van vraelyste met die oog op empiriese verifikasie.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"23 1","pages":"72-81"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"75080728","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V29I1.52804
R. Kruger, G. Gericke
Hierdie studie was 'n verkennende ondersoek na die borsvoedingspraktyke van moeders / versorgers wat twee babaklinieke in die Moreteledistrik besoek. Beide kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsingsmetodologiee is toegepas. Individuele en fokusgroeponderhoude is vir data-insameling gebruik. 'n Geriefsteekproef (N = 174) moeders / versorgers is vir die onderhoude getrek. Ses ouderdomskategoriee is aan die hand van bekende dieetveranderingsfases gebruik. Die antropometriese resultate het op groeipatroonabnormaliteite gedui wat op 18 maande 'n piek bereik het (suboptimale groei) en weer teen 24 maande gestabiliseer het. Dieetinname het ‘n beperkte verskeidenheid getoon en was voldoende behalwe wat yster, kalsium, sink, niasien, vitamiene D en A betref. Borsvoeding was die keusevoeding, maar dit was moeilik om die borsvoedingspraktyke (voedingstye en -frekwensie, duur van voedings) akkuraat te bepaal. Vaste voedsel is vroeg reeds (voor 4-6 maande) (87%) in die dieet ingesluit weens die moeders se persepsie van 'n honger baba. Graan (48%) en water (16,7%) is eerste vir fisiologiese/gesondheidsredes bygevoeg. Borsvoeding is op 18-24 maande (83,3%) gestaak. Die meeste kinders (34,5%) het vanaf 7-12 maande 'n gemengde gesinsdieet ontvang. Die gevolgtrekking is dat moeders se kennis oor die voordele van borsvoeding, voedingspraktyke, en redes vir die insluiting van vaste voedsel ontoereikend is. Onderrig oor babavoeding / -voedingspraktyke (spesifiek borsvoeding en spening) word aanbeveel om chroniese wanvoeding en voedingsprobleme in hierdie gemeenskap te voorkom.
{"title":"Breast feeding practices of mothers with children (aged 0-36 months) in a rural area of South Africa : a qualitative approach","authors":"R. Kruger, G. Gericke","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52804","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52804","url":null,"abstract":"Hierdie studie was 'n verkennende ondersoek na \u0000die borsvoedingspraktyke van moeders / versorgers \u0000wat twee babaklinieke in die Moreteledistrik \u0000besoek. Beide kwantitatiewe en kwalitatiewe \u0000navorsingsmetodologiee is toegepas. Individuele \u0000en fokusgroeponderhoude is vir data-insameling \u0000gebruik. 'n Geriefsteekproef (N = 174) moeders / \u0000versorgers is vir die onderhoude getrek. Ses \u0000ouderdomskategoriee is aan die hand van bekende \u0000dieetveranderingsfases gebruik. Die antropometriese resultate het op groeipatroonabnormaliteite gedui wat op 18 maande 'n piek bereik het (suboptimale groei) en weer teen 24 maande gestabiliseer het. Dieetinname het ‘n \u0000beperkte verskeidenheid getoon en was voldoende \u0000behalwe wat yster, kalsium, sink, niasien, vitamiene \u0000D en A betref. Borsvoeding was die keusevoeding, maar dit was moeilik om die borsvoedingspraktyke (voedingstye \u0000en -frekwensie, duur van voedings) akkuraat te bepaal. \u0000Vaste voedsel is vroeg reeds (voor 4-6 maande) (87%) in die dieet ingesluit weens die moeders se persepsie van 'n honger baba. Graan (48%) en water (16,7%) is eerste vir fisiologiese/gesondheidsredes bygevoeg. Borsvoeding is op 18-24 maande (83,3%) gestaak. Die meeste \u0000kinders (34,5%) het vanaf 7-12 maande 'n gemengde \u0000gesinsdieet ontvang. Die gevolgtrekking is dat moeders se kennis oor die voordele van borsvoeding, voedingspraktyke, en redes vir die insluiting van vaste voedsel ontoereikend is. Onderrig oor babavoeding / -voedingspraktyke (spesifiek borsvoeding en spening) word aanbeveel om chroniese wanvoeding en voedingsprobleme in hierdie gemeenskap te voorkom.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"177 1","pages":"60-71"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"78018260","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V30I1.52819
Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau
Die schema-konsep is in 1932 deur Bartlett, 'n sielkundige, bekendgestel as 'n denkbeeldige voorstelling van 'n bepaalde ondervinding. Hy het beweer dat 'n individu se ondervindinge in die geheue gerasionaliseer, aangepas en verdraai word binne die raamwerk van bestaande schemata (Shute, 1996:410). Ongelukkig is daar eers twee dekades later aan sy werk aandag gegee en toe weer in die 1970's in die kognitiewe sielkunde. Schank en Abelson (1977 in Eysenck, 1994:316 ) het die idee van schemata uitgebrei om te verduidelik hoe kennis van meer komplekse gebeure in 'n bepaalde orde in die geheue vasgele word. Daar is na hierdie kennisstrukture as ""geskrifte"" verwys. Geskrifte word op verskeie maniere gedefinieer: Puto (1985:404) definieer 'n geskrif as 'n aantal verbandhoudende gebeure wat deur 'n individu - as deelnemer of waarnemer - in 'n bepaalde konteks verwag word. 'n Geskrif word ook beskryf as 'n denkbeeld met byskrifte wat die volgorde van aksies, deelnemers en fisiese objekte wat in die situasie teenwoordig is insluit (Abelson, 1981 in Schurr, 1986:498). Geskrifte as 'n vorm van verklarende kennis verwys na die strukturele aard daarvan en ook die wyse waarop geskrifte in die geheue georganiseer is (Matlin, 1998:231, 232). Geskrifte het bepaalde eienskappe (Bower et al, 1979 in Bozinoff & Roth 1983:656) en verskeie strukturele kenmerke wat hulle van ander denkraamwerke onderskei (Thorndyke & Yekovich in Smith & Houston, 1986:504) en hulle besonder bruikbaar maak vir die bestudering van verbruikersgedrag. Die feit dat geskrifte generiese inligting bevat wat in terme van die volgorde van aktiwiteite / aksies saamgestel is, bied die moontlikheid om geskrifte te ondersoek om spesifieke gebeure - selfs aankoopgebeurtenisse - voor te stel. Een van die voordele van 'n geskrif is juis dat dit op die perspektief van die verbruiker gebaseer is. Per definisie spesifiseer geskrifte al die deelnemers en rolspelers sodat 'n meer realistiese scenario van die gebeurtenis gestel kan word. In hierdie literatuuroorsig word die teorie van geskrifte bespreek en voorgestel as 'n moontlikheid om verbruikersbesluitnemingsgedrag bloot te le in plaas daarvan om tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle te gebruik waaraan navorsers en akademici al so gewoond geraak het.
{"title":"The potential of using script theory in consumer behaviour research","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52819","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52819","url":null,"abstract":"Die schema-konsep is in 1932 deur Bartlett, 'n sielkundige, bekendgestel as 'n denkbeeldige voorstelling van 'n bepaalde ondervinding. Hy het beweer dat 'n individu se ondervindinge in die geheue gerasionaliseer, aangepas en verdraai word binne die raamwerk van bestaande schemata (Shute, 1996:410). Ongelukkig is daar eers twee dekades later aan sy werk aandag gegee en toe weer in die 1970's in die kognitiewe sielkunde. Schank en Abelson (1977 in Eysenck, 1994:316 ) het die idee van schemata uitgebrei om te verduidelik hoe kennis van meer komplekse gebeure in 'n bepaalde orde in die geheue vasgele word. Daar is na hierdie kennisstrukture as \"\"geskrifte\"\" verwys. Geskrifte word op verskeie maniere gedefinieer: Puto (1985:404) definieer 'n geskrif as 'n aantal verbandhoudende gebeure wat deur 'n individu - as deelnemer of waarnemer - in 'n bepaalde konteks verwag word. 'n Geskrif word ook beskryf as 'n denkbeeld met byskrifte wat die volgorde van aksies, deelnemers en fisiese objekte wat in die situasie teenwoordig is insluit (Abelson, 1981 in Schurr, 1986:498). Geskrifte as 'n vorm van verklarende kennis verwys na die strukturele aard daarvan en ook die wyse waarop geskrifte in die geheue georganiseer is (Matlin, 1998:231, 232). Geskrifte het bepaalde eienskappe (Bower et al, 1979 in Bozinoff & Roth 1983:656) en verskeie strukturele kenmerke wat hulle van ander denkraamwerke onderskei (Thorndyke & Yekovich in Smith & Houston, 1986:504) en hulle besonder bruikbaar maak vir die bestudering van verbruikersgedrag. Die feit dat geskrifte generiese inligting bevat wat in terme van die volgorde van aktiwiteite / aksies saamgestel is, bied die moontlikheid om geskrifte te ondersoek om spesifieke gebeure - selfs aankoopgebeurtenisse - voor te stel. Een van die voordele van 'n geskrif is juis dat dit op die perspektief van die verbruiker gebaseer is. Per definisie spesifiseer geskrifte al die deelnemers en rolspelers sodat 'n meer realistiese scenario van die gebeurtenis gestel kan word. In hierdie literatuuroorsig word die teorie van geskrifte bespreek en voorgestel as 'n moontlikheid om verbruikersbesluitnemingsgedrag bloot te le in plaas daarvan om tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle te gebruik waaraan navorsers en akademici al so gewoond geraak het.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"233 1","pages":"1-9"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"80282206","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V31I1.52833
Mariloux Malherbe, C. Walsh, C. A. Merwe
Die doel van die studie was om te bepaal tot watter mate die soutinhoud van voedsel verlaag kan word, sonder om 'n betekenisvolle verandering in die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van 'n reeks tuisvoorbereide voedsels te veroorsaak. 'n Verteenwoordigende steekproef van die stedelike populasie in die Vrystaat (N=58) is gebruik, met ouderdom en ras as voorspellers. Affektiewe sintuiglike toetse is gebruik om die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van vier geregte met varii?½rende natriumkonsentrasies (normale natriuminhoud; ongeveer een derde natriumverlaging en ongeveer twee derdes natriumverlaging) vas te stel. Die natriuminhoud is bepaal met behulp van voedselsamestellingstabelle en is bevestig met behulp van chemiese analise. 'n Herhaalde metings/multi-faktore ANOVA is gebruik vir data-analise en gepaarde t-toetse is aangewend om te toets vir beduidende verskille tussen die gemiddeldes. Die verskil in gemiddelde aanvaarbaarheid van die normale resep en die 1/3 natriumverminderde resep vir die saamgestelde gereg met 'n gladde tekstuur (groentesop) was nie betekenisvol nie (p=0, 59). Dieselfde bevinding is gemaak ten opsigte van die eenvoudige gereg met 'n growwe tekstuur (krummelpap, p=0, 14) en die saamgestelde gereg met 'n growwe tekstuur (beesvleisbredie, p=0, 47). In teenstelling het die 1/3 natriumverlaging van die eenvoudige gereg met 'n gladde tekstuur (kapokaartappels) die aanvaarbaarheid betekenisvol beinvloed (p Natriuminhoud kan met dertig persent verlaag word sonder om die aanvaarbaarheid van die meeste tuisvoorbereide geregte noemenswaardig te verminder. Dit is egter nodig om die sout-interaksie met ander sintuiglike komponente, sowel as die media waarin die natrium voorkom, in aanmerking te neem wanneer aanbevelings ten opsigte van natriumbeperkings gemaak word.
{"title":"Consumer acceptability and salt perception of food with a reduced sodium content","authors":"Mariloux Malherbe, C. Walsh, C. A. Merwe","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52833","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52833","url":null,"abstract":"Die doel van die studie was om te bepaal tot watter mate die soutinhoud van voedsel verlaag kan word, sonder om 'n betekenisvolle verandering in die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van 'n reeks tuisvoorbereide voedsels te veroorsaak. 'n Verteenwoordigende steekproef van die stedelike populasie in die Vrystaat (N=58) is gebruik, met ouderdom en ras as voorspellers. Affektiewe sintuiglike toetse is gebruik om die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van vier geregte met varii?½rende natriumkonsentrasies (normale natriuminhoud; ongeveer een derde natriumverlaging en ongeveer twee derdes natriumverlaging) vas te stel. Die natriuminhoud is bepaal met behulp van voedselsamestellingstabelle en is bevestig met behulp van chemiese analise. 'n Herhaalde metings/multi-faktore ANOVA is gebruik vir data-analise en gepaarde t-toetse is aangewend om te toets vir beduidende verskille tussen die gemiddeldes. Die verskil in gemiddelde aanvaarbaarheid van die normale resep en die 1/3 natriumverminderde resep vir die saamgestelde gereg met 'n gladde tekstuur (groentesop) was nie betekenisvol nie (p=0, 59). Dieselfde bevinding is gemaak ten opsigte van die eenvoudige gereg met 'n growwe tekstuur (krummelpap, p=0, 14) en die saamgestelde gereg met 'n growwe tekstuur (beesvleisbredie, p=0, 47). In teenstelling het die 1/3 natriumverlaging van die eenvoudige gereg met 'n gladde tekstuur (kapokaartappels) die aanvaarbaarheid betekenisvol beinvloed (p Natriuminhoud kan met dertig persent verlaag word sonder om die aanvaarbaarheid van die meeste tuisvoorbereide geregte noemenswaardig te verminder. Dit is egter nodig om die sout-interaksie met ander sintuiglike komponente, sowel as die media waarin die natrium voorkom, in aanmerking te neem wanneer aanbevelings ten opsigte van natriumbeperkings gemaak word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"3 1","pages":"12-20"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"78814333","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V31I1.52841
E. V. D. Spuy, H. M. Klerk, R. Kruger
Eetversteurings word beskryf as eetgedrag wat die individu se fisieke of psigiese gesondheid benadeel. Eetversteurings soos anoreksia nervosa is vandag algemeen onder adolessente en word algemeen gereken as 'n komplekse verskynsel wat deur 'n verskeidenheid van bydraende faktore beinvloed word. Die doel van die outeurs was om 'n navorsingsmodel te ontwikkel wat op die sosiaal-kognitiewe belewenisse van die vroulike adolessent met anoreksia nervosa fokus en wat veral deur voedingkundiges (en verwante dissiplines) gebruik kan word in die bestudering van hierdie groep. Die simboliese interaksionisme en 'n sosiaal-kognitiewe perspektief is as vertrekpunt geneem. Dit plaas die klem op veral die individu as aktief-denkende wese wat voortdurend in interaksie met haarself en ander, kognitiewe prosesse in werking stel om bepaalde persepsies van haarself, ander en die situasie te kan vorm. Met so 'n uitgangspunt is dit moontlik om vanuit die literatuur oor die adolessent met anoreksia nervosa op belangrike aspekte te fokus soos haar belewenis van die verskillende aspekte van haar self asook haar belewenis van betekenisvolle, veralgemene en verwysingsgroep ander. Die outeurs is van mening dat so 'n model die voedingnavorser in staat stel om die adolessent met anoreksia nervosa in totaliteit te bestudeer ten einde haar gedrag te kan verstaan en ryklik te beskryf.
{"title":"The development of a social-cognitive model for a better understanding of the female adolescent suffering from anorexia nervosa","authors":"E. V. D. Spuy, H. M. Klerk, R. Kruger","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52841","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52841","url":null,"abstract":"Eetversteurings word beskryf as eetgedrag wat die individu se fisieke of psigiese gesondheid benadeel. Eetversteurings soos anoreksia nervosa is vandag algemeen onder adolessente en word algemeen gereken as 'n komplekse verskynsel wat deur 'n verskeidenheid van bydraende faktore beinvloed word. Die doel van die outeurs was om 'n navorsingsmodel te ontwikkel wat op die sosiaal-kognitiewe belewenisse van die vroulike adolessent met anoreksia nervosa fokus en wat veral deur voedingkundiges (en verwante dissiplines) gebruik kan word in die bestudering van hierdie groep. Die simboliese interaksionisme en 'n sosiaal-kognitiewe perspektief is as vertrekpunt geneem. Dit plaas die klem op veral die individu as aktief-denkende wese wat voortdurend in interaksie met haarself en ander, kognitiewe prosesse in werking stel om bepaalde persepsies van haarself, ander en die situasie te kan vorm. Met so 'n uitgangspunt is dit moontlik om vanuit die literatuur oor die adolessent met anoreksia nervosa op belangrike aspekte te fokus soos haar belewenis van die verskillende aspekte van haar self asook haar belewenis van betekenisvolle, veralgemene en verwysingsgroep ander. Die outeurs is van mening dat so 'n model die voedingnavorser in staat stel om die adolessent met anoreksia nervosa in totaliteit te bestudeer ten einde haar gedrag te kan verstaan en ryklik te beskryf.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"79 1","pages":"30-40"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"90083060","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V28I1.52785
Kgaphola, At Viljoen
Hierdie artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings. Dit bevat ‘n oorsig van die literatuur in verband met Swazi-eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van ’n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi-huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die gepubliseerde literatuur asook die bevindings van die gevallestudie dui daarop dat die beskikbare tegnologie ‘n invloed op die tradisionele asook die huidige eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings uitgeoefen het. Die bevindings van die gevallestudie dui op akkulturasie met betrekking tot die eetgewoontes van hierdie groep huishoudings, veral ten opsigte van die aanvaarding en insluiting van sekere Westerse voedselsoorte en voedselbereidingstegnieke. Ten spyte van akkulturasie vorm tradisionele Swazi-geregte wat van inheemse gewasse en veldplante berei word, egter steeds ‘n belangrike komponent in die Swazi dieet. Tradisionele voedsel en voedselbronne behoort dus in voedselsekuriteitsprogramme ingesluit te word. Op sy beurt bepaal die beskikbare tegnologie die beskikbaarheid en verbruik van hierdie voedsel.
{"title":"Food habits of rural Swazi households : 1939-1999. Part 1 : technological influences on Swazi food habits","authors":"Kgaphola, At Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52785","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52785","url":null,"abstract":"Hierdie artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes \u0000van landelike Swazi-huishoudings. Dit bevat ‘n oorsig van die literatuur in verband met Swazi-eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van ’n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi-huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die gepubliseerde literatuur asook die bevindings van die gevallestudie dui daarop dat die beskikbare tegnologie ‘n invloed op die tradisionele asook die huidige eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings uitgeoefen het. Die bevindings van die gevallestudie dui op akkulturasie met betrekking tot die \u0000eetgewoontes van hierdie groep huishoudings, veral \u0000ten opsigte van die aanvaarding en insluiting van \u0000sekere Westerse voedselsoorte en voedselbereidingstegnieke. Ten spyte van akkulturasie vorm tradisionele Swazi-geregte wat van inheemse gewasse en veldplante berei word, egter steeds ‘n belangrike komponent in die Swazi dieet. Tradisionele \u0000voedsel en voedselbronne behoort dus in voedselsekuriteitsprogramme ingesluit te word. Op sy \u0000beurt bepaal die beskikbare tegnologie die beskikbaarheid \u0000en verbruik van hierdie voedsel.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"41 1","pages":"68-74"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84998714","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V30I1.52820
Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau
Twee sake word in hierdie artikel aangeraak. Eerstens word die potensiaal van tekse in terme van die praktiese aanwending daarvan in verbruikersgedragnavorsing voorgehou. Tweedens word ‘n prosedure vir die ontwikkeling van ‘n teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting voorgestel met in agneming van besware en probleme wat tydens vorige navorsing met tekse geopper is in ‘n poging om data te verkry wat betroubaar en waar is. ‘n Teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting kan die weg baan vir soortgelyke studies met betrekking tot ander kommoditeite tot voordeel van verbruikers, die handel en industrie.
{"title":"A procedure for the elicitation of a script for the acquisition of household appliances within a consumer decision-making context","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52820","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52820","url":null,"abstract":"Twee sake word in hierdie artikel aangeraak. Eerstens word die potensiaal van tekse in terme van die praktiese aanwending daarvan in verbruikersgedragnavorsing voorgehou. Tweedens word ‘n prosedure vir die ontwikkeling van ‘n teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting voorgestel met in agneming van besware en probleme wat tydens vorige navorsing met tekse geopper is in ‘n poging om data te verkry wat betroubaar en waar is. ‘n Teks vir die aankoop van groot huishoudelike toerusting kan die weg baan vir soortgelyke studies met betrekking tot ander kommoditeite tot voordeel van verbruikers, die handel en industrie.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"33 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"87489461","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}