Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V28I1.52785
Kgaphola, At Viljoen
Hierdie artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings. Dit bevat ‘n oorsig van die literatuur in verband met Swazi-eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van ’n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi-huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die gepubliseerde literatuur asook die bevindings van die gevallestudie dui daarop dat die beskikbare tegnologie ‘n invloed op die tradisionele asook die huidige eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings uitgeoefen het. Die bevindings van die gevallestudie dui op akkulturasie met betrekking tot die eetgewoontes van hierdie groep huishoudings, veral ten opsigte van die aanvaarding en insluiting van sekere Westerse voedselsoorte en voedselbereidingstegnieke. Ten spyte van akkulturasie vorm tradisionele Swazi-geregte wat van inheemse gewasse en veldplante berei word, egter steeds ‘n belangrike komponent in die Swazi dieet. Tradisionele voedsel en voedselbronne behoort dus in voedselsekuriteitsprogramme ingesluit te word. Op sy beurt bepaal die beskikbare tegnologie die beskikbaarheid en verbruik van hierdie voedsel.
{"title":"Food habits of rural Swazi households : 1939-1999. Part 1 : technological influences on Swazi food habits","authors":"Kgaphola, At Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52785","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52785","url":null,"abstract":"Hierdie artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes \u0000van landelike Swazi-huishoudings. Dit bevat ‘n oorsig van die literatuur in verband met Swazi-eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van ’n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi-huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die gepubliseerde literatuur asook die bevindings van die gevallestudie dui daarop dat die beskikbare tegnologie ‘n invloed op die tradisionele asook die huidige eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings uitgeoefen het. Die bevindings van die gevallestudie dui op akkulturasie met betrekking tot die \u0000eetgewoontes van hierdie groep huishoudings, veral \u0000ten opsigte van die aanvaarding en insluiting van \u0000sekere Westerse voedselsoorte en voedselbereidingstegnieke. Ten spyte van akkulturasie vorm tradisionele Swazi-geregte wat van inheemse gewasse en veldplante berei word, egter steeds ‘n belangrike komponent in die Swazi dieet. Tradisionele \u0000voedsel en voedselbronne behoort dus in voedselsekuriteitsprogramme ingesluit te word. Op sy \u0000beurt bepaal die beskikbare tegnologie die beskikbaarheid \u0000en verbruik van hierdie voedsel.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"41 1","pages":"68-74"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84998714","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V31I1.52833
Mariloux Malherbe, C. Walsh, C. A. Merwe
Die doel van die studie was om te bepaal tot watter mate die soutinhoud van voedsel verlaag kan word, sonder om 'n betekenisvolle verandering in die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van 'n reeks tuisvoorbereide voedsels te veroorsaak. 'n Verteenwoordigende steekproef van die stedelike populasie in die Vrystaat (N=58) is gebruik, met ouderdom en ras as voorspellers. Affektiewe sintuiglike toetse is gebruik om die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van vier geregte met varii?½rende natriumkonsentrasies (normale natriuminhoud; ongeveer een derde natriumverlaging en ongeveer twee derdes natriumverlaging) vas te stel. Die natriuminhoud is bepaal met behulp van voedselsamestellingstabelle en is bevestig met behulp van chemiese analise. 'n Herhaalde metings/multi-faktore ANOVA is gebruik vir data-analise en gepaarde t-toetse is aangewend om te toets vir beduidende verskille tussen die gemiddeldes. Die verskil in gemiddelde aanvaarbaarheid van die normale resep en die 1/3 natriumverminderde resep vir die saamgestelde gereg met 'n gladde tekstuur (groentesop) was nie betekenisvol nie (p=0, 59). Dieselfde bevinding is gemaak ten opsigte van die eenvoudige gereg met 'n growwe tekstuur (krummelpap, p=0, 14) en die saamgestelde gereg met 'n growwe tekstuur (beesvleisbredie, p=0, 47). In teenstelling het die 1/3 natriumverlaging van die eenvoudige gereg met 'n gladde tekstuur (kapokaartappels) die aanvaarbaarheid betekenisvol beinvloed (p Natriuminhoud kan met dertig persent verlaag word sonder om die aanvaarbaarheid van die meeste tuisvoorbereide geregte noemenswaardig te verminder. Dit is egter nodig om die sout-interaksie met ander sintuiglike komponente, sowel as die media waarin die natrium voorkom, in aanmerking te neem wanneer aanbevelings ten opsigte van natriumbeperkings gemaak word.
{"title":"Consumer acceptability and salt perception of food with a reduced sodium content","authors":"Mariloux Malherbe, C. Walsh, C. A. Merwe","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52833","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52833","url":null,"abstract":"Die doel van die studie was om te bepaal tot watter mate die soutinhoud van voedsel verlaag kan word, sonder om 'n betekenisvolle verandering in die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van 'n reeks tuisvoorbereide voedsels te veroorsaak. 'n Verteenwoordigende steekproef van die stedelike populasie in die Vrystaat (N=58) is gebruik, met ouderdom en ras as voorspellers. Affektiewe sintuiglike toetse is gebruik om die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van vier geregte met varii?½rende natriumkonsentrasies (normale natriuminhoud; ongeveer een derde natriumverlaging en ongeveer twee derdes natriumverlaging) vas te stel. Die natriuminhoud is bepaal met behulp van voedselsamestellingstabelle en is bevestig met behulp van chemiese analise. 'n Herhaalde metings/multi-faktore ANOVA is gebruik vir data-analise en gepaarde t-toetse is aangewend om te toets vir beduidende verskille tussen die gemiddeldes. Die verskil in gemiddelde aanvaarbaarheid van die normale resep en die 1/3 natriumverminderde resep vir die saamgestelde gereg met 'n gladde tekstuur (groentesop) was nie betekenisvol nie (p=0, 59). Dieselfde bevinding is gemaak ten opsigte van die eenvoudige gereg met 'n growwe tekstuur (krummelpap, p=0, 14) en die saamgestelde gereg met 'n growwe tekstuur (beesvleisbredie, p=0, 47). In teenstelling het die 1/3 natriumverlaging van die eenvoudige gereg met 'n gladde tekstuur (kapokaartappels) die aanvaarbaarheid betekenisvol beinvloed (p Natriuminhoud kan met dertig persent verlaag word sonder om die aanvaarbaarheid van die meeste tuisvoorbereide geregte noemenswaardig te verminder. Dit is egter nodig om die sout-interaksie met ander sintuiglike komponente, sowel as die media waarin die natrium voorkom, in aanmerking te neem wanneer aanbevelings ten opsigte van natriumbeperkings gemaak word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"3 1","pages":"12-20"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"78814333","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V29I1.52814
A. Viljoen, G. Gericke
Suid-Afrika is ‘n ontwikkelende land met ‘n sosioekonomies heterogene en multikulturele samelewing. ‘n Voedingsoorgangsfase is waargeneem, gekenmerk deur ‘n verandering in eetgewoontes - van ‘n tradisionele patroon na ‘n patroon wat ‘n tipies Westerse lewenstyl weerspieel, met die gepaardgaande risko vir die ontwikkeling van nie-oordraagbare siektetoestande wat met die Westerse lewenstyl geassosieer word. Inligting omtrent eetgewoontes, voedselvoorkeure en eetpatrone kan gebruik word om die negatiewe gevolge van “voeding in oorgang” te voorkom, asook vir spyskaartbeplanning. Beperkte inligting is beskikbaar oor die eetgewoontes en voedselvoorkeure van die Suid-Afrikaanse bevolking. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure van mans (16-25 jaar) uit sewe etniese groepe in die Suid-Afrikaanse bevolking is bepaal. Hierdie mans was dienspligtig in die Suid-Afrikaanse Weermag ten tye van die studie (1993 tot Maart 1994). Die resultate van die studie het daarop gedui dat die sewe etniese groepe (blank, kleurling, Noord- Sotho, Suid-Sotho, Tswana, Xhosa en Zoeloe) in twee groepe verdeel kan word. Daar is bevind dat die blankes en kleurlinge, wat ‘n tipies Westerse eetpatroon en voedselvoorkeure gerapporteer het, ‘n groep vorm, terwyl die vyf swart etniese groepe, wat deels tradisionele eetgewoontes in kombinasie met Westerse eetgewoontes volg, saam gegroepeer kan word. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure van die blanke en kleurlingmans word in hierdie artikel gerapporteer.
{"title":"Food habits and food preferences of white and coloured South African men in the army (1993-1994)","authors":"A. Viljoen, G. Gericke","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52814","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52814","url":null,"abstract":"Suid-Afrika is ‘n ontwikkelende land met ‘n sosioekonomies \u0000heterogene en multikulturele samelewing. ‘n Voedingsoorgangsfase is waargeneem, gekenmerk \u0000deur ‘n verandering in eetgewoontes - van ‘n tradisionele patroon na ‘n patroon wat ‘n tipies Westerse lewenstyl weerspieel, met die gepaardgaande risko vir die ontwikkeling van nie-oordraagbare siektetoestande wat met die Westerse lewenstyl geassosieer word. Inligting omtrent eetgewoontes, voedselvoorkeure en eetpatrone kan gebruik word om die negatiewe gevolge van “voeding in oorgang” te voorkom, asook vir spyskaartbeplanning. \u0000Beperkte inligting is beskikbaar oor die eetgewoontes \u0000en voedselvoorkeure van die Suid-Afrikaanse \u0000bevolking. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure \u0000van mans (16-25 jaar) uit sewe etniese groepe in \u0000die Suid-Afrikaanse bevolking is bepaal. Hierdie \u0000mans was dienspligtig in die Suid-Afrikaanse Weermag \u0000ten tye van die studie (1993 tot Maart 1994). \u0000Die resultate van die studie het daarop gedui dat \u0000die sewe etniese groepe (blank, kleurling, Noord- \u0000Sotho, Suid-Sotho, Tswana, Xhosa en Zoeloe) in \u0000twee groepe verdeel kan word. Daar is bevind dat \u0000die blankes en kleurlinge, wat ‘n tipies Westerse \u0000eetpatroon en voedselvoorkeure gerapporteer het, \u0000‘n groep vorm, terwyl die vyf swart etniese groepe, \u0000wat deels tradisionele eetgewoontes in kombinasie \u0000met Westerse eetgewoontes volg, saam gegroepeer \u0000kan word. Die eetgewoontes en voedselvoorkeure van die \u0000blanke en kleurlingmans word in hierdie artikel gerapporteer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"62 1","pages":"1-12"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"80693908","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V30I1.52823
Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau
Die aankoop van groot elektriese huishoudelike toerusting word kragtens die belangrikheid van die aankoop, die hoeveelheid geld wat betrokke is en die kort- en langtermyn gevolge van die aankoop, as komplekse hoi?½-risiko-aankope beskou wat spanning en verwarring by verbruikers kan veroorsaak. Sodanige aankope word dus gewoonlik met groot onsekerheid en omsigtigheid hanteer. Daar is uiteenlopende verslae van hoe verbruikers hierdie onsekerheid aanspreek. Sommige rapporteer meer intense inligtingsoeke en produkevaluering terwyl ander toon dat verbruikers hulle tot meer eenvoudige besluitnemingstrategiei?½ wend. Tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle word gewoonlik gebruik as teoretiese raamwerke om navorsing op hierdie gebied te struktureer. In hierdie modelle word die besluitnemingsproses as kompleks en bestaande uit verskeie stadia voorgehou. Besware wat met verloop van tyd teen die gebruik van tradisionele besluitnemingsmodelle aangeteken is in samehang met teenstrydige bewyse van hoe verbruikers onsekerheid tydens besluitneming hanteer, het gelei tot die generering van 'n teks vir die aankoop van groot elektriese huishoudelike toerusting in 'n poging om 'n meer realistiese weergawe van die aankoopproses daar te stel (Erasmus et al, 2002c). Hierdie bespreking het ten doel om die voordele van 'n teks te identifiseer en verduidelik om verbruikersgedrag beter te kan verstaan en om doelgerigte pogings deur die kleinhandel en industrie aan te moedig om praktykprobleme aan te spreek. Die aankoop van huishoudelike toerusting word eers binne 'n tradisionele verbruikersbesluitnemingsraamwerk bespreek en daarna volgens voorstelling in die teks. Die struktuur en inhoud van die teks is uiteindelik selfverklarend. Hoewel sekere stappe in die teks groot ooreenkomste met stadia van die besluitnemingsproses toon, le die unieke eienskappe van die teks verskeie probleme bloot. Ten spyte van die kompleksiteit van die besluitnemingstaak, is inligtingsoeke beperk. Hoewel kleinhandelaars as die ideale platform vir verbruikersopvoeding en verbruikersfasilitering identifiseer word, voldoen dit nie aan verbruikers se verwagtinge nie. Wanneer die inhoud van die geskif met bestaande teorie in verband gebring word, kan afgelei word dat verbruikers se hantering van die aankoopproses die gevolg van onsekerheid is. 'n Doelbewuste poging deur die kleinhandel, industrie en belanghebbendes binne die professie verbruikerswetenskap is nodig om praktykprobleme aan te spreek. Dieselfde gevolgtrekkings sou nie op grond van verbruikersbesluitnemingsmodelle afgelei kon word nie.
{"title":"The potential of a script to portray the acquisition of major household appliances in consumer behaviour research","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52823","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52823","url":null,"abstract":"Die aankoop van groot elektriese huishoudelike toerusting word kragtens die belangrikheid van die aankoop, die hoeveelheid geld wat betrokke is en die kort- en langtermyn gevolge van die aankoop, as komplekse hoi?½-risiko-aankope beskou wat spanning en verwarring by verbruikers kan veroorsaak. Sodanige aankope word dus gewoonlik met groot onsekerheid en omsigtigheid hanteer. Daar is uiteenlopende verslae van hoe verbruikers hierdie onsekerheid aanspreek. Sommige rapporteer meer intense inligtingsoeke en produkevaluering terwyl ander toon dat verbruikers hulle tot meer eenvoudige besluitnemingstrategiei?½ wend. Tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle word gewoonlik gebruik as teoretiese raamwerke om navorsing op hierdie gebied te struktureer. In hierdie modelle word die besluitnemingsproses as kompleks en bestaande uit verskeie stadia voorgehou. Besware wat met verloop van tyd teen die gebruik van tradisionele besluitnemingsmodelle aangeteken is in samehang met teenstrydige bewyse van hoe verbruikers onsekerheid tydens besluitneming hanteer, het gelei tot die generering van 'n teks vir die aankoop van groot elektriese huishoudelike toerusting in 'n poging om 'n meer realistiese weergawe van die aankoopproses daar te stel (Erasmus et al, 2002c). Hierdie bespreking het ten doel om die voordele van 'n teks te identifiseer en verduidelik om verbruikersgedrag beter te kan verstaan en om doelgerigte pogings deur die kleinhandel en industrie aan te moedig om praktykprobleme aan te spreek. Die aankoop van huishoudelike toerusting word eers binne 'n tradisionele verbruikersbesluitnemingsraamwerk bespreek en daarna volgens voorstelling in die teks. Die struktuur en inhoud van die teks is uiteindelik selfverklarend. Hoewel sekere stappe in die teks groot ooreenkomste met stadia van die besluitnemingsproses toon, le die unieke eienskappe van die teks verskeie probleme bloot. Ten spyte van die kompleksiteit van die besluitnemingstaak, is inligtingsoeke beperk. Hoewel kleinhandelaars as die ideale platform vir verbruikersopvoeding en verbruikersfasilitering identifiseer word, voldoen dit nie aan verbruikers se verwagtinge nie. Wanneer die inhoud van die geskif met bestaande teorie in verband gebring word, kan afgelei word dat verbruikers se hantering van die aankoopproses die gevolg van onsekerheid is. 'n Doelbewuste poging deur die kleinhandel, industrie en belanghebbendes binne die professie verbruikerswetenskap is nodig om praktykprobleme aan te spreek. Dieselfde gevolgtrekkings sou nie op grond van verbruikersbesluitnemingsmodelle afgelei kon word nie.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"3 1","pages":"75-89"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"86493357","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V31I1.52832
M. Kok, P. Botha, A. Viljoen
The purpose of the study was to understand and describe career women’s perceptions of the product characteristics of convenience food. It is often assumed that career women should be a target market for convenience food because they have money, and experience time and role constraints. Perceptions are formed as a result of the interpretation of sensory stimuli (taste, smell, texture, vision and hearing) and storage thereof in the memory schemata. Consumers’ perceptions of product attributes therefore serve as frame of reference for the choice, purchase and use of convenience foods and can be of value to the food industry. Convenience food is defined as any fully or partially prepared dish, food product or ingredient (s) in which significant preparation time and/or culinary skills, and/or energy inputs have been transferred from the homemaker’s kitchen to the food industry. A cognitive theoretical approach and a grounded theory approach (a qualitative methodology) were used in the study. Eight career women were chosen as participants who met the criteria for inclusion, eg a professional career and a workweek of at least 40 hours/week. Participants from two age categories were included. They were single or married, as well as with or without children. Hereby the differences between cases were maximised and minimized. Basic individual interviewing and a projective technique were used to gather qualitative data. Cash slips, field notes and observations in the supermarket were used as additional sources of data and for triangulation purposes. Data analysis included open, axial and selective coding. The most salient findings were: Career women have both positive and negative perceptions about the attributes of convenience food. The attributes mentioned were price, taste, convenience, appearance, health, safety and quality. These attributes are interrelated and influence one another. The price of a convenience product is influenced by the number of portions, taste, convenience, the appearance of the product as well as the ambiance of the retail environment. Single career women seem to be more willing to purchase convenience products than those with families because of the cost involved in buying individual ingredients as opposed to a single product. Taste, the most salient attribute, is influenced by the perception of the taste of the home-made equivalent or what they are used to. Positive perceptions were attributed to products of which the taste could be adjusted to own preferences and where product ranges allow for 67 choice between flavour variants. Negative perceptions were attributed to taste if the texture did not conform to the expectations of the individual. Convenience is experienced when products save time, physical and cognitive effort and energy when buying and preparing the food. Appearance was related to the colour and the neatness of vegetable cuts in particular, the packaging of the
{"title":"Geriefsvoedsels: beroepsvroue se persepsies","authors":"M. Kok, P. Botha, A. Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52832","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52832","url":null,"abstract":"The purpose of the study was to understand and \u0000describe career women’s perceptions of the product \u0000characteristics of convenience food. It is often \u0000assumed that career women should be a target \u0000market for convenience food because they have \u0000money, and experience time and role constraints. \u0000Perceptions are formed as a result of the \u0000interpretation of sensory stimuli (taste, smell, \u0000texture, vision and hearing) and storage thereof in \u0000the memory schemata. Consumers’ perceptions of \u0000product attributes therefore serve as frame of \u0000reference for the choice, purchase and use of \u0000convenience foods and can be of value to the food \u0000industry. Convenience food is defined as any fully \u0000or partially prepared dish, food product or ingredient \u0000(s) in which significant preparation time and/or \u0000culinary skills, and/or energy inputs have been \u0000transferred from the homemaker’s kitchen to the \u0000food industry. A cognitive theoretical approach and a grounded theory approach (a qualitative methodology) were used in the study. Eight career women were chosen \u0000as participants who met the criteria for inclusion, eg \u0000a professional career and a workweek of at least 40 \u0000hours/week. Participants from two age categories \u0000were included. They were single or married, as well \u0000as with or without children. Hereby the differences \u0000between cases were maximised and minimized. \u0000Basic individual interviewing and a projective \u0000technique were used to gather qualitative data. \u0000Cash slips, field notes and observations in the \u0000supermarket were used as additional sources of \u0000data and for triangulation purposes. Data analysis \u0000included open, axial and selective coding. \u0000The most salient findings were: Career women have both positive and negative perceptions about the attributes of convenience food. The attributes mentioned were price, taste, convenience, appearance, health, safety and \u0000quality. These attributes are interrelated and \u0000influence one another. The price of a convenience \u0000product is influenced by the number of portions, \u0000taste, convenience, the appearance of the product \u0000as well as the ambiance of the retail environment. \u0000Single career women seem to be more willing to \u0000purchase convenience products than those with \u0000families because of the cost involved in buying \u0000individual ingredients as opposed to a single \u0000product. Taste, the most salient attribute, is \u0000influenced by the perception of the taste of the \u0000home-made equivalent or what they are used to. \u0000Positive perceptions were attributed to products of \u0000which the taste could be adjusted to own \u0000preferences and where product ranges allow for \u000067 choice between flavour variants. Negative \u0000perceptions were attributed to taste if the texture did \u0000not conform to the expectations of the individual. \u0000Convenience is experienced when products save \u0000time, physical and cognitive effort and energy when \u0000buying and preparing the food. Appearance was \u0000related to the colour and the neatness of vegetable \u0000cuts in particular, the packaging of the ","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"24 1","pages":"67-81"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"90470784","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V32I1.52850
L. Hoffman, P. Nkhabutlane, D. Schutte, C. Vosloo
Die bemarking van konynvleis in ander lande het 'n verskuiwing ondergaan, van die verkoop van heel konynkarkasse tot die later ontwikkeling van die verkoop van konynvleis in porsies as 'n geriefsverpakking. Ander bemarkingsvraagstukke met betrekking tot konynvleis, byvoorbeeld of daar 'n mark daarvoor is, is nie ondersoek nie. In hierdie studie is die bemarkingspotensiaal van konynvleis ondersoek. Die beskrywende opnamemetode, wat gebruik maak van 'n gestruktureerde vraelys, is gebruik en toegepas op 304 respondente. Die gemiddelde waardes van faktore wat die bemarking en aankoop van konynvleis bei?½nvloed, is bereken. Dit was bepaal dat die mark vir konynvleis nog baie beperk is. Slegs 43% van die respondente wat wel konynvleis verbruikers is, het aangedui dat hulle een of twee keer per maand konynvleis sal wil eet, waarvan 29 swart, agt wit en 23 bruin respondente was. Die voorgenome frekwensie van inname van die res van die verbruikers van konynvleis was een of twee keer per jaar. Die resultate dui daarop dat respondente, wat verbruikers van konynvleis is, dit sou verkies om konynvleis in porsies (53%), eerder as die hele karkas te koop. Indien vars verkoop, sal die porsies die bemarkbaarste wees. Varsheid is deur al die respondente, ongeag etniese groep, as die belangrikste kwalitatiewe eienskap van konynvleis beskou. Die meeste respondente het aangedui dat hulle die agter- en voorbeen, en borsgedeeltes as porsies sal verkies, met die agterbeen as die mees gewilde gedeelte en die borsgedeelte as die minste gewild. Die verskille wat waargeneem is in die opinies met betrekking tot die bemarking van heel karkasse, het aangedui dat die swart respondente die kop saam met die karkas sou wou koop. Die hoofrede vir die voorkeur, is dat hulle wil seker maak dat die karkas wat aan hulle verkoop word, inderdaad die van 'n konyn is, en nie van 'n kat nie. Die respondente wat verbruikers van konynvleis is, het aangedui dat hulle sou verkies om die aankoop van konynvleis te beperk tot supermarkte (41%), slagters (44%), jagters (30%) en restaurante (23%), eerder as om konynvleis van telers te verkry. Maksimum verkope van konynvleis kan bereik word deur 'n manipulasie van die verkoopprys. Resultate het aangedui dat die meeste respondente (61%) sou verkies om konynvleis teen 'n prys laer as die van hoender aan te koop, terwyl 37% gewillig sou wees om meer vir konynvleis as vir hoender te betaal. Die verwagtinge en voorkeure van die verskillende respondente met betrekking tot konynvleis is 'n belangrike faktor wat in gedagte gehou moet word by die bemarking daarvan. Blanke respondente het aangedui dat hulle die vleis van maer, jong (sagte) konyne sal verkies, terwyl swart respondente aangedui het dat hulle 'n voorkeur sou he vir vetterige, taaier konynvleis.
{"title":"Factors affecting the purchasing of rabbit meat: A study of ethnic groups in the Western Cape.","authors":"L. Hoffman, P. Nkhabutlane, D. Schutte, C. Vosloo","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52850","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52850","url":null,"abstract":"Die bemarking van konynvleis in ander lande het 'n verskuiwing ondergaan, van die verkoop van heel konynkarkasse tot die later ontwikkeling van die verkoop van konynvleis in porsies as 'n geriefsverpakking. Ander bemarkingsvraagstukke met betrekking tot konynvleis, byvoorbeeld of daar 'n mark daarvoor is, is nie ondersoek nie. In hierdie studie is die bemarkingspotensiaal van konynvleis ondersoek. Die beskrywende opnamemetode, wat gebruik maak van 'n gestruktureerde vraelys, is gebruik en toegepas op 304 respondente. Die gemiddelde waardes van faktore wat die bemarking en aankoop van konynvleis bei?½nvloed, is bereken. Dit was bepaal dat die mark vir konynvleis nog baie beperk is. Slegs 43% van die respondente wat wel konynvleis verbruikers is, het aangedui dat hulle een of twee keer per maand konynvleis sal wil eet, waarvan 29 swart, agt wit en 23 bruin respondente was. Die voorgenome frekwensie van inname van die res van die verbruikers van konynvleis was een of twee keer per jaar. Die resultate dui daarop dat respondente, wat verbruikers van konynvleis is, dit sou verkies om konynvleis in porsies (53%), eerder as die hele karkas te koop. Indien vars verkoop, sal die porsies die bemarkbaarste wees. Varsheid is deur al die respondente, ongeag etniese groep, as die belangrikste kwalitatiewe eienskap van konynvleis beskou. Die meeste respondente het aangedui dat hulle die agter- en voorbeen, en borsgedeeltes as porsies sal verkies, met die agterbeen as die mees gewilde gedeelte en die borsgedeelte as die minste gewild. Die verskille wat waargeneem is in die opinies met betrekking tot die bemarking van heel karkasse, het aangedui dat die swart respondente die kop saam met die karkas sou wou koop. Die hoofrede vir die voorkeur, is dat hulle wil seker maak dat die karkas wat aan hulle verkoop word, inderdaad die van 'n konyn is, en nie van 'n kat nie. Die respondente wat verbruikers van konynvleis is, het aangedui dat hulle sou verkies om die aankoop van konynvleis te beperk tot supermarkte (41%), slagters (44%), jagters (30%) en restaurante (23%), eerder as om konynvleis van telers te verkry. Maksimum verkope van konynvleis kan bereik word deur 'n manipulasie van die verkoopprys. Resultate het aangedui dat die meeste respondente (61%) sou verkies om konynvleis teen 'n prys laer as die van hoender aan te koop, terwyl 37% gewillig sou wees om meer vir konynvleis as vir hoender te betaal. Die verwagtinge en voorkeure van die verskillende respondente met betrekking tot konynvleis is 'n belangrike faktor wat in gedagte gehou moet word by die bemarking daarvan. Blanke respondente het aangedui dat hulle die vleis van maer, jong (sagte) konyne sal verkies, terwyl swart respondente aangedui het dat hulle 'n voorkeur sou he vir vetterige, taaier konynvleis.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"95 1","pages":"26-35"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"85293991","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V31I1.52830
S. Crafford
Daar was die afgelope dekade 'n beduidende toename in die vraag na organies geproduseerde voedsel. Tog is die markaandeel wereldwyd steeds minder as 3% van voedselkleinhandelwaarde. Hierdie navorsing fokus op verbruikersoortuiginge van organies geproduseerde voedsel en organiese boerdery, sowel as die aankooppraktyke van sodanige produkte. 'n Vraelys is deur kliente van vier Kaapstadse takke van 'n kleinhandel-kettinggroep voltooi. Op grond van die inligting ingewin, is aanbevelings aan 'n kleinhandel-kettingroep oor die bemarking van organies geproduseerde voedsel gedoen. Huidige literatuur wys daarop dat verbruikers spesifieke oortuiginge rakende die intrinsieke kenmerke (bv voedingswaarde, gifstofreste) van organies geproduseerde voedsel en aangaande organiese boerdery (bv omgewingsbeskerming, dierewelsyn) het. Die resultate van hierdie studie toon ooreenstemming met internasionale bevindinge. Ten opsigte van aankooppraktyke is vasgestel dat persone ouer as 36 wat Engels as huistaal en 'n hoer vlak van opvoeding het, aangedui het dat hulle meer dikwels hierdie produkte koop. Frekwensie van aankope word verder beinvloed deur prys en beskikbaarheid van produkte. Aanbevelings aan die kleinhandelgroep sluit onder meer in dat die pryspremie tussen 10% en 20% moet bly en dat organies geproduseerde produkte duidelik onderskeibaar en aanloklik aangebied moet word. Oortuigende bemarkingstategiei?½ is nodig indien die kleinhandelfirma 'n groter markaandeel ten opsigte van organies geproduseerde voedsel wil bereik.
{"title":"Beliefs and purchasing practices of Cape Town consumers regarding organically produced food","authors":"S. Crafford","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52830","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52830","url":null,"abstract":"Daar was die afgelope dekade 'n beduidende toename in die vraag na organies geproduseerde voedsel. Tog is die markaandeel wereldwyd steeds minder as 3% van voedselkleinhandelwaarde. Hierdie navorsing fokus op verbruikersoortuiginge van organies geproduseerde voedsel en organiese boerdery, sowel as die aankooppraktyke van sodanige produkte. 'n Vraelys is deur kliente van vier Kaapstadse takke van 'n kleinhandel-kettinggroep voltooi. Op grond van die inligting ingewin, is aanbevelings aan 'n kleinhandel-kettingroep oor die bemarking van organies geproduseerde voedsel gedoen. Huidige literatuur wys daarop dat verbruikers spesifieke oortuiginge rakende die intrinsieke kenmerke (bv voedingswaarde, gifstofreste) van organies geproduseerde voedsel en aangaande organiese boerdery (bv omgewingsbeskerming, dierewelsyn) het. Die resultate van hierdie studie toon ooreenstemming met internasionale bevindinge. Ten opsigte van aankooppraktyke is vasgestel dat persone ouer as 36 wat Engels as huistaal en 'n hoer vlak van opvoeding het, aangedui het dat hulle meer dikwels hierdie produkte koop. Frekwensie van aankope word verder beinvloed deur prys en beskikbaarheid van produkte. Aanbevelings aan die kleinhandelgroep sluit onder meer in dat die pryspremie tussen 10% en 20% moet bly en dat organies geproduseerde produkte duidelik onderskeibaar en aanloklik aangebied moet word. Oortuigende bemarkingstategiei?½ is nodig indien die kleinhandelfirma 'n groter markaandeel ten opsigte van organies geproduseerde voedsel wil bereik.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"5 1","pages":"1-11"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"82847638","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V30I1.52828
E. North, Retha B. De Vos
Akademiese navorsers en praktisyns verskil wanneer dit by die klassifikasie, waarde en gebruike van eksperimente as 'n bron van primere data kom. 'n Eksperimentele ontwerp word as een van vier voorwaardes vir 'n kousale navorsingsontwerp beskou. Die eksperiment kan verskeie vorme aanneem, en in die veld of in 'n laboratorium uitgevoer word. Sommige navorsers beskou voorkeurkeuse ontleding (conjoint analysis) as 'n spesiale tipe eksperiment wat normaalweg in 'n laboratorium plaasvind. As 'n navorsingsmetode behels voorkeurkeuse ontleding in wese dat die utiliteitswaarde wat verbruikers aan sekere vlakke of kombinasies van die eienskappe van produkte en dienste toeken, afgelei word. Navorsers en bemarkers kan deur middel van so 'n voorkeurkeuse studie byvoorbeeld 'n beter begrip ontwikkel van die werklike waarde wat verbruikers aan produkeienskappe heg wanneer aankoopbesluite geneem moet word. Die primere doel van die artikel is om 'n teoretiese oorsig van die aard van voorkeurkeuse ontleding as 'n navorsingsmetode te gee, en die waarde wat dit vir navorsers in die bemarkings - en verbruikerswetenskapvelde inhou, toe te lig. Onlangse studies sal vermeld word, en die proses om 'n voorkeurkeuse ontleding te onderneem, sal aandag geniet.
{"title":"The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences: A literature review","authors":"E. North, Retha B. De Vos","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52828","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52828","url":null,"abstract":"Akademiese navorsers en praktisyns verskil wanneer dit by die klassifikasie, waarde en gebruike van eksperimente as 'n bron van primere data kom. 'n Eksperimentele ontwerp word as een van vier voorwaardes vir 'n kousale navorsingsontwerp beskou. Die eksperiment kan verskeie vorme aanneem, en in die veld of in 'n laboratorium uitgevoer word. Sommige navorsers beskou voorkeurkeuse ontleding (conjoint analysis) as 'n spesiale tipe eksperiment wat normaalweg in 'n laboratorium plaasvind. As 'n navorsingsmetode behels voorkeurkeuse ontleding in wese dat die utiliteitswaarde wat verbruikers aan sekere vlakke of kombinasies van die eienskappe van produkte en dienste toeken, afgelei word. Navorsers en bemarkers kan deur middel van so 'n voorkeurkeuse studie byvoorbeeld 'n beter begrip ontwikkel van die werklike waarde wat verbruikers aan produkeienskappe heg wanneer aankoopbesluite geneem moet word. Die primere doel van die artikel is om 'n teoretiese oorsig van die aard van voorkeurkeuse ontleding as 'n navorsingsmetode te gee, en die waarde wat dit vir navorsers in die bemarkings - en verbruikerswetenskapvelde inhou, toe te lig. Onlangse studies sal vermeld word, en die proses om 'n voorkeurkeuse ontleding te onderneem, sal aandag geniet.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"9 1","pages":"32-39"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84267672","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V31I1.52840
E. Toerien
Bogolanfini van Mali, beter bekend as mud cloth, het in die laaste aantal jare bekendheid verwerf en daarby ook baie gewild geraak. Vir baie jare was dit nie duidelik hoe hierdie kleedstof gemaak is nie. Dit was algemeen aanvaar dat die ontwerpe deur 'n bleikingsproses verkry is. Vandag is dit bekend dat die ligte ontwerpe verkry word deur hulle met donker modder te omlyn en daarna die agtergrond in te vul. Afgesien van bogolanfini se dekoratiewe waarde, het die verskillende motiewe ook simboliese waarde, en word verskillende kombinasies gebruik om 'n geskiedkundige gebeurtenis te herdenk of 'n plaaslike held te vereer. In hierdie artikel word daar gekyk na die tegnieke wat gebruik word om bogolanfini te maak, na die betekenis van sommige motiewe, en die verskillende maniere waarop die tegnieke of motiewe gebruik word. Die redes vir die verhoogde belangstelling in, en vervaardiging van bogolanfini word ook aangespreek.
{"title":"Mud cloth from Mali: its making and use","authors":"E. Toerien","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52840","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52840","url":null,"abstract":"Bogolanfini van Mali, beter bekend as mud cloth, het in die laaste aantal jare bekendheid verwerf en daarby ook baie gewild geraak. Vir baie jare was dit nie duidelik hoe hierdie kleedstof gemaak is nie. Dit was algemeen aanvaar dat die ontwerpe deur 'n bleikingsproses verkry is. Vandag is dit bekend dat die ligte ontwerpe verkry word deur hulle met donker modder te omlyn en daarna die agtergrond in te vul. Afgesien van bogolanfini se dekoratiewe waarde, het die verskillende motiewe ook simboliese waarde, en word verskillende kombinasies gebruik om 'n geskiedkundige gebeurtenis te herdenk of 'n plaaslike held te vereer. In hierdie artikel word daar gekyk na die tegnieke wat gebruik word om bogolanfini te maak, na die betekenis van sommige motiewe, en die verskillende maniere waarop die tegnieke of motiewe gebruik word. Die redes vir die verhoogde belangstelling in, en vervaardiging van bogolanfini word ook aangespreek.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"58 1","pages":"52-57"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"79773278","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2010-03-15DOI: 10.4314/JFECS.V30I1.52825
Herbst Fj, Christiaan Burger
Voorkeurkeuse-ontleding (""Conjoint analysis"") as 'n navorsingstegniek word baie populer onder akademici en praktisyns. Hierdie navorsingstegniek word aangewend om verbruikers se voorkeure rakende produkte met multi attribute te bepaal. Die doel van hierdie studie was om deur middel van 'n voorkeurkeuse-ontleding die dimensies te bepaal wat jong verbruikers gebruik ten einde 'n modeproduk te evalueer. Hipoteses is ontwikkel en betekenisvolle resultate is verkry ten opsigte van produkattribute. 'n Hoofbevinding is dat jong verbruikers handelsmerk as die mees belangrike attribuut tydens die aankoop van 'n denim jean beskou. Die resultate en hoofbevindinge wat uit hierdie studie na vore kom is baie belangrik vir plaaslike bemarkers van modeprodukte indien hul bemarkingstrategiei?½ wil ontwikkel wat gerig is op die teikenmark.
{"title":"Attributes used by young consumers when assessing a fashion product: a conjoint analysis approach","authors":"Herbst Fj, Christiaan Burger","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52825","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52825","url":null,"abstract":"Voorkeurkeuse-ontleding (\"\"Conjoint analysis\"\") as 'n navorsingstegniek word baie populer onder akademici en praktisyns. Hierdie navorsingstegniek word aangewend om verbruikers se voorkeure rakende produkte met multi attribute te bepaal. Die doel van hierdie studie was om deur middel van 'n voorkeurkeuse-ontleding die dimensies te bepaal wat jong verbruikers gebruik ten einde 'n modeproduk te evalueer. Hipoteses is ontwikkel en betekenisvolle resultate is verkry ten opsigte van produkattribute. 'n Hoofbevinding is dat jong verbruikers handelsmerk as die mees belangrike attribuut tydens die aankoop van 'n denim jean beskou. Die resultate en hoofbevindinge wat uit hierdie studie na vore kom is baie belangrik vir plaaslike bemarkers van modeprodukte indien hul bemarkingstrategiei?½ wil ontwikkel wat gerig is op die teikenmark.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"14 1","pages":"40-45"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"89871328","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}