首页 > 最新文献

Journal of Family Ecology and Consumer Sciences最新文献

英文 中文
Entrepreneurial skill development: Participatory action research approach in a rural community 创业技能发展:农村社区参与式行动研究方法
Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V35I1.52916
M. Botha, Melani Van der Merwe, A. Bester, Ruth Albertyn
Opsomming Entrepreneurskap, bemagtiging en opleiding word deur die regering aangemoedig om die dringende probleme van armoede en werkloosheid in plattelandse areas van Suid-Afrika aan te spreek. Volwassene-onderrig en sosiale intervensie programme kan as middele benut word om die verlangde vaardighede te ontwikkel en toepaslike kennis op te doen. Volwassene opvoeders, navorsers en beplanners het erken dat dit belangrik is om die armes te betrek in enige program wat ten doel het om armoede te verlig en lewenstandaard te verbeter. Hierdie navorsing het op die ontwikkeling van entrepreneurskap in die plattelandse dorp van Darling (Suid-Afrika) gefokus deur die toepassing van 'n volwassene-onderrig program. ‘n Deelnemende-aksienavorsingsbenadering (Participatory Action
{"title":"Entrepreneurial skill development: Participatory action research approach in a rural community","authors":"M. Botha, Melani Van der Merwe, A. Bester, Ruth Albertyn","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52916","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52916","url":null,"abstract":"Opsomming Entrepreneurskap, bemagtiging en opleiding word deur die regering aangemoedig om die dringende probleme van armoede en werkloosheid in plattelandse areas van Suid-Afrika aan te spreek. Volwassene-onderrig en sosiale intervensie programme kan as middele benut word om die verlangde vaardighede te ontwikkel en toepaslike kennis op te doen. Volwassene opvoeders, navorsers en beplanners het erken dat dit belangrik is om die armes te betrek in enige program wat ten doel het om armoede te verlig en lewenstandaard te verbeter. Hierdie navorsing het op die ontwikkeling van entrepreneurskap in die plattelandse dorp van Darling (Suid-Afrika) gefokus deur die toepassing van 'n volwassene-onderrig program. ‘n Deelnemende-aksienavorsingsbenadering (Participatory Action","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"43 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"85767190","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 10
Muslim learners' religion expression through attire in culturally diverse public schools in South Africa: A cul-de-sac? 南非多元文化公立学校中穆斯林学生通过着装表达宗教信仰:一条死胡同?
Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V35I1.52922
W. J. Van Vollenhoven, S. Blignaut
Internasionale menseregte instrumente stel dit ten doel om almal se menseregte te bevorder. Nieteenstaande het nie alle lande die instrumente onderteken nie en skaar diesulkes hulle onder hul eie outoriteit bv Moslems wat die Shari'ah wet as oppergesag bo die handveste van menseregte ag. Gevolglik is daar spanning wanneer multikulturele skole 'n balans probeer uitoefen tussen menseregte en godsdienstige dogma, bv waneer gedragskodes 'n kleredragbeleid bevat wat nie voorsiening maak vir die godsdienstige uitdrukking van minderheidsgroepe soos bv die Moslem nie. Terwyl die kulturele diversiteit van publieke skole in Suid Afrika 'n gegewe is, fokus die artikel op die spanning tussen die verskillende opinies oor menseregte tussen leerders van verskillende kulturele en godsdienstige agtergronde. Alhoewel die fokus van die artikel hierdie spanning is bepaal hierdie artikel hom slegs as voorbeeld by die Moslem leerder in Suid Afrikaanse openbare skole en die uitdaging aan skoolowerhede met die implimentering van menseregte midde die reg tot vryheid van godsdienstige uitdrukking.
{"title":"Muslim learners' religion expression through attire in culturally diverse public schools in South Africa: A cul-de-sac?","authors":"W. J. Van Vollenhoven, S. Blignaut","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52922","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52922","url":null,"abstract":"Internasionale menseregte instrumente stel dit ten doel om almal se menseregte te bevorder. Nieteenstaande het nie alle lande die instrumente onderteken nie en skaar diesulkes hulle onder hul eie outoriteit bv Moslems wat die Shari'ah wet as oppergesag bo die handveste van menseregte ag. Gevolglik is daar spanning wanneer multikulturele skole 'n balans probeer uitoefen tussen menseregte en godsdienstige dogma, bv waneer gedragskodes 'n kleredragbeleid bevat wat nie voorsiening maak vir die godsdienstige uitdrukking van minderheidsgroepe soos bv die Moslem nie. Terwyl die kulturele diversiteit van publieke skole in Suid Afrika 'n gegewe is, fokus die artikel op die spanning tussen die verskillende opinies oor menseregte tussen leerders van verskillende kulturele en godsdienstige agtergronde. Alhoewel die fokus van die artikel hierdie spanning is bepaal hierdie artikel hom slegs as voorbeeld by die Moslem leerder in Suid Afrikaanse openbare skole en die uitdaging aan skoolowerhede met die implimentering van menseregte midde die reg tot vryheid van godsdienstige uitdrukking.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"63 1","pages":"1-8"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84118488","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 3
The paradox of progress: inexperienced consumers' choice of major household appliances 进步的悖论:缺乏经验的消费者对主要家用电器的选择
Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V33I1.52865
Alet C. Erasmus
Beter werkgeleenthede en hoer inkomstes na die aanvaarding van ‘n nuwe politieke en sosio ekonomiese bestel in Suid-Afrika in 1994, het meegebring dat groot getalle onervare swart verbruikers na meer welvarende stedelike gebiede migreer het om nuwe geleenthede aan te gryp in ‘n poging om hulle lewenstyl te verbeter. Uiteraard sal verbruikers wat beperkte produkverwante verbruikersosialisering ondergaan het en later in hulle lewe met die kompleksiteit van verbruikersbesluite gekonfronteer word, maklik oorweldig word deur ‘n groot produkkeuse. Ongelukkig kan hulle maklik uitgebuit word as gevolg van hulle onkunde en gebrekkige ervaring. Dit dui op die paradoks van vooruitgang wat ‘n vrugbare teelaarde skep vir uitbuiting van weerlose verbruikers in die mark. Baie min inligting kon gevind word wat lig werp op onervare verbruikers se beoordeling van die gehalte van produkte en die gebruik van spesifieke indikatore wat vir hulle as ‘n aanduiding van die betroubaarheid van produkte kan dien. Hierdie navorsing het spesifiek gefokus op onervare verbruikers se evaluering van groot huishoudelike toerusting ‘n kommoditeit wat in groot aanvraag is in moderne huishoudings sowel as die huishoudings van verbruikers wat laat in hulle lewe eers huiseienaarskap kon ervaar en met die gebruik van elektrisiteit in hulle huise te doen gekry het. Die doel was om indikatore te identifiseer wat deur onervare verbruikers gebruik word om die gehalte van toerusting te onderskei tydens vooraankoopevaluering. Die verwagting was dat beperkte verbruikersosialisering hulle sou noop om op surrogaatindikatore van gehalte staat te maak om te kompenseer vir ‘n gebrek aan relevante produkkennis en persoonlike produkondervinding.
{"title":"The paradox of progress: inexperienced consumers' choice of major household appliances","authors":"Alet C. Erasmus","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52865","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52865","url":null,"abstract":"Beter werkgeleenthede en hoer inkomstes na die aanvaarding van ‘n nuwe politieke en sosio ekonomiese bestel in Suid-Afrika in 1994, het meegebring dat groot getalle onervare swart verbruikers na meer welvarende stedelike gebiede migreer het om nuwe geleenthede aan te gryp in ‘n poging om hulle lewenstyl te verbeter. Uiteraard sal verbruikers wat beperkte produkverwante verbruikersosialisering ondergaan het en later in hulle lewe met die kompleksiteit van verbruikersbesluite gekonfronteer word, maklik oorweldig word deur ‘n groot produkkeuse. Ongelukkig kan hulle maklik uitgebuit word as gevolg van hulle onkunde en gebrekkige ervaring. Dit dui op die paradoks van vooruitgang wat ‘n vrugbare teelaarde skep vir uitbuiting van weerlose verbruikers in die mark. Baie min inligting kon gevind word wat lig werp op onervare verbruikers se beoordeling van die gehalte van produkte en die gebruik van spesifieke indikatore wat vir hulle as ‘n aanduiding van die betroubaarheid van produkte kan dien. Hierdie navorsing het spesifiek gefokus op onervare verbruikers se evaluering van groot huishoudelike toerusting ‘n kommoditeit wat in groot aanvraag is in moderne huishoudings sowel as die huishoudings van verbruikers wat laat in hulle lewe eers huiseienaarskap kon ervaar en met die gebruik van elektrisiteit in hulle huise te doen gekry het. Die doel was om indikatore te identifiseer wat deur onervare verbruikers gebruik word om die gehalte van toerusting te onderskei tydens vooraankoopevaluering. Die verwagting was dat beperkte verbruikersosialisering hulle sou noop om op surrogaatindikatore van gehalte staat te maak om te kompenseer vir ‘n gebrek aan relevante produkkennis en persoonlike produkondervinding.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"140 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"76059185","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 16
Prebiotics : an update 益生元:一个更新
Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V35I1.52924
C. Venter
Een van die opwindendste tendense in die hedendaagse voedselbedryf is die soeke na funksionele voedsels, oftewel voedsels wat gesondheid bevorder en/of die risiko vir chroniese siektes verlaag, bo en behalwe die voedingswaarde daarvan. In hierdie opsig speel probiotika en prebiotika 'n belangrike rol. Probiotika (voedsels wat lewendige mikrobes bevat) is alombekend en word geassosieer met 'n hele aantal gesondheidsvoordele. Prebiotika (selektief gefermenteerde voedselbestanddele wat die samestelling en/of aktiwiteit van gastro-intestinale mikroflora verander tot voordeel van die gasheer se gesondheid en welsyn) is 'n meer onlangse konsep, gedefinieer in 1995. Hierdie artikel gee 'n oorsig van die jongste navorsing oor die gesondheidsvoordele van prebiotika en daar word kortliks verwys na die tegnologiese voordele daarvan in voedselformulerings. Die meeste van die navorsing is gedoen met die fruktosepolimere inulien en frukto-oligosaggariede, wat in hierdie artikel as voorbeelde van prebiotika gebruik word. Inulien en frukto-oligosaggariede is funksionele voedselbestanddele wat 'n unieke kombinasie van voedingkundige eienskappe en tegnologiese voordele bied. Dit kom voor in verskeie groentes en vrugte en word industrieel uit sigoreiwortels en sukrose vervaardig. Selektiewe fermentering daarvan moduleer gastro-intestinale mikroflora in so 'n mate dat dit hardlywigheid kan verlig, mineraalabsorpsie kan verbeter, kanker kan voorkom en lipiedmetabolisme en die immuunstelsel voordelig kan bei?½nvloed. Verdere navorsing is egter nodig om sodanige aansprake te bevestig en meganismes van werking op te klaar.
{"title":"Prebiotics : an update","authors":"C. Venter","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52924","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52924","url":null,"abstract":"Een van die opwindendste tendense in die hedendaagse voedselbedryf is die soeke na funksionele voedsels, oftewel voedsels wat gesondheid bevorder en/of die risiko vir chroniese siektes verlaag, bo en behalwe die voedingswaarde daarvan. In hierdie opsig speel probiotika en prebiotika 'n belangrike rol. Probiotika (voedsels wat lewendige mikrobes bevat) is alombekend en word geassosieer met 'n hele aantal gesondheidsvoordele. Prebiotika (selektief gefermenteerde voedselbestanddele wat die samestelling en/of aktiwiteit van gastro-intestinale mikroflora verander tot voordeel van die gasheer se gesondheid en welsyn) is 'n meer onlangse konsep, gedefinieer in 1995. Hierdie artikel gee 'n oorsig van die jongste navorsing oor die gesondheidsvoordele van prebiotika en daar word kortliks verwys na die tegnologiese voordele daarvan in voedselformulerings. Die meeste van die navorsing is gedoen met die fruktosepolimere inulien en frukto-oligosaggariede, wat in hierdie artikel as voorbeelde van prebiotika gebruik word. Inulien en frukto-oligosaggariede is funksionele voedselbestanddele wat 'n unieke kombinasie van voedingkundige eienskappe en tegnologiese voordele bied. Dit kom voor in verskeie groentes en vrugte en word industrieel uit sigoreiwortels en sukrose vervaardig. Selektiewe fermentering daarvan moduleer gastro-intestinale mikroflora in so 'n mate dat dit hardlywigheid kan verlig, mineraalabsorpsie kan verbeter, kanker kan voorkom en lipiedmetabolisme en die immuunstelsel voordelig kan bei?½nvloed. Verdere navorsing is egter nodig om sodanige aansprake te bevestig en meganismes van werking op te klaar.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"56 1","pages":"17-25"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"77875727","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 27
Decision-Making Styles of Young Chinese, Motswana and Caucasian Consumers in South Africa: An Exploratory Study 南非华人、南非人和白人青年消费者决策风格的探索性研究
Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V34I1.52902
L. Radder, Yuejin Li, JJ Pietersen
Suid-Afrikaanse bemarkers word toenemend gekonfronteer deur die invloed van globalisering op die markomgewing. Nie net moet hulle rekening hou met die aankoopbesluitnemingspatrone van Suid-Afrikaanse verbruikers en verbruikers in buitelandse markte nie, maar toenemend ook met die van buitelandse verbruikers wat hulle tydelik in Suid-Afrika vestig. Studente verteenwoordig ‘n belangrike groep sodanige verbruikers.
{"title":"Decision-Making Styles of Young Chinese, Motswana and Caucasian Consumers in South Africa: An Exploratory Study","authors":"L. Radder, Yuejin Li, JJ Pietersen","doi":"10.4314/JFECS.V34I1.52902","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52902","url":null,"abstract":"Suid-Afrikaanse bemarkers word toenemend gekonfronteer deur die invloed van globalisering op die markomgewing. Nie net moet hulle rekening hou met die aankoopbesluitnemingspatrone van Suid-Afrikaanse verbruikers en verbruikers in buitelandse markte nie, maar toenemend ook met die van buitelandse verbruikers wat hulle tydelik in Suid-Afrika vestig. Studente verteenwoordig ‘n belangrike groep sodanige verbruikers.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"13 1","pages":"20-31"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"88809645","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 62
Dissatisfied consumers’ complaint behaviour concerning product failure of major electrical household appliances – a conceptual framework * 不满意消费者对主要家电产品故障的投诉行为-概念框架*
Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V34I1.52882
Suné Donoghue, H. M. Klerk
Opsomming Verbruikers se ontevredenheid met produkte manifesteer in hulle klagte-gedrag. Verbruikers se klagtes word oor die algemeen in ‘n negatiewe lig beskou, aangesien dit met hulle ontevredenheid oor ‘n bepaalde produk of diens geassosieer word. Verbruikers se klagtes moet egter as voordelig vir die vervaardiger, kleinhandelaar en die verbruiker beskou word, aangesien dit onder andere dien as inligting wat deur verbruikers geinisieer is om strategiese besluitneming vir kleinhandelaars en vervaardigers te vergemaklik. Verbruikers kan op hulle beurt vir produkprobleme vergoed word en op hulle regte as verbruikers aandring. Vervaardigers en kleinhandelaars kan egter net van verbruikers se behoeftes en probleme ten opsigte van produkte bewus word wanneer verbruikers dit aan hulle kommunikeer. ‘n Konseptuele raamwerk word aangebied vir die bestudering van ontevrede verbruikers se klagte-gedrag as reaksie op die funksionele en / of simboliese produkmislukking (product failure) van groot elektriese huishoudelike toerusting. Die konfirmasie / diskonfirmasie-paradigma, Day en Landon se klagte-gedrag-taksonomie, Weiner se attribusieteorie en spesifieke verbruikers- en produkveranderlikes wat verband hou met klagte-gedrag dien as teoretiese agtergrond vir die konseptuele raamwerk.
{"title":"Dissatisfied consumers’ complaint behaviour concerning product failure of major electrical household appliances – a conceptual framework *","authors":"Suné Donoghue, H. M. Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V34I1.52882","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52882","url":null,"abstract":"Opsomming Verbruikers se ontevredenheid met produkte manifesteer in hulle klagte-gedrag. Verbruikers se klagtes word oor die algemeen in ‘n negatiewe lig beskou, aangesien dit met hulle ontevredenheid oor ‘n bepaalde produk of diens geassosieer word. Verbruikers se klagtes moet egter as voordelig vir die vervaardiger, kleinhandelaar en die verbruiker beskou word, aangesien dit onder andere dien as inligting wat deur verbruikers geinisieer is om strategiese besluitneming vir kleinhandelaars en vervaardigers te vergemaklik. Verbruikers kan op hulle beurt vir produkprobleme vergoed word en op hulle regte as verbruikers aandring. Vervaardigers en kleinhandelaars kan egter net van verbruikers se behoeftes en probleme ten opsigte van produkte bewus word wanneer verbruikers dit aan hulle kommunikeer. ‘n Konseptuele raamwerk word aangebied vir die bestudering van ontevrede verbruikers se klagte-gedrag as reaksie op die funksionele en / of simboliese produkmislukking (product failure) van groot elektriese huishoudelike toerusting. Die konfirmasie / diskonfirmasie-paradigma, Day en Landon se klagte-gedrag-taksonomie, Weiner se attribusieteorie en spesifieke verbruikers- en produkveranderlikes wat verband hou met klagte-gedrag dien as teoretiese agtergrond vir die konseptuele raamwerk.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"48 1","pages":"41-55"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"85866613","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 39
Increased accountability through monitoring empowerment programmes 通过监测赋权方案加强问责制
Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V33I1.52863
Ruth Albertyn
OPSOMMING Bemagtiging is nodig om magtelose individue te help om beheer oor verskillende aspekte van hul lewens te verkry. Bemagtiging is dikwels die verklaarde doelwit van intervensieprogramme. Dit is dus noodsaaklik dat programme gemoniteer en geevalueer word om toerekenbaarheid en sinvolheid te verseker. ‘n Oorsig van vyf studies word aangebied waarin ‘n gestandaardiseerde kwantitatiewe meetinstrument, Bemagtingsvraelys van Albertyn, toegepas is. Die Bemagtingsvraelys bestaan uit 61 stellings met ‘n Likertskaal-styl respons. Die stellings verteenwoordig aanwysers van bemagting op drie vlakke naamlik, die Mikro-, Interpersoonlike en Makro-vlak. Die meetinstrument is by verskillende meetgeleenthede (voor-, her- en/of opvolg-toets) in die vyf studies gebruik. Die gevalle betrek by die studies het bestaan uit werklose vroue betrokke by vaardigheidsopleiding of VIGS eweknie-leerlingopleiers, en betrokke by formele of informele opleiding. In die geval van slegs voortoetsing het die meting die aanvanklike bemagtingstatus en behoeftes van individue aangetoon sodat die intervensieprogramme daarvolgens aangepas kon word. Vooren natoetsing het die doeltreffendheid van intervensieprogramme aangedui en as terugvoering oor die sinvolheid van programbeplanning en –aanbieding gedien. By bykomende opvolgtoetsing is inligting verkry oor die retensie en die handhawing van die bemagtingstatus verwerf na blootstelling aan die intervensie. Professionele persone staan voor die uitdaging van toerekenbaarheid by die beplanning van intervensies om die bepaalde behoeftes van die teikengroep aan te spreek en gedragsverandering wat volhoubaar is, te verseker. Dit kan van nut wees by verdere programbeplanning en die verbetering van dienste, en kan behulpsaam wees met die verkryging van fondse vir toekomstige intervensieprogramme.
{"title":"Increased accountability through monitoring empowerment programmes","authors":"Ruth Albertyn","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52863","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52863","url":null,"abstract":"OPSOMMING Bemagtiging is nodig om magtelose individue te help om beheer oor verskillende aspekte van hul lewens te verkry. Bemagtiging is dikwels die verklaarde doelwit van intervensieprogramme. Dit is dus noodsaaklik dat programme gemoniteer en geevalueer word om toerekenbaarheid en sinvolheid te verseker. ‘n Oorsig van vyf studies word aangebied waarin ‘n gestandaardiseerde kwantitatiewe meetinstrument, Bemagtingsvraelys van Albertyn, toegepas is. Die Bemagtingsvraelys bestaan uit 61 stellings met ‘n Likertskaal-styl respons. Die stellings verteenwoordig aanwysers van bemagting op drie vlakke naamlik, die Mikro-, Interpersoonlike en Makro-vlak. Die meetinstrument is by verskillende meetgeleenthede (voor-, her- en/of opvolg-toets) in die vyf studies gebruik. Die gevalle betrek by die studies het bestaan uit werklose vroue betrokke by vaardigheidsopleiding of VIGS eweknie-leerlingopleiers, en betrokke by formele of informele opleiding. In die geval van slegs voortoetsing het die meting die aanvanklike bemagtingstatus en behoeftes van individue aangetoon sodat die intervensieprogramme daarvolgens aangepas kon word. Vooren natoetsing het die doeltreffendheid van intervensieprogramme aangedui en as terugvoering oor die sinvolheid van programbeplanning en –aanbieding gedien. By bykomende opvolgtoetsing is inligting verkry oor die retensie en die handhawing van die bemagtingstatus verwerf na blootstelling aan die intervensie. Professionele persone staan voor die uitdaging van toerekenbaarheid by die beplanning van intervensies om die bepaalde behoeftes van die teikengroep aan te spreek en gedragsverandering wat volhoubaar is, te verseker. Dit kan van nut wees by verdere programbeplanning en die verbetering van dienste, en kan behulpsaam wees met die verkryging van fondse vir toekomstige intervensieprogramme.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"7 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"88316134","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 8
The South African clothing industry: problems experienced with body measurements 南非服装行业:身体尺寸问题
Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V34I1.52904
Mariette Strydom, H. M. Klerk
Die doel van die navorsing is om die probleme wat die Suid Afrikaanse klere-industrie ondervind, met betrekking tot liggaamsmates wat nodig is vir die vervaardiging van goedpassende klere, te ondersoek en te beskryf. Die voorsiening van klere wat aan ‘n drie-dimensionele liggaam pas, bly ‘n uitdaging, ook vir die Suid-Afrikaanse klere-industrie. Die probleme wat die verbruiker met pas ondervind kan egter nie sonder akkurate liggaamsmates aangespreek word nie.
{"title":"The South African clothing industry: problems experienced with body measurements","authors":"Mariette Strydom, H. M. Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V34I1.52904","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52904","url":null,"abstract":"Die doel van die navorsing is om die probleme wat die Suid Afrikaanse klere-industrie ondervind, met betrekking tot liggaamsmates wat nodig is vir die vervaardiging van goedpassende klere, te ondersoek en te beskryf. Die voorsiening van klere wat aan ‘n drie-dimensionele liggaam pas, bly ‘n uitdaging, ook vir die Suid-Afrikaanse klere-industrie. Die probleme wat die verbruiker met pas ondervind kan egter nie sonder akkurate liggaamsmates aangespreek word nie.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"336 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"75930476","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 17
Household Cash Expenditure by Living Standards Measure Group 按生活水平衡量组划分的住户现金开支
Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V34I1.52888
J. Martins
OPSOMMING Huishoudings kan op grond van ‘n verskeidenheid van faktore in verskillende lewenstandaardgroepe ingedeel word. Die artikel gee ‘n beskrywing van sommige van die maatstawwe wat gebruik kan word vir so ‘n indeling en verduidelik daarna die maatstawwe wat deur die Suid-Afrikaanse Reklamenavorsingstigting (SARNS) neergele word vir ‘n indeling in tien groepe volgens SARNS se Lewenstandaarde Metingsmodel. Die grondslag van die model is die besit van huishoudelike bates, toegang tot geselekteerde dienste (water, elektrisiteit, sanitasie, ens) en die geografiese gebied waar die huishouding woon. Totale huishoudingsbesteding van elkeen van die tien groepe word bereken deur die gemiddelde huishoudingsbesteding te vermenigvuldig met die getal huishoudings in die groep. Daarna word ‘n vergelyking in die artikel gemaak van die aandeel van elk van die tien groepe in totale besteding aan 22 hoof bestedingsgroepe. Na die bespreking van totale besteding word die bestedingspatrone van huishoudings wat in die laagste, middel- en hoogste lewenstandaardgroepe geklassifiseer word, geanaliseer om verskille in hulle huishoudingsbegrotings uit te wys. Die items waarop die meeste geld gespandeer word word aangedui. Die bestedingspatroon van die laagste lewenstandaardgroep, huishoudingsgroep 1, dui daarop dat omtrent al hulle geld aan basiese lewensmiddelle bestee word. Daarteenoor het die middel lewenstandaardgroep, groep 6, genoeg fondse beskikbaar om behalwe lewensnoodsaaklike lewensmiddelle ook sekere luukshede aan te koop terwyl groep 10, die hoogste groep, aansienlike fondse vir diskresionere aankope tot hulle beskikking het.
{"title":"Household Cash Expenditure by Living Standards Measure Group","authors":"J. Martins","doi":"10.4314/JFECS.V34I1.52888","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52888","url":null,"abstract":"OPSOMMING Huishoudings kan op grond van ‘n verskeidenheid van faktore in verskillende lewenstandaardgroepe ingedeel word. Die artikel gee ‘n beskrywing van sommige van die maatstawwe wat gebruik kan word vir so ‘n indeling en verduidelik daarna die maatstawwe wat deur die Suid-Afrikaanse Reklamenavorsingstigting (SARNS) neergele word vir ‘n indeling in tien groepe volgens SARNS se Lewenstandaarde Metingsmodel. Die grondslag van die model is die besit van huishoudelike bates, toegang tot geselekteerde dienste (water, elektrisiteit, sanitasie, ens) en die geografiese gebied waar die huishouding woon. Totale huishoudingsbesteding van elkeen van die tien groepe word bereken deur die gemiddelde huishoudingsbesteding te vermenigvuldig met die getal huishoudings in die groep. Daarna word ‘n vergelyking in die artikel gemaak van die aandeel van elk van die tien groepe in totale besteding aan 22 hoof bestedingsgroepe. Na die bespreking van totale besteding word die bestedingspatrone van huishoudings wat in die laagste, middel- en hoogste lewenstandaardgroepe geklassifiseer word, geanaliseer om verskille in hulle huishoudingsbegrotings uit te wys. Die items waarop die meeste geld gespandeer word word aangedui. Die bestedingspatroon van die laagste lewenstandaardgroep, huishoudingsgroep 1, dui daarop dat omtrent al hulle geld aan basiese lewensmiddelle bestee word. Daarteenoor het die middel lewenstandaardgroep, groep 6, genoeg fondse beskikbaar om behalwe lewensnoodsaaklike lewensmiddelle ook sekere luukshede aan te koop terwyl groep 10, die hoogste groep, aansienlike fondse vir diskresionere aankope tot hulle beskikking het.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"8 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"73022280","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 23
Associations with rabbits and rabbit meat of three different ethnic groups in Stellenbosch, South Africa 南非斯泰伦博斯三个不同种族的兔子和兔肉的关系
Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Pub Date : 2010-03-16 DOI: 10.4314/JFECS.V33I1.52866
L. Hoffman, C. Vosloo, P. Nkhabutlane, D. Schutte
OPSOMMING Die vraag kan gevra word of die produksie van konynvleis ‘n lonende mikro-besigheid kan wees. Vir die verbruiker hou dit voordele in: dit verskaf ‘n gesonde vleisalternatief weens die relatief lae vetinhoud, gunstige vetsuursamestelling en hoe proteieninhoud. Terselfdertyd bied dit afwisseling op die spyskaart. Data oor die faktore wat die potensiele verbruik van konynvleis in Suid-Afrika beinvloed, is nie beskikbaar nie. Ten spyte van allerlei soektogte op verskillende wetenskaplike databasisse, naamlik EbscoHost, FSTA, ProQuest, Religion Index, Science Direct en Social Sciences Citation Index, asook populere soekenjins soos Google, is bykans geen literatuur gevind oor die assosiasies van individue met voedsel of met konyne en konynvleis nie, wel oor hulle houding jeens voedsel en hul persepsies van voedsel. Dit ly geen twyfel nie dat mense se assosiasies hul persepsies oor voedsel beinvloed en, op die langtermyn, die aanvaarding van die produk op die mark. Derhalwe is die assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek by drie etniese groepe, naamlik swart (n=101), wit (n=102) en bruin respondente (n=101) in Stellenbosch, Suid-Afrika. Daar is gebruik gemaak van ’n vooraf getoetste, gestruktureerde vraelys en daar word in die verslag oor vier kategoriee van vrae wat assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek, gerapporteer, naamlik algemene gedagtes wat opkom by die respondent as die woord ‘konynvleis’ hom voordoen (oop vraag); beskrywings vir konynvleis (‘n geslote vraag); landbouprodukte waarmee konynvleis geassosieer word (geslote vraag); en die vraag of bygelowe met konynvleis en konyne geassosieer word (geslote vraag) en, indien wel, is die respondente gevra om daarop uit te brei (oop vraag). Met behulp van chikwadraattoetse is vasgestel dat daar betekenisvolle verskille was tussen die verskillende etniese groepe in die verhouding van die response vir sekere (nie alle) assosiasies tot die getal response per etniese groep vir ‘n bepaalde vraagkategorie. Voorbeelde van sodanige betekenisvolle verskille is dat ‘n oorgrote proporsie blanke respondente konyne met ’n oulike troeteldier (p<0,01) en met die troeteldierbedryf (p<0,01) geassosieer het, terwyl meer swartes en kleurlinge dit met vleis geassosieer het (p<0,01). Daar was betekenisvolle verskille in proporsie binne die etniese groepe vir hulle assosiasie van konyne met bygelowe. Meer swartes (p<0,01) het konyne met bygelowe geassosieer.
{"title":"Associations with rabbits and rabbit meat of three different ethnic groups in Stellenbosch, South Africa","authors":"L. Hoffman, C. Vosloo, P. Nkhabutlane, D. Schutte","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52866","DOIUrl":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52866","url":null,"abstract":"OPSOMMING Die vraag kan gevra word of die produksie van konynvleis ‘n lonende mikro-besigheid kan wees. Vir die verbruiker hou dit voordele in: dit verskaf ‘n gesonde vleisalternatief weens die relatief lae vetinhoud, gunstige vetsuursamestelling en hoe proteieninhoud. Terselfdertyd bied dit afwisseling op die spyskaart. Data oor die faktore wat die potensiele verbruik van konynvleis in Suid-Afrika beinvloed, is nie beskikbaar nie. Ten spyte van allerlei soektogte op verskillende wetenskaplike databasisse, naamlik EbscoHost, FSTA, ProQuest, Religion Index, Science Direct en Social Sciences Citation Index, asook populere soekenjins soos Google, is bykans geen literatuur gevind oor die assosiasies van individue met voedsel of met konyne en konynvleis nie, wel oor hulle houding jeens voedsel en hul persepsies van voedsel. Dit ly geen twyfel nie dat mense se assosiasies hul persepsies oor voedsel beinvloed en, op die langtermyn, die aanvaarding van die produk op die mark. Derhalwe is die assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek by drie etniese groepe, naamlik swart (n=101), wit (n=102) en bruin respondente (n=101) in Stellenbosch, Suid-Afrika. Daar is gebruik gemaak van ’n vooraf getoetste, gestruktureerde vraelys en daar word in die verslag oor vier kategoriee van vrae wat assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek, gerapporteer, naamlik algemene gedagtes wat opkom by die respondent as die woord ‘konynvleis’ hom voordoen (oop vraag); beskrywings vir konynvleis (‘n geslote vraag); landbouprodukte waarmee konynvleis geassosieer word (geslote vraag); en die vraag of bygelowe met konynvleis en konyne geassosieer word (geslote vraag) en, indien wel, is die respondente gevra om daarop uit te brei (oop vraag). Met behulp van chikwadraattoetse is vasgestel dat daar betekenisvolle verskille was tussen die verskillende etniese groepe in die verhouding van die response vir sekere (nie alle) assosiasies tot die getal response per etniese groep vir ‘n bepaalde vraagkategorie. Voorbeelde van sodanige betekenisvolle verskille is dat ‘n oorgrote proporsie blanke respondente konyne met ’n oulike troeteldier (p<0,01) en met die troeteldierbedryf (p<0,01) geassosieer het, terwyl meer swartes en kleurlinge dit met vleis geassosieer het (p<0,01). Daar was betekenisvolle verskille in proporsie binne die etniese groepe vir hulle assosiasie van konyne met bygelowe. Meer swartes (p<0,01) het konyne met bygelowe geassosieer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"33 1","pages":"63-72"},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"78537773","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
引用次数: 19
期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
全部 Acc. Chem. Res. ACS Applied Bio Materials ACS Appl. Electron. Mater. ACS Appl. Energy Mater. ACS Appl. Mater. Interfaces ACS Appl. Nano Mater. ACS Appl. Polym. Mater. ACS BIOMATER-SCI ENG ACS Catal. ACS Cent. Sci. ACS Chem. Biol. ACS Chemical Health & Safety ACS Chem. Neurosci. ACS Comb. Sci. ACS Earth Space Chem. ACS Energy Lett. ACS Infect. Dis. ACS Macro Lett. ACS Mater. Lett. ACS Med. Chem. Lett. ACS Nano ACS Omega ACS Photonics ACS Sens. ACS Sustainable Chem. Eng. ACS Synth. Biol. Anal. Chem. BIOCHEMISTRY-US Bioconjugate Chem. BIOMACROMOLECULES Chem. Res. Toxicol. Chem. Rev. Chem. Mater. CRYST GROWTH DES ENERG FUEL Environ. Sci. Technol. Environ. Sci. Technol. Lett. Eur. J. Inorg. Chem. IND ENG CHEM RES Inorg. Chem. J. Agric. Food. Chem. J. Chem. Eng. Data J. Chem. Educ. J. Chem. Inf. Model. J. Chem. Theory Comput. J. Med. Chem. J. Nat. Prod. J PROTEOME RES J. Am. Chem. Soc. LANGMUIR MACROMOLECULES Mol. Pharmaceutics Nano Lett. Org. Lett. ORG PROCESS RES DEV ORGANOMETALLICS J. Org. Chem. J. Phys. Chem. J. Phys. Chem. A J. Phys. Chem. B J. Phys. Chem. C J. Phys. Chem. Lett. Analyst Anal. Methods Biomater. Sci. Catal. Sci. Technol. Chem. Commun. Chem. Soc. Rev. CHEM EDUC RES PRACT CRYSTENGCOMM Dalton Trans. Energy Environ. Sci. ENVIRON SCI-NANO ENVIRON SCI-PROC IMP ENVIRON SCI-WAT RES Faraday Discuss. Food Funct. Green Chem. Inorg. Chem. Front. Integr. Biol. J. Anal. At. Spectrom. J. Mater. Chem. A J. Mater. Chem. B J. Mater. Chem. C Lab Chip Mater. Chem. Front. Mater. Horiz. MEDCHEMCOMM Metallomics Mol. Biosyst. Mol. Syst. Des. Eng. Nanoscale Nanoscale Horiz. Nat. Prod. Rep. New J. Chem. Org. Biomol. Chem. Org. Chem. Front. PHOTOCH PHOTOBIO SCI PCCP Polym. Chem.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1